0861 99 99 61 - kwanalu · 2015. 11. 10. · t&e finops is ‘n ‘eenstop’ finansiële diens...

2
Addisionele Dekking (opsioneel) Kritieke Siekte Dekking per eenheid van R25 000 18 - 30 jaar: R15.00 per maand per gesin 31 - 40 jaar: R22.00 per maand per gesin 41 - 50 jaar: R55.00 per maand per gesin • Kinders jonger as 18 ontvang 25% van die voordele • Maksimum van 2 eenhede per gesin toegelaat Lys van Kritieke Siektes Gedek • Kanker (uitsluitende velkanker) • Kroonslagaarsiekte wat chirurgie vereis • Beroerte • Chroniese Nierversaking • Koma • Hartklepvervanging • Chroniese Lewersiekte • Chirurgie aan Aorta • Totale Blindheid • Veelvuldige Sklerose • Alzheimer se siekte • Motorneuronsiekte • Eerste Hartaanval • Ander Ernstige Kroonslagaarsiekte • Pulmonêre Arteriële Hipertensie • Groot Orgaanoorplanting • Spierdistrofie • Fulminante Virale Hepatitis • Eindstadium-longsiekte • Aplastiese Anemie • Gehoorverlies • Spraakverlies • Ernstige Brandwonde • Verlamming • Parkinson se siekte ‘N WAGTYDPERK VAN 180 DAE GELD VIR KRITIEKE-SIEKTEDEKKING. EISE WORD BETAAL BY EERSTE DIAGNOSE Kwytskelding van Premies Premies word kwytgeskeld vir tot 6 maande gedurende die eise- stadium. Die koste van hierdie voordeel is 5% van u maandelikse premie (dit sluit die adminfooi in). VIR VERDERE INLIGTING, KONTAK ASSEBLIEF T&E FinOps Posbus 12329, Queenswood 0121 Tel: 0861 440 666 Faks: 0866 109 231 T&E FinOps is ‘n ‘Eenstop’ finansiële diens wat korporatiewe groepe en individue landswyd bedien. Hulle lewer doeltreffende dienste deur die hele sakesiklus vir finansiële produkte en dienste. Vir meer inligting, kontak T&E FinOps by Tel: 0861 440 666, Faks: 0866 109 231 of e-pos esme. theron@tefinops.co.za Kontak asseblief T&E FinOps om navraag te doen oor die volgende planne wat ontwerp is om waarde tot u en u gesin toe te voeg • Vergelykende kwotasies van Mediese Skemas • Uitstekende Bateversekering teen groepstariewe: Persoonlike & Kommersiële Lyne • Omvattende ontleding van u finansiële behoeftes In geval van nood- of bystandsnavrae, skakel altyd die kontaksentrum by: 0861 99 99 61 ACE Insurance is ‘n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer: FSB 00060/01 - FAIS 27176 Hierdie brosjure is bloot vir Pomosiedoeleindes. Volledige besonderhede verskyn in die Polisdokument. Gesinsbeskermer Traumaversekering om in u gesin se behoeftes te voldoen! T&E FinOps is ´n Gemagtigde Finansiële Dienstesverskaffer: FSP 15485

Upload: others

Post on 07-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 0861 99 99 61 - Kwanalu · 2015. 11. 10. · T&E FinOps is ‘n ‘Eenstop’ finansiële diens wat korporatiewe groepe en individue landswyd bedien. Hulle lewer doeltreffende dienste

Addisionele Dekking (opsioneel)Kritieke Siekte

Dekking per eenheid van R25 00018 - 30 jaar: R15.00 per maand per gesin31 - 40 jaar: R22.00 per maand per gesin41 - 50 jaar: R55.00 per maand per gesin

• Kinders jonger as 18 ontvang 25% van die voordele• Maksimum van 2 eenhede per gesin toegelaat

Lys van Kritieke Siektes Gedek• Kanker (uitsluitende velkanker)• Kroonslagaarsiekte wat chirurgie vereis• Beroerte• Chroniese Nierversaking• Koma• Hartklepvervanging• Chroniese Lewersiekte• Chirurgie aan Aorta• Totale Blindheid• Veelvuldige Sklerose• Alzheimer se siekte• Motorneuronsiekte• Eerste Hartaanval• Ander Ernstige Kroonslagaarsiekte• Pulmonêre Arteriële Hipertensie• Groot Orgaanoorplanting• Spierdistrofie• Fulminante Virale Hepatitis• Eindstadium-longsiekte• Aplastiese Anemie• Gehoorverlies• Spraakverlies• Ernstige Brandwonde• Verlamming• Parkinson se siekte

‘N WAGTYDPERK VAN 180 DAE GELD VIR KRITIEKE-SIEKTEDEKKING. EISE WORD BETAAL BY EERSTE DIAGNOSE

Kwytskelding van PremiesPremies word kwytgeskeld vir tot 6 maande gedurende die eise-stadium. Die koste van hierdie voordeel is 5% van u maandelikse premie (dit sluit die adminfooi in).

VIR VERDERE INLIGTING, KONTAK ASSEBLIEFT&E FinOpsPosbus 12329, Queenswood 0121Tel: 0861 440 666Faks: 0866 109 231

T&E FinOps is ‘n ‘Eenstop’ finansiële diens wat korporatiewe groepe en individue landswyd bedien. Hulle lewer doeltreffende dienste deur die hele sakesiklus vir finansiële produkte en dienste. Vir meer inligting, kontak T&E FinOps by Tel: 0861 440 666, Faks: 0866 109 231 of e-pos [email protected]

Kontak asseblief T&E FinOps om navraag te doen oor die volgende planne wat ontwerp is om waarde tot u en u gesin toe te voeg

• Vergelykende kwotasies van Mediese Skemas• Uitstekende Bateversekering teen groepstariewe: Persoonlike &

Kommersiële Lyne• Omvattende ontleding van u finansiële behoeftes

In geval van nood- of bystandsnavrae, skakel altyd die kontaksentrum by:

0861 99 99 61

ACE Insurance is ‘n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer: FSB 00060/01 - FAIS 27176

Hierdie brosjure is bloot vir Pomosiedoeleindes. Volledige besonderhede verskyn in die Polisdokument.

GesinsbeskermerTraumaversekering om in u gesin se behoeftes te voldoen!

T&E FinOps is ´n Gemagtigde Finansiële Dienstesverskaffer: FSP 15485

Page 2: 0861 99 99 61 - Kwanalu · 2015. 11. 10. · T&E FinOps is ‘n ‘Eenstop’ finansiële diens wat korporatiewe groepe en individue landswyd bedien. Hulle lewer doeltreffende dienste

Gesinsbeskermer

Wanneer ‘n lid van u gesin op enige manier in ‘n ongeluk betrokke is of aangeval word, is die gevolg nie net traumaties nie, maar dit kan ook ‘n swaar las op u finansies plaas. Dit is veral wanneer ‘n gesin se broodwinner sterf of beseer word - die res van die gesin ondervind dan dikwels geweldige finansiële probleme. Nou is daar ‘n versekeringsproduk wat spesifiek ontwerp is om in u en u gesin se behoeftes te voorsien. Gesinsbeskermer is ontwikkel om na u behoeftes om te sien en aan u daardie broodnodige gemoedsrus te gee.

Gesinsbeskermer word onderskryf deur ACE Insurance Limited, een van die wêreld se grootste verskaffers van versekering.

Sommige van die uitsonderlike voordele kragtens hierdie skema:• Uitbetaling van R10 000 per persoon indien u ‘n

traumatiese gebeurtenis ervaar• U kan tot 80 jaar oud wees wanneer u die polis uitneem• Dekking is vir u hele lewensduur en slegs die

ongeskiktheidsvoordele eindig wanneer u 80 jaar oud word• Kinders jonger as 16 jaar oud geniet beperkte

ongeskiktheidsdekking kragtens hierdie skema• Beserings weens gevaarlike sportsoorte word gedek• Beserings hoef nie sigbaar te wees om vir dekking te

kwalifiseer nie, bv. inaseming van rook of gasse• Die Hospitaalkontantplan betaal uit, ongeag hoeveel u

mediese skema uitbetaal• Gewaarborgde Hospitaaltoelating van tot R20 000 per

persoon in geval van ‘n ongeluk• Mediese ondersteuning en noodafvoer per pad of lug is

ingesluit• Die C5 HIV Prevention Plan is beskikbaar aan alle lede wat

op enige manier aan MIV blootgestel word - verkragting, aanranding, naaldprikongelukke, motorvoertuigongelukke en ander blootstellings

• Sielkundige behandeling of berading word onder die C5 HIV Prevention Plan gedek

• Kritiekesiektedekking is ‘n opsionele voordeel vir persone jonger as 50 jaar, en sal op die versekerde se 60ste verjaarsdag verval

• Met betrekking tot boere, het ACE Insurance Limited ingestem om ook liggaamlike beserings voortspruitend uit ‘n ongeluk in te sluit, met inbegrip van passiewe oorlog en beserings van lede aan diens vir ‘n Plaaswag, ‘n kommando, polisiereservis of enige ander soortgelyke instelling met die oog daarop om ‘n misdaadverwante gebeurtenis te voorkom of stop te sit

C5 HIV Prevention Plan:• 24-uur, 365-dae-per-jaar tolvrye telefoonberadingslyn -

0861 99 99 61• Noodafvoer na ‘n nood mediese fasiliteit ná blootstelling

aan MIV• Volledige MIV-toetsing - (Elsa x2 & 2x mediese

konsultasies)• Driedag-aanvangspak (AZT & 3TC)• Oggend-daarna-pil• Medikasie vir die voorkoming van SOS’e• Driedubbele kombinasie anti-retrovirale terapie vir 28

dae lank, met tuisafleweringsdienste• Toetsing vir en behandeling van Hepatitis B & C • R1 000 in sekuriteitsvoordele• R5 000 in beradingsvoordele vir oorlewende en

onmiddellike familie• Toegang tot ‘n MIV-bestuursprogram• Vir alle navrae, berading of behandeling, skakel die

vertroulike kontaksentrum by 0861 99 99 61

Voordeel Plan 1 Plan 2 Plan 3 Plan 4

1 Toevallige Sterfte R330,000 R220,000 R165,000 R 82,500

2 Toevallige Gestremdheid R485,000 R330,000 R220,000 R192,500

3

Toevallige Hospitaal Kontant – Dag 1 R5,000 R3,000 R1,800 R1,100

Toevallige Hospitaal Kontant – Dag 2 R3,000 R1,800 R1,100 R650

Toevallige Hospitaal Kontant – Dag 3 R1,500 R900 R550 R325

Ná die derde dag in die hospitaal vir ‘n tydperk van hoogstens 87 dae

R500per dag

R300 per dag

R200 per dag

R125 per dag

4 Trauma Kontantvoordeel R10,000 R 10,000 R 10,000 R 10,000

Premie per gesin per maand R240 R165 R130 R75