| cansa - klein of groot verlig die nood · 2012-10-16 · borskanker - wat is die simptome? vroeë...

35
Klein of groot Verlig die nood

Upload: others

Post on 01-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Klein of groot Verlig die nood

Page 2: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Borskanker is die mees algemene kanker wat Suid-Afrikaanse vroue affekteer

Page 3: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2004 *

*

Page 4: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Borskanker - wat is die simptome?

Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan die bors anders begin lyk of voel

Tipiese veranderinge sluit in:

• ’n Knop of verdikking in of naby die bors of in die armholte • 'n Verandering in die vorm of grootte van die bors • Kuiltjies of rimpels in die vel van die bors • ’n Tepel wat na binne inkeer • Abnormale afskeiding van die tepel • Skubberigheid, rooi of geswolle vel op die bors, tepel of areola (die donker

deel rondom die tepel) • Die vel van die bors lyk of voel soos lemoenskil

Page 5: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Vroeë opsporing van borskanker

Borskanker wat vroegtydig opgespoor word, kan meer effektief behandel word met 'n groter kans op herstel

Selfs al voel jy nou gesond, is jou kans om borskanker te kry groter net omdat jy ‘n vrou is en ouer word

Gereelde

ondersoeke gee

gemoedsrus

Vroegtydige opsporing van

borskanker kan jou lewe red!

Page 6: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Bespreek enige veranderinge

wat jy opmerk met jou

gesondheidspraktisyn

Vroeë opsporing van borskanker

Bors-selfondersoeke (BSO) behoort elke maand tydens ovulasie gedoen te word (verkieslik op dieselfde tyd van die dag)

Wees bewus van hoe jou borste normaalweg lyk en voel – baie vroue ondervind dat hul borste soms knopperig voel wat normaal is

Page 7: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

‘n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3

1. Voor die spieël Voor 'n spieëI, kyk vir enige veranderinge in die normale voorkoms en hoe jou borste voel, soos klein kuiltjies, verskil in grootte of afskeiding van die tepel

Ondersoek op vier maniere: arms langs die sye; arms bokant die kop; hande ferm op die heupe geplaas en in ‘n vooroor gebukkende posisie

Page 8: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

‘n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3

2. Lê plat Lê op jou rug met ‘n kussing onder jou regterskouer en jou regterhand onder jou kop

Maak klein, ferm sirkelbewegings met die vier vingers van jou linkerhand in 'n op-en-af patroon oor die hele bors area, onder die arms en op tot by die skouer

Herhaal met die regterhand op die linker bors

Page 9: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

‘n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3

3. In die bad Met jou regterarm gelig, ondersoek jou regterbors met ‘n seperige linkerhand en plat vingers. Gebruik dieselfde metode wat by stap 2 (‘Lê plat’) beskryf word

Herhaal aan die ander kant

Page 10: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

As jy ’n verandering

in jou borste of

armholtes opmerk,

vra jou mediese

praktisyn om ‘n

kliniese

borsondersoek

(KBO) te doen

Vroeë opsporing van borskanker

‘n Kliniese Borsondersoek (KBO) is ‘n visuele en tasbare ondersoek van die hele bors - vanaf die sleutelbeen tot die bralyn en van die armholtes tot by die borsbeen

As jou roetine mediese ondersoek nie 'n KBO deur 'n mediese praktisyn insluit nie, vra daarvoor

Vroue 40 of ouer, of wat ander risikofaktore het, behoort elke 2 - 3 jaar vir 'n mammogram verwys te word

Page 11: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Loop jy ‘n risiko vir borskanker?

Page 12: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jy ouer as 50 is

• Die kans om borskanker te kry verhoog namate jy ouer word

• Alhoewel die meeste vroue ouer as 50 is wanneer hulle gediagnoseer word, word vroue in hulle twintigs en dertigs toenemend met borskanker gediagnoseer

Page 13: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jy 'n gesinslid met borskanker het

• Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry as jou ouma, ma, suster

of dogter bors- of ovariese kanker gehad het

• Jou risiko verhoog verder as hulle dit voor 50-jarige ouderdom gehad het

• Vra jou mediese praktisyn aangaande genetiese raadgewing

Page 14: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jy 'n persoonlike geskiedenis van kanker het en daarvoor behandel is

• Vroue wat voor die ouderdom van 30 hoë dosisse chemoterapie, of

bestraling van die borskas (insluitende die borste) ontvang het, het ‘n groter kans om borskanker te kry

• Studies dui daarop dat hoe jonger 'n vrou is wanneer sy hierdie behandeling ondergaan, hoe groter is haar kanse om later borskanker te kry

Page 15: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jou borsweefsel baie dig is

• Vroue wie se mammogramme toon dat hul borsweefsel digter is as

ander vroue van dieselfde ouderdom, het 'n groter kans om borskanker te kry

• Ultraklank mag benodig word aangesien digte borsweefsel dit moeilik maak om moontlike gewasse op te spoor

Page 16: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jy nog nooit geboorte geskenk het nie, of jy 35 of ouer was met jou eerste swangerskap

• Vroue wat nooit kinders gehad het nie het 'n groter kans om borskanker

te kry

• ‘n Moontlike verklaring hiervoor is dat swangerskappe die aantal menstruele siklusse in ‘n vrou se lewe verminder

Page 17: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jy tans geboortebeperkingspille (mondelike voorbehoed-middels) reeds vir etlike jare gebruik – of tot onlangs gebruik het

• Studies toon dat vroue wat mondelike voorbehoedmiddels gebruik

'n groter kans het om borskanker te kry as vroue wat dit nooit gebruik het nie

• Die risiko verlaag as jy dit vir meer as 10 jaar ophou gebruik het

Page 18: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jy post-menopousaal is en gekombineerde hormoonvervangingsterapie (HVT) gebruik (wat estrogeen en progestoroon bevat)

• Kombinasie HVT verhoog ook die kanse dat borskanker eers in ‘n gevorderde

stadium opgespoor word - moontlik omdat dit borsweefsel laat verdig wat mammogramme minder effektief maak

• Hoër dosisse kombinasie HVT verhoog borskankerrisiko meer as laer dosis kombinasie HVT

• Vroue wat kombinasie HVT gebruik se risiko vir borskanker verhoog aansienlik binne die eerste 2 tot 3 jaar van gebruik

• Vroue wat kombinasie HVT vir minstens 5 jaar ophou gebruik het, se risiko vir borskanker verlaag

Page 19: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien...

Jy meer as een standaard sopie alkohol per dag drink

• Alkohol verhoog beslis vroue se kanse om borskanker te kry

• Die risiko verhoog namate meer alkohol gebruik word

• Diegene wat meer as een standaard alkoholiese drankie (sopie) per dag drink se risiko is bykans dubbel dié van vroue wat nie alkohol gebruik nie

• Oormatige gebruik van alkohol verhoog ook die risiko om mond-, keel-, slukderm- en lewerkankers te ontwikkel

Page 20: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Onthou...

Alhoewel baie skaars, kan mans ook

borskanker ontwikkel

Die meeste vroue met verskeie

risikofaktore het ontwikkel

nooit borskanker nie

Vroue wat vir minstens 18

maande borsvoed, kan

hul (en hul babas) se risiko verder verlaag

Wees fisies aktief, waak

teen oorgewig en beperk jou alkoholinname

Jy kan jou kanse om borskanker te kry, verlaag

deur 'n gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en

deur omgewings- karsinogene

(kankerveroorsakende stowwe) te vermy

Page 21: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Wat doen KANSA om te help?

Ons help deur seker te maak dat Suid-Afrikaanse vroue toegang het tot Kliniese Borsondersoeke (KBO) wat potensieel hul

lewens kan red

Ons Mobiele Gesondheidseenhede reis na ver afgeleë plekke in Suid-Afrika om vroue te bereik wat nie andersins toegang tot ‘n

KBO sou hê nie

Page 22: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Limfedeembehandeling

Limfkliere en –vate word dikwels tydens kankerchirurgie verwyder

As die oorblywende limfvate nie genoegsaam vloeistowwe kan dreineer nie, bou daar 'n oormaat vloeistof op en veroorsaak swelsel of limfedeem

Radioterapie kan ook limfklierskade veroorsaak

Wat doen KANSA om te help?

Page 23: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Wat doen KANSA om te help?

Verskeie KANSA Sorgsentra bied limfedeembehandeling aan

Terapeute (wat spesiale opleiding in die hantering van limfedeem ondergaan het), Gebruik volledige Ledigingsterapie (VLT) om hierdie simptome by kankerpasiënte te verlig

VLT-behandeling sluit in limfdreinering per hand, drukverbande, spesiale oefeninge en vel- en naelversorging

Page 24: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Pruike Kankerbehandeling lei dikwels tot haarverlies. Vra jou haarkapper om jou pruik (wat by ons Sorgsentra gehuur of gekoop kan word) na jou behoefte te stileer

Borsprosteses Borsprosteses word by ons Sorgsentra te koop aangebied, waar personeel en vrywilligers jou met kundige raad en advies kan bedien – sommige Sorgsentra verkoop ook onderklere wat saam met prosteses gedra kan word

Wat doen KANSA om te help?

Page 25: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Wat doen KANSA om te help?

Die ‘Donna Glove’ is... • Die eerste handskoen in die wêreld wat

borsknoppe kan help opspoor

• Klinies getoets om knoppies so klein soos suikerkorrels op te spoor

• Veilig en effektief en het geen newe-effekte nie – ideaal vir self-ondersoeke by die huis

• Het ‘n opsporingskoers van bykans 100%

• Een van KANSA se Seël van Erkenning-produkte

Page 26: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

SureTouch

KANSA is ‘n pionier van die nuutste tegnologie vir veilige borsondersoeke Ondersoek en geverifieer deur KANSA, word die SureTouch siftingstoestel na stedelike, voorstedelike en landelike gemeenskappe regoor die land geneem, om sodoende maklike en veilige borsondersoeke te beskikbaar te stel

Wat doen KANSA om te help?

Page 27: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

KANSA het die afgelope jaar...

• 17 238 vroue ondersoek vir borskanker

• ‘n Verdere 4 849 Kliniese Borsondersoeke gefasiliteer in samewerking met die Departement van Gesondheid

• Spesialisondersteuning aan sowat 47 limfedeempasiënte per maand gebied

Page 28: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

KANSA het die afgelope jaar...

• Ondersteuning aan 10 451 individuele kankerpasiënte verleen deur middel van ons 174 ondersteuningsgroepe en met behulp van ons 2 600 opgeleide sorg- en ondersteuningsvrywilligers

• Ongeveer 6 400 pasiënte elke maand besoek en ondersteun terwyl hulle kankerbehandeling by onkologie-klinieke ontvang het

• 45 000 individue, wat deur kanker geraak is, met berading ondersteun terwyl 4 370 mense baat gevind het deur mediese hulptoerusting wat aan hulle geleen is

Page 29: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Kliniese borsondersoeke word landswyd by KANSA

se Mobiele Gesondheidseenhede of

Sorgsentra gedoen

Page 30: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Een van KANSA se Mobiele Gesondheidseenhede skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse in die gemeenskap

Page 31: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Een van KANSA se Mobiele Gesondheidseenhede skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse

Page 32: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Wees deel van die stryd teen borskanker...

Gaan gereeld vir siftingstoetse

Maak ‘n donasie

Sluit aan as ‘n lid

Word ‘n vrywilliger

Page 33: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Om KANSA te help om ons kankersiftingsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by

enige van ons meer as 50 KANSA Sorgsentrums landswyd te maak

Page 34: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan

Kontak ons…

Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos [email protected]

Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad:

CANSA: Fighting cancer in South Africa

Word ook deel van ons Twitter-blad:

@CANSA - http://twitter.com/cansa

Besoek ons webtuiste

www.cansa.org.za

Page 35: | CANSA - Klein of groot Verlig die nood · 2012-10-16 · Borskanker - wat is die simptome? Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan