10 augustus 2014 uitgawe 27/2014 iederark aug.pdf · e-pos [email protected]...

8
iederark Inhoudsopgawe Dienssentrum nuus .............2 Botswana uitreik .................2 Sending Gebedsversoeke ...3 Allerlei.................................4 Growth Point ......................5 Balonne fees .......................6 Verjaarsdaglys ....................7/8 Advertensie ........................8 Wat gebeur DV hierdie week….…… 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cill iers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za E-pos [email protected] Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662 Sondag 10 Augustus ErediensDoop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens 09:15 17:30 Maandag 11 Augustus Eiendombestuursvergadering 18:00 Dinsdag 12 Augustus FB Vergadering 07:30 Woensdag 13 Augustus Tribe-C Sending Bestuursvergadering Growth Point 16:00 18:00 18:30 Donderdag 14 Augustus Vrydag 15 Augustus Mannebiduur 07:00 Saterdag 16 Augustus

Upload: lamque

Post on 24-Feb-2019

218 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

iederark

Inhoudsopgawe

Dienssentrum nuus .............2

Botswana uitreik .................2

Sending Gebedsversoeke ...3

Allerlei.................................4

Growth Point ......................5

Balonne fees .......................6

Verjaarsdaglys ....................7/8

Advertensie ........................8

Wat gebeur DV hierdie week….……

10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers

(018) 294 8197 (018) 297 7926

082 340 7549 083 262 6783

Kerkkantoor

Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836

Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

E-pos [email protected]

Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113

Jeugkantoor 0760202662

Sondag 10 Augustus

Erediens—Doop Sondagskool Gr 1-6

Kruislig Koffiediens Tienerdiens

09:15

17:30

Maandag 11 Augustus

Eiendombestuursvergadering 18:00

Dinsdag 12 Augustus

FB Vergadering 07:30

Woensdag 13 Augustus

Tribe-C Sending Bestuursvergadering Growth Point

16:00 18:00 18:30

Donderdag 14 Augustus

Vrydag 15 Augustus

Mannebiduur 07:00 Saterdag 16 Augustus

Page 2: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

3

KAMERS TE HUUR

Potchefstroom Dienssentrum beskik oor kamers te huur in een van die Dienssentrum se huise te Kock-straat 85 Potchefstroom. Vir enige navrae kontak Wendri of Sanet by Tel No. 018 293 0678

PARKINSONS SEMINAAR

Potchefstroom Dienssentrum bied op Woensdag 13 Augustus 2014 ’n Parkinsons seminaar aan. Seminaar vanaf 08:00 tot 13:00 Plek: Chris Hanirylaan 90 Koste per persoon (sluit middagete in) R100.00

BOTSWANA UITREIK

4 - 12 Oktober 2014

Dis weer tyd vir die Botswana uitreik en ons nooi almal om deel te wees van hierdie wonderlike ervaring!!

Jerry het vir ons die volgende wenslys deurgegee van goed wat hy benodig. As u ons met enige van die items

kan help, sal ons dit baie waardeer.

Wenslys:

Dikwiel fiets

Plastiese stoele

Donasies vir Bybels

Enige donasies vir die watertenk se stander.

Enige persoon wat belangstel om saam te gaan, kan net na die erediens vir Louwtjie ontmoet by die saal.

U kan hom ook kontak by 082 859 9648.

Page 3: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

SENDING GEBEDSVERSOEKE

HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vanoggend is dit Riaan Marx wat die boodskap by die hospitaal bring. Bid asb vir hulle en vir elke pasiënt wat die boodskap hoor. Bid asb vir: ‘n Persoon met ‘n virus wat hul nie onder

beheer kry nie. Iemand wat hart-en bloeddruk probleme

het wat lewensgevaarlik is. Iemand, hoë ouderdom wat heupvervang-

ings-operasie moet kry. Iemand wat veloorplanting moet kry. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Dank die Here: vir Sy seën wat ons die week beleef het, en

die een siel Koyanda wat ’n opregte oorgawe gemaak het.

Dankie dat Magda-hulle veilig gery het. Bid asb: Vir die familie van die Gosi op

Secondomboro wat gister oorlede is. Word Saterdag begrawe.

Ons eer die Here dat Hy aan elkeen van ons toevertrou om Sy Koningkrykwerk te doen, en te mag uitdra. VERITAS SENDING (Ds Dawie en

Naomi) Verlede Donderdag 31 Julie het Veritas College se boekjaar 2013/14 afgesluit en die nuwe boekjaar het Vrydag begin. Ons wil hierdie briefie gebruik om baie dankie te sê vir elkeen wat bygedra het; wat gereeld vir hierdie bediening bid en daarom deel is van hierdie suksesverhaal. Mag die Here julle almal ryklik seën. Die afgelope week het ons ook ‘n paar aangename verrassings gekry met buitengewone bydraes wat ingekom het vir

2

ons persoonlike onderhoud, asook nuwe gereelde bydraes spesifiek vir ons werk in die Kongo. Ons vertrou dat die Here ook in hierdie komende boekjaar ‘n ryke oes sal gee met dit wat elkeen in hierdie bediening gesaai het. Wat ons beplanning betref:ons gaan (DV) Oktober Engeland toe vir die geboorte van ons vyfde kleinkind (‘n dogtertjie vir Marianne en Thomas) en direk daarna Frankryk toe om opleiding aan te bied. ‘n ‘Vreemdeling’ gemeente van ‘n groep Afrikane in Frankryk het te kenne gegee dat hulle baie in Veritas-opleiding belang stel, maar ons het nog nie reaksie op ons voorstel van datums gekry nie. Ons aanvaar dis omdat dit nou somervakansie in Frankryk is. Bid asb dat hulle spoedig sal reageer. Ons wil graag by hulle betrokke raak, maar die tyd raak minder om ons besprekings te finaliseer. MALAWI SENDING (Pieter Loots) Baie dankie: Miederpark Gemeente en almal wat vir die

werk in Malawi bid. Sonder julle gebede sal daar nie vrug op ons werk wees nie.

Bid asb vir: Pieter wat net moeg bly, en sy oog gee

probleme. Vir sy Sondag dienste - 8 uur vir die kinders

en 9 uur vir die volwassenes. Saterdae gaan hy na die ander villages. Bid asb dat ons Vader in hul harte sal werk.

Pieter gaan volgende week na Lilongwe vir sy werkspermit. Bid dat ons Heer alles sal seën. Ook vir die werk wat hy in Nkoma gaan doen.

Page 4: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

Ons is op soek na lidmate wat bereid is om ons Sondae te kom help by die hospitaal. As ons meer mense is kan daar soveel meer sale en privaatkamers bereik word. Indien jy belangstel skakel gerus: Riaan Marx +277 188 1520 1

Elize Loots 018 2947685 / 083 465 6849

4

HOSPITAAL OPNAMES

Wanneer lidmate van die gemeente op-

geneem word in Potch Medi Kliniek, moet

hulle asseblief by opname duidelik meld dat

hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is.

Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle

tydens die weeklikse hospitaalbesoeke

GEBEDSVERSOEKE

By die sydeur en in die ingansportaal is ’n

houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As

jy wil hê ons moet saam met jou bid oor

’n saak of dat ons by jou huis saam met

jou moet kom bid, gooi jou versoek in die

Noodbank helper gesoek Jordi Terblanche soek iemand wat haar af en toe op ʼn Maandagoggend kan help om ons gemeente se noodbank kospakkies op te maak en grootmaat voorrade af te weeg en herverpak. As jy haar wil help, kontak haar asb. by 082 788 5907 of antwoord terug op die e-pos.

Welkom!!!

Ludi en Felicity Theart vanaf NG gemeente Suiderkruis.

Man in restaurant vra

kelner: "Het julle wilde

eend?"

Kelner: "Nee meneer,

maar ons kan vir jou 'n

makke kwaad maak."

Page 5: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

5

Page 6: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

6

Meraai se vir Gatiep: "Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!" Gatiep: Dja Meraai, djy hou djou baie slim né, maar daar is ‘n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier yt!"

Page 7: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

7

Aug

ustu

s verja

ars

da

e 1 Aug Andrie de Beer 13 Aug Hester Greyling

Ystie Beukman Bettie van Wyk

Gerhard Bezuidenhout

Riaan Calitz 15 Aug Kristel Scheepers

Louise Spamer Alta Pothas

Mariette Lombard

2 Aug Elsa Pavier Don van der Merwe

Sanet Smit

16 Aug Hanro vd Walt

3 Aug Jaun Rusch Leandri Swanepoel

Salomé Smit Wittie Botha

Joeye Viljoen

Cameron Bradley 17 Aug Marlize Adams

Luhann Pat

5 Aug Louise Strydom Larissa Gouws

Francois Ferreira

Marina Smit 18 Aug Ronel du Toit

6 Aug Christo van Niekerk 19 Aug Jimmy Pavier

Johan Conradie Christo van Eck

Anna Beukman

Freddie Pretorius 20 Aug Kathleen Froneman

Sandra du Toit Elsabe Swart

Chanel Schoonwinkel Arlene Meyer

Boet van Heerden

7 Aug Jacques Gouws

Peter van Eldik 21 Aug Berna Bradley

Willem Kanes

8 Aug Nic Stassen Wilna Liebenberg

Wouter Kirstein

9 Aug Dané Phaal Adelé Pretorius

Loutjie vd Walt

22 Aug Mandie Carstens

10 Aug Anna Steyn Megan Coertzen

Rosa Koekemoer

Alta Hamilton 23 Aug Celicia Brooks

Denis Pothas

Page 8: 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Aug.pdf · E-pos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

8

Fanie Ferreira

12 Aug Stefan Terblanché WJ Strydom

Meisie Grobler

Hennie Fourie SJ Fourie

Santi Gouws

25 Aug Sandra Barnard

27 Aug Chrisna Human 28 Aug Anhé J van Nieuwenhuizen

Gerhardus Joubert

Marna Greeve

Givan Visser

29 Aug Karli Pelser 30 Aug Maritana le Roux

Ansie Haarhoff Marnus Lombard

Okkie Cilliers Lana Stassen

Lisa Brink Tjaart Nel

Joané vd Walt

31 Aug Gerda Tulleus

Jasper van Zyl

Alta Smit

24 Aug Lana vd Merwe

11 Aug Anel Pretorius Andries Fourie

David Naude Hennie vd Merwe Aug

ustu

s verja

ars

da

e