· web viewdie tabel te voltooi. vrae te ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.dus moet...

5
Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 Berekeninge van natuurlike getalle in eksponensiële vorm PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: EKSPONENTE: Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 5) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM : die algemene eksponensiële wette te ken en ontdek beperk tot natuurlike getalle ( a ¿¿ m) n ¿ = a m×n WISKUNDE LESPLANNE GRAAD 8 KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Upload: vonhi

Post on 16-Aug-2018

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:   · Web viewdie tabel te voltooi. vrae te ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1Berekeninge van natuurlike getalle in eksponensiële vorm

(Les 5)Draft

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: EKSPONENTE: Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 5)

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM :

die algemene eksponensiële wette te ken en ontdek beperk tot natuurlike getalle

(a¿¿m)n¿ = am×n

WISKUNDE LESPLANNE GRAAD 8

KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Page 2:   · Web viewdie tabel te voltooi. vrae te ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1Berekeninge van natuurlike getalle in eksponensiële vorm

(Les 5)Voorbeeld

3. HULPMIDDELS: DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1, Sakrekenaar, KABV Document, Handboek.

4. VORIGE KENNIS : am×an=am+n ¿

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd : 10 minute ) Tuiswerk bied onderwysers n geleentheid om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte te kan nagaan en om probleemareas wat onmiddelike aandag nodig, te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING : (Voorgestelde tyd: 10 minute) Doen die volgende onderstaande aktiwiteit met die leerders:

Aktiwiteit 1 (Hoofreken) Vereenvoudig en gee die volgende antwoorde in eksponensiële vorm:

a) 52×53 ¿

b) 32×311 ¿

c) 742×742 ¿

d) r3×r 4×r7 ¿

e) 62×s8×s3×s7 ¿

Aktiwiteit 2

Skryf die volgende as produkte van hul magte :

a) (3×3)2=¿b) ¿c) 357=¿d) (5a )=¿

Bl. 2 van 4

Page 3:   · Web viewdie tabel te voltooi. vrae te ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1Berekeninge van natuurlike getalle in eksponensiële vorm

(Les 5)Voorbeeld

7. LESAANBIEDING/ ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd:20 minute)

Onderrigaktiwiteite Leeraktiwiteite :(Van

leerders word verwag om:)

Plaas leerders in klein groepe. Doen die voorstelling van die

eksponensiële wette d.m.v.`n reeks numeriese getalle as

voorbeelde en dan deur gebruik te maak van veranderlikes.

Gee aktiwiteite 1 en 2 vir leerders om te doen en lei hulle d.m.v

ondersoek om die wet : ¿ te ontdek.

. VOORBEELD (23 )2=¿ (23 )×(23) ¿ 23×23

¿23+3

¿22×3 since 3+3=2×3 ¿26

⟹ (23 )2=26

In die Algemeen: (am )n = am×n=amn

Vra ondersoekende vrae tydens die aanbieding om leerders te ondersteun om toepaslike afleidings te maak.

Doen saam met leerders die onderstaande aktiwitiet as vaslegging vir bogenoemde aanbieding.

Aktiwiteit Voltooi die volgende tabel. `n Voorbeeld is vir u gedoen.

Produk van magte Notasie van magte op magte

Vereenvoudige vorm

24×24×24 (2¿¿ 4)3¿ 212

26×26×26

(x¿¿7)5¿r t ×rt ×rt ×rt ×r t

(4a¿¿5)2¿

Gebruik leerders se antwoorde as punte vir algehele klasbespreking.

in klein groepe te werk.

hul waarnemings in woorde te skryf.

uitdrukkings van hul bevindings d.m.v.veranderlikes te gee.

die tabel te voltooi.

vrae te beantwoord.

Bl. 3 van 4

Page 4:   · Web viewdie tabel te voltooi. vrae te ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1Berekeninge van natuurlike getalle in eksponensiële vorm

(Les 5)Voorbeeld

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd : 15 minute)

Sasol-Inzalo Boek 1: bl. 64, nr. 5(a), (c), (f) & nr. 9 DBO Werkboek 1: bl. 46, nr. 2 (e) & (f)

9. VASLEGGING/ SAMEVATTING EN TUISWERK (Voorgestelde tyd : 5 minute)

Beklemtoon dat :

(a¿¿m)n=am×n ¿ waar m en n natuurlike getalle is en a is nie gelyk aan nul nie. Al die geïdentifiseerde wanbegrippe soos byvoorbeeld : ¿

a) TuiswerkDie primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van wiskundevaardigheid wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel ,met ander woorde gee leerders `n paar hoë orde aktiwiteite wat `n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie.Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol – Inzalo boeke,DBO werkboeke en of handboeke vir leerders se tuiswerk.Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

DBO Werkboek 1: bl. 47, nr. 4 Sasol-Inzalo Boek 1: bl.64, nr. 7 & 8

Bl. 4 van 4