· web view(herskryf 9 as 3 2 en pas dan toe a 0 =1) (vermenivuldig die eksponente , en pas dan...

6
Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 EKSPONENTE : Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 4) (Voorbeeld) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER : DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: EKSPONENTE: Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 4 ) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM: berekeninge van die vier basiese bewerkings met getalle in eksponensiële vorm te kan doen. WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9 Kwartaal 1: Januarie – Maart

Upload: vothien

Post on 25-Nov-2018

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE : Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm

(Les 4)(Voorbeeld)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER :

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: EKSPONENTE: Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 4 )

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM:berekeninge van die vier basiese bewerkings met getalle in eksponensiële vorm te kan doen.

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9

Kwartaal 1: Januarie – Maart

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE : Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 4)

(Voorbeeld)

3. HULPMIDDELS: DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1, Handboeke.

4. VORIGE KENNIS: Algemene eksponensiële wette Basiese bewerkings van heelgetalle

5. NASIEN EN VERBETERINGE VAN TUISWERK (Voorgestelde tyd: 10 minute)

Tuiswerk bied onderwysers n geleentheid om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte te kan nagaan en om probleemareas wat onmiddelike aandag benodig, te identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING (Voorgestelde tyd : 10 Minute)

Kontroleer of leerders die betekenis van die algemene eksponensiële wette verstaan:

am×an=am+n

am÷an=am−n , if m>n

¿

(a× t )n=an×t n

a0=¿ 1

a−m= 1am

7. LESAANBIEDING/ONTWIKKELING (voorgestelde tyd : 20 minutes)

Onderrigaktiwiteite Leeraktiwiteite (Van leerders word verwag om: )

Plaas leerders in klein groepe. Vra leerders om voorbeelde te gebruik om die toepassing van

eksponensiële wette tydens vereenvoudige probleemoplossings met die vier basiese bewerkings te doen.

vrae te beantwoord.

Voorbeeld 1Vereenvoudig die volgende :

(a) 2a3b×3a2b5×4ab4

¿24 a6b10

[Toepassing: tel magte bymekaar omdat

die redes te noem van die eksponensiële wet wat moet toegepas word om die probleem op te los.

voorbeelde 1 (b) en 1(f) in groepe te doen en die

Bladsy 2van 5

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE : Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 4)

(Voorbeeld)

die grondtal dieselfde is]am×an=am+n ¿¿¿

(b) m3× ¿ ¿m3×m6×1 ¿m9

[Toepassing: plus eksponente] Gebruik am×an=am+n ¿¿¿(a× t)m=am tn en a0=1¿

(c) 4 ¿¿¿4 a6+3a6

¿7a6

[Vermenigvuldig die eksponente , pas toe ¿¿ en verwyder dan die hakies][plus gelyksoortige terme]

(d) 2−1+3−1=12+ 13

¿ 36+ 26

¿ 56

[pas toe a−m= 1

am]

[gebruik ekwivalente breuke]

[plus die tellers]

(e) ( 13¿−1

¿¿¿¿3

[pas agtertoe a−m= 1am

]

[Vermenigvuldig die eksponente, pas toe ¿¿

(f) 92

32−90

¿¿¿¿

¿ 34

32−1

¿32−¿1

¿9−1

¿8

(Herskryf 9 as32 en pas dan toe a0=1¿

(Vermenivuldig die eksponente , en pas dan toe [¿¿

[Minus die eksponente, en pas dan toeam÷an=am−n]

[Skryf 32 as `n heelgetal]

oplossings met die klas te bepreek.

Voorbeeld 2

Vereenvoudig die volgende:

a) 125 x3÷25 x5=125 x3

25 x5

[Minus die eksponente, en pas toe am÷an=am−n¿

om voorbeelde 2 (b) en (c) in groepe te doen.

antwoorde met die klas

Bladsy 3van 5

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE : Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 4)

(Voorbeeld)

or53 x3

52 x5 ¿5 x3−5

¿5 x−2

¿5x2

[pas toe a−m= 1am

]

(b) (3ab)2÷3ab=9a2b2

3ab

or 32a2b2

3ab

¿3ab

[pas toe (a× t)m=am tm¿

[Minus die eksponente, en pas toe, am÷an=am−n¿

(c) 25x .5x+1=¿¿

¿52 x .5x+ 1 ¿ 53 x+1

[Skryf 25 in eksponensiële vorm]

[Vermenigvuldig die eksponente, en pas toe ¿¿

[plus eksponente, en pas toe am×an=am+n¿

(d) 8n×2n+1

4n ¿¿¿

¿ 23n×2n+1

24n

¿ 24n+1

24n

¿2

[Skryf 8 en 4 in eksponensiële vorm]

[Vermenigvuldig die eksponente, en pas toe ¿¿

[plus eksponente, en pas toe am×an=am+nop die teller]

[minus eksponente, en pas toe am÷an=am−n¿

te bespreek.

Bladsy 4van 5

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE : Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm (Les 4)

(Voorbeeld)

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd : 15 minute)

Sasol-Inzalo Boek 1 bl. 79 nr. 6 (d) & (e) DBO Werkboek 1, bl. 66 - 67

9. VASLEGGING/ SAMEVATTING EN TUISWERK (Voorgestelde tyd : 5 minute)

a) Beklemtoon dat: Leerders moet die verskillende wette kan bemeester om dit te gebruik as hulle besig is met probleemoplossings van getalle in eksponensiële vorme.

TuiswerkDie primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van wiskundevaardigheid wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel ,met ander woorde gee leerders `n paar hoë orde aktiwiteite wat `n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie.Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol – Inzalo boeke,DBO werkboeke en of handboeke vir leerders se tuiswerk.Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

Sasol-Inzalo Boek 1 bl.163 nr.6 (c), (e), (f) en (g)

Bladsy 5van 5