1 subtrop journal vol 23 - frontpage - p3 · 2019. 9. 11. · danielle le lagadec, ‘n voormalige...
TRANSCRIPT
JOHAN DU PREEZ van die Bavaria
Vrugtelandgoed by Hoedspruit het
een van die toekennings ontvang. Dit
is vir sy jarelange toewyding tot die
bedryf en die verskeidenheid proewe
en navorsing wat by Bavaria gedoen
is. Uit Johann se proewe en navorsing
is chemikalieë en spuitprogramme vir
die mangobedryf ontwikkel. Bavaria
is ook ‘n voorloper in snoeipraktyke
op mango’s in Suid-Afrika en was die
eerste EuropGAP geregistreerde boer-
dery in Suid-Afrika.
Theunis Botha van die Lapland-
boerdery het ‘n toekenning ontvang vir
sy betrokkenheid by die produk, LIMA
400, wat gebruik word om bloeisel-
misvorming (Fusarium mangiferae)
te bestry.
Jaco Fivaz het van die begin van sy
loopbaan af ‘n groot rol in die man-
gobedryf gespeel. Hy was onder meer
betrokke by die implementering van Ba-
varia-landgoed se EuropGAP-program,
SAMGA het rolspelers wat ‘n besondere bydrae tot die mangobedryf gemaak het
met Golden Mango Awards vereer. By die toekenningsgeleentheid was Johanet en
Theunis Botha, Johann du Preez en Jaco en Belinda Fivaz. Afwesig: Danielle le Laga-
dec, Dave Elphick, Mike Amm en Louwtjie van Vuren.
het Johann du Preez met die oorhandiging van sy toekenning gesê.
Danielle le Lagadec, ‘n voormalige senior navorser by Merensky Tegnologiese
Dienste, is in haar afwesigheid vereer vir navorsing en die ontwikkeling van che-
miese beheermiddels vir mangodopluis en die mangosaadkalander. Le Lagadec het
intussen na Australië geëmigreer.
Nog drie veterane in die bedryf, Dave Elphick, Mike Amm en Louwtjie van
Vuren, het toekennings ontvang vir hulle baanbrekerswerk aan die bedryf en
bydraes tot die stigting van SAMGA. Hulle kon nie die toekenningsgeleentheid
bywoon nie en hulle sertifikate gaan deur SAMGA se voorsitter, Pieter Buys, en
Subtrop se uitvoerende hoof, Derek Donkin, oorhandig word.
Ready in ±20 minutes
Serves 4
INGREDIENTS2 cups rolled oats
4 cups water
½ teaspoon ground cinnamon
2 large mangoes, peeled and chopped
A handful of dried mango
100 ml cream
¼ cup dark brown sugar
METHOD
1. Place oats, water, cinnamon and dried
mango in a medium saucepan
2. Stir over a medium heat for 8-10 min-
utes until the oats are thick and smooth
3. Stir in the mango pieces (reserving a
few for garnish) and sugar and cream
4. Serve garnished with extra mango
https://www.mango.co.za/recipe/mango-cinna-
mon-oats/
LANDBOUWEEKBLAD