#112019 naweek in beeld suidwes-kaap...2 ons was vyf karavane wat al van die woensdag af begin kamp...

61
1 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap KARDOESIE 15-17 NOV 2019 #112019

Upload: others

Post on 18-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

1

NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap

KARDOESIE 15-17 NOV 2019

#112019

Page 2: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

2

Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie Pienaar.

Warm was dit beslis en koeltebome is maar ‘n skaarste daar, maar ons kla

nie. Ons skuif al om die boom soos die skaduwee aanskuif.

Page 3: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

3

Bennie Pienaar het die staanplek met die mooiste

uitsig gekies.

Ons van den Heever’s se staanplek

Kobus en Sonja Botha het ook ‘n koelte boom opgesoek en

opgeslaan.

Felix en Susan Visagie met hul geleende sleepvoertuig

Page 4: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

4

Kobus Botha besig om vir Sonja ‘n maaltyd voor te berei

Oom IW was Susan Visagie se redding en hulle vleis gebraai

Felix en Susan Visagie nuttig hulle gebraaide vleis.

Page 5: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

5

Die ablusiebok word nog opgeknap maar was baie netjies

en skoon

Daar is ’n nuwe speelpark opgerig en die kleiner kinders

het goed gebruik gemaak hiervan.

Page 6: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

6

Page 7: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

7

Oom IW en Tannie Elize het ons Donderdagaand met ‘n heerlike

hoenderpotjie bederf.

Page 8: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

8

Die kampeerders kuier rustig by Oom IW en Tannie Elize Donderdag middag, terwyl die potjie prut

Page 9: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

9

So kom die lede Vrydag in en slaan hul tente op

Page 10: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

10

Kan sien Melicia is ‘n raakvat mamma, het ‘n “gazebo” oor die klein swembadjie slaan gemaak. Klein en groot het

daardie lafenis en die water geniet.

Page 11: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

11

Nou wonder ek of die wind die braaidrom omgewaai het en die

hout so mooi geval het?

En of Hannes op die grond wou braai.

Page 12: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

12

Vrydagaand se boekevat word deur Melicia gedoen.

Page 13: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

13

Vrydagaand Boekevat en samesyn

Page 14: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

14

Danny heet almal welkom en verduidelik die naweek se reëlings

Page 15: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

15

Inteken word behartig deur Hanlo en Danny

Page 16: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

16

Vrydagaand het hulle vleis gebraai en lekker gekuier. Hier staan Johan en Hanlie Rossouw met hul kinders

Page 17: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

17

Ons toekomstige SAWA kinders

Page 18: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

18

PARKRUNNERS

Page 19: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

19

Page 20: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

20

K

E R

S O

N T

B Y

T

Page 21: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

21

Page 22: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

22

Page 23: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

23

Page 24: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

24

Danny aan die woord en Oom Dave doen die

tafelgebed

Page 25: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

25

Page 26: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

26

Page 27: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

27

Page 28: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

28

Kersvader arriveer na ontbyt en vermaak die lede en kinders kom nader om geskenkies te ontvang. Party kleintjies was nie beindruk

met kersvader nie

Page 29: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

29

Page 30: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

30

Fotos verskaf deur Petrus Theron dankie

Page 31: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

31

Hier staan Kardoesie se personeel wat ons met ‘n heerlike Kersontbyt bederf het.

Ons kan net met lof praat van Kardoesie se personeel en hul

bereidwilligheid om ons te trakseer met goeie diens .

Baie dankie Bianca

Page 32: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

32

Hier kry Teresa en Rozel geleentheid kamp toe na ontbyt.

Page 33: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

33

Page 34: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

34

Fotos van springkasteel verskaf deur Melicia dankie

Page 35: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

35

Page 36: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

36

Lekker om so te kan kuier en almal geniet hul tyd net soos hulle lus het.

Hier word ook uiltjie geknip, geniet dit

Oom Dave en tannie Koekie

Page 37: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

37

Pa Dewald en Diane Neetling kuier ook lekker as gaste van

Johan en Alet vd Heever.

Weereens lekker gekuier by Oom IW en tannie Elise (ie)

Page 38: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

38

Ons Loerie verteenwoordiger Kobus Botha dink sy vleis sal gaar word “Ai”.

Daar word weer Saterdagaand gebraai

en lekker gekuier onder lede selfs Tommie en Johnny besig om vuur te

maak.

Page 39: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

39

Daar word ook Kersliedere by Kerslig gesing.

Dankie Melicia dit was geseënd

Page 40: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

40

Fotos verskaf deur Petrus dankie

Page 41: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

41

Page 42: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

42

Paar foto’s van Kardoesie vanuit die lug, dankie Petrus.

Kardoesie se padstal in die aand, lyk soos ’n groot plesierboot, dankie Petrus vir jou pragtige foto’s

Page 43: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

43

Petrus en Janine Theron begelei ons met voorsang tydens kerkdiens

Page 44: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

44

Sondag oggend se diens word sommer op die onderste staanplek gehou. Ons is nie kwaad vir mekaar nie, maar die skadu is maar yl

en elkeen soek ‘n skadu gaatjie.

SON

DA

GO

GG

END

KER

KD

IEN

S

Page 45: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

45

Andre Heyns bedien ons met die woord tydens kerkdiens

Page 46: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

46

Page 47: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

47

Danny aan die woord en gee terugvoering aan die lede

Page 48: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

48

TOEKENNINGS

VERDIENSTE

Dane le Roux & Gerhardus Theron

VERDIENSTE

Neville Alston

VERDIENSTE

Gerrit & Ilona Bruwer

VERDIENSTE

Tommy & Natasha Jones

Page 49: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

49

VERDIENSTE &

170 STREEK

Johan & Hanlie Rossouw

VERDIENSTE

Peter & Elise Smit

VERDIENSTE

Izandre Griesel-Jonker

10 STREEK

Johnny & Karien de Swart

Page 50: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

50

10 STREEK

William & Arina Swatton

50 Streek

Sailor & Estie Viljoen

100 STREEK

Niel & Rozel Goslett

10 STREEK

Louis & Channe Stemmet

Page 51: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

51

10 STREEK

Felix & Susan Visagie

25 ALGEMEEN

Andre & Karin Heyns

60 STREEK

Riaan & Petro Steyn

100 ALGEMEEN &

KAMPLEIERS

Danny & Theresa le Roux

Page 52: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

52

300 ALGEMEEN

Oom Dave & Tannie Koekie Griesel

25 ALGEMEEN

Johan & Alet van den Heever

150 STREEK &

175 ALGEMEEN

Pieter Henning

160 STREEK &

175 ALGEMEEN

Carla Smit

Page 53: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

53

75 ALGEMEEN

Hanlo & Melicia Engelbrecht

Page 54: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

54

V

O O

R S

I T

T E

R S

T E

E

Page 55: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

55

V

O O

R S

I T

T E

R S

T E

E

Page 56: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

56

Spog blad

Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas.

Baie geluk Hanlo met jou uitpassering van die nuwe sleep wetgewing. Eerste vir Sawa

GELUK

Page 57: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

57

*Kampbywoning: 50% met 30 lede en 11 gaste

*Ons volgende kamp is by: Bergrivier 17 - 19 Januarie 2020 (Vrugtefees)

*Bestuurslid verantwoordelik: Petro Steyn

*Foto’s geneem deur Johan van den Heever, tensy anders aangedui. Dankie vir die

foto-bydraes. Stuur gerus van jul foto’s vir my, na ‘n kamp.

*Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected]

Redakteur Johan van den Heever

Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad.

Page 58: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

58

Verjaarsdae - DESEMBER 2019 en JANUARIE 2020

Maand Datum Mans Oud Datum Dames Oud Datum Kinders Oud

Desember

2019 1 1 1

2 Johan Rossouw 56 2 Juani-Cori Hattingh 36 2

5 5 Rozette Viljoen 67 5

6 6 Teresa Le Roux 50 6

8 8 Ilona Bruwer 56 8

Tessa Williams 49

Nicolette Botha 50

12 12 Antwanette Heyns 56 12

17 Andre Potgieter 57 17 17

Maand Datum Mans Oud Datum Dames Oud Datum Kinders Oud

Januarie

2020 1 1 Melicia Engelbrecht 34 1

1 1 Johane Jones 18

5 Michael Chamberlain 40 5 5

6 6 6 Monet Rosenbrock 16

8 8 Theresa Scheepers 60 8

12 Johnnie Louw 59 12 12

17 17 17

18 18 Elmarie Steyn 35 18

Louie-Cecile Boonzaaier

54

20 20 20 Chrismari Chamberlain 10

22 Felix Visagie 75 22 22

24 Jannie Conradie 73 24 24

25 Sailor Viljoen 59 25 Jutta Louw 56 25

25 Natascha Jones 48

27 Paul Steyn 58 27 Alet van den Heever 58 27

30 Hanlo Engelbrecht 34 30 30

31 Herman Gerber 65 31 31

Page 59: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

59

Huweliksherdenkings - DES 2019 en JAN 2020

Maand Datum Naam Tydperk

Desember 2019 1

3 Kobus & Nicolette Botha 14

5 Hannes & Yolanda Heyns 38

7 Riaan & Petro Steyn 45

10 Louis & Elsabe Havenga 31

17 Dave & Koekie Griessel 53

20 William & Arina Swatton 39

Maand Datum Naam Tydperk

Januarie 2020 1

6 Frikkie & Susan Gerber 46

9 Tommie & Theresa Scheepers 26

13 Felix en Susan Visagie 51

16 Paul & Isabel Steyn 37

17

18

19

20 Peter en Elise Smit 40

29 Herman & Maretha Gerber 42

Page 60: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

60

V

o

o

g

d

e

-

-

G

r

o

e

p

VOOGDELYS DANNY le ROUX ANDRÉ POTGIETER JANINE THERON PETRO STEYN

VOORSITTER ONDERVOORSITTER PENNINGMEESTERES SEKRETARESSE

082-339-3603 083-286-7500 073-232-8858 074-180-1658

VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG

LE ROUX TERESA V BOONZAAIER LOUIE-ECILE V THERON PETRUS M STEYN RIAAN M

LE ROUX DANE Ks GERBER FRIKKIE M THERON GERHARDUS Ks HARDCASTLE PETER M

GRIESSEL DAVE M GERBER SUSAN V BRUWER GERRIT M HARDCASTLE ANINA V

GRIESSEL KOEKIE V ROSENBROCK PAUL M BRUWER ILONA V HARDCASTLE HENRY Ks

HAVENGA JOHAN M ROSENBROCK ADELL V GREEFF BERT M HAVENGA LOUIS M

HAVENGA ADRI V ROSENBROCK MONET Ks GREEFF NATALIE V HAVENGA ELSABE V

JONES TOMMY M ROSENBROCK RUBEN Ks JONKER ANDRé M HENNING PIETER M

JONES NATASCHA V ROSSOUW JOHAN M JONKER IZANDRI V HEYNS HANNES M

JONES JOHANE Kd ROSSOUW HANLIE V McDONALD JOHN M HEYNS YOLANDA V

MITCHELL DENNIS M SMIT CARLA V McDONALD ENGELA V HEYNS IAN M

MITCHELL LOUISE V STEYN PAUL M PIENAAR BENNIE M HEYNS ANT-

WANETTE V

SCHEEPERS TOMMIE M STEYN ISABEL V STEYN PIET M LOUW JOHNNIE M

SCHEEPERS THERESA V STEYN ELMARIE Kd STEYN ANTOINETTE V LOUW JUTTA V

SMIT PETER M SWATTON WILLIAM M OOSTHUIZEN JOHAN M

SMIT ELISE V SWATTON ARINA V OOSTHUIZEN OHNA V

SMIT CASEY-JADE Kd VD MERWE IW M

VILJOEN SAILOR M VD MERWE ELIZE V

VILJOEN ESTIE V

MELICIA ENGELBRECHT JOHAN VAN DEN HEEVER ANDRÉ HEYNS KOBUS BOTHA

JEUGVERTEENWOORDIGER REDAKTEUR SKAKELBEAMPTE LOERIEVERTEENWOORDIGER

082-924-9164 071-889-6227 082-415-2619 083-937-0971

VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG

ENGELBRECHT HANLO M VD HEEVER ALET V HEYNS KARIN V SNYMAN SONJA V

ENGELBRECHT RIKUS Ks MARAIS PAUL M DU TOIT ANNA-MAREE V BOTHA KOBUS M

ENGELBRECHT HANRé Ks MARAIS TERSIA V GERBER HERMAN M BOTHA NICOLETTE V

ALSTON NEVILLE M OOSTHUIZEN KOOS M GERBER MARETHA V BOTHA NINA Kd

ROBB ANNELINE V OOSTHUIZEN HENDRIENA V GOSLETT NIëL M BOTHA CHRISTIAAN Ks

DE SWARDT JOHNNY M REINKE FRANS M GOSLETT ROZEL V CONRADIE JANNIE M

DE SWARDT KARIEN V REINKE BETTIE V HATTINGH KOOS M FOSTER ALEC M

DE SWARDT MIA Kd RETIEF FAUL M HATTINGH JUANI-CORI V FOSTER JOAN V

HAVENGA TIENIE V RETIEF ADRIE V HATTINGH ANDRé Ks HAGEN BAREND M

HUISAMEN ANITA V VAN DEVENTER PIETIE M HATTINGH THOMAS Ks HUMAN FANIE M

STEMMET LOUIS M VAN DEVENTER ANNIE V MEYER JAN M HUMAN SONJA V

STEMMET CHANNé V VISAGIE FELIX M MEYER PETRO V HUMAN DANELLE Kd

STEMMET LOUIS Ks VISAGIE SUSAN V VILJOEN JOHAN M MITCHELL ARCHIE M

STEMMET LIANA Kd VILJOEN ROZETTE V

STRYDOM ALET V

Page 61: #112019 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap...2 Ons was vyf karavane wat al van die Woensdag af begin kamp het. Die van der Merwe’s, Botha’s, van den Heever’s, Visagie’s en Bennie

61

KAMPPROGRAM vir 2019/2020

DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK?

SEPTEMBER 2019 13-15 OOSTEWAL

SENIORSAAMTREK KOBUS BOTHA

OKTOBER 2019 11-13 OUSKIP

50 ste VERJAARSDAG ANDRÉ POTGIETER

NOVEMBER 2019 15-17 KARDOESIE KERSKAMP

DANNY le ROUX en MELICIA ENGELBRECHT

DESEMBER 2019 6-8 BERGRIVIER

100+

JANUARIE 2020 17-19 BERGRIVIER

VRUGTEFEES PETRO STEYN

FEBRUARIE 2020 14-16 SKIMKAMP MELICIA ENGELBRECHT

MAART 2020 13-15 OOSTEWAL DANNY le ROUX

APRIL 2020 17-19 ONRUS

SENIORSAAMTREK ANDRÈ HEYNS

MEI 2020 15-17 WOLWENBERG

(Rawsonville) JOHAN VAN DEN HEEVER

JUNIE 2020 5-7 GUANO CAVES JANINE THERON

JULIE 2020 10-12 KLEINE PARADYS

(PIKETBERG) KOBUS BOTHA

AUGUSTUS 2020 14-16 OUSKIP AJV

GEBIEDSENIORS ANDRÉ POTGIETER

SEPTEMBER 2020 11-13 YZERFONTEIN

SENIORSAAMTREK NUWE BESTUUR

OKTOBER 2020 16-18 KARDOESIE NUWE BESTUUR

NOVEMBER 2020 13-15 KLIPKRANS KERSKAMP

VOORSITTER en JEUGVERTEENWOORDIGER