09:30 oggenddiens 18:00 aanddiens€¦ · maart 2017 is tans aan die gang. gemotiveerde aansoeke...

6
Jaargang 5 #34 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 16 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Ons glo in Jesus – ons glo ons saak is reg Ds Fanie Coetzee Tema: Om vanuit God se openbaring na die deurmekaar wêreld te kyk Sb 12-3: 1,2 Ps 150-1: 1,2,3 Ps 68-1: 3 (Kleuterbegeleiding) Sb 9-2: 1-9 (beurtsang) Skriflesing: Daniel 7 Teks: Daniel 7: 9a,13 (Preekbegeleiding) Sb 1-2: 1,2,3 Ps 33-1: 5,6,11 Sb 1-2: 1,2 Sb 12-3: 1,2 Lied 422: 1,3 Ps 25-1: 2,4 Skriflesing: Romeine 1: 1-17 Teks: Romeine 1: 17 Nagmaal Ps 23-3: 3 Ps 107-2: 2, 7 Sb 14-1: 1-3

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens€¦ · Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings- ... maar daar is hoop dat dit een van die dae wettig

Jaargang 5 #34 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 16 Oktober 2016

09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Ons glo in Jesus – ons glo ons saak is reg

Ds Fanie CoetzeeTema: Om vanuit God se openbaring

na die deurmekaar wêreld te kyk

Sb 12-3: 1,2Ps 150-1: 1,2,3

Ps 68-1: 3 (Kleuterbegeleiding)

Sb 9-2: 1-9 (beurtsang)Skriflesing: Daniel 7

Teks: Daniel 7: 9a,13 (Preekbegeleiding)

Sb 1-2: 1,2,3Ps 33-1: 5,6,11

Sb 1-2: 1,2 Sb 12-3: 1,2Lied 422: 1,3 Ps 25-1: 2,4Skriflesing: Romeine 1: 1-17

Teks: Romeine 1: 17Nagmaal

Ps 23-3: 3Ps 107-2: 2, 7Sb 14-1: 1-3

Page 2: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens€¦ · Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings- ... maar daar is hoop dat dit een van die dae wettig

11:30 International ServiceRev Willem Steyn

Theme: We believe in Jesus – we believe we’ve been made righteous Scripture: Romans 1: 1-17 Focus verse: Romans 1: 17

2

Bybelleesprogram

Die volledige program is per e-pos beskikbaar. Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Les 24 (vir 23 Oktober)

Begroting vir Bedieningsaspekte

Die begrotingsproses van die gemeente vir die volgende finansiële jaar wat strek vanaf Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings-aspekte verband hou, met die beraamde kos-te van die verskillende items in die aansoek en in volgorde van voorkeur, moet voor of op Maandag 24 Oktober 2016 verkieslik per e-pos aan Jan Geertsema, voorsitter van die Bedieningskommissie, gestuur word (e-pos-adres: [email protected]). Diegene wat verlede jaar ’n fondstoekenning ontvang het, word gevra om ’n jaarverslag van die aktiwiteite en die benutting van die fondse saam met die begrotingsaansoek in te dien. Besonderhede van die formaat vir die verslag is by hom beskikbaar. Die plan is dat die Bedie-ningskommissie hierdie aansoeke sal nagaan en ’n voorlegging daaroor aan die Finansiële Kommissie sal doen.

Daniel in die leeukuil Daniel 6:1-6:29Die verhaal van Jona Jona 1:1-4:11Die oordeelsdag Maleagi 1:1-4:6

21

80

21

VerjaarsdaeVandag, 16 OktoberPetro van der Vyver 076 191 7867

Maandag, 17 OktoberHanco Olivier 083 391 4873Christa Smith 073 458 9555

Dinsdag, 18 OktoberAiméé Calasse 079 906 9818Wilta Erasmus 082 450 9077Lourens Harmse 082 093 7334Theo Jooste 072 978 2860

Woensdag, 19 OktoberEssie Bester 083 522 2721Cora de Beer 082 392 8060Annemarie Hoogenboezem 082 766 8608

Donderdag, 20 OktoberElisca Boneschans 079 385 3279Bets Conradie 082 824 1964Hesmé Schoeman 073 142 3899

Vrydag, 21 OktoberWilhelm van Belkum 083 626 9189

Saterdag, 22 OktoberDries du Plooy 082 921 4885Ina van der Walt 084 700 7034

2186

Dankie aan Jan de Kock wat gesorg het dat die kerkklok na ’n lang stilte weer aan die lui is. Dit het heelwat inge-

nieursvaardigheid en tyd geverg. Ons waardeer dit.KERKKLOK

Page 3: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens€¦ · Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings- ... maar daar is hoop dat dit een van die dae wettig

3

Verjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

Borg-’n-Bybel

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge:

Phillip Cowan & Paul ElsDiaken: Paul Delicado

Baie dankie!

16 OktoberWyk 28: Retha van Wyk 083 967 1511

Wyk 30: Esmé van der Merwe 082 321 9119

23 OktoberWyk 31: Heidrie Greyling 071 488 9571

Wyk 33: Izette Schouwstra 072 211 4797

Teeskinkbeurte Liefdegawes16 Oktober

Oggend: Sustentasie

Aand: Meelewingsfonds

23 OktoberOggend: Simonversorgingstrust

Aand: Meelewingsfonds

30 OktoberOggend: Venterskroon

Hervormingsdiens by Cachet

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

ALMANAK 2017Wil jy graag ’n Almanak 2017 bestel? Hierdie boek het al die inligting oor die GKSA in, asook dagstukkies en baie meer. Dit kos R75.Skryf jou naam op die lyste in die portaal om jou bestelling te plaas.

Ons Borg-’n-Bybelprojek was ‘n groot suk-ses. Ons het R38411.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 486 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het.

Henriëtte van der Zwan (082 859 2229) het onlangs ‘n operasie gehad nadat sy haar kruis-ligamente geskeur het. Ons dink aan haar in hierdie tyd van herstel!Ons dink aan Elsa Jansen van Rensburg (083 370 1230) wat DV volgende Donderdag ‘n rugoperasie ondergaan. Ons bid dat dit goed sal verloop en vir haar verligting van pyn sal bringGeluk aan Imke, Hanke en Cara de Kock (018-294-7417) wat hierdie naweek deelneem aan ‘n internasionale “Martial Art” kompetisie. Imke verteenwoordig die SA span en Hanke en Cara die presidentspan.Marna van der Schyff (071 060 2161) het mooi presteer by SA’s vir ritmiese gimnastiek in die Kaap. Sy was algeheel 4de vir o/15 vir “level 6” en ‘n 1ste plek vir “clubs” en 3de vir bal roetine. Baie geluk!

Die Kalender vir 2017 is besig om gefi-naliseer te word. Stuur asseblief belang-rike inligting hiervoor aan Fransa by die kerkkantoor. Bv. Datums vir vergaderings, kampe, funksies, ens.

Kalender 2017

Bybelstudiemateriaal vir Kleingroepe: Inleidende riglyne vir groepe en aanbieders

asook besprekingsmateriaal elektronies beskik-baar by die kerkkantoor of op die webblad

(http://www.gkpotchbult.co.za/kleingroepe.html)

Page 4: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens€¦ · Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings- ... maar daar is hoop dat dit een van die dae wettig

4

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: ................................................................. Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe. . .

hier natoeen volg die

vormpiegaan

Martie Geertsema Mediese HulpfondsMartie Geertsema ly aan Pulmonêre Arteriële Hipertensie. P(A)H is ‘n skaars longsiekte wat 15-50 uit elke miljoen mense affekteer. Vir redes wat dokters nie kan verklaar nie, verhard die pul-monêre aartjies in die longe en minder suurstof word vervaardig. Dis progressief, en eventueel word geen suurstof meer gemaak nie, soos die longaartjies verhard en afsterf.Omdat die longe afsterf, moet die hart al hoe harder werk om die suurstof wat daar wel is in die liggaam en organe te versprei en meeste mense sterf aan hartversaking. PH is terminaal. ‘n Dub-bele longoorplanting is vir die meeste PH pasiënte ‘n realiteit in die toekoms, mits daar genoeg orgaanskenkers is.Tans is Martie by ‘n uitstekende mediese fonds by Discovery. Lidmaatskap is R4500 per maand want dit is die pakket wat orgaanoorplantings dek. Discovery dek haar medisyne, toetse en doktersbesoeke, suurstofsilinders en binneaarse medisynepompie, asook chroniese medikasie wat tans R23 000 per maand beloop.In Februarie vanjaar het haar dokter besluit om haar op binneaarse medisyne te sit sodat haar hart so gesond as moontlik is vir ‘n longoorplanting. Hierdie medikasie word nie in Suid-Afrika gebruik nie en daarom is die mediese fonds onder geen verpligting om daarvoor te betaal nie. Discovery betaal wel 80�, maar haar bybetaling is tans maandeliks R20 450.Martie is in die proses om ‘n nie-winsgewende organisasie Meds4Martie te stig om te help fondse insamel vir haar mediese kostes. Die burokrasie in die Suid-Afrikaanse regering rek die registra-sieproses uit, maar daar is hoop dat dit een van die dae wettig sal kan begin funksioneer.Die diakonie het dit goedgedink om ‘n mediese hulpfonds vir Martie te stig. Alle inbetalings sal maandeliks deur die fi nansiële komitee van die diakonie gemonitor word om sodoende te bepaal wat die behoefte is.Besonderhede van die fonds is: MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening 9293321096.Maak asseblief julle harte oop vir Martie!

Baie dankie vir die kaartjie en mooi geskenkie van die Omgeegroep wat Elsa kom afl e wer het. Ek waardeer dit opreg.Liefdegroete, oom Tienie van der Merwe

Nagmaal vanaandTer wille van studente-lidmate wat baie-keer oor naweke weg is, hou ons gemeente twee keer per jaar in die aand nagmaal. Vanaand om 18:00 gaan ons tydens die aanddiens nagmaal vier.

Page 5: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens€¦ · Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings- ... maar daar is hoop dat dit een van die dae wettig

5

Verskeie faktore, insluitend die verkoop van die Noordbrug-kerkkompleks, fi nansiële im-plikasies, ouderdom van die huidige koster van die Bult asook versekeringsimplikasies het daartoe bygedra dat die Kerkraad moes herbesin aangaande hierdie aangeleentheid.Na vele besprekings het die Eiendomskom-missie en die Finansiële kommissie in opdrag van die Kerkraad besluit dat die kosterspos tot aan die einde van die huidige boekjaar (einde Februarie 2017) soos volg hanteer sal word:In plaas van die terminering van die kosters-pos van die Noordbrug kompleks, word beide kosters (Piet van Maarleveld en Wilma Herbst) behou, maar word die pligte van die koster as volg verdeel:

Br. Piet van Maarleveld (084 776 6113) neem volle verantwoordelikheid vir die hantering van alle aktiwiteite wat plaas-vind in die kerkgebou (dienste, begrafnis-se, troues ens.).Sr. Wilma Herbst (082 965 7525) neem volle verantwoordelikheid vir:

Alle aktiwiteite wat plaasvind by die saalkompleks;Skoonmaak en onderhoud van beide die saal- en kekkompleks en daarom ook die hantering van ar-beiders wat vir die doel aangestel word.

-

-

Lidmate word versoek om na aanleiding van bogenoemde verduideliking, slegs te skakel met die persoon verantwoordelik vir spesi-fi eke aktiwiteit(e) indien u dit sou benodig.

Faan van Wyk (Eiendomskommissie – namens die Kerkraad)

KOSTER(S)POS ‒ BULT GEMEENTE

Die susters van Mooirivier nooi u hartllik uit om saam met ons die aand van 8 November 2016 te kom deurbring in die geselskap van Prof Hans Du Plessis en sy Griekwa-PsalmsTyd: 18:30 vir 19:00Plek: Gereformeerde Kerk Potchefstroom se Kerksaal.RSVP: Skryf asb jou naam op die lys in die portaal teen 23 Oktober of laat weet die kerkkantoor.

Sustersafsluiting

BULT WORD 5 JAAR OUDOp Sondag 30 Oktober gaan ons as ge-meente die eerste vyf jaar van ons be-staan vier. Hou asb die Sondagmiddag oop vir ‘n feesete. Skryf intussen jou naam op die lys in die portaal indien jy die feesete wat om 12:45 gaan begin, wil bywoon.Ons wil dit ‘n dankdag maak en daarom versoek ons jou om jou dankbaarheid vir ons in een sin weer te gee sodat ons ‘n collage daarvan kan maak. Jy kan die af-skeurstrokie invul, die kerkkantoor e-pos / sms / Whatsapp (076 391 7578) of selfs op Facebook vir ons dit deurgee.

Wanneer ek aan die vyf jaar van die Bult gemeente se bestaan dink, dank ek die Here vir ...

op Facebook vir ons dit deurgee.

Soek jy nog ’n Resepteboek? Daar is nog ’n paar beskikbaar teen R100 een. Skakel gerus vir Eunice Stoltz by 083 595 8981.

Page 6: 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens€¦ · Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings- ... maar daar is hoop dat dit een van die dae wettig

Ons dogter Marné Schouwstra (23) is dringend op soek na ‘n kamer of tuinwoonstel in Johannesburg. Sy werk in Parktown-Noord en wil graag so na as moontlik aan die werk bly. As jy kan help of weet van iemand wat kan help, kontak asb vir Bram (082 3777 672) of Izette (072 2114 797)

VAN JESUS GEPRAAT – Willemien van Heyningen - ‘n Bundel van 23 kort sketse / verhale rondom Jesus. Geskik vir leesgenot, vermeerdering van kennis, leesgenot, inner-like verryking en bybelstudie. Tot einde No-vember 2016 ter insae en / of beskikbaar teen R100 by Willemien (083 560 6730) Huis Eike-laan S-53 of by die kerkkantoor.

6

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Ons gemeente se bankbesonderhede Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Kosters: Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Advertensies in die Lantern is gratis. Hou dit asb kort en stuur dit teen

Donderdae om 10:00 na die kerkkantoor.

Ek is 2de jaar Teologiese student op-soek na verblyf vir my en my broer. Enige tyd na Oktober sou ek kon intrek. Jandré Coetsee. Sel: 072 654 0089.

Amelia Nasorgsentrum hou ‘n fondsin-sameling deur Spaghetti Bolognese op Vry-dag 28 Oktober te verkoop. Dit kos R30 per bakkie. Bestellings: (018) 290-5543 tussen 08:00 – 15:30 / e-pos: [email protected] as 10 bakkies per persoon of besigheid sal afgelewer word. Kos kan afgehaal word tussen 12:30 - 18:00 op Vrydag 28 Okt 2016.

Gert de Beer - Mesmaker. Maak messe, skêre en ander snygoed skerp. R10 per item (ten bate van die diakonie) 073 603 5035

Advertensies

Datum: Woensdag 30 November 2016 tot Sondag 4 Desember 2016!Waar: Zorgvliet – tweeling distrik (Frankfort) Koste: R750 per kindWie: Alle Hoërskoolkinders van graad 8 tot 12Tema: My beeld van … God, myself en my naaste!Vervoer: Eie vervoer moet gereël word na en van Frankfort se kerkgebou

2016 Frankfort Riviertoer Vir meer inligting: Ds Ockie StruwigTel: 058 813 1231

Sel: 083 653 1989Facebook:

Frankfort Riviertoer