13 april 2018 - shsbakgat.co.za 13 april 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes...

13
Gedagte vir die week/thought for the week 13 APRIL 2018

Upload: others

Post on 26-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Gedagte vir die week/thought for the week

13 APRIL 2018

Page 2: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Baie geluk aan Mnr Sakkie Boshoff

met sy aanstelling as hoof van

Laerskool Kalie de Haas met ingang

19 April 2018.

Baie sterkte met die nuwe uitdaging.

SHS gaan Mnr. baie mis.

Page 3: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Vaalpukke Reeks

RUGBY

SPAN Riebeeckrand

Hans Moore Linden Bastion Alberton Florida Eindstryd

O/14 A 27 – 0 (W)

5 – 19 (V) 10-22 (V) 20-12 (W) 7-54 (V) 7-60 (V)

O/14 B - 5 – 20 (V) - 7-5 (W) 26-10 (W) 49-12 (W)

O/15 A 12 – 19 (V)

8 – 15 (V) 10-70 (V) 7-24 (V) 12-48 (V) 7-59 (V)

O/15 B - 25 – 17 (W) - 17-10 (W) - 22-15 (W)

O/16 A 6 – 7 (V) 12 – 28 (V) 0-14 (V) 0-17 (V) 12-47 (V) 29-40 (V)

O/16 B - 12- 26 (V) - 5-7 (V) - 38-8 (W)

3des 36 – 0 (W)

5 – 7 (V) - 10-0 (W) - 71-3 (W)

2des 7 – 8 (V) 26 – 5 (W) 19-0 (W) 12-15 (V) 26-24 (W) 12-26 (V)

1stes 15 – 14 (W)

22 – 19 (W) 28-22 (W) 28-20 (W) 12-59 (V) 31-48 (V)

NETBAL

SPAN Riebeeckrand Hans Moore

Linden Bastion Alberton Florida Eindstryd

O/14 A 14 – 6 (W) 23 – 4 (W) 11-23 (V) 12-19 (V) 9-19 (V) 9-16 (V)

O/14 B 23 – 1 (W) 32 – 1 (W) 17-8 (W) 7-5 (W) 17-13 (W) 26-7 (W)

O/15 A 19 – 14 (W) 28 – 7 (W) 16-25 (V) 12-16 (V) 31-6 (W) 27-15 (W)

O/15 B 6 – 6 (G) 11 – 10 (W) 8-19 (V) 7-0 (W) 35-1 (W) 10-7 (W)

O/16 A 28 – 5 (W) 33 – 7 (W) 19-23 (V) 20-9 (W) 20-10 (W) 18-10 (W)

O/16 B 27 – 4 (W) 34 – 5 (W) 26-15 (W) 30-11 (W) 39-4 (W) 29-6 (W)

2des 18 – 9 (W) 7 – 18 (V) 29-8 (W) 13-13 (G) 23-14 (W) 16-15 (W)

1stes 15 – 47 (V) 13 – 19 (V) 10-34 (V) 16-28 (V) 20-19 (W) 19-32 (V) HOKKIE

SPAN Riebeeckrand Hans Moore

Linden Bastion Alberton Florida Eindstryd

O/14 A 11 – 0 (W) 10 – 0 (W) 5-0 (W) 8-0 (W) 3-2 (W) 8-0 (W)

O/15 A 8 – 0 (W) 10 – 0 (W) 4-0 (W) 6-0 (W) 5-1 (W) 5-0 (W)

O/16 A 3 – 0 (W) 5 – 1 (W) 5-0 (W) 7-0 (W) 3-0 (W) 1-4 (W)

2des 2 – 0 (W) 10 – 0 (W) 4-1 (W) 5-0 (W) 8-0 (W) 4-0 (W)

1stes 3 – 0 (W) 2 – 2 (G) 1-1 (G) 4-0 (W) 2-3 (V) 4-0 (W)

Seuns 5 – 0 (W) - - 1-2 (V) 2-2 (G)

Seuns/16 0-1 (V) 2-5 (V)

SPORT SPORT

Page 4: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

REDENAARS

SHS-REDENAARSKOMPETISIE

Op 27 Februarie, 1 Maart asook 8 Maart het SHS sy interne redenaarskompetisies gehou.

Die kompetisies word gehou om ‘n ATKV-span saam te stel wat 16 en 17 Mei aan die 1ste

rondte in Ermelo gaan deelneem. Hier volg die ATKV-spanne wat aan die 1ste rondte gaan

deelneem.

Dankie aan Corner Construction vir die borg van die trofeë.

ATKV- SPAN ONVOORBEREIDE SPANNE

JUNIORS SENIORS Marise Schoonraad Riekie Wolmarans Nina Pretoris Francois Rossouw Luanco Claassens Riandri Jv Rensburg Arista Riekert Aninke Stroebel

ATKV- SPAN VOORBEREIDE TOESPRAKE

AFRIKAANS HUISTAAL JUNIORS SENIORS Jacobus Cronjé Stephan Lacock Nadia Cronjé Philip Cronjé Mia Vermaak Frik Weistra Corné Louwrens Wiehan Byleveldt

ATKV- SPAN VOORBEREIDE TOESPRAKE

AFRIKAANS EA JUNIOR SENIOR Vishay Sunder Funeka Gambu Gugulethu Mkwhebane Sohini Kessa Talhah Shazada

NB!!!!!!!!!!!

Vanaf Maandag 16 April 2018 moet alle

leerlinge stiptelik om 07:15 aantree by die

skool. Klasse begin om 07:30.

Very Important!!!

Learners must be at school from Monday

16 April 2018 at 07:15 sharp.

Class starts at 07:30.

Page 5: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Rekeningkunde

Rekeningkunde fokus op die meting van prestasie en die verwerking/prosessering en kommunikasie van finansiële inligting omtrent ekonomiese sektore. Hierdie dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde handel oor die logiese, sistematiese en noukeurige keuse en optekening van finansiële inligting en transaksies, asook die opstel, vertolking en kommunikasie van finansiële state en bestuursverslae vir gebruik deur belanghebbende partye. Die vak behels rekeningkundige kennis, vaardighede en waardes wat op die finansiële rekeningkunde, bestuursrekeningkunde en ouditeringsvelde fokus. Hierdie velde dek ‘n breë spektrum van rekeningkunde om leerders vir ‘n verskeidenheid beroepsgeleenthede voor te berei. Tersiêre studierigtings wat oorweeg kan word indien Rekeningkunde saam met Wiskunde in ‘n vakpakket geneem word:

BCom (Rekeninkundige Wetenskappe)

BCom (Agribesigheidsbestuur)

BCom (Beleggingsbestuur) BCom (Algemeen)

BCom (Finansiële Wetenskappe) BCom (Besigheidsbestuur)

BCom (Ekonometrie) BCom (Voorsieningskettingbestuur)

BCom (Ekonomie) BCom (Bemarkingsbestuur)

BCom (Regte) BCom (Menslike Hulpbronbestuur)

BCom (Statistiek) BCom (Informatika) Fokus area: Inligtingstelsels

BEd (Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderrig) – Graad 7 tot 12

Tersiêre studierigtings wat oorweeg kan word indien Rekeningkunde saam met Wiskunde Geletterdheid in ‘n vakpakket geneem word:

BAdmin (Openbare Bestuur en Internasionale Betrekkinge)

BEd (Grondslagfase-onderrig) – Preprimêr tot Graad 3

BEd (Intermediêrefase-onderrig) – Graad 4 tot 6

BEd (Seniorfase- en Verdere Onderwys en Opleiding-onderrig) – Graad 7 tot 12

Hoër Sertifikaat in Sportwetenskappe-onderrig

VAKINLIGTING

ALGEMEEN

Page 6: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Accounting

Accounting focuses on measuring performance as well as processing and communicating financial information about economic sectors. This discipline ensures that principles such as ethical behaviour, transparency and accountability are adhered to. It deals with the logical, systematic and accurate selection and recording of financial information and transactions, as well as the compilation, analysis, interpretation and communication of financial statements and managerial reports for use by interested parties. The subject encompasses accounting knowledge, skills and values that focus on the financial accounting, managerial accounting and auditing fields. These fields cover a broad spectrum of accounting concepts and skills to prepare learners for a variety of career opportunities. Tertiary fields of study which can be considered when Accounting is taken in combination with Mathematics in a subject package:

BCom (Accounting Sciences) BCom (Agribusiness Management)

BCom (Investment Management) BCom (General)

BCom (Financial Sciences) BCom (Business Management)

BCom (Econometrics) BCom (Supply Chain Management)

BCom (Economics) BCom (Marketing Management)

BCom (Law) BCom (Human Resource Management)

BCom (Statistics) BCom (Informatics) Focus area: Information Systems

BEd (Senior Phase and Further Education and Training Teaching) – Grade 7 to 12

Tertiary fields of study which can be considered when Accounting is taken in combination with Mathematical Literacy in a subject package:

BAdmin (Public Management and International Relations)

BEd (Foundation Phase Teaching) – Pre-primary to Grade 3

BEd (Intermediate Phase Teaching) – Grade 4 to 6

BEd (Senior Phase and Further Education and Training Teaching) – Grade 7 to 12

Higher Certificate in Sports Science Education

Page 7: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Ekonomie Gr 10-12

1. Vakinhoud volgends CAPS Gr 10-12

Ekonomie is die studie van hoe individue, besighede, owerhede en ander organisasies binne ons

gemeenskap kies om skaars hulpbronne te gebruik in die bevrediging van hul veelvuldige

behoeftes en begeertes op 'n wyse wat doeltreffend, billik en volhoubaar is.

1. Ekonomie: basiese begrippe 2. Basiese ekonomiese probleem 3. Ekonomiese kringloop 4. Kwantitatiewe elemente 5. Ekonomiese stelsels 6. Sakesiklusse Mikro-ekonomie 7. Dinamika van markte 8. Staatsinmenging en -samestelling van die RSA-ekonomie Ekonomiese strewes 9. Ekonomiese groei en ontwikkeling 10. Geld- en bankwese

11. Bevolking en arbeidsmag 12. Arbeidsmark 13. Regstelling sedert 1994 Kontemporêre ekonomiese kwessies 14. Werkloosheid 15. Arbeidsverhoudinge 16. Globalisering 17. Inflasie 18. Toerisme 19. Armoede 20. Ander ekonomiese kwessies en kwantitatiewe elemente van Ekonomie

2. Hoekom moet die kind die vak vat of nie vat nie.

Ekonomie is interessante mense, beide as gevolg van hul vaardighede en omdat hulle kan

verduidelik hoekom ekonomiese verskynsels voorkom en hoe ekonomiese prestasie kan verbeter.

3. Waarde vir die verdere studie en beroepsrigtings.

Aktuariële ontleder Geoktrooieerde rekenmeester Data ontleder Ekonoom Finansiële risiko Forensieserekenmeester Beleggingsbestuuder Statistikus Aandelemakelaar Marknavorsingsontleder.

Ekonomiese Konsultant. Vergoeding en Voordele Bestuurder. Aktuaris. Kredietbestuurder. Finansiële ontleder Beleidsontleder Prokureur Onderwyser

Page 8: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Economics Gr 10-12

1. Subject content CAPS Gr 10-12

Economics is the study of how individuals, businesses, authorities and other organizations within

our community choose to use scarce resources in the satisfaction of their multiple needs and

desires in a manner that is effective, equitable and sustainable

1. Economics: basic concepts 2. Basic economic problem 3. Economic cycle 4. Quantitative elements 5. Economic systems 6. Business Microeconomics 7. Dynamics of markets 8. State interference and composition of the RSA economy Economic pursuits 9. Economic growth and development 10. Money and banking

11. Population and workforce 12. Labour market 13. Correction since 1994 Contemporary economic issues 14. Unemployment 15. Labour relations 16. Globalization 17. Inflation 18. Tourism 19. Poverty 20. Other economic issues and quantitative elements of Economics

2. Why the child has to take the subject or not:

Economists are interesting people, both because of their skills and because they can explain why

economic phenomena occur and how economic performance can improve.

3. Value for further studies and professions.

Actuarial analyst Chartered accountant Data analyst Economist Financial risk Forensic accountant Investments are polluted Statistician Stockbroker

Economic Consultant Compensation and Benefit Manager Actuary Credit manager Financial analyst Policy Analyst Attorney Teacher

Page 9: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Besigheidstudies

Die vraag word dikwels gevra: “Wat is die verskil tussen Ekonomie en Besigheidstudies?”

Business Studies is an in-depth study of the individual busineses and the eight business functions.

Economics is the study of all the businesses in South Africa and globally and the impact of different

variables on the total sales/demand of these businesses.

Economics is more of a fact study subject. Terwyl Besigheidstudies, die studie van feite is en dan is die

eksamen vrae meer toepassing.

Tradisioneel word Besigheidstudies gesien as ‘n “maklike” vak om te kies. Ook dat dit maklik is om oor te

slaan na Besigheidstudies indien die leerder oorslaan van Fisiese Wetenskappe of Lewens Wetenskappe.

Ons waarsku u egter hierteen!!!! Gr 10 se sillabus volgens CAPS bevat ‘n groot deel van Gr 12 sillabus

werk. Indien u kind eers in Gr 11 of Gr 12 oorkom Besigheidstudies toe, is u kind reeds een/twee jaar

agter. Hierdie Ekonomiese Wetenskap vakke is nie geskik vir die leerder wat nie baie lief is vir leer nie.

Besigheidstudies en Ekonomie tel as ‘n universiteitsvakke en kan die leerder help op universiteit. Die

sillabusse van universiteitsvakke Besigheidstudies, Ekonomie en Arbeidsrek bevat afdelings wat reeds op

skool gedek is, en maak dit dus vir die leerder makliker om aan te pas by die vinnige pas van universiteit.

Page 10: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

FINANSIES/FINANCE

Page 11: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

HOËRSKOOL STANDERTON

2018 KWARTAAL 2 TOETSROOSTER / TERM 2 TEST TIME TABLE

DATUM DATE

Gr. 8 Grd. 8

Gr. 9 Grd. 9

Gr. 10 Grd. 10

Gr. 11 Grd. 11 Gr. 12 Grd. 12

Woensdag

18/04

ENG HL

ENG FAL TEG/TECH

IGO/EGD

AFR HT

AFR EAT REK/ACC

Dinsdag

24/04 NW/NS

AFR HT

AFR EAT

ENG HL

ENG FAL

CAT

IT

FW/PS

Thursday

03/05

AFR HT

AFR EAT BS

GS/HS

PRAKTIES

LW/LS

CAT

IT

Friday 04/05

REK/ACC SW/SS(Geo) WISK/MATH

WG/ML GEO

AFR HT

AFR EAT

Maandag

07/05

SW(Ge)

SS(His) REK/ACC

AFR HT AFR EAT

ENG HL

ENG FAL IGO/EGD

Dinsdag

08/05 BS

ENG HL

ENG FAL LW/LS

WISK/MATH

WG/ML

ENG HL

ENG FAL

Thursday

10/05 SW/SS(Geo) WISK/MATH CAT & IT

LW/LS

PRAK/PRAC

WISK/MATH

WG/ML

Friday 11/05

TEG/TECH SW(Ge)

SS(Hi)

ENG HL

ENG FAL

IGO/EGD

BS

Maandag

14/05

REK/ACC &

GEO 7-8 DS

Dinsdag

15/05 WISK/MATH NW/NS

REK/ACC

&

GEO

BS LT/AT GS/HS

Friday

18/05

AFR HT

AFR EAT WISK/MATH FW/PS REK/ACC LW/LS

Page 12: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

APRIL

Di 10 Skool heropen

Wo 11 Hokkie Proewe rondte 3 0/18

Do 12 HPM terugvoering 18:00

Vr 13

Sa 14 Reeks finale

So 15 †

Ma 16

Di 17

Wo 18

Netball: GS Trails (U/14-18) Rondte 3 Gert Sibande 0/14 & 0/16

Hokkie Proewe BOYS Final trials: Nelspruit

Toetsperiode/Test period

Do 19 Top 30 aand

Vr 20 Golf Standerton

Sa 21 SHS vs Secunda(Tuis)

So 22 †

Ma 23

Di 24 Toetsperiode/Test period

Wo 25

FINALE PROEWE DOGTERS HOKKIE U18 - Curro Nelspruit U16 - H/S Nelspruit

U14 TBC

Do 26 Skool Sluit 12:00

Vr 27 Freedom day

Sa 28

So 29 †

Ma 30 Skool vakansiedag

MEI

Di 1 Werkersdag

Wo 2

Do 3 Toetsperiode/Test period

Vr 4 Toetsperiode/Test period

Golf - Secunda

Sa 5 Netball: MSN Trails – SHS (HS&LS)

So 6 †

Ma 7 Toetsperiode/Test period

Di 8 Toetsperiode/Test period

Fotodag 1 Wo 9 Gr 12 MIS opvoering

Do 10 Toetsperiode/Test period

Grade 12 HL Othello recital South African National Blood Service

Vr 11

Toetsperiode/Test period Netball: Provincial Practice (14:00 HTS

M) Golf - Kriel

Sa 12 Piet Retief vs SHS(Weg)

So 13 †

Ma 14 Gr 12 Toetsperiode/Test period

Di 15 Toetsperiode/Test period Leerlingraad nominasies

Wo 16 Leerlingraad nominasies ATKV EAT Eerste rondte

NAMPO

Do 17 ATKV Eerste rondte

Vr 18

Toetsperiode/Test period Netball: Provincial Practice (14:00 HTS

M) Golf - Balfour

Sa 19 Netball: Regional Champs (B/Ubun) SHS

SHS vs Lydenburg(Tuis)

So 20 †

Ma 21 Gr 10-12 Eksamen begin

Di 22

Wo 23 Gr 8 & 9 Eksamen begin

Do 24

Vr 25

Gr 12 Onderwêreld opvoering Netball: Provincial Practice (14:00 HTS

M) Golf - Evander

Sa 26 Netball: Regional Champs(A) SHS

(HS&LS) EHS vs SHS(Weg)

So 27 †

Ma 28

Di 29

Wo 30

Do 31

JUNE

Vr 1 Netball: Provincial Practice (14:00 HTS M)

Sa 2

Netball: MSN Champs (B/Ubun) - Witrivier Rugby A spanne kwarteind rondte Rugby B spanne halfeindrondte

Hockey Medium schools play-offs

So 3 †

Ma 4

Di 5

Wo 6 Nataniël skoolsaal

Do 7

Vr 8 ATKV Semifinaal Middelburg

Netball: MSN Champs (A) Witbank

Sa 9

Netball: MSN Champs (A) Witbank Rugby A spanne halfeindrondte

Rugby B spanne finale Hockey play-offs

So 10 †

Ma 11

Di 12

Wo 13

Do 14

Vr 15 Religious Holiday

Sa 16 JEUGDAG

Pumas vs Sharks Hockey play-offs

So 17 †

Ma 18 Grade 12 Classes

Di 19 Grade 10 – 12 classes

Wo 20 Grade 10 – 12 klasse

Do 21 Grade 10 – 12 classes

Vr 22 School closes

Sa 23 Bondedag

So 24 †

Ma 25

Di 26

Page 13: 13 APRIL 2018 - shsbakgat.co.za 13 April 2018.pdf · dissipline verseker dat daar aan die vereistes van etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid voldoen word. Rekeningkunde

Hoërskool Standerton

Vaalpukke – 2018 Eindstryde

Tyd Sportsoort Opponente Veld/Baan Posisie Bus Aantal Vertrektyd Bestuurder Toesig Tyd Terugry

08:00 Netbal O/14 A Bastion Baan 4 7/8 552 7 05:30 Netbal dames 10:30

08:50 Netbal O/15 A Secunda Baan 1 1/2 552 3 05:30 RIJS 10:30

08:50 Hokkie O/14 A Hoogenhout A Veld 1/2 552 10 05:30 10:30

08:55 Rugby O/14 A Linden E Veld 9/10 552 18 05:30 10:30

09:40 Netbal O/16 A Dr Malan Baan 1 1/2 551 9 06:15 11:30

09:40 Hokkie O/15A Hoogenhout A Veld 1/2 551 6 06:15 KOOS Ernst 11:30

09:40 Hokkie O/16 A Brits B Veld 3/4 551 6 06:15 Hokkie dames 11:30

09:50 Rugby O/15 A Riebeeckrand D Veld 11/12 551 13 06:15 Richard 11:30

10:45 Rugby 2de Riebeeckrand B Veld 5/6 Izuzu 12 09:00 JOHAN/ RIAAN Jannes Na games

12:10 Rugby 1ste Hans Moore A Veld 5/6 Izuzu 12 09:00

12:10 Hokkie 2de Hoogenhout B Veld 1/2 SHS Taxi 7 09:30 MAURITZ 14:00

12:20 Netbal O/18 A Alberton Baan 6 9/10 SHS Taxi 5 09:30

12:25 Rugby O/16 A Hoogenhout D Veld 11/12 SHS Sprinter

13 09:30 CHRISTO Heidi 17:00

16:00 Hokkie 1ste Brits A Veld 3/4 SHS Sprinter

3 09:30