€¦  · web viewin die bostaande voorbeelde word die eksponente gelyk gestel omdat die twee...

5
Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 ALGEBRAIES VERGELYKINGS: VERGELYKINGS (Les 3) (Konsep) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. T ONDERWERP: ALGEBRAÏESE VERGELYKINGS: VERGELYKINGS (Les 3) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerder instaat wees om vergelykings op te los deur eksponentwette te gebruik. WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9 KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Upload: hoangdung

Post on 26-Sep-2018

235 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦  · Web viewIn die bostaande voorbeelde word die eksponente gelyk gestel omdat die twee getalle kan slegs gelyk wees as dit tot dieselfde mag verhef is. Los vir x op: 2 x+3

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIES VERGELYKINGS: VERGELYKINGS (Les 3)

(Konsep)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. T ONDERWERP: ALGEBRAÏESE VERGELYKINGS: VERGELYKINGS (Les 3)

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet leerder instaat wees om vergelykings op te los deur eksponentwette te gebruik.

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9

KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Page 2: €¦  · Web viewIn die bostaande voorbeelde word die eksponente gelyk gestel omdat die twee getalle kan slegs gelyk wees as dit tot dieselfde mag verhef is. Los vir x op: 2 x+3

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIES VERGELYKINGS: VERGELYKINGS (Les 3)

(Konsep)

3. HULPMIDDELS: DBE workbook 1, Sasol-Inzalo book 1, Handboek

4. VORIGE KENNIS:

optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling van heelgetalle vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings vermenigvuldigingstabel tot en met ten minste 12 × 12 eksponente oplos van vergelykings (Les 2)

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)

Tuiswerk bied ‘n geleentheid vir onderwysers om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte na te gaan en om problemareas wat onmiddellike aandag nodig het, te identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDNG (Voorgestelde tyd: 10 Minute)

Eksponentwette Die eksponentwette moet bekendgestel word met die gebruik van getalle en dan die gebruik

van veranderlikes. Die volgende eksponentwette moet geken word en gebruik word in die oplos van

vergelykings wat eksponente bevat. In die tabel is men n heelgetalle en a en t mag nie gelyk wees aan 0 nie

am×an=am+n am÷an=am−n

Voorbeelde

a) 23×24=23+4=27=128 a) 35÷32=33=27

b) x3× x4=33+4=x7 b) x5÷ x3=x2

(am )n=am×n (a× t )n=an×t n

Voorbeelde

(23 )2=26=64 (3 x2 )3=33 x6=27 x6

a0=1 a−m= 1am

Voorbeelde(37)0=1 5−3= 1

53= 1125

(4 x2)0=1 73÷75=7−2= 172

= 149

Maak seker dat leerders die wette verstaan en dit van beide kante van die gelykaanteken m.a.w. as die LK=RK dan is die RK=LK

Bladsy 2 van 4

Page 3: €¦  · Web viewIn die bostaande voorbeelde word die eksponente gelyk gestel omdat die twee getalle kan slegs gelyk wees as dit tot dieselfde mag verhef is. Los vir x op: 2 x+3

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIES VERGELYKINGS: VERGELYKINGS (Les 3)

(Konsep)

Bladsy 3 van 4

1. LESAANBIEDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)

OnderrigaktiwiteiteLeeraktiwiteite

(Van leerders word verwag om:)

Aktiwiteit 1

a) Voltooi die volgende tabel. (Sakrekenaars mag nie gebruik word nie)

x 2 3 4 5x2 52=25x3 23=8x4 34=81x5 45=1024

b) Los vir x op en gee ‘n rede

a) x3=8 x=2 want 23=3

b) x2=324 x=18 want182=324

Activity 2

Los vir x op:

a) 2x=16 2x=24 skryf die konstante met dieselfde gronttal as die term met die eksponent. x=4 stel die eksponent gelyk(slegs as die grondtalle gelyk is )

b) 5x−1=125 5x−1=53 x−1=3 x−1+1=3+1 x=4

c) 7x= 149

7x=49−1

7x=7−2

x=−2

Neem kennis: In die bostaande voorbeelde word die eksponente gelyk

gestel omdat die twee getalle kan slegs gelyk wees as dit tot dieselfde mag verhef is.

Los vir x op:

a) 2x+3=8

b) 7x+1=1

die tabel in pare te voltooi

te reageer op die ondersoekende vrae van die opvoeder

individueel te werk aan die oplos van die vergelykings wat eksponente bevat

die eksponenwette te gebruik om die vergelykings op te los wat eksponente bevat

hul antwoorde ted eel en te bespreek

a−m= 1am

Page 4: €¦  · Web viewIn die bostaande voorbeelde word die eksponente gelyk gestel omdat die twee getalle kan slegs gelyk wees as dit tot dieselfde mag verhef is. Los vir x op: 2 x+3

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1ALGEBRAIES VERGELYKINGS: VERGELYKINGS (Les 3)

(Konsep)

7. VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Beklemtoon dat: leerders die eksponentwette moet ken en kan toepas om ‘n vergelyking op te los waar die onbekende in die eksponent posisie is moet

die grondtalle gelyk gestel word om soodoende die eksponente aan mekaar gelyk te stel

a) Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te bied om die bemeestering van wiskundige vaardighede wat in die klas onderrig, is te demonstreer. Tuiswerk moet dus doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is meer’ word aanbeveel, m.a.w. gee leerders ‘n paar hoë orde aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede aanspreek eerder as baie aktiwiteite wat nie die leerder se begripvermoë bevorder nie.Kies geskikte aktiwiteite noukeurig vanaf die Sasol-Inzalo Boek, die DBO werkboek en/of handboeke vir leerders se tuiswerk. Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek

Aanbevole Tuiswerk:

Sasol-Inzalo boek 1, bl. 153, nr. 1 (a), (c), (d) en (f), bl. 154, nr. 2 (c) en (f).

Bladsy 4 van 4

2. KLASWERK (Voorgestelde tyd: 15 minute)

Sasol-Inzalo boek 1, bl 153, nr. 1(b), bl. 154, nr. 2(c) en (f), bl. 155, nr. 2 (b) en (d)