web viewstrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die...

31
Metro Oos Onderwysdistrik TOTAAL: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item/strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering moet dus toegepas word nie. 2. Strafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item. 3. Volpunte vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat verskaf is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief REKENINGKUNDE GRAAD 12 JUNIE 2016 MEMORANDUM

Upload: trinhdan

Post on 05-Feb-2018

252 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Metro Oos Onderwysdistrik

TOTAAL: 300

NASIENBEGINSELS:1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n

ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item/strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering moet dus toegepas word nie.

2. Strafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item.

3. Volpunte vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat verskaf is.

4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).

5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.

6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.

7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie.

8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.

9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie.

10. Wees bedag op kandidate wat geldige alternatiewe antwoorde buite die nasienriglyn verskaf.

11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.

Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye.Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

REKENINGKUNDE

GRAAD 12

JUNIE 2016MEMORANDUM

Page 2: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 2 MOOD Junie 2016

Copyright reserved Please turn over

Page 3: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 3 MOOD Junie 2016

VRAAG 1

1.1.1 Bereken die korrekte banksaldo op 31 Mei 2016. Toon alle bewerkings.

6

23 976 - 1300* - 1956* - 2 890* + 1 880* = 19 710 (Dt)*merk met die tekenOF BANK

23 976 1 300 1 880 1 956

2 890 (Dt saldo) = R19 710

1.1.2 Bankversoeningstaat op 31 Mei 2016 = formaat Alternatief Debiet Krediet

10

Saldo per Bankstaat 10 780 10 780Kt Uitstaande deposito 12 400 12 400Dt Uitstaande tjeks: Kan ook minus-

teken gebruik 75 (1 510) 1 510 76 (2 200) 2 200

Foutiewe debietorder 240 240Saldo per Bankrekening (sien 1.1.1) (19 710) 19 710

Vreemde items -1 (maks -2)23 420 23 420

kolomme opgetel

1.1.3 Noem die dubbelinskrywings, met bedrae, in die algemene grootboek vir die transaksie met T. Masha.

DT KT Debiteurekontrole R1 325 (NIE T. Masha) of R1300 en R25 (1 punt)

Bank R1 300 Korting toegestaan R25

6

Maak TWEE aanbevelings aan die besigheid wat sal verseker dat hulle nie geweierde tjeks in die toekoms van debiteure sal ontvang nie.

4

Enige TWEE aanbevelings Ken deelpunte toe vir onvolledige antwoorde

Vir 2 punte: Kontroleer dat tjek volledig/korrek ingevul is met datum/handtekening/woorde

en bedrae wat ooreenstem, ens. voordat dit aanvaar word. Weier om tjeks as betaalmiddele te aanvaar, slegs kontant/kredietkaarte Hef boetes/rentes op geweierde tjeks Bevestig met die boekhouer/toesighouer of die debiteur kredietwaardig is

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 4: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 4 MOOD Junie 2016

1.1.4 Die bank het geen bewyse dat die deposito van R12 400 gemaak is nie en die geld kan nie opgespoor word nie. Voorsien TWEE maatreëls wat jy sal instel om 'n soortgelyke verlies in die toekoms te verseker.

4

Enige TWEE maatreëls

Gebruik kontant-in-transito/-vervoer sekuriteitsdienste Verseker dat twee mense die deposito's voltooi/bank toe gaan Vra klante om EFOs te gebruik om kontant in die besigheid te verminder Verander deposito-roetines/roetes

1.2 KREDITEURE-VERSOENING

Nr.KREDITEUREKONTROLE KREDITEURELYSDebiet Krediet Debiet

1.2.1 (490 + 490)OF 980 (2 punte)

1.2.2 150 150

1.2.3 (90 + 90) OF 180 (2 punte)

1.2.4 180

1.2.5 210

1.2.6 (11 760 – 11 670)90

1.2.7 (251 -215)36

Geen punte toegeken vir : foutiewe kolom-inskrywings inskrywings in meer as een kolom

TOTALE PUNTE

40

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10

Page 5: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 5 MOOD Junie 2016

VRAAG 2

ALGEMENE GROOTBOEK VAN ASTRO BPK2.1.1 BATEVEKOPE

2015Des 31 Voertuie

110 000

2015Des 31

Opgehoopte waardevermin-dering op Voertuie

(33 000 + 16500)

49 500

9

Wins met verkoop van bate

6 000

(dt - kt)Direkteurs-fooie

66 500

116 000 116 000 -1 indien met 'saldo' afgesluit

(110 000 – 77 000) (110 000 x 20% x 9/12) 33 000 + 16 500

2.1.2 OPGEHOOPTE WAARDEVERMINDERING OP VOERTUIE2015Des 31

(sien 2.1.1) Bateverkope

49 500

2015Apr 1 Saldo a/b

100 000

11

2016Mar 31

(Kt – Dt)Saldo o/d

145 000

OF 167 000

2015Des

31

(sien in 2.1.1)Waardevermin-dering

16 500

2016Mar 31

Waardevermin-dering

78 000

OF 100 000

194 500216 500

albei totale 194 500216 500

2016Apr 1

(korrek afgebring)Saldo a/b 145 000

-1 (Maks) vir verkeerde/onvolledige datums (500 000 – 110 000) 390 000 x 20% = 78 000OF (Alternatiewe interpretasie van Inligting C)500 000 x 20% x 1 = R100 000

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 6 MOOD Junie 2016

2.2 VASTE BATE NOTA OP 31 MAART 2016

VOERTUIEVoertuie

(Alternatiewe interpretasie)

TOERUSTING

Drawaarde – 1/4/2015 (bewerkings)  400 000 510 000  30 000

Kosprys  500 000 610 000

(150 000 – 50 000)

100 000Opgehoopte waardevermindering (100 000) (100 000) (70 000)

Bewegings

Toevoegings teen kosprys 50 000Vervreemdings teen drawaarde (sien 2.1.1)

(110 000 – 49 500)  (60 500) (60 500)

V: (sien 2.1.2)Depreciation T: sien onder

(16 500 +78 000)  (94 500) (116 500)  (4 500)

16

(bewerkings)Drawaarde – 31 Maart 2016  245 000 333 000  75 500Kosprys (V: 500 000 – 110 000)1

(T:100 000 + 50 000) (bewerkings)  390 0001 500 000  150 000Opgehoopte Waardevermindering

(sien 2.1.2)  (145 000) (167 000)

(70 000 +4 500)  74 500)

Toerusting: Oues: (100 000 – 70000) x 15% = 4 500 (2 punte) (Geen waardevermindering op nuwe toerusting – einde vd jaar gekoop)

2.3 Astro Bpk. het nie versekering op hule voertuie nie. Die HUB glo dat die geld wat hy spaar op versekeringspremies eerder gebruik kan word om meer voorraad te koop en uiteindelik meer wins te maak. Verduidelik waarom jy dink dat geen versekering op voertuie nie goeie sakepraktyk is nie. Noem TWEE aspekte.

4

Enige TWEE aspekte

Groot verliese as 'n voertuig heeltemal afgeskryf word in 'n ongeluk. Voertuig kan gekaap/gesteel word – totale koste wat vervang moet word Verlies agv skade deur derde party/weens nalatige bestuurder Verlies agv ongelukke kan meer wees as die besparing op versekering in een

finansiële jaar

TOTALE PUNTE

40

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 7 MOOD Junie 2016

VRAAG 3

3.1 Overbay BpkInkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2016Ken volpunte toe vir bedrae in finale kolom indien korrek- ignoreer bewerkings in so 'n geval

Verkope (3 800 640 - 1500) Indien bedrag afgetrek 3 799 140

6Koste van Verkope (2 375 400 - 1 200) [1500 x 100/125] ( 2 374 200)Bruto Wins Kontroleer bewerking 1 424 940Ander Inkomste Kontroleer bewerking 34 600

10

Kommissie inkomste (26 000 +3 000) Een deel korrek 29 000Wins met verkoop van bate 4 000Oninbare skulde ingevorder (1 200 x 0.40) 480Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwering (3 800 – 2 680) Kontroleer bewerking 1 120Bruto Inkomste 1 459 540Bedryfsuitgawes Kontroleer bewerking (1 159 290)

22

Ouditfooie 21 000Bankkoste 6 210Verpakkingsmateriaal (16 400 - 3 400) 13 000Oninbare skulde 3 530 [50% x (350 000 / 3,5)]Direkteursfooie (350 000 – 50 000) Een deel korrek 300 000 (12 500 + 1 250 + 900)Salarisse en Lone (720 000 + 14 650) Een deel korrek 734 650Werkgewersbydrae (7 750 + 1 250) Een deel korrek 9 000Huur uitgawe (38 500 + 3 500) 42 000Handelsvoorraadtekort (180 000– 173 600+1 200 - 1 200)

Kontroleer bewerking 6 400Waardevermindering 23 500

Bedryfswins Kontroleer bewerking 300 250

9

47

Rente Inkomste 2 200Wins voor Rente uitgawe Kontroleer bewerking 302 450

Rente Uitgawes (275 500 + 80 400 - 320 900) Een deel korrek (35 000)Wins voor belasting Kontroleer bewerking 267 450Inkomstebelasting Ignoreer hakies (144 000)

Netto wins na belasting Kontroleer bewerking 123 450Vreemde items -1 (Maks -2)

3.2.1 HANDEL EN ANDER ONTVANGBARES

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 8 MOOD Junie 2016

Handelsdebiteure (125 000 – 1 500) Een deel korrek 123 500

11

Voorsiening vir oninbare skulde (2 680)Netto Handelsdebiteure Kontroleer bewerking 120 820Opgelope Inkomste (Kommissie) 3 000Vooruitbetaalde uitgawes (Direkteursfooie) sien I/S 50 000SAID (inkomstebelasting) (160 000 – 144 000)

Bewerking /Een deel korrek 16 000

Kontroleer bewerking 189 820

3.2.2 HANDEL EN ANDER BETAALBARESHandelskrediteure (23 200 – 1 200) Een deel korrek 22 000

11

Opgelope uitgawes/Betaalbaar (Huur Uitg) sien I/S 3 500Krediteure vir Salarisse 12 500SAID (LBS) (8 000 + 900) Een deel korrek 8 900Pensioenfonds (9 500 + 1 250 + 1 250) Een deel korrek 12 000

Kontroleer bewerking 58 900

3.3.1 Bereken die winsgrens vir die besigheid, VOOR enige aansuiwerings.

Bruto wins (3 800 640 – 2375 400) = R1 425 240

% winsgrens = 1   425   240 x 100 2375 400

= 60% Een deel korrek

3.3.2Gee EEN moontlike rede waarom die 25% winsgrens geneem op die goedere wat deur M. Mgoki teruggebring is, verskil van jou antwoord in 3.3.1 hierbo.

2

Enige EEN rede

Swak gehalte goedere was verkoop teen 'n verlaagde prys Winkelvuil goedere is goedkoper as normale verkoopprys verkoop Ou voorraad is teen 'n laer prys verkoop/uitverkoping/spesiale aanbieding gehou Handelskorting is aan klant (Mgoki) toegestaan

TOTALE PUNTE

75

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 9 MOOD Junie 2016

VRAAG 4

4.1.1 Bereken die Netto wins voor belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2015.

3

604 800 x (100/72)

= R 840 000 bewerking; een deel korrek

4.1.2 Bereken die Inkomstebelastingvir die jaar geëindig 30 Junie 2015.

3

(Sien hierbo) 840 000 x 28%= R235 200 een deel korrek

OF 840 000 – 604 800 = R235 200

OF 604 800 x 28/72

= R235 200

4.2.1 VERDELINGSREKENING

2015Jun 30

sien 4.1.2Inkomste-belasting

235 200

2015Jun 30

sien 4.1.1Wins en Verlies

840 000

11

Dividende op # gewone a'dele

393 800

Behoue (Kt - Dt) Inkomste

211 000

840 000 840 000 Afgesluit met "Saldo" : -1

# Dividende: Tussentyds: 300 000 x 0,44 = 132 000 (1 punt)

(300 000 +120 000 - 46 000) Finale: 374 000 x 0,70 = 261 800 (2 punte) Tot = 393   800 (1punt) bewerking; een deel korrek

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 10: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 10 MOOD Junie 2016

4.2.2 BEHOUE INKOMSTE

2015Mei 31

(2,35 x 46 000)Bank

bewerking

108 1002014Jul 1 Saldo a/b 670 000

8

2015Jun 30

(Kt – Dt)Saldo o/d

772 900

2015Jun 30

(sien bo)Verdelingsrek

211 000

194 500 194 5002015Jul 1

(korrek afgebring)Saldo a/b

772 900

-1 (Maks) vir verkeerde/onvolledige datums

Gem aandeleprys : 1 701 000 /420 000 = R4,05 (1 punt)Verskil vir behoue ink: R6,40 – R4,05 = R2,35 (1 punt) 46 000 x 2,35 = 108 100 (1 punt, bewerking)

4.3 GEWONE AANDELEKAPITAAL

GEMAGTIG500 000 gewone aandele

UITGEREIK

300 000 gewone aandele uitgereik op 1 Julie 2014 1 185 000

8

120 000 gewone aandele uitgereik op 1 Jan 2015 @ R4.30 516 000

(46 000) aandele teruggekoop op 31 Mei 2015 @ R4,05 sien 4.2 (186 300)

374 000 gewone aandele uitgereik op 30 Junie 2015(374 000 x R4,05) bewerking 1 514 700

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 11: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 11 MOOD Junie 2016

4.4 MOYA BPKBALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2015EKWITEIT EN LASTEGEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT bewerking 2 287 600

Gewone Aandelekapitaal sien 4.3 1 514 700Behoue Inkomste sien 4.2.2 772 900 4

NIE-BEDRYFSLASTE 716 400

Verbandlening: RC Bank bewerking; een deel korrek(800 000 + 102 000 - 135 600 - 50 000) Kontroleer dat Lening verminder is

716 400 6

BEDRYFSLASTE bewerking 504 800 10

Oortrokke Bank 12 000Handel en ander betaalbares (158 000 + 23 000** + 261 800* ) *kan apart getoon word as ‘Aandeelhouers vir Dividendes’ een deel korrek 442 800

20

Korttermyndeel van lening (kan by betaalbares ingesluit word)Kontroleer dat Lening hiermee verminder is 50 000

TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 3 508 800Vreemde items -1 (maks -2)Aanbieding / Plasing / Foutiewe of onvolledige besonderhede -1 (maks -2)

** SAID (inkomstebelasting) = 235 200 – 212 200

4.5 Bereken die Netto batewaarde (NBW) per aandeel op 30 Junie 2015.

3

(sien 4.4) 2   287   600 x 100 = 611,7 sent bewerking; een deel korrek 374 000 1 Aanvaar R6,12 (NIE 6,12 met geen R of c)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 12: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 12 MOOD Junie 2016

4.6On 30 Junie 2015 was Moya Bpk se aandeelprys op die JSE R5,20. Behoort die huidige aandeelhouers tevrede te wees met die aspekte hieronder? Verduidelik en haal syfers uit die vraag aan om jou antwoorde te ondersteun. Opinie Enige geldige verduideliking met syfers aangehaal

Markprys:Nee/Huidige aandeelhouers behoort nie tevrede te wees nie (1)

Markprys/JSE-prys van R5,20 is laer as die NBW. Markprys word onderwaardeer, want NBW van R6,12 is hoër. (sien 4.5) R6,12 is die waarde in die balansstaat(Ekwiteit) aangetoon wat meer is as

die markwaardasie van R5,20.(2)

Prys waarteen nuwe aandele op 1 Januarie 2015 uitgereik is:

Nee/Huidige aandeelhouers behoort nie tevrede te wees nie (1) Nuwe aandeelhouers het 'n goeie prys, R4,30, betaal wat laer is as NBW

(R6,12) R4,30 is ook laer as die markprys van R5,20 wat nuwe aandeelhouers sou

betaal het op die ope mark.

(2)

9

Die terugkoopprys van aandele op 31 Mei 2015:Nee/Huidige aandeelhouers behoort nie tevrede te wees nie (1) R6,40 is hoër as die markprys (R5,20), dus is die ongelukkige aandeelhouers

vergoed uit winste van die verlede/behoue winste. Terugkoopprys (R6,40) is hoër as NBW (R6,12), dus is behoue inkomstes

verminder. Dit sal huidige aandeelhouers in die toekoms benadeel.

(2)

TOTALE PUNTE

65

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 13: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 13 MOOD Junie 2016

VRAAG 5

5.1 KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYWIGHEDE

Netto wins voor belasting (892 800 + 347 200) 1 240 000

10

Waardevermindering 92 840Rente Uitgawes 52 000Bedryfswins voor veranderinge in Bedryfskapitaal 1 384 840Kontantgevolge van veranderinge in bedryfskapitaal bewerking 138 700

Verandering in Voorraad (552 000 – 334 600) geen hakies 217 400Verandering in Ontvangbares (218 000 – 256 000) hakies (38 000)

Verandering in Betaalbares (325 200 – 284 500) hakies (40 700)

bewerking 1 523 540-1 maks for vreemde items

5.2 PRINS BPK.KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG OP 28 FEBRUARIE 2016

KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITEbewerking 412 000

Kontro-leer hakies

Opbrengs uit aandele uitgereik (300 000 x R5) 1 500 000

8Terugkoop van aandele (40 000 x (R4,70* )) bewerking (188 000)#

Terugbetaling van langtermynlenings (1 900 000 – 1 000 000) (900 000)#

* Gem Aandeleprys: R6 300 000/1 500 000 = R4,20 + 0,50 = R4,70# Moenie volpunte toeken, indien hakies nie korrek getoon is nie

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 14: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 14 MOOD Junie 2016

5.3.1 Bereken die bedryfsverhouding.

650 880 : 406 800

= 1,6 : 1 een deel korrek

3

5.3.2 Bereken die skuld-ekwiteitverhouding.

1 000 000 : 6 680 000

= 0,2 : 1 een deel korrek

Aanvaar 0,15 : 13

5.3.3 Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang.

892   800 x 100 ½ (6 680 000 + 4 945 000) (5 812 500 = 3 punte)

= 15,4% een deel korrek Aanvaar 15,36%

5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 15: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 15 MOOD Junie 2016

5.4 Die direkteure is nie tevrede met die likiditeitsposisie nie. Lewer kommentaar hierop. Haal DRIE toepaslike finansiële aanwysers (met syfers) aan en verduidelik elkeen kortliks om die direkteure se mening te ondersteun.

Verhouding + Tendens en getalle

Enige DRIE:

Bedryfsverhouding het verminder van 2,1 : 1 in 2015 na 1,6 : 1(sien 5.3.1) in 2016

Debiteure-invorderingsperiode het van 28 dae tot 40 dae verhoog, wat dui op 'n verslapping in beheer van debiteure/hulle word toegelaat om na 30 dae terug te betaal. (Moenie krediteure-betalingstermyn aanvaar nie, want afgeneem net, maar 80 dae was te lank in 2015 en 68 dae is steeds langer as die gemiddeld)

Voorraadomsetsnelheid het van 5 keer in 2015 afgeneem na 3 keer in 2016, wat beteken dat voorraad langer neem om in kontant omgeskakel te word, en wat kan lei tot kontantvloeiprobleme.

% Netto wins na belasitn het afgeneem van 35% na 30% in 2016. Minder wins/Minder verkope het 'n negatiewe impak op likiditeit..

Aanvaar ook, AS dit in 'n negatiewe konteks aangebied word: Vuurproefverhouding het effens verminder van 0,8 : 1 in 2015 tot 0,77 : 1 in

2016, dus is daar te veel voorraad voorhande.( OF vuurproefverhouding het dies. gebly op 0,8 : 1 (afgerond) in albei jare)

6

5.5 Die direkteure het besluit om 'n groot deel van die langtermynlenings terug te betaal. Verduidelik waarom dit nie 'n goeie besigheidsbesluit was nie. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers (met syfers) in jou antwoord. Aanhaal van aanwysers + getalle (een elk per stelling

Skuld-ekwiteit het verminder van 0,4 : 1 in 2015 tot 0,2 : 1(sien 5.3.2) in 2016 OOTKA/'ROTCE' het afgeneem van 14,1% to 13%.Verduideliking: + Risiko is laag, dus kan hulle van lenings gebruik maa/het nie nodig gehad om

groot deel terug te betaal nie (0,4:1 voor die terugbetaling was alreeds 'n aanduiding van lae risiko)

OOTKA was hoër (14,1%) as rentekoers (13%) op lenings in 2015 [positief gerat], maar het in 2016 afgeneem (13%) tot laer as rentekoers (15%) [negatief gerat].

Finansiering word nie optimaal benut want OOTKA uitpresteer nie rentekoerse.8

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 16: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 16 MOOD Junie 2016

5.6.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Gee 'n rede.

Prins Bpk het 'n (ongekwalifiseerde / gekwalifiseerde / ongunstige/ weerhoudings-) ouditverslag ontvang.

Gekwalifiseerde

Verduidelik kortliks jou keuse.

Verduideliking Ouditeure het een onbevredigende item gevind. Dit sal gebruikers/lesers van finansiële state waarsku dat daar 'n probleem is Ongemagtigde aankoop van eiendom/bates/'n woonstel Prosedures was nie behoorlik gevolg nie

Vir 1 punt: Die insident word uitgelig omdat dit beduidend groot is/ kan weer in die

toekoms gebeur. 3

5.6.2 Verduidelik TWEE gevolge van hierdie ouditverslag vir die maatskappy en/of die HUB.

Enige TWEE geldige verduidelikings

Die HUB het prosedure geïgnoreer moet verantwoordbaar gehou word. Hierdie verslag sal die aanwys van direkteure deur aandeelhouers beïnvloed. Negatiewe ‘nuus’ kan aandeelpryse negatief beïnvloed/vraag na aadele laat

afneem. Potensiële beleggers sal meer versigitig wees. Aandeelhouers kan dalk die HUB vervang, wat nou kontinuïteit sal beïnvloed,

maar dit kan toekomstige vooruitsigte verbeter.

Vir 1 punt: Beïnvloed aandele se waarde/opbrengs uit aandele in die toekoms Beïnvloed aandeelpryse /beeld van die onderneming 4

TOTALE PUNTE

50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 17: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 17 MOOD Junie 2016

VRAAG 6

6.1 BTW-BEGRIPPE

6.1.1 D

36.1.2 E 6.1.3 A

6.2 BTW-BEREKENINGEBereken die korrekte bedrag BTW wat die besigheid moet betaal. Toon ALLE bewerkings.

A: 10 146 x 14/114 = 1 246; B: R342; C: 14 000 x 14% = 1 960

BTW betaalbaar: 28 430 + (1 246 + 342 + 342) - 1 960 28 430 + 1 930 - 1 960= R28 400 bewerking; een deel korrek

OF 28 430 + 1 246 + 684 – 1 960OF - 28 430 - 1 246 - 684 + 1 960

OF BTW-KONTROLE

6

1 960 28 43028 400 1 246

342 +34230 360 30 360

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 18: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 18 MOOD Junie 2016

6.3 VOORRAADWAARDASIE

6.3.1 (a) Bereken die Slotvoorraad (randwaarde) van die kitare op 30 April 2016.

5

(1 x 5 400) + (3 x 5 900) + (2 x 6 400) + (4 x 7 800) 5 400 + 17 700 + 12 800 + 31 200

= R67 100 Een deel korrek

(b) Bereken die Koste van Verkope (randwaarde) van die kitare op 30 April 2016.

4

R235 500 (2 punte) (sien hierbo) 43 200 + 192 300 - 67 100

= R168 400 Een deel korrek

OF 37 800 (7 x 5 400) 35 400 (6 x 5 900) (1 punt) 64 000 (10 x 6 400) (1 punt) 31   200 (4 x 7 800) (1 punt)R168   400

OF

294 700 x 100/175

= 168 400

(c) Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae) van die kitare op 30 April 2016.

55 150 (2 punte) sien 6.3.1(a) ½ (43   200 + 67   100 ) x 365 168 400 sien 6.3.1(b)

= 119,5 days Een deel korrek

OF 120 days

4

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 19: Web viewStrafpunte vir plasing/swak aanbieding (bv. besonderhede/datums) word slegs toegepas as die kandidaat punte verdien het vir bedrae vir daardie item

Rekeningkunde MEMO 19 MOOD Junie 2016

6.3.2 Bereken closing stock (rand value) of the CDs on 30 April 2016.

7

233 275 (2 punte) 42   000 + 191   275 + 7   370 300 + 1015 1 315 (2 punte) = R183

183 x 135 = R24 705 Een deel korrek

6.3.3 Verduidelik waarom die besigheid die spesifieke identifikasie-metode vir kitare gebruik, maar nie vir die CDs nie.

1

Een geldige rede

Kitare is hoë waarde items dus word klein hoeveelhede aangekoop/aangehou. Elke item kan individueel gemonitor word. Die waarde/koste van kitare verander voortdurend. CDs is lae waarde items, dus word groot hoeveelhede aangekoop/aangehou. Koste per CD verander nie baie op kort termyn nie.

TOTALE PUNTE

30

TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou