000441 - historical papers, wits university · klipgooiery: - 3 swart mans gooi klip na sap *2333k....

31
BERIGVOR,.: ......... 000441 VOLGNOi'WER: 3 DATUM: 198G-0.1-15 19h05 UIT‘ VAN: ______ 5N Kst. Evans___________ AAN: Echo 5 GEDIED: Kairiso ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Huis 7180 Kagiso II ______________ AARD VAN BERIG OF VOORVAL: Klipgooiery: - 3 Swart mans gooi klip na SAP *2333K. Verskeie klippe tref voertuig - skade - R120.00. Konstabel Evsns sien voorval plaasvind en tree op.___________________________ UITSLAG VAN 0P7REDE: TYD: 19hlO_____________________________ __ ______________ _ ___________ Konstabel E^ans vuur 2 x Nr. 5 donshael na enkel Swartes v/at klipgooi. Geen sigbare oeserings. Leratong Hospitaal is gekontak ir.dien enige beseerdes daar aankom.____________________ OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAII) Luitenant Du Plooy (Onluseenheid) V Luitenant Atkin (TIN) INSTRUKSIES OOR BESKIKKING: Tu/ \ AFHANDELING:

Upload: dinhnhu

Post on 02-Sep-2018

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

BERIGVOR,.:. . . . . . . . . 0 0 0 4 4 1VOLGNOi'WER: 3

DATUM: 198G-0.1-15 19h05 UIT‘

VAN: ______5N Kst. Evans___________ AAN: Echo 5

GEDIED: Kairiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Huis 7180 Kagiso II______________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Klipgooiery: - 3 Swart mans gooi klip na SAP *2333K. Verskeie klippe tref voertuig - skade - R120.00. Konstabel Evsns sien voorval plaasvind en tree op.___________________________

UITSLAG VAN 0P7REDE:TYD: 19hlO_____________________________ ________________ ____________Konstabel E^ans vuur 2 x Nr. 5 donshael na enkel Swartes v/at klipgooi. Geen sigbare oeserings. Leratong Hospitaal is gekontak ir.dien enige beseerdes daar aankom.____________________

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAII)Luitenant Du Plooy (Onluseenheid) V

Luitenant Atkin (TIN)

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING:Tu/\ „

AFHANDELING:

1

DATUM: ___1986-01-16_____________ TYD IH: 02h00 TYD UIT: __

VAN: bF (kst. Wiehahn)_____________ AAN: ___ HI__________________GEBIF.D: Kagiso I __________________________ _____________________

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Huis.Nr. 169___________________________

AARD VAN BERIG OF VOOiiVAL:Petrolbomaanval orr. OlhOO : .________________Onbckende aantal Swartes gooi 7 petrolbomrae na huis. Petrolbomme deur 3 verskillende ver.sters gegooi . Gordyne en meubelstukke brand. Vuurdeur eienaar self geblus. Skade R1 OCO,00 . ___________________Eienaar Johannes Sejanamane - Skoolhoof by Tsholebega Skool.___________MR 77/01/86.geopen te Kagiso ______ ____________ _______

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: G c c n _______________________________________________Swartman Josef Se.janamano, 20 .jaar - lipte brandv/ond op bors. Geen arrestasie

OORGECXA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)Kaptein Grobler (DK; Luitenant du Plooy (£5); Kaptein Sebanyonl (Kagiso); Luitenant Atkin (TIN HK) _________

BERIGVORM

VOLGKOIKEn: 8

DATUM 1936-01-19 TVD IN: 23h45 TYD UIT:

VAN Kafrigo SAP AAN:

GEBIED: Kagiso____________________________________________________

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Kagiso Rylaan___________________________

AARD VAN BERIO OF VOORVAL:Berig van *n huis wat brand te Kagiso Rylaan oorsaak en adres onbekend. P8 verwittig ora toneel by te woon. Sal verslag doen.________________

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: 23h50: Huis 395 Kagiso Rylaan aangeval devur onbekende persone met_______

8 (agt) petrolbomme. Deur ruite van voorhuis en slaapkaner gegooi om________ongeveer 23h4Q. Skade aan meubels ens. beloop ongeveer R700,00. Brand______deur eienaar geblus. Eienaar is Joseph Taungaate onderwyser te Atlehong Laer skool Kagiso is ook ft stigterslid van die Ouetehuis te Kagiso wat pas gestig iDaar is ft plakkaat tuisgernaak aan sy voorhek gehang wat lees: "Continue:_____Our Granys (sic) R5,00" met (3c) onder en 3 vuurhoutjies daarin gedruk.______Die hou blykbaar verband met die Ouetehuis met die stigting daarvan moes die inwoners R5.00 per maand betaal. Van hulle het gesukk^l om die fooi te betaaJen is meegedeel dat hulle kan betaal wat moontlik is. Pit blyk of__________ _van hulle familielede of ander persone ontevrede is hieroor en dus die aanval

00RGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AkW) sien KEERSY ----Kapteln Jouvert VeiligheldSers. Brown TIN HK __________________ ___________________________________

AFHANDEL1N0:INSTRUKSIr.S 00R BESKIKXING:

gcloots hct. Swartman Joseph sal V) lys van moontlike verdogtes opstel en aan KOD oorhandig.Daar is geen bcserings of optredc nie.Beslag gele op plakkaat. Geen moontHkhciri van PVA aan botteloor- blyfsels.Patrollics sal gehou word soos moontlik.

{

DATUM:

VAN:

1986-01-20

SAP Kagiso

VOLGNOtftfER: _____ 3

_ TYD IN: 02h 10________ TVD UIT: ____

______ AAN: Echo 5GEBIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: 5422 Raniso

AARD VAN BEP.IG OF VOORVAL: Petrolbomaanval op bo enoenndf* perseel _Moleko Modise Kla van petrolbonaanval. C8 sal bvwoon.

UITSLAG VAN O^TREDE:TYD: --B woon by:__Spreek eienaar. Aanval het cn Q0h4Q olaasgevind. KIpop_het_een persoon opgemerk. 4 retroibommo is nn huis eeslinger. twee is _dgur slaapkamerruit en het ontbrand. Skade aan meubels R300.00. ? homm* J?rt, ni. .-?ntplof. nie rr.aar is vernietig. Geen beserings, brand deur eienaar ^-geblus.__Geen verbintcnisse nie is rcotorbestuurrier by S.A. Brouerye.______

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) Sersant Brown TIN HK_____________Dra oor aan Kapteln Joubert op 1986-01-20 werkscrc. MR 91/1/86 ocnn^.

0 0 0 4 46

VOLGHOMMER: _____^

DATUM: ___iqrq-OI-??_____________ TYD IN: _______ TYD UIT: ____

VACJ1 Kagiso Patrollicwa_______________ _ AAN: Echo 5________________

GEBIED: Kaniso Lokasie

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Botswanastraat Kagiso

AARD VAN 3ERIG OF VOOrtVAL:Brandbeskadiging: Voertuig JYJ 161T Afleweringsvoertuig aan brand gesteek deur onbekende aantal Swartes. Voertuig heeltemal uitgebrand. Skadc - R20 000,00. Voertuig behoort aan Wanda MeuLileerders Krugersdorp.Kagiso MR 105/1/86.

UITSLAG VAN 0PTREDE: TYD: Geen octrede

Geen arrestasies _______Geen beserinqs

OORGELr.A AAN: (D'JI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)Adjudant-offisier Roberts (TIN)_________ _____ __ >

LERKiVOH.-'.

DATUM: ______1986-01-23__________ TYD IN: 07h25_______ TYD UIT:

VAN: ______ Charliebeheer_______________ A AN: Echo 5____________

GEBIED: Kagiso________________________________________________

ADKES OF LIGGING IN GEBIED: Kagi-so Biersaal Dostilestraat________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:•'Voertuig brand te Kagiso biersaal"__________________5N om by te woon.Brandv/eervoertuig alreeds op pad

t ’ • ----------:

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Petroibonaanval op voertuig van Chador Security Service Mitsubishi____JNL 694T. 2 petrolbcnne na voertuig gegooi. Heelteraal uitgebrand R15 000,00 Skare - 30 Swart jeugdiges. Spat uiteen met SAP aankoms. Geen optrede.

. T.E H

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) PVAK Luitenant du Plooy (E.5) Kagiso speurders TIN A/0. Schuberg.___________________________

INSTHUKSIES OOR BESKIKK1NG:AFHAHDELING: _____________

A S Ma-\m

0 0 0 4 4 7VOLCNOMMER:

VOLGNOtfMER: 3______

DATUM: 1985-01-23_______________ TYD IN: 09h20_______ TYD UI7: _________

VAN: 5S fSprs. Labuschapne) AAN: E5__________________

GEBIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: H/v -Asherberg & Jacobsstrate_________________

AARD VAN BERIG OF VOORVAl:Petrolbomaanval: Bestuurder van privaatvoertuig GJG 511T afleweringsvoertuig van Portable Products, Boy Khumalo si dat sy voertuig deur *n petrolbom gegooi is deur 2 Swart jeugdiges toe hy by stopstraat gestop het.Kajuit van voertuig tctaal uitgebrand. Skade R8 000,00-

BERIGVCRM 000443

UITSLAG VAN OPTREDE: TYD: Geen optrede_______ Geen beserings

Geen arrestasies

-

OORGEDRA AAN: ',DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) Luitenant Vermeulen <E5.) Kagiso speurtak PVAKA/n. Sh.thoro fTTN) v v

. T."S>.

INSTRUKSIES OOR BESKIKXING:AFHANDEL1 f!G : ______

-■-5t * .0^

0 0 0 4 4 9Br.p.iGvo?.;

VUL.CNO.MnER:DATUM: 1966-01-23 TYD IN: Ilhl5 TYD UIT:VAN: 5S_ (Sers. Labuschap.ne) AAN: E5

GEBIED: Kaeiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Notshi Drive vocr huis 2078

AARD VAN BEFtiG OF VOORVAL:Petro.lbomaanval: Voertuip van Control Furnishers Reg. Nr. HCZ 739T rnet petrolbom gegooi. Bestuurder kan nie gevind word om besonderhede vas te stel nic. Vuertuig totaal uitgebrand. Skade R15 000______________

UITSLAG VAN 0PTREDE: TYD: Geen optrede

Geen arrestasies Geen beserings

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM />/.N). Lni tenant Vermetilon (E5) Kagiso Speurtak. ,PVAK . Sera. Hanneiaan (IU1)-------------------- - -

INSTRUXSIES OOR BE5KIKXING:AFHANDELING: _ _ _ _ _ _

oERIGV0P:1 0 0 0 4 5 * |fc

DATUM:

VAN:

1986-01-23

02 (Kst. Duffield)

TYD IN: I3h40

GEBIED: Kagiso

VOLGNOMKSR:

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Kagiso Rylaan - park

TYD UIT:

AARD VAN BERIG OF VOOkVAL:Konstabel Duffield berig dat ongeveer 50 Swart jeugdiges besigis om 'n park in Kagiso Rylaan te verniel.

UITSLAG VAN OFTREDE:TYD: _.(lroep- riitorn rcdrvf r.ct sambokke.

00RGEDP'. AAN: (UUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) Luitenant Du Plooy (E5)

5INSTRUKSIE3 OOR BESKIKKING:AFHANDELING:

000451

DATUM: 198G-01-23

VAN: ______ Q7 (Sers. Koen)

GEEIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Jacobstraat - oor Philip Coke

AARD VAN 3ERIG OF VOORVAL:Pf?troIbo-!aanval: Ford bakkic reg. KMT 279T eienaar onbekend. Onbekendaantal Swart jeugdiges. ___________ ___________ ____________Skade R15 OOP_______________________________________________________

VGLGNOi'V.ER: ____ 7

TYD IN: l^h30_________ TYD UIT: __

AAN: E5

UIT3LAG VAN OFTREDE:TYD: Geen optrede

Geen beserin^Geen arrestasies

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID Sf NAAM AAN) PVAK; Video-eenheid, Kagiso Speurtak_____ ___TIN A/O. Rossouw

INSTRUKSIES OOR BE3K.KKING:AFHANDELIMG:

Ei:r<!Gvon.i

VOI.GNCWHER:

DATUM: 1 _____________ TYD IN: 141^0______ TYD UIT:VAN: Y1 (Prig, van Wyk)________ __ AAN: E 5 ________________

GEBIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Kagiso Rylaan voor huis 987

AARD VAN BERJG OF VOORVAL:Petrolbomaanval: Onbekende aantal Swart jeugdiges - 2 petrolbomne na aflev/eringsvoertuig van Dash Sands, Reg onbekend, kajuit vernietig.

Skade R12 000

UITSLAG VAN 0PTREDE: TYD: Geen optrede______Geen beserings

Geen arrestasies

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM I>N)Luitenant Du Plooy (E5); Kagiso Speurders; PVAK TIN A/O. Rossouw

sINSTRUKSIES OCK BESKIKKING: _______ _______________________________AFHANDELING: __________________

Si U m M 0 0 0 4 53

VOLGNOMr'ER:

DATUM: 19e6-01-23_____________ TYD IN: 17h25_______ TYD UIT:_________

VAN: ____ QJ____________________________AAN: £aba a_________________________GEBIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Otwanostraat. Kagiso

AARD VAN EERIC OF VOGRVAL:Brandbeskacigvng: Isuzu bakkie bohoort aan A. Theron Plumher?: rH p hranH -gesteck deur - 150 Swartes. Voorste kaiuit heeltemal uitnebrand.____________Skade - RS 000,00.___________________________________

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Geen optrede_______ Geen arrestasies

Geen beserings

I ---------------------------------

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE HAAM AA'i) Luitehant Atlam (TIN)

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING:AFHANDELINC: ___

3 8 B

VCLGUOMMER: __14___

DATUM: 1936-01-23_____________ TYD IN: 21h.OO_________ TYD ’JIT: _____

VAN: ______5W Kant. Schutte____________ AAN: y>hn 5 _________________ _

GEBIED: Kagiso______________________________________________________

ADRES OF LICGING IN GEBIED: Biersaal Kagiso___________________________

AARD VAN 3ERIG OF VOORVAL:Poging tot brandstigting: Biersaal se deur gcpoog om aan brand te steek met buiteband. Skad.2 — R100,00 — 3 Swart jeugdiges betrokke.

m m m 0 0 0 4 5 4

UIT3LAG VAN 0P7REDE:TYD: 1 x 37mm traangas______ Gcen beserings

Gcen arrestasies

00RGEL'r;A AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) r >(TIN A/0. Roberts

y vA 'is \ / .

.1 -■

INSTRUKSIE5 OCR BESKIKKING:AFHANDELING: _____________

- --------------------------------------

■ : ' ' s<\\,*>. ELfJIGVOijM

VOLGNOtfMER: IS______

DATUM: ______ 1966-01-23_________ TYD IN: 22hI5_________ TYD UIT: ________

VAN: 5V/ K.apt. Schuttc___________ ' AAN: Echo 5_______________________

GEBIED: Kap.iso

ADRES GF LIGGIT1G IN GEEIED: Ngane .Biersaal

AARD VAN BERIG OF VGCRVAL:Brandstigtinf:: Onbckende aantal Swartes steek biersaal aan die brand. Buiteband en parrafTien gebruik. Skade - R4 000,00________________________

L

UITSLAG VAN OPTPEDE: TYD: Geen ootrede

Geer, arrostasie Geen beserings

•. f .v - i ---------------------

OORGE'V.a AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)

INSTRUKSIES OOR DESKIKKING:AFKANDELING: ______

VOLG orVOLCNOMME?.: BERIG 15 (< Id

DATUM: _____1986-01-25___________ TYD IN: 23h50_______ TYD UIT: __________

VAN: _______5C (Sers. Hofmeyr)_______ • : _£5____________________________

GEDIED: Kagiso______________________________________________________________ _

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Ngana Biersaal H/v Siligane en Digaanstrate.Biersaal in Thembastraat

AARD VAN BERIG OF VOOR'/AL:8 petrolbomme is wel in gebou gevind toe plek weer besoek is deur_____________Sers. S m a l b e r g e r . ____6 petrolbomme wat voor deur van biersaal in Thembastraat gegooi is, is later gevind deur Sers. Smalberger.

SESiCVOR..;

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Drie Swartmans v/at deur A/0. Steyn by altvee biersale opgemerk is tydens ______ voorvalls is g e a r r e s t e e r . ______

1. Swartmari Bheki Gumbi, 14 jaar2. Swartman Aron Phadi, 17 jaar3. -Swartman Bennett Gedeni, 19 jaar MR's 112 en 113/01/86 ___________

OORGEDfw' AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)Kagiso Speurtak: Luitenant Kleyhans (Veillgheidstak);

r u8S M S S 88 0 0 0 4 5 7

VOLGNOMKER: 3______

DATUM: 1936-01-2*____________ TYD IN: 19h25________ TYD UIT: ________

VAN: _____ Qeubec 4____________________ AAN; E5___________________________

GEBIED: Munsieville______________________________________________________

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: ____ Huis 368 Indoejekastraat____________________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Om - 19h25 het SAP patrollie op ligte afleweringswas JTM 812T van 'Globe electrical wat besig was om te brand afgekom, metode is onbekend hoe hulle brand gestig het, aantal person® betrokk* onbekend. Skaae var. brandstigting Rll 000,00.____________________

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Geen hesering; geen arrestasies

OORGEDKm AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING:AFHANDELING: _ _ _ _

, r M

VOLGNOMNER: 4______

DATUM: 1986-01-24______________ _ TYD IN: 19^40_______ TYD UIT: ________

VAN: O^uhpr d____________________ __ AAN: E5___________________________

GEBIED: Munsieville

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Dalenvebostraat Huis Nr. 368

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Samedromming:__________________________Quebec 4 rapporteer tydens patrollie 19h30 dat hulle afgekom het op Vi samedromming van - 100 - 200 Swartes te Dalenyebostraat. Daar is op die patrollie geskree en gevloek.

000458 'T?BERiGVOP.M

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Om 19h30 het Qeubec 4 vyf traanrookgrariate en I x 3?mm traanrookpatroon 05 gooi 7 traanrookgranate. Skare uiteen. Geen. arrestasie, geen beserings.

OORGEDRA AAN; (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)• -3ft

tINSTRUKSIES OOR BESKIKKING:AFHANDELING: ■33

berigvorm 0 0 0 4 5 9

DATUM: 1986-01-24_____________ TYD IN: 23hOO________ TYD UIT: ____

VAN: SAP Kagiso AAN: Echo 5

GEBIED: K^ir,n u _____________________________________________________

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Huis Nr. 44B1___________________________

AARD VAN BERIG OF VOGKVAL:Petrolborr.aanvalle : Huis 4481, onbekende aantal Swart tr.ense gooi petolbomna woning, petrolborii tref muur en ontbrand, brand word geblus deur_________cienaar, geen skade, geen beserings. Eienaar van woning ene Swartvrou_____"Erika Mashengo". Sy het geen politieke verbindtenisse nie._______________

VOLGNOMKER: ______5

U1TSLAG VAN OPTREDE: TYD:

OORGEl'r.A AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) KAGISO KOD; TIN SERS. BOTHA I / j 't%

Y U _ j

■■ ■* ii

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING:AFHANDELINC:

berigvorm 000460

D A T U M 1936-01-25

VAN: Quebec 7

TYD IN:

AAN: Echo 5

GEBIED: Munzievillc

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Raadskantore Munzieville

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:

fil

08h50 TYD UIT:

VOLCNOMKER: ____ l_

Brandstigting: Sersant Koen rapporteer dat *n onbekende aantal swartes3 petrolbonme n.a eebou gepooi het. 2 petrolbomme .u.et teen die "Blinders _ v/at voor die vensters is ontplog. Skade - RIOO.OO.

UITSLAG VAN OPTREDE: TYD: Geen optrede

Geen arrestasieGeen beserings

OORGEDRA AAN: ?DUI TAK EN DIE LID SE rtAAM AAN) v,o . stPw f A«S.0.) • Lnltenant (v) Fouriej. A/0.._Pe_Beer (Speurdera^ o^rnr 4: Vlngerafdrukkg. ------- ------------------------------

INSTRUKSIES OOR BESKIKXING:AFHANDELINC: ___________ _

. >>*«■. '£ ~zrr~*-:

DATUM:

VAN:

GEBIED: Kagiso I I ____________

ADRES OF LIGGING IN GEDIED: Huis 2884 Sebensiza__________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Skietvoorval: Om 19hl5 was verskete SAP-Iede op voetpatrollie te_________Sebensiza Rylaan. Voor huis Nr. 2884 is hulle deur - 20 Swart mans_______gekonfronteer wat klippe na hulle begin gooi het. SAP het ook verskeie Swartmans gesien wat petrolbomne by hulle gehad het, Kst. W4Q5812N Kst. J.B. Nickson vuur 1 x 9mm met amptelike dienspistool en wond 1 Swartman Emmizile Tromboy, 36 jaar oud, in regterarm — gering beseer.Man word in hegtenis geneem. Saak van openbare geweld word teen om aan^ele Kagiso MR 121/01/86 geopcn.

BF.RIGVORM

VOLGHOMMER:

1936-01-25___________TYD IN: I9hl5_________ TYD UIT:Q5______________ ; Echo 5

UITSLAG VAN OPTREDE: TYD: 19h30Terv/yl Luitenant Fourie toneel bescek zooi - 15 Swart ’>nerrii n-Jn™na SAP-lede - voertuie 2C*en r.<ade aan voertuie. van apter die .Kst. W401037T Steyn vuur 3 x 37mm trsanrook. Skare ui^epp.

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID S<? NAAM AAN) Eenheid 19 - Luitenant FourieTIN - Luitenant Klevnhans

INSTRUKSIES OCR BESKIKKING:AFHANDELING:

DATUM:

VAN:

GEBIED: K a g i s o ---------------------- — ----—

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Sijahananestraat_____________________ _________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Klipgooiery: 40 Swart jeugdiRCs drom saam. Gooi klippe na SAP-voertuigLGeen skade ---—Geen b e s e r i n g s _________ ______ — — ----------

u s m m 0 0 0 4 6 2

VOLGNOMMER: __

1986-01-26___________ TYD IN: 17h05_______ TYD UIT:

Q1 ______ _ AAN: _____________ —

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Nr. W401037T Kor.stabel Steyn vuur 1 x 37mm traangas. Skare uiteen.

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)* /n TIN HK

_______ V A - t g

/ - ^

afhantieLIMG : -----------.--- ---------* #•* U.-tm

BfRIGVORH 0 0 0 4 6 3 '

VOLGNOMMER: 6_______

DATUM: _____ 1986-01-26___________ TYD IN: 23hl5_________ TYD UIT: ___________

VAN: _______ 1C (SAW)________________AAN; E£>________________ ________________

GEBIED:' Munsieville___________________________________________________ _____

ADRES OF LICGING IN GEBIED: voor huis 1180________________________ _ _____

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Padversperings: 2 motorbande deurweek met branristof in pad voor____________bogenoemde adres gekry. *n Swartman is naby hulle gesien, die het weggehardloop Bande verwvder uit pad en vernietig.___________________________________ ______.

UITSLAG VAN OPTREDE: TYD: Geen ootrede.

OORCEDF.A AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) Sers. Kleynhans TIN

l ■ * 4v I - - m

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING: r m4 ■ ■

AFHANDELING: __________________________ ______ _____________________~ *

BERIGVORM 000464 I*

DATUM: 1986-01-26

VAN: Kagiso SAP

GEBIED: Kagiso

TYD IN: 22h40_____ TYD UIT:

VOLGNOKMERj ______7_

AAN: Echo 5

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: 5150 Kagiso______

AARD VAN BERIG OF VOORVAl:Brandbomaanval: Onbekende aantal Swart gooi petrolbom na bogenoemdeadres. Skade R2 800,00. Eienaar Swartvrou Joyce Malet het geen politieke verband nie.

UITSLAG VAN OPTREDE: TYD: Geen optrede

Geen arrestasieGeen besering

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID S? NAAM AAN)

m i m ™ 0 0 0 4 6 5

VOLCNOMMER: ____DATUM: _______1986-01-27_________ TYD IN: Hh20 TYD UIT:

VAN: _____J1___________________________ AAN: Echo 5 _______________

GEBIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Thulamistraat___________________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Brandbeskadigirig te Thulamistraat, Krugersdorp. ___________________Munisipaliteit vullisverwyderaarvoertuig aan die brand gesteek deur middel van bande deur onbekende aantal Swart jeugdiges, kajuit totaalverwoes. Skade - R30 0 0 0 , 0 0 ______Reg, nr. KFY 012T____________________________________________

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Geen beserings

Geen optrede Geen arrestasies

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING:AFHANDELING: m

0 0 0 A 6 6 7

VOLGNOMiMER: 4

DATUM: 1966-01-27 _________ TYD IN: 16h20_______ TYD UIT: _______

VAN: Kapiso SAP_____________________ AAN: _______________ .______________

GEBIED: Kagiso_______________________________ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ __________

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Tembalaan____________________________________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Brandbeskadiging deur onbekende aantal Swart jeugdiges. Steek Datsum-bakkie reg. nr. onbekend deur miadel van paraffien aan die brand. Voertuig vanC.T.C. Gold Storage Vanderbijlpark. Skade totaal uitgebrand.______________Skade R18 000. MR. 128/01/86 geopen.

BERIGVORa

UITSLAG VAN OPTREDE: TYD: Geen optrede______ Geen beserings

Geen arrestasie

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAiO

INSTRUKSIES OOR BESKIKXING:AFHANDELING: _____________

berigvorm 0 0 0 4 6 7

DATUM: 1986-01-27______________ TYD IN: I4h00________ TYD UIT: _________

VAN: 5V Luit. Vermeulen____________ AAN: Echo 5______________________

GEBIED: Kagiso II__________________________________________________________

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Rooms Katolieke Kerk____________________________

AARD VAN BERIG OF VOGrtVAL:jteEgadfiClna. Pm. J- hOO ,te. Rooms, K.aJ:plieke KerK-__SAP gee aandap. Op aar.koms is'daar soweat 250 Swart- ieugdiges toe hulle SAP sien spat hulle in alle_________rigtings, hardloop deur glasdeure en deur vengters. SAP poog om 80 Swart_____ieugdiges aan tc keer. Sister Benedict deel mee dat dit *n vergadering is om skoolbywoning wat op 1986-01-28 te bevorder.Majoor Coetzee. Veiligheidstak, gee opdrag dat die blywende 80 laag gaan______moet word.________________________

VOLGNOKrtER: 5________

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Daarna om 14hl5 van Swartes wat uiteen is, klippe begin gooi na SAP.7 x gasgranate afgevuurKst. Wiehahn vuur 1 x SSG op Swart man, 20 .jaar. Gevuur met h rooi hemp aan. Na ondersoek is Swartman nie gevind nie, slegs *n blcedkol.

OORGELTiA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) Luitenant Du Plooy; Luitenant Vermeulen (E5).TIN A/0. Schubach

INSTRUKSIES 00R BESKIKKING:AFHANDELINC:

BERIGVORM 000468

DATUM: 1986-01-27

VAN: ______ 5V________

GEBIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Kagiso Rylaan 9 8 5 __

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Brandbeskadiging:____ Ontwikkelingsraad voertuigRegistrasienommer: FNS 895 T_________________Skade: R20 000-00

VOLGNOMMER: ____ 3

TYD IN: lbhOO_______ TYD UIT: __

AAN: E5

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: Geen arrestasies

Geen beserings _______ Geen optrede

VOLGNOMMEK: 10

DATUM: 1986-01-27____________ _ TYD IN: 19hl7________ TYD UIT: _______

VAN: ______ ££_____________________ ____ AAN: Echo 5______________________

GEBIED: Kagiso II

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: Huis 1746____________________________________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Petrolbomaanval op SAP patrollie deur - 10 Swart jeugdiges. Voertuig______is nie getref deur petrolbom nie en ontplof in die pad en ontbrand.

BERIGVORM 0 004 6'9 I

UITSLAG VAN OPTREDE:TYD: SAP tree op. Kst. Evans 2 skote SSG hael en Sersant Riekert vuur een skoot. Totaal 3 x SSG haelpatrone. Onbekend of iemand getref is, skare is uitesn.

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN)Luitenant Du Plooy; Luitenant Vermeulen . pTIN: A/O. Schulbach

Yi

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING: u sg a m iAFHANDELING:

BERIGVOR.'. 000470 isi

DATUM:

VAN:

1986-01-27 TYD IN:

VOLGNOMMER: __

21h30 TYD UIT:

11

SAP KRUGERSDORP AAN: ECHO 5

GEBIED: Kagiso

ADRES OF LIGGING IN GEBIED: _______________________________________________

AARD VAN BERIG OF VOORVAL:Pat onbekende Swartman - 35 jaar oud deur ambulans vanaf Lerathong Hospitaalgebring het, man was d.o.a. en is gebring vir bewaring in Krugersdorp_______Staatslykshuis. Die Swartman was geklee in h kakie broek met tvsv/art hemp met rooi en groen strepe. Die man het veelvuldige wonde in die arms en in die sy gehad, dit is veroorsaak deur haelpatroonkorrels.

UITSLAG VAN OPTREDE: TYD:

OORGEDRA AAN: (DUI TAK EN DIE LID SE NAAM AAN) Luitenant Du Plooy; Luitenant Vermeulen_____

$ 4 3 * *

INSTRUKSIES OOR BESKIKKING:AFHANDELING: _____________

Collection Number: AK2145 KRUGERSDORP RESIDENTS’ ORGANISATION AND 4 OTHERS v. THE MINISTER OF LAW AND ORDER AND 2 OTHERS 1986 PUBLISHER: Publisher:- Historical Papers, University of the Witwatersrand Location:- Johannesburg ©2012

LEGAL NOTICES:

Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.

Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.

People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of the collection records and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.

This document is part of a private collection deposited with Historical Papers at The University of the Witwatersrand by the Church of the Province of South Africa.