13-19 jan 2019 bergsig buetin · sake vir vobidding kom bid saam week van gebed ma 14 -do 17 jan...

4
Bergsig Buetin 13-19 Jan 2019 God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, met mekaar, met onsself en met die wêreld. Dit is ons gemeente se roeping om hierdie 4 verhoudings volgens God se wil uit te leef. #bergsigjeug #kleuterkerk (3-6jr) 08:30, #kinderkerk (Gr 1-7) 08:30, #ignite (Gr 8-10) 09:30, #belydenisgroep 09:30 Erediens 10:00 Deurkollekte: Spesiale Kollekte Leierskapontwikkeling Informeel 08:30 Ds. Hannes Pretorius Deurkollekte: Spesiale Kollekte Leierskapontwikkeling Teks: Lukas 9:23-27 Tema: Glo jy ‘n leun? Kruisdiens 18:00 Stephanus Louw Teks: Filippense 4 Tema: Riglyne vir 2019 Ons verhouding met deur eredienste God Kinders en jonges van gees word spesiaal uitgenooi, veral ons kleuters & laerskool- kinders. Bring gerus jou maatjies saam. Ds. Hannes Pretorius WEEK VAN GEBED Ma 14 tot Do 17 Jan 18:00 Teks: Lukas 9:23-27 Tema: Glo jy ‘n leun? Maandag: God seën ons deur gebed Dinsdag: Betree 'n ander wêreld Woensdag: Die grootste gebedsverhoring Donderdag: Hoekom moet ek bid? Baie welkom aan al ons Graad 1 maatjies Liewe maatjie in die groot skool. Ons bid dat Jesus se liefde vir jou elke dag by die skool sal help. GESINSDIENS 20 Jan om 08:30 met Oom Karoolus & Lente

Upload: others

Post on 13-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 13-19 Jan 2019 Bergsig Buetin · Sake vir vobidding Kom bid saam WEEK VAN GEBED Ma 14 -Do 17 Jan 18:00 Kom kuier saam! Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie tee of koffie

Bergsig Bu�etinBergsig Bu�etin13-19 Jan 2019

God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, met mekaar, met onsself en met die wêreld. Dit is ons gemeente se roeping om hierdie 4 verhoudings volgens God se wil uit te leef.

#bergsigjeug

#kleuterkerk (3-6jr) 08:30,#kinderkerk (Gr 1-7) 08:30,#ignite (Gr 8-10) 09:30,#belydenisgroep 09:30

Erediens 10:00

Deurkollekte: Spesiale Kollekte Leierskapontwikkeling

Informeel 08:30Ds. Hannes Pretorius

Deurkollekte: Spesiale Kollekte Leierskapontwikkeling

Teks: Lukas 9:23-27

Tema: Glo jy ‘n leun?

Kruisdiens 18:00Stephanus Louw

Teks: Filippense 4

Tema: Riglyne vir 2019

Ons verhouding met deur eredienste God

Kinders en jonges van gees word spesiaal

uitgenooi, veral ons kleuters & laerskool-

kinders. Bring gerus jou maatjies saam.

Ds. Hannes Pretorius

WEEK VAN GEBEDMa 14 tot Do 17 Jan 18:00

Teks: Lukas 9:23-27

Tema: Glo jy ‘n leun?

Maandag: God seën ons deur gebed

Dinsdag: Betree 'n ander wêreld

Woensdag: Die grootste gebedsverhoring

Donderdag: Hoekom moet ek bid?

Baie welkom aan al ons Graad 1 maatjiesLiewe maatjie in die groot skool.Ons bid dat Jesus se liefde vir

jou elke dag by die skool sal help.

GESINSDIENS20 Jan om 08:30

met Oom Karoolus & Lente

Page 2: 13-19 Jan 2019 Bergsig Buetin · Sake vir vobidding Kom bid saam WEEK VAN GEBED Ma 14 -Do 17 Jan 18:00 Kom kuier saam! Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie tee of koffie

Lief en L�d

Hartlik geluk aan die volgende persone wat verjaar:

Siekes in die gem�nte (a-z) Dra mekaar se laste en bid vir mekaar - Gal 6:28.

Seënwense aan die senior lidmate 80 jaar en ouer wat

hul geboortedag herdenk:

Alida Viljoen, Alta & Piet Oosthuizen, André en Anita Cornelissen, Annetjie Venter, Annie van Vuuren, Brian Starke, Danie Gouws, Dirk Immelman, Dirk Louw, Elize Colton, Gregory Gregg, Hannes Venter, Ina Vrolijk, Jan Kritzinger, Johan Blaauw, John Levey, Kobus Parsons, Lana Barnard, Letitia Beukes, Luckner Peda, Magdaleen Heydenrych, Maggie Neuhoff, Marus Strauss, Miems Jacobs, Otto van Vuuren, Philna Nelson, Pieter Lourens, Rina Müller, Trudie Gerber.

Ons innige meegevoel met ...Sanet & Rudolph Grobler wie se pa oorlede is, asook met Kalene Roux wie se moeder gedurende Desember oorlede is.

Ons verhouding met deur versorging en kleingroepe mekaar

Maandag 14 Januarie: Letitia Beukes.Woensdag 16 Januarie: Mienkie du Plessis, Joey van der Merwe.Vrydag 18 Januarie: Bram Geldenhuys. Saterdag 19 Januarie: Cyril Barnard.

Sondag 13 Januarie Tania Coetzee, Ruben de Necker, Cheryl-Lynn Jansen, Rina Kotze, Lousia Lötter; Anna Porter, Mariaan van Rooyen. Maandag 14 Januarie Lelani Els, Sanette Schoeman, Petra Swart. Dinsdag 15 Januarie Rohan Compion, Zarco de Beer, Hester Kruger, JG Luus, Alecia Stander, Berno Stander, Jackie Theron. Woensdag 16 Januarie Sarie Kruger, Eben Olivier, Hendrina Roelofse, Hanlie Roux, Daniël van Wyngaard, Cisca Zaaiman. Donderdag 17 Januarie Walters le Roux, Laetitia Males, Tilla Myburgh, Henriëtte Smith, Heimne van Rooyen. Vrydag 18 Januarie Jaco Barnard, Fred Hennop, Jacques Naude, Jean Vorster. Saterdag 19 Januarie Lukas Booysen, Mieke Lötter, Nolene van den Berg, Maryna van Loggerenberg, Albertus van Zyl.

* Aanstelling van Jeugwerker * Inkonteks: Gaboen

* Di 17:30 in Gebedskapel* Do 06:00 in Kerksaal* SMS - gebedsgroep* In die konsistorie 15 min

voor die 1ste oggend Erediens & 18:00 Kruisdiens

Sake vir vo�bidding

Kom bid saam

WEEK VAN GEBED-Ma 14 Do 17 Jan 18:00

Kom kuier saam!Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie

tee of koffie saam te kuier tussen ons oggend-eredienste & voor die Kruisdiens. Kom geniet ook ‘n

heerlike pannekoek 5voor & ná die Erediens (R )

Indien jy nuut in die gemeente is, vreemd voel, alleen is of sommer net met iemand wil gesels - agter in die saal is persone met 'n “Welkom” kaartjie aan. Maak gerus met hul kontak.

Welkom!

Nou beskikbaar by die kerkkantoor en kerkdeure.

Slegs 1 per gesin asb.

2019 Kalenders

Page 3: 13-19 Jan 2019 Bergsig Buetin · Sake vir vobidding Kom bid saam WEEK VAN GEBED Ma 14 -Do 17 Jan 18:00 Kom kuier saam! Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie tee of koffie

Wuppertal Brandslagoffers OndersteuningBaie van ons het gesien hoe verwoestende brande die gemeenskap van Wuppertal getref het en ongeveer 53 geboue afgebrand het. Een van ons gemeentelede, Andre Buitendag, wil graag Bybels vir die gemeenskap se mense skenk. Ons soek na gewone en ekstra groot druk Bybels om vir die mense wat alles verloor het te stuur. Bring asb na die kerkkantoor toe as jy kan help.

Ons verhouding met die deur diens en getuieniswêreld

Geestelike bediening. Hier gaan dit oor onder andere oor

pastorale versorging, siekebesoek, trauma en sterwensbegeleiding, eredienste, Bybelstudiegroepe, selgemeentes,

wyksbyeenkomste, weeklikse byeenkomste.

Sosiale bediening. Op die oomblik het ons elke kwartaal 'n tee-

en kuiergeleentheid by die kerk en 'n afsluitingsete aan die einde van die jaar. Die

bediening sal ook daguitstappies beplan, projekte reël en opleiding gee in areas soos

rekenaars en selfoongebruik.

Omgee en versorging. Die groep seniors wat hier bedien word, is mense wat moeilik beweeg. 'n Baie groot

deel van hierdie groep is mense wat glad nie meer kerk toe kan kom nie en wat geestelik

en fisies tuis of in hulle onmiddellik omgewing bedien moet word. Die

bedieningsgroep stel hom ten doel om seker te maak dat seniors wat eensaam is

(veral die wat alleen bly), 'n besoek ontvang. Dit is hier belangrik dat die

“jonger” en aktiewe seniors sal omgee vir die gemeenskap.

WORD DEEL VAN NG BERGSIG

SE SENIORBEDIENINGVisie: Ons as seniors leef Christus se liefde deur saam: geestelik te groei, te kuier en om te gee vir mekaar en

vir die wêreld.

Indien jy betrokke wil raak en inskakel - neem gerus ‘n blou

brosjure by die deure.

Ons bid vir Wupperthal:• Ons dank die Here dat niemand

erg seergekry het of gesterf het nie.• Ook sê ons dankie vir al die hulp wat van regoor

die land gestuur is. • Ons bid vir die heropbou proses wat begin het.

Wupperthal is meer as net histories. Dit is ‘n monument van God se werk in mense se lewens wat daartoe gelei het dat daar weinig misdaad of drankmisbruik gebeur.

• Bid asb vir Goddelike wysheid met hierdie proses aangesien dit die lewe op Wupperthal ingrypend kan verander.

Besig om op te ruim? Bring asb ál jou wit olifante (skoon & bruikbare items) na die kerkkantoor. Skakel gerus vir Charles Lamprecht (084 571 3223) vir die afhaal van groter artikels.

BOEKE! BOEKE!!deBring asb jou 2 handse

boeke (veral Afrikaanse- en kinderboeke) na die kerkkantoor / skakel gerus vir Hennie Weideman (083 414 6980).

Sat 3 Mrt

Ons begin nóú al gereed maak ....

WIT ! OLIFANTE !

Page 4: 13-19 Jan 2019 Bergsig Buetin · Sake vir vobidding Kom bid saam WEEK VAN GEBED Ma 14 -Do 17 Jan 18:00 Kom kuier saam! Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie tee of koffie

Leraars:Ds. Charl du Plessis: 044 871 1379, 083 286 3291 Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292 Ds. Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899

Bank besonderhede: NGK George-Bergsig , BANK: ABSA. TAK: 632 005. REK: 890 580 009. VERWYSING: Van & waarvoor . Epos die bewys asb na [email protected]. Dankofferkoeverte by kerkdeure en die kerkkantoor.

Kerkkanto�: Ma - Vry 08:00 -13:00 TEL: 044 871 1338 EPOS: [email protected]* *FACEBOOK: NG George-Bergsig WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za FAKS: 044 871 4969* *

Dagboek, Eredienste & #bergsigjeug -Ma 14 Do 17 Jan - WEEK VAN GEBED 18:00

Ma 14 Jan Basaarkonvenorsvergadering 17:00Do 17 Jan Eredienste vir seniors: Groenkloof & The Haven 10:30

So 20 Jan * GESINSDIENS 08:30 met Oom Karoolus & Lente.& Jeug-afskop

#kleuterkerk (3-6jr) & #kinderkerk (Gr 1-7) in die kerk .* #ignite (tieners) & #belydenisgroep 09:30

* Erediens 10:00 (orrel) * Kruisdiens 18:00 (band)Ma 28 Jan DIENSGROEP: Finanasies 17:30Wo 29 Jan Alpha Taakspan 17:30So 3 Feb “Kuier mekaar raak” beginMa 4 Feb DIENSGROEPE: Getuienis 17:30, Gemeentebediening 17:30Wo 6 Feb Projekspanne vanaf 17:30So 10 Feb Heroldsbaai Erediens om 18:00 met gemeentepiekniek.Ma 11 Feb DIENSGROEPE: Seniorbediening 10:00, Barmhartigheid 17:30

Wil jy m�r uitvind o� ons Gem�nte en waar jy kan inskakel ?INLIGTINGSPAKKET & 2019 KALENDER is beskikbaar by al die deure. Neem gerus en lees meer oor ons Gemeente en aktiwiteite. Al die inligting is ook op ons WEBBLAD beskikbaar. Persone is in die saal, tussen die eredienste, beskikbaar om jou hartlik WELKOM te heet en jou tuis te laat voel. Indien jy wil inskakel by NG George-Bergsig-gemeente, kontak gerus die kerkkantoor / vul ‘n NUWE LIDMAAT vorm in, beskikbaar by die deure. Ons weeklikse BULLETIN is reeds Vrydae op ons web- en facebookblad asook Sondae by die kerkdeure beskikbaar.

In geval van LIEF & LEED (die aankoms van ‘n baba, siekte, trauma of dood in die gesin) of enige ander kwelling, tree gerus in verbinding met jou leraar of skakel die kerkkantoor. Om ‘n AFSPRAAK of HOSPITAALBESOEK te reël, skakel asb die leraars direk.PREEKOPNAMES is beskikbaar op die webblad / op CD - bestel by die kerkkantoor @R20.

Gemeente Admin en Algemene Inligting

ʻn Nuwe besending pitlose rosyne & sultanas, vanaf

die walle van die Oranjerivier, nou te koop

by die kerkkantoor.

g400Rosyne R20/ . Sultanas R25/400g.