1. aanstelling van opvoeders · 2019. 10. 12. · akademiese rekord (die akademiese rekord moet die...

4
______________________________________________________________________ PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 [email protected] www.saou.co.za Reg No: LR2/6/2/531 SAOU: VRYSTAAT NUUSBRIEF 5/2017 AAN: SAOU WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS VIR AANDAG: ALLE SAOU-LEDE 1. AANSTELLING VAN OPVOEDERS: Die SAOU wil graag ‘n opname maak van SAOU lede wat nog nie aangestel is deur die Departement nie, sodat bepaal kan word hoe skole deur die nie-aanstelling van opvoeders geraak word. Volgens ons kennis is die aanstelfunksie op Persal nog nie ge-aktiveer nie en ons lede kan negatief geraak word hierdeur. Voltooi die onderstaande inligting en e-pos na [email protected] of faks na 086 651 3912 voor of op Vrydag, 3 Februarie 2017. Van Voorletters Persalnommer Skool Vrystaat kantoor / Free State Office

Upload: others

Post on 10-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 1. AANSTELLING VAN OPVOEDERS · 2019. 10. 12. · Akademiese rekord (die akademiese rekord moet die datum aandui waarop die kwalifikasie behaal is. Indien dit nie aangedui word nie,

______________________________________________________________________

PO Box / Posbus 35551, Faunasig 9325 / Sewendestraat 2, Arboretum, Bloemfontein 9305 051 430 1531 051 430 1564 [email protected] www.saou.co.za

Reg No: LR2/6/2/531

SAOU: VRYSTAAT NUUSBRIEF 5/2017

AAN: SAOU WERKPLEKVERTEENWOORDIGERS

VIR AANDAG: ALLE SAOU-LEDE

1. AANSTELLING VAN OPVOEDERS: Die SAOU wil graag ‘n opname maak van SAOU lede wat nog nie aangestel is deur die Departement nie, sodat bepaal kan word hoe skole deur die nie-aanstelling van opvoeders geraak word. Volgens ons kennis is die aanstelfunksie op Persal nog nie ge-aktiveer nie en ons lede kan negatief geraak word hierdeur. Voltooi die onderstaande inligting en e-pos na [email protected] of faks na 086 651 3912 voor of op Vrydag, 3 Februarie 2017.

Van Voorletters Persalnommer Skool

Vrystaat kantoor / Free State Office

Page 2: 1. AANSTELLING VAN OPVOEDERS · 2019. 10. 12. · Akademiese rekord (die akademiese rekord moet die datum aandui waarop die kwalifikasie behaal is. Indien dit nie aangedui word nie,

2. INDIENING VAN KWALIFIKASIES: Om kwalifikasies te laat erken deur die Departement van Onderwys, is die GESERTIFISEERDE afskrifte van die onderstaande dokumente nodig:

Sertifikaat van kwalifikasie

Akademiese rekord (die akademiese rekord moet die datum aandui waarop die kwalifikasie behaal

is. Indien dit nie aangedui word nie, moet ‘n ekstra brief van die instansie aangevra word)

Hierdie is in ooreenstemming met bestaande regulasies. Kwalifikasies sal dus nie meer erken word slegs op grond van die akademiese rekord nie. Lede moet daarop let dat die kwalifikasie erken moet word vanaf die datum van behaling van die kwalifikasie en nie die datum wat op die sertifikaat verskyn nie.

Reniël Lodewyk

PROVINSIALE SEKRETARIS

VRYSTAAT

31 Januarie 2017

Page 3: 1. AANSTELLING VAN OPVOEDERS · 2019. 10. 12. · Akademiese rekord (die akademiese rekord moet die datum aandui waarop die kwalifikasie behaal is. Indien dit nie aangedui word nie,

SAOU: FREE STATE NEWSLETTER 5/2017

TO: SAOU SHOP STEWARDS

FOR ATTENTION: ALL SAOU MEMBERS

1. APPOINTMENT OF EDUCATORS: The SAOU want to conduct a survey of SAOU members who are not appointed by die Department yet to enable us to determine how schools are affected by the non-appointment of educators. According to our knowledge the appointment function has not been activated on Persal yet and our members may be affected negatively. Complete the information below and e-mail to [email protected] or fax to 086 651 3912 before or on Friday, 3 February 2017.

Surname Initials Persal number School

Vrystaat kantoor / Free State Office

Page 4: 1. AANSTELLING VAN OPVOEDERS · 2019. 10. 12. · Akademiese rekord (die akademiese rekord moet die datum aandui waarop die kwalifikasie behaal is. Indien dit nie aangedui word nie,

2. SUBMISSION OF QUALIFICATIONS: To have qualifications acknowledged by the Department of Education, the following CERTIFIED copies are important:

Certificate of qualification

Academic record (the academic record should reflect the date on which the qualification was

obtained. If not indicated, request a separate letter from the institution)

This is consistent with existing regulations. Qualifications will not be acknowledged only on the grounds of the academic record. Members should take note that qualifications should be acknowledged w.e.f. the date of obtaining the qualification and not the date on the certificate.

Reniël Lodewyk Provincial Secretary Free State 31 January 2017