09:30 oggenddiens - gereformeerde kerk potchefstroom die bult · ons gaan saam praat oor hoe ek my...

6
26 Mei 2013 Jaargang 2 #17 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected] webblad: www.gkpotchbult.co.za Kontak ons Ds Fanie Coetzee: 082-520-5168 [email protected] Ds Willem Steyn: 082-854-3587 [email protected] Ds Fanie Coetzee Tema: Gebed om die Heilige Gees Dr Raymond Potgieter Theme: Heavenly wisdom brings us peace Scripture reading: James 3:13-18 Focus verse: James 3:18 11:30 English Service Vooraf Ds Karel Steyn Tema: Seks, seksualiteit en geloof 18:00 Gesamen�ike Jeugdiens Sing: Sb.1-1:1,7 Geloofsbelydenis van Athanasius Sing: Sb.8-3:1(Kinderbegeleiding) Wetlesing: Sing: Sb.9-2:1,2 (lees 3-7) sing 8,9 Skriflesing: Lukas 11:1-13 Teks: Lukas 11:13 HK Sondag 45 vr en antw.116 Sing: Sb.1-4:1,2,3,4 Sing: Sb.15-1:1,2,3,4 Amen: Sb.13-1 Sing: Lied 163 Sing: Lied 184: 1, 2, 3, 4 Skriflesing: Hooglied 6 en 7:10-8:7 Sing: Lied 530: 1, 2, 3 Sing: Skrifberyming 9-4: 1, 4, 5, 6 Amen: Sb. 13-2 Skriflesing: 1 Johannes 4:7-16 Sang: Lied 205: 1, 2, 3 Lied 334: 1, 2, 3, 4

Upload: others

Post on 24-Dec-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 09:30 Oggenddiens - Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult · Ons gaan saam praat oor hoe ek my geloof met die mense, wat saam met my op skool is, deel. Ons gaan saam soek na antwoorde

26 Mei 2013Jaargang 2 #17

09:30 Oggenddiens

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Ds Fanie CoetzeeTema: Gebed om die Heilige Gees

Dr Raymond PotgieterTheme: Heavenly wisdom brings us peace

Scripture reading: James 3:13-18 Focus verse: James 3:18

11:30 English Service

Vooraf

Ds Karel SteynTema: Seks, seksualiteit en geloof

18:00 Gesamen�ike Jeugdiens

Sing: Sb.1-1:1,7Geloofsbelydenis van AthanasiusSing: Sb.8-3:1(Kinderbegeleiding)

Wetlesing: Sing: Sb.9-2:1,2 (lees 3-7) sing 8,9Skriflesing: Lukas 11:1-13 Teks: Lukas 11:13

HK Sondag 45 vr en antw.116Sing: Sb.1-4:1,2,3,4

Sing: Sb.15-1:1,2,3,4Amen: Sb.13-1

Sing: Lied 163Sing: Lied 184: 1, 2, 3, 4Skriflesing: Hooglied 6 en 7:10-8:7Sing: Lied 530: 1, 2, 3Sing: Skrifberyming 9-4: 1, 4, 5, 6Amen: Sb. 13-2

Skriflesing: 1 Johannes 4:7-16Sang:

Lied 205: 1, 2, 3 Lied 334: 1, 2, 3, 4

Page 2: 09:30 Oggenddiens - Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult · Ons gaan saam praat oor hoe ek my geloof met die mense, wat saam met my op skool is, deel. Ons gaan saam soek na antwoorde

2

Liefdegawesby die deure26 Mei

Oggend: EmeritaatsfondsAand: Gesamentlike Jeugbediening2 JunieOggend: Franse RadiobedieningAand: Sending in Burundi9 JunieOggend: Klassis SustentasieAand: Meelewingsfonds

Meelewing

Die hele gemeente word uitgenooi na ‘n heerlike warm middagete op Sondag 9 Junie na Nagmaal.Die susters maak alles, al wat jy nodig het is jou eie eetgerei en drinkgoed (en onthou die poedinglepel!). Gee asseblief jou naam deur vir jou ouderling of die kerkkantoor. Dan weet ons vir hoeveel mense om reg te maak! Ons sien uit na ‘n heerlike saamkuier as gemeente.

Woordkafee bied op Vrydag 31 Mei ‘n prentjiebord-ete aan vir mense wat graag saam met Prof. TT Cloete wil kuier op sy 89ste verjaarsdag. Die ete word jaarliks aangebied uit dankbaarheid vir ‘n kunstenaar wat woorde laat praat om God te eer. Dit vind plaas in die saal van Gere-formeerde Kerk Die Bult, vanaf 11.30 vir 12:00, sodat daar voor en na die ete tyd beskikbaar is om met Prof Cloete te gesels. Enkele kaartjies @ R180 p.p. is nog beskikbaar. Skakel Ena, telefoon: 0182973605 of 0724861325 voor Maandag 13:00.

Tannie Ina van der Walt se gesondheid is glad nie goed nie. Sy is die week in die ver-sorgingssaal van Eikelaan opgeneem. Ons bid vir haar en haar gesin in die tyd.Tannie Ina van Maarleveld (018-294-7419) se heupoperasie het goed afgeloop. Ons bid vir verdere herstel.Simeon Jooste (076-208-1250) het hars-ingskudding opgedoen in ʼn hokkiewed-stryd. Ons is bly dat hy goed herstel.Ons dink aan Ds Peet Coetzee (084-745-8571) se vrou Helene, wat met borskanker gediagnoseer is en behandeling in Kaap ontvang.Geluk aan Fanus en Sanette van der Mer-we (018-297-3602) met die troue van hulle dogter Anelle. Baie geluk aan Dalene van der Walt (072-460-9719) wat haar doktorsgraad in Far-maseutiese Chemie verwerf het.

Gemeente ete- !!!

Kry jy gereeld huisbesoek? Ouderlinge besoek lidmate vier keer per jaar (in wyke) of minstens een keer per jaar (in kleingroepe). Skakel gerus met die kerkkantoor as jy huisbesoek wil hê.

Page 3: 09:30 Oggenddiens - Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult · Ons gaan saam praat oor hoe ek my geloof met die mense, wat saam met my op skool is, deel. Ons gaan saam soek na antwoorde

3

StudiesentrumDie Studiesentrum is weer van Vrydag, 31 Mei tot Saterdag, 22 Junie oop. Dit sal van 08:00 tot 23:00 oop wees op weeksdae, en Saterdae van 08:00 tot 18:00. Ons het ook mense nodig om diensbeurte te neem. Skryf asseblief jou naam op die beskikbare lyste, of skakel met die kerkkantoor.

@gkpotchBult #gkbult #potchG5

Getuienishttp://www.facebook.com/gkpotchbulthttp://www.facebook.com/gkpotchbultG5http://www.facebook.com/ VenterskroonBedieninghttp://www.facebook.com/GKBultProjektehttp://www.facebook.com/ gkbultEnglishMinistry

G5 Koffi ekamer is oop! Kom maak Woensdag- en Sondagaande ’n draai en geniet ’n lekker beker koffi e saam goeie geselskap. Sien jou daar!

Ons gebedsgroep kom elke Vrydag-oggend 06:30 - 07:15 bymekaar by die koffie kamer. Kom bid saam met

ons vir ons gemeente en ons ge-meente se bediening binne die konin-kryk van die Here. Almal is welkom!

“Na Sondagmiddag se multi-kulturele diens het ek net weer besef dat ons nie die enigste Christene is nie. Ons almal is deel van die Liggaam van Christus en ons moet mekaar lief-hê soos Christus ons liefhet. Dankie vir hierdie wonderlike diens. Dit het my oë oopgemaak en my hart sagge-maak.”

- Anoniem

Bid saam @ G5

Getuienis

G5 Koffi ekamer is oop! Kom maak Woensdag- en Sondagaande ’n draai en geniet ’n lekker beker koffi e saam goeie geselskap. Sien jou daar

Bid saam @ G5

tweettweet

tweet

Vat 5! Is jy nuut? Wil jy graag meer weet oor ons gemeente? Dalk hier in-

skakel? Kom dan Woensdag 18:00 na Vat 5! by die Stoepvertrek van die saal.

Bid gedurig. 1 Tessalonisense 5: 17

Page 4: 09:30 Oggenddiens - Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult · Ons gaan saam praat oor hoe ek my geloof met die mense, wat saam met my op skool is, deel. Ons gaan saam soek na antwoorde

GESAMENTLIKE JEUGAAND EN EREDIENS BY DIE BULT GEMEENTE VANAAND!

Jeugbediening 17:45

LaerskooljeugOns laerskooljeug tot gr 6 kom reeds om 17:45 by Die Bult se kerksaal bymekaar om voort te gaan met hulle tema: Soldaat vir Christus. Ons sien uit daarna om al die maats weer daar te sien.

Hoërskooljeug Ons kom 17:45 in die koffiekamer van Bult agter die kerksaal bymekaar. Na aanleiding van die Jeugsinode wat ons verlede kwar-taal gehou het en waar die hoërskooljeug hulle behoeftes uitgespreek het, keer ons terug na ‘n aparte byeenkoms vir die gr 7 - gr 12 jeug. Ons gaan saam praat oor hoe ek my geloof

met die mense, wat saam met my op skool is, deel. Ons gaan saam soek na antwoorde en ̀ n paar voorbeelde met mekaar deel oor hoe en waar ek al met só situasie te doen gehad het en hoe ek dit hanteer het.Na die tema gaan die jeugleiers vir `n paar minute bymekaar kom om solank die volgende gesamentlike diens se byme-kaarkoms te reël. Ons sien julle almal daar en bring gerus ‘n maat saam! Ons versoek ons ouers vriendelik om nie die jeugbyeenkoms van die hoërskool-kinders by te woon nie. Ons doen ‘n be-roep op ons ouers om die kinders te bring want uit die Jeugsinode het dit skokkend duidelik geword dat dit dikwels die ouers is wat kinders weerhou van die jeugbedie-ning.

Ons sien uit na vanaand se gesamentlike erediens om 18:00 by Die Bult. Ds Karel Steyn lei die ere-diens. Die volwassenes het dus genoeg tyd om eers die kinders om 17:45 by die saal af te laai.

4

Page 5: 09:30 Oggenddiens - Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult · Ons gaan saam praat oor hoe ek my geloof met die mense, wat saam met my op skool is, deel. Ons gaan saam soek na antwoorde

5

Kompas deur die Donga’sSkoolverlaterskamp - Alle gr10 - 12s

7-12 Julie - R650.00 p.pABSA Spaarrekening

Takkode: 335-138 Rek: 9066522601

Meer inligting: Hardus: 084 983 8714 / JG: 084 906 3732

www.cachetstudente.co.zaFacebook:

Nooitgedacht Skoolverlaterskamp

die ‘Proses’Dit was ‘n kleedjie wat my laat dink het. ‘n Gewone tafelkleedjie, maar met die verskil .... ure en ure se liefde, toewyding, vreugde en drome is met die fynste, bloedrooi kruisstekies in blokke daarop geborduur. ‘n Lewenstaak vir party van ons.Tydens ons verdeling van Venterskroon klerepakkies het die kleedjie op die hoop ‘mix articles’ beland. Nadat ons dit bewonder het, plaas ek die gevoude doek binne-in ‘n sak met die stilgebed dat dit iemand sal inspireer. Miskien iemand sal laat wonder hoe ‘n mens só iets moois met so min kan skep? Moontlik ontspring die wete: as ek dit stap vir stap nadoen kan ek dit ook met oefening regkry.En dis waar die ‘Proses‘ inkom! Die proses van skepping is dikwels meer vervullend as die eindproduk. Met ons aardse take wat die mens gegee is om te doen, moet ons ingestel wees om die proses van skepping te geniet, te belewe, te waardeer, al neem dit jare. So verhoed jy dat die jare verbygaan soos ‘n gedagte. Leer om die proses van lewe te waardeer gedurende elke lewensfase.(blok) Borduur noukeurig elke blok na die beste van jou vermoë terwyl jy die tyd uitbuit, want dit moenie later uittorring nie. Party mense het die geleentheid om ‘n hele tafeldoek te borduur. Ander weer, het net tyd vir ‘n loper of ‘n bedkassielappie. Maar in elke kosbare geleentheid is die eindproduk van arbeid en emosies (wat ons lewe noem) onbeskryflik mooi en ons beloning só groot! En moontlik.....miskien net moontlik, het jy iemand tydens die proses van jou lewe geïnspireer.

Annemarie. C.

Venterskroon sê dankie‘n Groot dankie aan almal wat die heerlike bydraes vir Venterskroon se mense ge-bring het. Baie dankie ook aan almal wat kom help pakkies pak het. Dis elke keer vir my ‘n groot verrassing dat die reuse berg klere so vinnig georden en verpak word.

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

26 MeiKG 2 (Adelle Lotter) & Wyk 3 (Bettie Snyman)

2 JunieKG 4 (Fransa Vorster) &Wyk 4 (Albertje Fouché)

9 JunieKG 5 (Lizelle le Roux) & Wyk 5 (Christa Smith)

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak

670-264-661 (Tjekrekening)Verwysing: Van, voorletters,

Wyk / KG

Bankbesonderhede

Page 6: 09:30 Oggenddiens - Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult · Ons gaan saam praat oor hoe ek my geloof met die mense, wat saam met my op skool is, deel. Ons gaan saam soek na antwoorde

6

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Francois Lion-Cachet

083-950-0122Lourene Botha082-073-7303

Verjaarsdae

20

Vandag, 26 MeiAnnatjie Verhoef Kleingroep 14 072-391-2552

Maandag, 27 MeiChristine Smit Wyksgroep 31 084-582-0882Simone van den Berg Wyksgroep 20 083-406-9890

Dinsdag, 28 MeiNic Aucamp Wyksgroep 27 072-226-2126

Woensdag, 29 MeiLiezl Granzier Wyksgroep 12 083-424-1187Heleen Janse van Rensburg Kleingroep 19 084-516-0559Germarie Viljoen Wyksgroep 17 084-261-6522

Donderdag, 30 MeiCorlene le Grange Kleingroep 19 079-841-0540Elaine Oosthuizen Wyksgroep 16 072-831-2334

Saterdag, 1 JunieBen de Klerk Kleingroep 09 018-294-5482 Heidrie Greyling Wyksgroep 31 071-488-9571

Baie DankieOns hartlike dank vir die belangstelling na my operasie. Dankie vir die oproepe, besoeke, boodskappe, eetgoed, blomme, hulp en ander bereidheid om hulp te ver-leen en ondersteuning. Baie dankie vir die pragtige blomme wat ons van die ge-meente ontvang het, dit het vir ons baie beteken. Ons is dankbaar dat dit al soveel beter gaan na my operasie.Charles en Elsa Reinecke

Verslag- vergadering

Die volgende verslagvergadering vir ouderlinge is volgende Sondagaand,

2 Junie 2013.