09:30 oggenddiens 18:00 aanddienskirsten potgieter 0839830948 saterdag, 4 februarie doefi e kruger...

6
Jaargang 6 #03 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 29 Januarie 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om deur God se bril na die werklikheid te kyk – ontstellend maar troosvol. 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema : Luiste r Ps. 95-1:1,2,3 Psalm 95-1:4(Kleuterbegeleiding) Ps.119-2:18,22 Sb.15-7:14,5 Ps.97-1:1,7 Skriflesing: Daniel 8 Teks: Daniel 8:26-28 (Preekbegeleiding) Sb.13-3 Ps 116-2: 1, 2, 5 Ps 19-2: 1, 3 Ps 19-2: 5 Lied 255: 1 Lied 435: 2 Skriflesing: Handelinge 17:16-34 Teks: Handelinge 17:22-23 SB 15-1: 1-4 Lied 212:1,2. ‘n Geknakte riet sal Hy nie afbreek nie,... Jesaja 42:3a

Upload: others

Post on 27-Nov-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensKirsten Potgieter 0839830948 Saterdag, 4 Februarie Doefi e Kruger 0727413403 9 ... geselskap by die G5 koffi ekamer elke Sondag aand na die diens

Jaargang 6 #03 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 29 Januarie 2017

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Om deur God se bril na die werklikheid te kyk – ontstellend maar

troosvol.

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Luister

Ps. 95-1:1,2,3Psalm 95-1:4(Kleuterbegeleiding)

Ps.119-2:18,22Sb.15-7:14,5 Ps.97-1:1,7

Skriflesing: Daniel 8Teks: Daniel 8:26-28(Preekbegeleiding)

Sb.13-3

Ps 116-2: 1, 2, 5 Ps 19-2: 1, 3Ps 19-2: 5Lied 255: 1Lied 435: 2

Skriflesing: Handelinge 17:16-34Teks: Handelinge 17:22-23

SB 15-1: 1-4 Lied 212:1,2.

‘n Geknakte riet sal Hy nie afbreek nie,... Jesaja 42:3a

Page 2: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensKirsten Potgieter 0839830948 Saterdag, 4 Februarie Doefi e Kruger 0727413403 9 ... geselskap by die G5 koffi ekamer elke Sondag aand na die diens

2

11:30 International Service

• Ons dink steeds aan oom Tjaart van der Walt wat in die hospitaal is. • Santie Eloff gaan DV Maandag vir ‘n� breukoperasie. Ons dink aan haar en Theuns en bid dat alles goed sal verloop.

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: ................................................................. Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Gaan hier natoe en volg die stappe of vul dié vormpie in . . .

aan en

volg die stappe

Rev Willem SteynScripture Reading: John 1:42-51Focus Verse: John 1:50Theme: Jesus is more than you think or believe.

Verjaarsdae die weekVandag, 29 JanuarieGavin Foster 0829273955 Anneri van Wyk 0762440311 Lee eun Yun

Maandag, 30 JanuarieEldorette Havenga 0825671294Francois van den Berg 0722110066Hannes du Toit 0828221769Elka Smit

Woensdag 1 FebruarieRay van Rensburg 0837500944Hettie van Wyk 0824161136Mariëtte Viljoen 0828508395Ester Venter 0798713889Louis Fourie 0833207614Phillip vd Westhuizen 0823483720

Donderdag, 2 FebruarieChristina Kruger 0730824964Helena Robinson 0182946806

Vrydag, 3 FebruarieKirsten Potgieter 0839830948

Saterdag, 4 FebruarieDoefi e Kruger 0727413403

9

Neem gerus ‘n OnderOnsie by die deure. Dit is ons gemeenteboekie met lidmaatinligting.

86

2

21

70

70

Ken Mekaar BraaiMense jonk van liggaam en gees word genooi na ‘n braai gereël deur die jongwerkendes by die kerksaal 16 Februarie om 18:30. Bring eie eetgerei, drinkgoed en vleis. Kole en bykos word voorsien.

Page 3: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensKirsten Potgieter 0839830948 Saterdag, 4 Februarie Doefi e Kruger 0727413403 9 ... geselskap by die G5 koffi ekamer elke Sondag aand na die diens

3

Ons wil graag almal wat verjaar se foto’s op die dataprojeksie-bord wys. Dit is lekker om almal op hierdie manier te leer ken.

Stuur asb jul fotos na [email protected]

Verjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

Liefdegawes22 Januarie

Oggend: TS Kas

Aand: Meelewingsfonds

29 JanuarieOggend: Emeritaatsfonds

Aand: Meelewingsfonds

05 FebruarieOggend: Ekumenisiteit Buitelands

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Verjaarsdae die week

Ons kerk bied op Sondae die geleent-heid om die Evangelie te verkondig aan volwassenes, kinders en selfs aan kleu-ters, op die vlak wat hulle dit verstaan. Die kleuterbegeleiding vind tydens die erediens in ‘n aparte lokaal plaas. Daar word met hulle lessies behandel om ‘n sekere tema/ boodskap oor te dra. Die kleuters geniet dit, en hierdeur neem hulle ook aan die eredienste deel. Die lessies is vooraf uitgewerk en baie deeglik uiteengesit. Dit is beskikbaar vir enige iemand wat graag saam met die kinders daardeur wil werk. Ons het egter hulp nodig met die aan-bied hiervan. Dit is elke jaar moeilik om mense te kry wat hulself vir die hele jaar kan verbind. Ons vra daarom u hulp vir ten minste een Sondag in die jaar. Die lesse en aktiwiteitshulpmiddele is reeds uitgewerk en gedupliseer, dus is die voorbereiding minimaal. Daar is hierdie Sondag ‘n skietlys in die kleuter-begeleidinglokaal (agter die ou moed-erskamer). Kom skryf asb jou naam op, al is dit net vir een Sondag in die jaar. Kontak gerus vir Marida van Eeden vir verdere inligting: 060 977 1124

Kleuterbegeleiding

Welkom hier!Elsa Rina van der Merwe (GK Lyttleton)

Baie dankie!

29 Januarie KG 5 & WYK 5 Lizelle le Roux en Kobie Blom

05 FebruarieKG 6 & WYK 6 Tina Smit en Lowisa Smit

Teeskinkbeurte

Lidmate van 65+ word herhin-ner om asseblief op die e-pos oor bedieningsbehoeftes, wat November 2016 aan u uitgestuur is, te reageer. Indien u nie so e-pos ontvang het nie, kan u met Fran-cois Venter (Francois,[email protected]) of Corrie Venter ([email protected]) kontak maak.

Die preekbegeleidingspan verwelkom vir Alida Schutte wat by ons span aansluit; as jy wil deel word van die bediening skakel die kerkkantoor

Page 4: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensKirsten Potgieter 0839830948 Saterdag, 4 Februarie Doefi e Kruger 0727413403 9 ... geselskap by die G5 koffi ekamer elke Sondag aand na die diens

4

AdvertensiesRuim een- en twee-kamer huisies te

huur. Internet beskikbaar. Vanaf R3000 onge-meubileerd, R3500 met meubels. Water en elek trisiteit ingesluit. Wasmasjien, tru-osmose water en skoonmaakdiens ingesluit. Onderdak parkering. Kontak A Hattingh 083 377 8581 of [email protected].

Ruim slaapkamer met badkamer en kitchenette in Oewersig area beskikbaar vanaf einde Januarie. Gratis WiFi. R 3200 pm (Krag uitgesluit) kontak Retha van Wyk 083 967 1511

Eerstejaars wat tydens die R & O vervoer benodig vanaf die koshuise of bevestiging van KH om dienste by te woon kontak asb vir Ds Willem (0828543587)

Baie netjiese woonstel te huur naby NWU kampus- gemeubileerd: R 2700 pm; ongemeubileerd: R 2300 pm Kontak: 072-204-8010

‘n Lidmaat van ons Internasionale Ge-meente- Cleophas Zindova soek werk, hy is bereid om enige werk te doen hy het al oa tuinwerk, paving, en verkope gedoen. Vlot engelssprekend (0847159622/0848457170)

Ons deel weer koffi e by JOOL uit! Ons almal gaan saam die opvoer-ings kyk en na die tyd kof-fi e in die parkeerterrein uitdeel. As jy wil help om ‘n paar studente se aand op te kikker met ‘n gratis koppie koffi e kontak vir Gerhardus: 082 566 4227Wanneer: 2 en 3 Februarie na die opvoerings.Waar: By die Joolplaas.

Indien jy op die G5 WhatsApp group wil kom kontak gerus vir Suzaan: 076 050 9304

Kom geniet ‘n koppie koffi e en goeie geselskap by die G5 koffi ekamer elke Sondag aand na die diens.

KosbankDie kosbank het weer voorraad nodig. Enige skenkings van nie-bederfbare kos en toiletware word baie waar-deer. Gee asb by die kerkkantoor af (weeks-dae) of sit in die portaal (Sondae). Hierdie skenkings word gegee aan behoeftige lidmate of ander mense in die omgewing wat hulp nodig het. Wat kan jy bring?Blikkieskos (soos groente, vis, vleis), pasta, rys, sojavleis, papmeel, olie, suiker, koffi e, tee, konfyt, langlewe melk of enigiets anders wat ‘n goeie raklewe het; asook basiese toiletware.Skakel asb met die kerkkantoor vir meer inligting of voor jy ‘n kospakkie vir iemand kom afhaal.

Page 5: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensKirsten Potgieter 0839830948 Saterdag, 4 Februarie Doefi e Kruger 0727413403 9 ... geselskap by die G5 koffi ekamer elke Sondag aand na die diens

5

Die proses wat verlede jaar deurloop is om meer klem te plaas om die verskeidenheid groepe in die gemeente, het uitgeloop op die totstandkoming van AKTIVERINGSGROEPE vir elk van die belangegroepe. Die bedoeling is dat die aktiveringsgroep die betrokke lid-mate in � groep voorgaan in dienswerk aan en deur die groep. Hierdie aktiveringsgroepe ressorteer onder bestaande Bedieningskommissie van die gemeente.

Die indeling wil nie absolute grense trek en die gemeente as’t ware in 7 klein gemeentetjies verdeel nie, maar wil slegs � toespitsing op die bediening aan en deur bepaalde belange-groepe doen.

Die herderlike bediening in die gemeente word steeds deur die ouderlinge in bediening-seenhede (soos die bestaande wyke of kleingroepe) gedoen.

Ons dankbaar vir die volgende lidmate wat bereid is die leiding by hierdie aktiverings-groepe te neem: • Internasionale groep - George Lotter• Studente - Chris Vorster en Pieter Venter• Jong werkendes - Henrico Heystek• Gesinne met voorskoolse kinders - Pieter Kruger• Gesinne met skoolkinders - Hennie Goede• Middelgroep (±45-64jr) - SJ Steenekamp• Lidmate bo 65 jaar - Francois Venter

Aktiveringsgroepe

Page 6: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensKirsten Potgieter 0839830948 Saterdag, 4 Februarie Doefi e Kruger 0727413403 9 ... geselskap by die G5 koffi ekamer elke Sondag aand na die diens

6

Ons gemeente se bankbesonderhedeGereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult

ABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Kosters: Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Dirina Cilliers: 082-326-6207Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Skakel gerus met Thea by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.