14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

6
BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Joh. 7:37-40

Upload: ernest-potgieter

Post on 08-Aug-2015

34 views

Category:

Spiritual


12 download

TRANSCRIPT

Page 1: 14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN

Joh. 7:37-40

Page 2: 14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

Moenie jou stem verloor nieJoh 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.

Watter taal word in jou huis gepraat? Deu 6:4-7 Hoor, Israel, die HERE onse God is ‘n enige HERE. Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag. En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan. Joh 12:49 Want Ek het nie uit Myself gespreek nie; maar die Vader ..., Hy het My ‘n gebod gegee wat Ek moet sê en wat Ek moet spreek.

Page 3: 14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

Jou mond is jou grootste wapen

Jy het iets om te sêMark 11:23 Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see—en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur—hy sal verkry net wat hy sê. Sag 4:6-7 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare. Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot ‘n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!

Page 4: 14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

Mark 9:23 En Jesus sê vir hom: Wat dit betref—as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.

Breek met die permanentheid en seer van jou berge

Hoekom is dit NB?- 1. Dit kan jou verlos van die mag van

permanentheid. 2 Kor 4:18 omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. - 2. Dit kan jou verlos van die mag van pyn.

Page 5: 14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979

Sag 4:7 Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot ‘n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!

Bid vir Sy teenwoordigheid!

Page 6: 14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979