09:30 oggenddiens 18:00 aanddiens · jaargang 5 #11 · nuusbrief van die gereformeerde kerk...

6
Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016 Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan aflaai? Gaan na www.gkpotchbult.co.za, kies Afrikaanse Bediening en dan “Preke & Nuusbriewe”. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Die angste van die hel 18:00 Aanddiens Prof Koos Vorster Tema: Deur lyde na vrede Ps 138-1: 1, 3 Sb 2-4: 1, 3 Skriflesing: Sag. 9:9-10; Matt. 21:1-11 Sb 5-3: 1, 4, 5 Sb 5-4: 1-5 Sb 13-3 Ps 116-1:1,2,3,5,6 Ps 116-1:7,10 Ps 138-1:1,4 Skriflesing: Matteus 26:36-46 27:45-56 Teks: Matt. 26:37b-38a en 27:46 Ps 22-1:1 Ps.23-3:2,3 Lied 380:1,2 (Geen Kinderbegeleiding & Preekbegeleiding)

Upload: others

Post on 09-Aug-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens · Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016 Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan

Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016

Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan aflaai? Gaan na www.gkpotchbult.co.za, kies Afrikaanse Bediening en dan “Preke & Nuusbriewe”.

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Die angste van die hel

18:00 AanddiensProf Koos Vorster

Tema: Deur lyde na vrede

Ps 138-1: 1, 3Sb 2-4: 1, 3

Skriflesing: Sag. 9:9-10; Matt. 21:1-11Sb 5-3: 1, 4, 5Sb 5-4: 1-5

Sb 13-3

Ps 116-1:1,2,3,5,6Ps 116-1:7,10 Ps 138-1:1,4

Skriflesing: Matteus 26:36-46 27:45-56Teks: Matt. 26:37b-38a en 27:46

Ps 22-1:1 Ps.23-3:2,3 Lied 380:1,2(Geen Kinderbegeleiding & Preekbegeleiding)

Page 2: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens · Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016 Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan

2

11:30 International ServiceProf Raymond Potgieter

Theme: Unconditional forgivenessScripture: Luke 23:26-43 Text verse: Luke 23:34

Goeie Vrydag: 25 Maart - Diens om 09:00 by GK Oos (Ds Piet) - Internasionale diens om 09:00 in ons kerkgebouOpstandingsondag: 27 Maart - Diens om 09:30 in ons kerkgebou

Paasfeesreëlings

Hier is jou kans om iets te doen met al daai stukkies wol ... By die Venterskroon-gemeente is daar ongeveer 50 vrouens, 35 mans, en 60 kinders. Help ons asb musse hekel / brei sodat elkeen in die winter ‘n splinternuwe mus kan hê. Dit kan ook by die kerkkantoor afgegee word.

Die winter kom; ek sien prentjies van die winterwitgras en voel al hoe sny die yswindjie om die hoek. Gelukkig het ek warm baadjies en serpe. Ek is bevoorreg!Maar daar is mense hier oor die bult wat swaarkry. Wintertyd reik ons gemeente uit na die gemeente in die koepel. Ons maak vir elke lidmaat ‘n heerlike geskenksak en wys so ‘n klein stukkie van Christus se liefde. Dis nou ‘n goeie tyd om jou kaste deur te kyk. Is daar dalk iets wat jy glad nie meer gebruik nie? Klere vir mans, vrouens, kinders, babas, winter- of somer-klere. Ook skoene, drafskoene, komberse, handdoeke of gordyne. Bring asseblief na die kerkkantoor. Met fi nansiële bydraes koop ons warm klere vir die kinders. Ons maak 120 sakke. Die pakkiespakdag is Saterdagoggend 14 Mei.

Winter en Venterskroongemeente

Marie de Klerk

Ons werk weer hard daaraan om nog ‘n Koningskinderskamp vir 30 Maart - 3April moontlik te maak, maar hiervoor het ons al-mal se hulp nodig. Skakel ons indien julle kan help met die skenking van klere (6-13 jaar) of kos. Ons is ook nog R20 000 kort om die kamp moontlik te maak en elke bie-tjie fi nan siële skenking sal opreg waardeer word. Aksie Koningskinders Potchefstroom se bankbesonderhede is ABSA Tjekrekening, 404 876 9163, 632005 (gebruik asb. jou e-pos as verwy sing). Klere kan vir Danel Theron (079 624 8943) gegee word. Kontak Wil-lem van der Meer gerus by 073 021 6871 of [email protected] indien jy meer wil weet.

Sonja van der Walt

Koningskinderskamp

BAIE dankie aan almal wat reeds musse gemaak het, ons is só opgewonde om hierdie pragtige musse uit te deel!

Page 3: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens · Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016 Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan

3

Baie dankie!

20, 27 Maart en 3 AprilGeen beurte geskeduleer vir vakansietyd.

Enigiemand welkom!

10 AprilWyk 13 (Alma Robinson - 083 235 7546)KG 11 (Maria de Villiers - 072 445 3442)

TeeskinkbeurteWelkom hier!

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Bets Peters083 232 0804

Hanru de Vos078 743 3087

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Gert Kruger & Lappies Labuschagne

Diaken: Sonja van der Walt

Ons is dankbaar dat daar duidelikheid gekom het oor die beskikbaarheid vir die medisyne wat Martie Geertsema (082 792 4846) moet gebruik. Sy is nou reeds meer as sewe weke in die hospitaal waar die medikasie onder streng toesig toegedien word. Tannie Babie van der Walt is steeds in die hospitaal. Ons bid vir haar en oom Tjaart (061 233 9813).Bettie Coetzee (082 697 2388) was in die hospitaal na ’n ligte beroerte. Ons is dankbaar dat dit beter gaan.Eunice Strydom (072 342 3372) het ’n ge-slaagde knievervangingsoperasie ondergaan. Ons bid vir herstel en lewenskwaliteit.Deon Bosch (082 568 2164) se knie-operasie het goed afgeloop.Mari Mostert (083 273 5587) se heupoperasie het goed afgeloop en sy sterk aan in die hos-pitaal in Pretoria.Corne Bezuidenhout (082 729 8118) was in die hospitaal vir ’n operasie. Ons is dankbaar dat dit weer met hom goed gaan.Ons dink aan oom Hennie Genade (018 290 5666) wie se seun aan kanker oorlede is. Mag die Here vertroosting bring.

Die ouderlinge en diakens het verlede Sondag ’n afskopgesprek gehad oor die meer toege-spitsde bediening wat ons in en deur die ge-meente beplan. Hiervolgens gaan ons bedie-ningsgroepe in die gemeente identifiseer en dan die bediening in elke groep rondom die behoeftes van die groep inrig.Nadat daar oor die noodsaakheid van die ver-andering gepraat is, is sekere bedieningsbe-ginsels voorgehou waarbinne groepgesprekke daarna plaasgevind het. Ons is opgewonde oor die proses wat ons begin.In volgende kwartaal sal ons begin met ge-sprekke waarby die gemeente ook betrek sal word. Vir elke bedieningsgroep wil ons ’n “bedieningskommissie” op die been bring wat dan saam met die betrokkenes in die groep sal besin oor die bediening aan en deur die lidmate in die betrokke groep.Ons beplan om organies, van onder na bo, te werk en voorlopig niks aan die formele be-dieningstruktuur te verander nie. Elke lidmaat bly in die kleingroep of wyk waarin hulle is en soos wat die besinning vorder sal ons veran-derings aanbring soos nodig.Ons vra die gemeente se voorbidding in die proses.

Afskopgesprek oor die Bediening

Wat is jou gunsteling Bybelvers? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk verskyn dit voorop

die volgende Lantern saam met ‘n gepaste foto.

Page 4: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens · Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016 Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan

94

21

4

85

20

4

7

17

1

4

Vandag, 20 MaartSienna Coetsee 018 295 5710Monty Jacobs 083 468 2729Esmi Muller 071 689 9216

Maandag, 21 MaartMatthys Coetzee 072 383 0282

Dindag, 22 MaartSibella Coetsee 018 295 5710Rineé Pretorius 083 507 7782Mart-Marie Schutte 072 228 5108

Woensdag, 23 MaartDirk Laufs 079 493 4594Rudi van der Merwe 082 406 2869

Donderdag, 24 MaartCarina Kruger 082 576 0695

Vrydag, 25 MaartNina Brink 082 331 7281Catherine Potgieter 083 983 0948MJ Potgieter 083 983 0948Dawie Viljoen 082 445 4195

Saterdag, 26 MaartSunette J Van Rensburg 084 513 8231Niklaas Wyma 018 294 5973

Sondag, 27 MaartCoetzee Smit 082 813 1550Cornelia Smit 082 824 6955

Maandag, 28 MaartHennie Coetzee 072 111 0615Jana le Roux 082 217 2029Rita Swanepoel 082 688 7411

Die kerkkantoor sal gesluit wees vir die skool vakansie (21 Maart - 4 April).

4

7

10

1519

Dinsdag, 29 MaartWilma Herbst 082 965 7525Braam Pieterse 082 923 4881Steffi Venter 083 783 3800Anika Vorster 082 495 6172

Woensdag, 30 MaartHettie Venter 082 378 5524Jaap Verhoef 078 483 4999

Donderdag, 31 MaartChristoff van der Walt 083 641 3645

Vrydag, 1 AprilKarina Coetzee 083 320 5481Susan Conradie 082 563 1207Elsa Jansen van Rensburg 083 370 1230

Saterdag, 2 AprilBertus Herbst 082 965 7525Melissa Jacobs 082 451 1296Adrian Lotter 083 310 1639Dalena Odendaal 072 554 6748Marné Schouwstra 072 325 9106Elmine van der Walt 082 779 1397Juan Vorster 082 565 9873

Sondag, 3 AprilFanus van der Merwe 076 486 2576Etienne van Loggerenberg 076 783 4506

Maandag, 4 AprilPaul Els 072 601 9672Coetzer Laufs 079 493 4594Melissa Leeb 072 093 6761Sarel van der Walt 083 260 9134

Dinsdag, 5 AprilSonja van der Walt 071 219 1112Vida Venter 001-204-759-3335 [email protected]

Page 5: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens · Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016 Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan

5

Ons het elke Sondag drie eredienste in ons gemeente. Buiten die Afrikaanse oggend-diens en die aanddiens, waar daar ’n spe-siale fokus op die studente is, word daar elke Sondag ’n INTERNASIONALE DIENS in Engels gehou. Ons wil die hele gemeente uitnooi om die diens , wat om half 12 in die kerkgebou begin, by te woon. Oor-weeg dit moontlik as kleingroep om per geleentheid saam met hierdie lidmate van ons gemeente te kom aanbid.

Internasionale Diens

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................Telefoonnommer: ..................................................

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

18

19

Donderdag, 7 AprilBotes Botha 076 993 5339Schalk Buys 061 699 7340Adelle Lotter 083 286 3811Christoff Muller 076 037 0058Marieta Venter 072 758 2641

Vrydag, 8 AprilAnnelie du Plessis 084 852 3564Armand Grobbelaar

Saterdag, 9 AprilCarlien Kruger 082 443 8833

19

Bybelleesprogram

Indien jy die hele leesprogram vir die jaar wil hê kan dit vanuit die kerkkantoor vir jou ge-e-pos word. * Die leesplan stop tydens die skoolvakansie.

Les 7 (vir 10 April)*Tien broers reis na Egipte

Genesis 42:1-42:38Die broers keer terug Genesis 43:1-44:34

Josef maak hom bekend Genesis 45:1-46:7

Lees saam met die hoërskoolkinders die Ou Testament se kerngedeeltes deur.

Bring asb enige skoon, leë blikkies na die kerkkantoor toe. Bv. tunablikkies, konfyt-blikkies - enige groottes! Dit is vir ‘n funk-sie. (Onthou dat die kerkkantoor gesluit is vir die vakansie, en weer 5 April open.)

Spirit2Spirit - Lofprysingsgeleentheid

‘n Groep interkerklike musikante van Johan-nesburg reël ‘n lofprysingsgeleentheid op 7 April om 18:00 - 20:00. Dit gaan plaasvind op die ATKV verhoog (in die park oorkant die Bult). Hierdie interkerklike aand van sang en gebed is vir studente sowel as lede van die gemeenskap. Almal welkom!

• Jy kan die Lanter� elke week per e-pos kr�• Jy kan preke op CD of ons webblad kr�• Jy kan g�atis adver�eer in die Lanter�• Ons het ’n boekie (Die OnderOnsie) met al die lidmate in die gemeente se inlig�ing (kontaknommers, e-posse en wyk -/ klein- g�oepnommers)• Ons webblad het ’n kalender met verjaars- dae en ander belang�ike gemeentesake

Het jy geweet?

vervolg

Page 6: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens · Jaargang 5 #11 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 20 Maart 2016 Het jy geweet dat jy die preke op ons webblad kan

6

DIE HONDESALON ... op– en aflaaiLea 072-713-0745

Dringend opsoek na blyplek - 1 April Lientjie Venter en haar Labrador is dringend op soek na nuwe blyplek. Sy het wel ‘n klomp meubels wat selfs ‘n leë spasie geskik maak. Lientjie is net nou al bietjie uit opsies uit en moet teen die einde van die maand uit haar huis wees. As iemand dalk kan help, skakel haar asb 074 959 4493.

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

BankbesonderhedeSkakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Liefdegawes20 Maart

Oggend: Emeritaatsfonds

Aand: Meelewingsfonds

27 MaartOggend: GKSA Sustentasie

Aand: Meelewingsfonds

3 AprilOggend: Simonversorgingstrust

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Soos ook in ander gemeentes in die kerkverband het die gemeente die gebruik om na elke vyf jaar in die bediening aan ’n predikant langverlof van drie maande toe te ken. Ds Willem het aan die einde van verlede jaar twee maande van sy langverlof gebruik en gaan nou die laaste vyf weke van die langverlof neem. Dit is ’n tyd waarin die studentebediening weens die vakansie, toetsweek daarna, en heelwat langnaweke ’n natuurlike stiller tyd beleef.Ons bid hom ’n aangename rustyd toe en gun hom veral meer tyd saam met sy gesin.Hy sal DV op 3 Mei weer onder die tuig inklim. Neem asb vrymoedigheid om enige pas-torale sake in sy bedieningsgroep onder die aandag van ds Fanie of die skriba, Mias Smit se aandag te bring.

Ds Willem met langverlof