09:30 oggenddiens · 2013-06-18 · cara de kock kleingroep 05 018-294-7417 janes swanepoel nuwe...
TRANSCRIPT
16 Junie 2013Jaargang 2 #20
09:30 Oggenddiens
Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za
Kontakons
Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]
Prof Francois ViljoenTema: Gelowiges behoort die verskil tussen barmhartigheid
en bloot formele godsdienstigheid te begryp
Prof Fritz de Wet Theme: The Lord generates and regenerates our faith on the road of life
Scripture reading: Genesis 15:1-21
11:30 International Service
Lofpr�ing
Prof Francois ViljoenTema: Gelowiges behoort die verskil tussen sabbatsvreugde en bloot
formele godsdienstigheid te begryp
18:00 Aanddiens
Tema: Loof die Here ons KoningLied 470:1-4 U Here is ons Koning
Lied 469:1-2 O diepte van die rykdom Lied 464:1-4 O Heer my God
Sing: Ps 118-2:5Sing: Ps 118-2:7-8
Sing: Ps 9-1:7Verootmoediging: Matt 22:34-40
Sing: Ps 139-2:1, 2, 11Skriflesing: Matt 9:9-13 Teksvers: Matt 9:13
Sing: Lied 530:1-3Amen: Ps 134-2:2
Sing: Ps 84-1:1, 3Skriflesing: Matt 11:28-12:14Teksvers: Matt 12:7Sing: Sb 17-2:5-7Sing: Sb 20-2:2-4, 7
Liefdegawesby die deure16 Junie
Oggend: VenterskroonAand: Meelewingsfonds23 JunieOggend: Teologiese HulpfondsAand: Meelewingsfonds30 JunieOggend: Simon-versorgingAand: Meelewingsfonds
@gkpotchBult #gkbult #potchG5
http://www.facebook.com/gkpotchbulthttp://www.facebook.com/gkpotchbultG5http://www.facebook.com/ VenterskroonBedieninghttp://www.facebook.com/GKBultProjektehttp://www.facebook.com/ gkbultEnglishMinistry
tweettweet
tweet
2
Terugvoer oor laas week se “Getuienis”
Ek kan my nie vereenselwig met die bena-dering tot die ONS VADER wat in die vorige Lantern gegee is nie. Dit voel my of ek eers moet volmaak moet wees voordat ek dit kan bid. Ek glo nie dit is die doel van die gebed nie. Ek moet reeds daarin erken dat ek van Hom afhanklik is, dat dit die Here is wat deur my werk. As ons die woorde bid, vra ons Hom om ons in staat te stel om te doen wat ons bid. Ons staan stil by elke bede en dink daaroor na bv wie ons moet vergewe. Ons erken sy almag en grootheid en ons erken dat sonder Hom kan ons niks daarvan doen nie. Volgens my moet ons aan die begin van ons gebed elke keer die ONS VADER bid sodat ons in die regte ver-houding met ons HERE EN KONING KOM!
Annatjie Verhoef
StudiesentrumDie Studiesentrum is nog aan die gang, en tot Saterdag, 22 Junie oop. Dit is van 08:00 tot 23:00 oop op weeksdae en Saterdae. Ons het ook mense nodig om diensbeurte te neem. Skryf asseblief jou naam op die beskikbare lyste, of skakel met die kerkkan-toor.
GetuienisOns gebedsgroep kom nie tydens die vakansie bymekaar nie. Ons volgende by-eenkoms is weer Vrydag oggend, 19 Julie, om 06:30 - 07:15.
Bid saam @ G5“Verlede week het ek net weer besef wat-
ter voorreg ons gemeente, Geref. Kerk Potchefstroom Die Bult, het om twee won-derlike predikante soos Fanie en Willem te hê. Hulle is instrumente in die hand van die Here. Die Here spreek waarlik deur
hierdie twee dierbare mense. Mag julle be-diening nog vol seëninge en vreugde wees.”
#genade-alleen
God, help us stop shopping for the church we WANT and start being the church the world NEEDS.
- Casting Crowns -
@gkpotchBult #gkbult #potchG5
http://www.facebook.com/gkpotchbulthttp://www.facebook.com/gkpotchbultG5http://www.facebook.com/ VenterskroonBedieninghttp://www.facebook.com/GKBultProjektehttp://www.facebook.com/ gkbultEnglishMinistry
3
Teeskinkbeurte
Baie dankie!
Geen teeskinkbeurte is geskeduleer vir die vakansietyd nie.
Engiemand is welkom om te skink!
14 JulieKG 7 (Ina van der Walt) &
Wyk 6 (Lowisa Smit)
21 JulieKG 8 (Ans Geertsema) &
Wyk 7 (Paulina van der Walt)
Ons soek ‘n gr 1-juffrou om vir David te leer lees. David is ‘n oud ES le Grange-leerling, en hy wil graag sy Bybel leer lees. Verkieslik in die Bult se omgewing. Skakel Liez Rost by 082-909-6057 vir meer inligting.
David wil graag leer lees
Predikantsbewegings Ds Willem• Verlof: 21 Junie - 1 Julie• Bediening by kampe • 15 - 17 Junie: WWESSkamp • 6 - 12 Julie: SkoolverlaterskampDs Fanie• Aan diens tydens die vakansie
tydens die vakansie
KuierkombuisDie beginvergadering van die KUIERKOMBUIS 2013 het plaasgevind en daar is so paar sakies waaroor ons graag wil kommunikeer. • Die groot onsekerheid het te make met die feit dat die fees hierdie jaar na alle waarskyn-likheid op die Joolplaas en aangrensende sportgronde gaan plaasvind. Ons is onseker oor watter invloed dit op ons gaan hê, maar ons het besluit om voort te gaan en deur beter reklame steeds die geleentheid te benut. • Die gesprek om in die oggend Plaasontbyte te bedien is aan die gang. • Ons gaan nou eers weer na die vakansie ver-gader maar versoek julle solank om te dink aan verdienstelike sake of projekte (na buite) waarvoor ons hierdie jaar die fondse kan ge-bruik. Die geleentheid wat Aardklop bied is uniek aangesien dit fondse van buite die ge-meente is wat ons nog altyd weer na die konin-kryk van die Here kon herlei. Daar sal by ʼn later geleentheid hieroor besluit word. Kontak gerus vir Malan le Roux in die verband. (071-609-5167)
GEMEENTE-ETEWat ʼn fees was verlede week se gemeente-ete nie! Die grootste ooit! Die winterweer het ons op ʼn klomp gejaag wat die warme gesel-ligheid aangehelp het. Natuurlik was die ete heerlike en keurig voorgesit. Dit is lekker om deel van die Bult-gemeente te wees.Dankie aan die Susterskomitee, die Onthaal-komitee en Wilma vir al die moeite. Dankie aan elkeen wat ʼn bydrae gelewer het.
4
Verjaarsdae in die vakansie Vandag, 16 JunieAJ Badenhorst Kleingroep 09 076-151-6774Theo Dekker Wyksgroep 01 082-880-7649
Maandag, 17 JunieAnnien Venter Wyksgroep 34 082-787-6261Martie Vorster Wyksgroep 06 018-293-2647
Dinsdag, 18 JunieRuan de Jong Wyksgroep 24 083-266-0249
Woensdag, 19 JunieIllasha Kok Wyksgroep 27 082-894-0133Lou Kruger Wyksgroep 08 079-517-1147
Donderdag, 20 JunieStef Schoeman Kleingroep 06 073-142-3899 Sophia van der Walt Kleingroep 06 082-886-9386 Anja Viljoen Kleingroep 07 082-053-9246
Vrydag, 21 JunieMirre van Belkum Kleingroep 05 018-293-2817
Saterdag, 22 JunieAlexander van der Walt Kleingroep 06 082-886-9386 Blanje van der Walt Kleingroep 02 072-256-6780
Sondag, 23 JunieHans Jonker Kleingroep 11 082-453-1132
Sondag, 23 Junie (vervolg)Antoinette Venter Kleingroep 03 071-895-4586
Maandag, 24 JunieMarie de Klerk Kleingroep 09 082-442-0018Johann van der Walt Wyksgroep 06 072-347-0189
Woensdag, 26 JunieMarie Bouwer Wyksgroep 07 082-202-3014Ena Jooste Kleingroep 13 072-486-1325Stefan Steyn Wyksgroep 19 082-335-6427
Donderdag, 27 JunieElsabe van der Westhuizen Nuwe lidmaat 072-140-2806
Vrydag, 28 JunieCara de Kock Kleingroep 05 018-294-7417 Janes Swanepoel Nuwe lidmaat 078-309-3867
Saterdag, 29 JunieAlbertje Fouché Wyksgroep 04 083-235-7346
Maandag, 1 JulieCecile van Zyl Wyksgroep 09 072-389-3450
Dinsdag, 2 JulieDrienie Reinecke Wyksgroep 25 072-428-1274Emile van Zyl Wyksgroep 09
19
20
86
19
6
7
12
9
21
10
19
1
5
Woensdag, 3 JulieOrton Becker Wyksgroep 26 082-322-5352SJ du Plooy Kleingroep 15 072-411-4852
Vrydag, 5 JulieEddie Vorster Kleingroep 04 082-924-9729
Sondag, 7 JuliePaul Mushayabasa Kleingroep 14 076-860-0669Willem Steyn Kleingroep 06 082-854-3587
Maandag, 8 JulieAndries Campher Wyksgroep 05 083-335-7731Monique Louw Kleingroep 20 084-895-5528
Dinsdag, 9 JuliePiet van der Walt Wyksgroep 10 082-891-3532
Woensdag, 10 JuliePaul Delicado Wyksgroep 30 082-574-2204
Vrydag, 12 JulieBanie Pretorius Kleingroep 15 074-867-3444
Sondag, 14 JulieMarnus Breed Nuwe lidmaat 083-388-8211Lappies Labuschagne Kleingroep 12 082-377-7731
Maandag, 15 JulieBettie Coetzee Wyksgroep 02 082-697-2388
Dinsdag, 16 JulieHanke de Kock Kleingroep 05 082-804-9363Fanie Erasmus Wyksgroep 12 018-297-4119 Paulina van der Walt Wyksgroep 07 082-567-4727
Donderdag, 18 JulieMari Mostert Wyksgroep 32 083-273-5587Steve Shin Wyksgroep 13 079-730-9773
Vrydag, 19 JulieOlga de Wet Kleingroep 01 073-419-6056Almero Kok Wyksgroep 27 082-771-1903Hattie Martins Wyksgroep 32 018-294-4992 Faan van Wyk Wyksgroep 28 082-551-7782
Saterdag, 20 JulieRia Lessing Wyksgroep 23 018-297-3218
Verjaarsdae in die vakansie
21
80
17
8
19
95
Esté Vorster (082-923-1958) begin bin-nekort met behandeling vir leukemie. Ons bid vir hulle en glo saam met hulle dat die nuwe soort behandeling baie effektief sal wees.Ons dink aan Tannie Marietjie de Klerk (018-297-1590), Ben van der Schyff-hulle (083-415-9026) en Ben en Marie de Klerk (082-442-0018) met die siekte van Matil-da van der Schyff. Mag die operasie goed verloop en mag daar genesing wees.
Meelewing
6
Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.
Welkom hier!Maritza de Beer072-987-0812
Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê
Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor
Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................
Internasionale bedieningIn die gesprek oor die karakter van ons Engelse bediening het dit ‘n paar sake vir ons duidelik geword. Alhoewel ons be-staan uit mense uit verskeie kulture is ons nie werklik multi-kultureel nie, aangesien Engels ons enigste voertaal is. Terselfdetyd is ons nie maar net ’n Engelse bediening nie, aangesien ons lidmate en besoekers uit verskeie wêrelddele het. Gevolglik het die kerk raad op versoek van ons interna-sionale-lidmate besluit, dat ons Engelse bediening voortaan bekend sal staan as die Internasionale Bediening. Die nuwe benaming gee ’n beter beskrywing van ons karakter, en is ook meer toeganklik vir ander gelowiges wat bv. tydens inter-nasionale besoeke aan die NWU by ons wil inskakel. As jy daarom van tyd tot tyd internasionale besoekers ontvang, neem vrymoedigheid om hulle te nooi na ons “Internasionale kerk” Potchefstroom Die Bult.
Die kerkkantoor sal vir die vakansie gesluit wees
(van 24 Junie tot 12 Julie). Hierdie is die laaste Lantern
van die kwartaal.
Ons benodig nog musikante en voorsangers om tydens aanddienste te help met bege-leiding. Indien jy die gawes ontvang het om musiek te maak, kom word deel van die lof-prysings-geleenthede! Die musiekgroep oefen slegs twee keer per week nl. Donderdagaande 17:00-18:00 en Sondagaande 17:00-18:00. Omdat daar min oefentyd is word daar van musikante en voorsangers verwag om goed te kan bladlees en onafhanklik hul parte te oefen. Ons gaan ‘n rooster opstel vir volgende kwartaal se saamspeel-geleenthede, so jy hoef jouself nie te verbind om elke Son dag deel te neem nie. Indien jy belangstel om deel te word van die musiekbediening, kontak vir Hanlie Steyn (Sel: 083 654 8652 E-pos: [email protected]).
Musiek dieningMusikante en voorsangers benodig vir
Ruim tuinwoonstel in Mooivallei• 2 slaapkamer met sit- en eetkamer, kombuis en badkamer • Geleë in hartjie van Mooi vallei, pragtige natuur skoon, ryk voëllewe • Gedeeltelik gemeubi-leerd • Werkende, Nagraadse en Hu-weliksmaats • Beskikbaar van begin Ju-lie af • Huur onderhandelbaar & krag • Mooirivier Alarmstelsel • Motorafdak • Keuring van aansoek van toepassing • Christa 079-026-1049
Vakansiehuis in Kleinmond Slaap 6. Volledig toegerus. Billike ta-riewe, asook lang termyn aanbie dinge. Skakel eienaar: Nols Swanepoel 082-553-8960 / 028-271-5217. (Des reeds vol bespreek)
AD
VER
TEN
SIES
KinderoppasserAu Pair beskikbaar vir die Junie / Ju-lie vakansie teen billike tarief. Skakel Marida Coetzee by 084-678-3863.