1. ef 5 vervulling met die hg

16
Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9 Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9 Vervulling met die Heilige Gees Vervulling met die Heilige Gees

Upload: ben-vorster

Post on 20-Jul-2015

89 views

Category:

Spiritual


3 download

TRANSCRIPT

Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9 Ef. 5:18-19, 5:33, 6:1+4, 6:5+9

Vervulling met die Heilige GeesVervulling met die Heilige Gees

Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan

losbandigheid gepaard. Nee, laat die Gees julle vervul,

en sing onder mekaar psalms, lofgesange en ander

geestelike liedere; sing met julle hele hart tot eer van die

Here,

Elkeen moet sy vrou so lief hê soos hy homself liefhet, en

'n vrou moet aan haar man eerbied betoon.

Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is

wat die wet van God vereis.

En vaders, moenie julle kinders so behandel dat hulle

opstandig word nie, maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit

wil.

Slawe, wees gehoorsaam aan julle eienaars hier op aarde, en doen dit met eerbied en ontsag

maar terselfdertyd met 'n opregte hart, asof dit vir

Christus is.

En eienaars, behandel julle slawe met dieselfde gesindheid. Hou op om hulle te dreig. Dink

daaraan dat die Here in die hemel hulle Here en ook julle Here is, en Hy trek niemand

voor nie.

1. 1. WAT IS VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES?

• Nie net ‘n belewenis.

• Leef onder die invloed :18 * Hand 1:8 * Joh.7:37-39 * Hand 2

• Elke faset vernuwe * Lofprysing (:19), * Jou huwelik :21-32 * Jou gesin 6:1-4, * Jou werk 6:5-9

2. 2. Geesvervulling is ‘n opdrag :18

• Sonde

• Frustreerd

• Is jy seker?

3. 3. Moenie die Heilige Gees bedroef Moenie die Heilige Gees bedroef nie! (:30)nie! (:30)

• Onkunde, 2-eenheid, Hand 19

• Laat sonde toe. Ef 4:30

• Eiewillig. 1Tess 5:19

Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke

dag sy kruis opneem en My volg,

As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge

te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal

die Heilige Gees gee vir die wat vra.