14 oktober 2018 · 2018-12-05 · bergsig boodskap bladsy 3 bel ds. mizelle by 083 394 1101 om deel...
TRANSCRIPT
Bergsig Boodskap 14 Oktober 2018
14 Okt: Predikante-waardering
Sondag & Koninkrykstydpreke &
Matriekdiens
16 Okt: Doopkategese
19 Okt: Uitreikgeleentheid
20 Okt: Betesda-mark
21 Okt: Biddag Gesond-
heidsdienste
26 Okt: Rib & Tjips Ge-
meentekuier
28 Okt: Nagmaal &
Hervormingsfees
Versprei die Evangelie d.m.v.
Bybelplasings in bv. hotelle,
gastehuise, hospitale, ens.
Sedert 1908 is 1,8 miljard
Bybels oor die wêreld heen
geplaas.
KONINKRYKSTYD 08:15 Klassieke diens
Ouditorium Pieter Henning
10:00 Informele diens
Ouditorium
Ds. Eric Swanepoel
Glow Kidz diens (Saal)
Carli Venter
18:00 @6 Diens / MATRIEKS
Ds. Eric Swanepoel
Deuroffer: Gideons
14 Oktober 2018, Preekreeks: Koninkrykstyd
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk
10:00 Informele diens
Ouditorium
Ds. Johan Els
Glow Kidz diens (Saal)
Carli Venter
18:00 @6 Diens
Arno Mattheus
Deuroffer: Paarlskool
21 Oktober 2018, Preekreeks: Koninkrykstyd
Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié
van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis
op. Dit simboliseer die kerk as draers van die
kruis in die wêreld te midde van enige
omstandighede.
Ons Koninkrykstyd preekreeks strek oor drie weke. In die Koninkrykstyd vier ons die vestiging van die heerskappy en handelinge van die Drie-enige God in elke faset van ons lewe en wêreld. Ons taak is om in hierdie tyd die wonderlike gawes wat ons ontvang het, elke dag uit te leef. Om God se Koninkryk te vier beteken dat die kerk ’n rol speel in die tyd waarin ons nou lewe. Die kerk is die draer van die kruis in die wêreld. In die tyd integreer en versoen ons die Christelike en burgerlike kalenders. Dit is wanneer die klem val daarop om: ons lewe, tyd, talente, vermoëns, besittings, finansies en die verkondiging van die Evangelie verantwoordelik te bestuur. Tradiosioneel is Oktober nie net die tiende maand van die jaar nie, maar ook die maand waarin die kerk spesifiek fokus op finansiële bydraes. Dit sou goed wees as ons net die konneksie kan maak met Breathing Room van vroeër in die jaar (Mei / Junie). Ons het ook daar gepraat oor finansies
en om nie tot op jou limiet te leef nie. Andy Stanley het toe gesê oor geld: Our financial enslavement prevents us from effective-ly following Jesus – for it prevents Him from being our master. It bogs us down in anxiety and ten-sion. Furthermore, it caus-es us to neglect our bibli-cal calling to serve others – because a person’s fi-nancial disorder ends up making their life all about themselves. Ons neem die reeks van Graig Groeschel in ag wat fokus op HOE ons die verandering maak sodat ons finansies nie alles oorheersend is nie, maar daar ruimte is om asem te haal omdat môre saak maak. Jy kan die volledige preekreeks kry by die volgende skakel: https://open.life.church/resources/2749-making-change?search_id=12435311 As jy nie die reeks kan oopmaak nie, registreer net vinnig op die webwerf, dis gratis. Pieter Henning bring die boodskap by die klassieke diens vandag en Ds. Eric
Swanepoel by die Informele diens. Die tema van beide preke is: Minder is beter. Leef binne jou vermoë. Prediker 4: 6 “Een handvol rus is beter as altwee vuiste vol moeite en gejaag na wind.” Ander tekste: Lukas 12:22-34, Matteus 6:25, Johan 3:30, Fil 4:19, Psalm 37:16-17, Spreuke 15:16. Strekking van die preek: “Week one will be a lesson on good financial stewardship. It is better to have little and be in the presence of God than to have much but be filled with strife and trouble. Ever feel like you just don’t have enough to get by? Money can cast a huge shadow on our lives - but it doesn’t have to.” Die opvolgtemas vir week twee en drie is: 21 Oktober: Schalk (Klassiek) en Johan (Informeel) Tema: Gee is Goed 28 Oktober: Johan (Klassiek) en Johan (Informeel) Tema: Môre maak saak
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke
wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]
Deel Jesus OMGEE-uitdaging
Deel van ons OMGEE UITREIKuitdaging is dat lidmate, gesinne, klein-groepe of individue tydens die Deel Jesus Preekreeks hulle betrokkenheid by ʼn Bergsig-Projek of gemeen-skapsprojek bevestig en tydens die vierde kwartaal ons OMHELSING-tema uitleef deur spesifiek die projekleiers en projek-spanne te ondersteun en in deernis te omhels, veral met die aanloop na Kers-fees en behoeftes wat pro-jekte mag hê in die tyd.
Inligting oor die verskillen-de projekte en hulle be-hoeftes verskyn in die GGO brosjure, op die plak-kate soos opgeplak in die kerksentrum asook op die webblad.
Kleingroepe gaan ingedeel word by Bergsig se uitreikprojekte as deel van
die kleingroep-uitreik se gebedstrategie.
Stuur asseblief vir ons foto’s en getuienisse van julle betrokkenheid by die projekte na [email protected]
Teen 16 September wil ons graag ʼn lys in die eredienste aan die ge-meente wys van indi-vidue, gesinne en kleingroepe wat die uitdaging aanvaar het en bevestig het dat hulle tydens die vierde kwartaal Jesus se liefdevolle omhelsing aan projekleiers of projek-spanne gaan uitleef.
Thailand: Frontida Bergsig se Betesda Uitreikprojek vir Gestremdes se maande-likse mark vind plaas van 8:30 - 14:00 op Saterdag, 20 Ok-tober by Bergsig se Kerksentrum. Honderde Afrikaanse en Engelse fiksie, nie-fiksie, geestelike, koffietafel, kook, bak, selfhelp en kinderboeke is te koop. Al die boeke, CD’s en DVD’s en ’n klein voorraad langspeelplate word teen die weggeeprys van R10,00 elk verkoop. Koffie, tee, pannekoek, pasteie en soetigheid is ook te koop. Behalwe persone in die gemeenskap wat ons ondersteun, wie se identiteit nie bekend gemaak word nie, ondersteun die pro-jek die inwoners met kwadruplegie in Gazellestraat Uitzicht, Yarden Children’s Enrichment Centre (FB) in Vierlanden waar Adri Cloete vyf kinders met ernstige en diepgaande intel-lektuele en fisiese gestremdhede versorg. Regulasies beperk die aantal kinders aangesien sy dit in haar motorhuis doen. Daar is ’n groot behoefte in die gemeenskap en sy sou meer kinders kon versorg indien sy ’n groter plek kon bekom. Kontak haar by 052 680 0236 indien u belangstel om haar te help. PerdePret (fb) ’n terapeutiese aktiwiteit met perde. Kinders van Durbanville Kinderhuis en volwassenes en kinders uit die gemeenskap met intellektuele, emosionele of fisiese beper-kinge neem gratis deel aan die aktiwiteit. Indien u boeke, DVD’s, CD’s of vinielplate wil skenk kan u dit by die kerksentrum aflaai of ons sal dit by u afhaal. Vir meer inligting oor die projek en die mark skakel Hans Human by 082 549 0518.
BETESDA-MARK
www.bergsigdv.co.za
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]
Baie welkom met bewys van lidmaatskap:
Albertus Petrus van Zyl en Johanna Gertruida Pretorius (nou Van Zyl) vanaf Vanderbijlpark-Suid
Andre Mostert, Catherina Johanna Franzina du Plessis (nou Mostert), C handre Laetitia Mostert en Stefan Schalk Mostert vanaf Goodwoodpark
Marius Grové en Anna Elizabeth Botha (nou Grové) vanaf Lydenburg-Suid
David Moller Steenberg, Ella Gesina Engelbrecht (nou Steenberg) en Eldané Jolene Steenberg vanaf Kimberley-Bakenskop
Danill Pierre Pietersen vanaf La Rochelle
Wollaston Nicolaas Herbst, Ingrid Kruger (nou Herbst) en Justinne Herbst vanaf Sonstraal
Lee-Ann Olckers vanaf Brackenfell-Proteahoogte
Jacoba Dorethia Regina Van den Bergh (nou Naude) vana Ned Herv Kerk Krugersdorp
Esther Anna Botha (nou Senekal) vanaf Gerf Kerk Kimberley
Jacques Terblanche vanaf Universitasrif
Werner Becker en Maria Elizabeth Naudé (nou Becker) vanaf Rant-en-Dal
Henry Charles Odendaal, Christa Hay (nou Odendaal), Louis en Dirk Cornelius Odendaal (dooplidmate) vanaf Durbanville
Suzel Steyn vanaf Montagu
Gert Johannes van Zyl vanaf Kuilsrivier-De Eike
Marina Ingrid van Loggerenberg (nou Groenewald), Ané en Ineke Groenewald vanaf Parow
Johannes Jacobus Swanepoel vanaf Lux Deo
Neil Parr, Charlotte Botes (nou Parr) en Chanel Parr (dooplidmaat) vanaf La Rochelle
Johanna Fredericka Burger (nou Theron) vanaf Albertinia
Deon Storm en Monica van der Berg (nou Storm) vanaf Hermanus
Zani Boer (nou Venter) en Sion Peter Venter vanaf Vredenburg en Luhan Hendrik Venter (dooplidmaat) vanaf Geref Kerk Wierdapark
Morné Johan Vorster, Marja Jooste (nou Vorster), Ella en James Alwyn Vorster (dooplidmate) vanaf Durbanville
Jacobus Albert Willem Van den Berg en Magdalena Catharina Janse van Rensburg (nou Van den Berg) vanaf Marquard
André Melt Greyvenstein vanaf Windhoek-Oos, Lyrése Bredenhann (nou Greyvenstein) vanaf Langebaan en Yanré Greyvenstein (dooplidmaat)
vanaf Kenridge
Ryno Engelbrecht, Antoinette Theron (nou Engelbrecht) vanaf Goodwood en Anri Engelbrecht vanaf Vasco
Gerhard Scholtz vanaf Kuilsrivier-De Eike
Stefhen Jumior Herbst, Rene Tolmay (nou Herbst) en Jessica en Samuel Tristan Herbst (dooplidmate) vanaf Modderrivier- Ritchie
Hannah Lorraine Stevens (dooplidmaat) vanaf Montagu
Magriet Roeland Fairtrees 12, 072 715 1881 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Joan Fourie Manor on Lordswalk 22, 021 976 2052 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Vickie Esterhuyse Manor on Lordswalk 1 Mediese toetse Herstel en bemoediging
Jannie Nieuwoudt
(skoonseun van Pikkie
Louw)
Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-
motor ongeluk Herstel en bemoediging
Christo Bezuidenhout Meerenbosch Huis 61 Mediese behandeling Herstel en bemoediging
Johan Marais Fairtrees 44, Hospitalisasie Herstel en bemoediging
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
EKSAMEN - ’n Gebed vir elke kind
Vader, vandag sit ons die kinders wat eksamen skryf voor
U voete neer. Dankie, dat hul die vermoë het en ook die
voorreg om ’n eksamen te mag skryf. Dankie, dat U hul
seën met gawes en talente elkeen op sy eie manier.
Help die kinders om hul tyd goed te bestuur en help hul
om uit te hou tot op die end.
Help ons ouers om te onthou dat die kinders baie meer
werd is as die punte op hul rapporte.
Help ons, om ons liefde en ondersteuning te wys te midde
van vrese, stres, moegheid en moedeloosheid. Gee ons
insig om die regte woorde te gebruik wanneer ons be-
moedig en ondersteun.
Dankie, dat U by elkeen is in die tyd.
KOEPONS:
Koop gerus van die koepons om vir straatpersone te gee. Een koepon kos R5 en ’n boekie kos R50. U kan dit in u motor hou, en uitdeel soos persone u nader vir geld. Alle wins wat gemaak word met die boekies, word weer teruggeploeg in die dienslewering aan ons eie mense op straat. Koop gerus u boekie by Bergsig kerk-kantoor, Au-rora Spar of by die Green Grocer.
HET JY ’n PREEK GEMIS?
Ons poog om alle preke op die web
beskikbaar te stel vir lidmate om te
luister. Met groot uitsondering ondervind
ons soms tegniese probleme en is dit
nie moontlik nie. Gaan luister gerus by
www.bergsigdv.co.za by die skakel
MEDIA/preke.
05:45 Vrydagoggende
Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
ISRAEL-TOER 2019 Ons is baie opgewonde om jou te nooi na Bergsig se
Israeltoer van 16 – 25 Maart 2019 gelei deur Ds Johan Els en Pastoor Rykie Steyn van Menorah Toere.
Ons gaan dit aanpak as ’n Geestelike Pelgrimstog en jy kry ‘n geleentheid om die plekke te sien waarvan ons
elke dag in die Bybel lees.
Die koste is R 33 100 (bereken op $1 = R15) en ’n deposito van R 3 000 is betaalbaar om jou
plek te verseker. Opskud, uit die 30 plekke is daar nog net 10 oor. Kontak gerus vir Ds Johan Els by 084 672
0626 of Esther Goosen by 076 183 4568 of [email protected] vir toerinligting.
9 Maart 2019
Hou die datum oop!
Dit is wanneer ons
gemeente weer as ’n
span saamwerk by
die Durbanville
Plaasfees.
AANDAG ALLE
BESIGHEDE:
Indien jy graag in die Ekspo-laan wil uitstal
kontak vir Jana Louw by 082 222 7347 om
jou plek VROEGTYDIG te bespreek of
Gideonsontbyt:
Oud minister Adriaan Vlok(Gasspreker)
Datum: Donderdag, 18 Oktober 2018
Plek: Ruslamere, Langebergweg 14,
Durbanville
Tyd 6:30 vir 7:00
Koste: Gratis
RSVP: Voor 14 Okt by Barry
Navrae: Barry Olivier, 073 427 9451 /
Navrae: Leon Grobler 0846101739
DURBANVILLE Baie ruim netjiese tuinwoonstel met kombuis,
sitkamer, groot slaapkamer met baie ingeboude kaste ensuite
badkamer. DSTV. Veilige parker-ing. Beskikbaar vanaf 1 November of daarna.
Sentraal geleë (1 kilometer vanaf Durbanville Mediclinic.) Beskikbaar vir ’n volwasse enkel persoon met sober gewoontes. Geen rook
asb. R4 300 per maand. Vir meer inligting skakel Mev Van Niekerk by 083 648 5858.
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
Koninkrykstyd-insameling tot Feb. 2018
Die gee van DANKOFFERS is 'n …
BELYDENISDAAD Wie sy dankoffers gee, erken die heerskappy
van God oor sy ganse lewe.
AANBIDDINGSHANDELING Ons gee ons dankoffers as ’n daad van dankbaar-
heid.
2 Kor 8:5 "… eers het hulle hulleself aan dié Here gegee …"
Ps 54:8 "Dan sal ek offers aan U bring, selfs meer as wat U vra. Ek sal U Naam loof, Here, want U is goed."
Ons doelwit is R750,000. Hiermee word die kerk bedryf en is die kerk die boot met kruis op wat uitgaan na die wêreld deur ons be-dieninge soos jeug, kleingroepe, evangelisasie, gasvry-heid, kommunikasie ens.
Bid tot die Here oor helderheid vir jou bydrae.
Help ons om die mikpunt te bereik.
R140 434
NG Kerk Durbanville-Bergsig
021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za
Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550
Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551
Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.
Durbanville / Bergsig Seniorgroep
Club Mykonos kuier
So was dit op 27 September
’n Kuierholte vir die voet.
’n Plek waar ons lag en gesels.
’n Plek waar ons vergeet van alleen wees.