16 april - gene loubaie dankie aan ons ouers wat hul kinders kom ondersteun het. toetse en take (gr....

20
Uit die kantoor TWEEDE KWARTAAL Welkom terug. Ek glo dat almal gemotiveerd is om die kwartaal aan te pak. Daar is elf weke die kwartaal. Om deur die kurrikulum te kom, moes ons die eksamen so laat as moontlik begin skryf. Ons maak dus die Woensdag van die laaste week van die kwartaal klaar met die eksamen en ouers sal eers aan die begin van die derde kwartaal die leerders se rapporte ontvang. Met die langnaweek volgende week het ons besluit dat ons geen oefeninge Donderdag 26 April gaan hê nie. Al die afrigters is tans nog besig om hulle spanne uit te sorteer en dit is baie frustrerend as daar kinders afwesig is. Die wedstryde vir rugby en netbal begin eers in die eerste week van Mei. PERSONEELSAKE Mev. J. Schoeman het gedurende die vakansie geboorte geskenk aan ‘n babaseuntjie, Hendri. Ons vertrou dat hy net vreugde in hul lewens sal wees. Baie welkom aan mev. T. Henrikse wat in graad 4E aangestel. Ons glo dat sy baie gelukkig op die personeel sal wees. ASSESSERING Soos by al die ouervergaderings aan die begin van die jaar bespreek is, mag ons nie die assesserings huistoe stuur nie. Ouers is egter baie welkom om die antwoordskrifte by die skool te kom besigtig. SWEETPAKBROEKE Die materiaal van die sweetpakke het die afgelope jaar verander. Ongelukkig is die ou quantec -ateriaal sweetpakke nie by die winkels beskikbaar nie. Daar is ook geen groot groottes in die klerewinkel nie. Kinders wat nie ‘n skoolsweetpak het nie, sal in skoolklere moet skool toe kom en dan hier verklee vir sport en LO soos die reëling was voor ons die LO-klere reël ingebring het vir waterbesparing. 16 April 2018 No. 11 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za

Upload: others

Post on 24-Jan-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Uit die kantoor

TWEEDE KWARTAAL Welkom terug. Ek glo dat almal gemotiveerd is om die kwartaal aan te pak. Daar is elf weke die kwartaal. Om deur die kurrikulum te kom, moes ons die eksamen so laat as moontlik begin skryf. Ons maak dus die Woensdag van die laaste week van die kwartaal klaar met die eksamen en ouers sal eers aan die begin van die derde kwartaal die leerders se rapporte ontvang. Met die langnaweek volgende week het ons besluit dat ons geen oefeninge Donderdag 26 April gaan hê nie. Al die afrigters is tans nog besig om hulle spanne uit te sorteer en dit is baie frustrerend as daar kinders afwesig is. Die wedstryde vir rugby en netbal begin eers in die eerste week van Mei. PERSONEELSAKE Mev. J. Schoeman het gedurende die vakansie geboorte geskenk aan ‘n babaseuntjie, Hendri. Ons vertrou dat hy net vreugde in hul lewens sal wees. Baie welkom aan mev. T. Henrikse wat in graad 4E aangestel. Ons glo dat sy baie gelukkig op die personeel sal wees. ASSESSERING Soos by al die ouervergaderings aan die begin van die jaar bespreek is, mag ons nie die assesserings huistoe stuur nie. Ouers is egter baie welkom om die antwoordskrifte by die skool te kom besigtig. SWEETPAKBROEKE Die materiaal van die sweetpakke het die afgelope jaar verander. Ongelukkig is die ou quantec -ateriaal sweetpakke nie by die winkels beskikbaar nie. Daar is ook geen groot groottes in die klerewinkel nie. Kinders wat nie ‘n skoolsweetpak het nie, sal in skoolklere moet skool toe kom en dan hier verklee vir sport en LO soos die reëling was voor ons die LO-klere reël ingebring het vir waterbesparing.

16 April 2018

No. 11

www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za

2

NUWE SKOOL IN VREDEKLOOF Die inskrywings om in 2019 by die nuwe skool te begin is al geruime tyd oop. Vorms is by Spectra by Glen Garry beskikbaar asook by Laerskool Brackenfell en Bastion. Die skool is in Distrik-Oos en ons is in Distrik-Noord. Die skoolhoof, wat nog aangestel moet word, sal die pos vanaf 1 Oktober beklee. Die skool beoog om met graad R tot graad 4 te begin. Dit gaan net soos ons, ‘n parallele medium skool wees met Engels en Afrikaans as die twee onderrigtale. GREY BLOEMFONTEIN Baie geluk aan die drie rugbyspanne (O/13A, O/13B en O/11A) wat aan die Grey Superreeks deelgeneem het. Baie dankie ook aan die groot getal ouers wat daar was. Dis vir my lekker om ons ouers op so ‘n informele manier langs die veld beter te leer ken. Langs dié weg wil ek weer dankie aan die opvoeders sê wat bereid was om hul vakansie op te offer te wille van ons leerders. KINDERS VROEËR AFHAAL VIR SPORT Met die wintersport wat hierdie week in volle swang is, gaan dit soms gebeur dat wanneer ons wegwedstryde speel dat ons die leerders toelaat om vyf minute vroeër te verdaag om sodoende die onmiddellike verkeer te vermy. Ek kondig sulke reëlings af in die personeelkamer soggens sodat die opvoeders daarvan weet. Die kinders word ook geroep wanneer hulle moet verdaag. Die kinders gaan direk na die motors wat hul gaan vervoer. Ouers moenie hul kinders kom uitteken nie, aangesien die interkom slegs een oproep op ‘n slag kan maak wat tyd verg om kinders een vir een te roep wat dan die hele idee om die verkeer te mis in die wiele ry. As daar boeties en sussies is wat moet saamry, moet ouers asseblief al die relevante opvoeders in kennis stel. Die probleem ontstaan gelukkig net wanneer ons weg speel. Wanneer ons ons skedule uitwerk vir tuiswedstryde hou ons ingedagte dat ons opponente in dieselfde bootjie as ons is wanneer hulle weg speel. Baie dankie aan ons ouers wat hul kinders kom ondersteun het. TOETSE EN TAKE (GR. 4 - 7) Volgens die Onderwysdepartement mag voltooide toetse en take ongelukkig nie meer huis toe gestuur word nie. Dit moet te alle tye by die skool vir die skool en die Onderwysdepartement se moniteringspanne beskikbaar wees. Punte wat behaal is, word aan die leerders deurgegee om dit in hul Assesseringslêers en tuiswerkboeke aan te teken. Ouers is baie welkom om die klasonderwyser te kontak om te verneem watter gedeelte van die opdrag hul kinders meer aandag aan moet skenk. Die antwoordstelle kan ook by die skool besigtig word.

3

PERSONEEL VERJAARDAE

April 16 : Me. G. Shearar 19 : Mev. S. Louw 27 : Mev. E. Smit

BELANGRIKE DATUMS

APRIL 2018

Ma. 16 LEERONDERSTEUNINGSKLASSE BEGIN

Biblioteek open

Di. 17 Klasfoto’s: Gr. 4 – 7

SP OUERBESOEKE (in klaskamers)

Wo. 18 Klasfoto’s: Gr. 1 – 3 geskuif na Maandag 23 April

Wo. - Vr. 18 – 20 Gr. 1 Oogtoetse

Do. 19 KOORFONDSINSAMELING: KURT DARREN

Vr. 20 Seniorkoor-werkswinkel (13:45-16:00)

Sa. 21 O/7 - O/13 Rugby: Eversdal (Gene Louw)

Ma. 23 Klasfoto’s: Gr. 1 – 3

Di. 24 Landloop Gr. 4 – 7

Wo. 25 Landloop Gr. 1 – 3

Gr. 4 Oogtoetse

Wo. - Di 25/4 – 1/5 O/13A Rugby & Netbal: Kimberley (Wildeklawer)

DEURBRAAK GEBEDSGROEP

Die Deurbraak Gebedsgroep is ‘n groepie ouers wat elke Donderdag ontmoet om vir

die personeel en leerlinge van ons skool te bid. U is welkom om by ons in die

Personeelkamer op Donderdae van 08:00 – 09:00 aan te sluit.

Ons het ook ‘n spesiale boksie by ontvangs waarin u gebedsversoeke kan plaas.

Plaas asseblief enige versoek, groot of klein in die boksie.

Vir enige navrae, kontak Sarah-Jane by 072 760 2411

4

Skaakuitslae

Hokkieuitslae

Tennisuitslae

Vir die herstel of vervang van ritssluiters op reën- en

sweetpakbaadjies, asook herstel van knieë van sweetpakbroeke, skakel Trozelle-klere by 021 976 2678.

5

KLEREBANKTYE

Handelsure:

Slegs Donderdae : 17:00 – 18:00 (tweede pouse slegs vir leerders.)

Kredietkaart-fasiliteite is nie by die klerebank beskikbaar nie.

6

HERWINNING : DONDERDAGOGGENDE

07:00 – 08:30

Ons ontvang papier, glas en leë inkhouers vir ons herwinningsprojek. Ongelukkig ontvang herwin ons nie meer plastiek nie. ASSEBLIEF: Ons sal dit baie waardeer as u die glasitems sal uitspoel. Daar sal houers op die sypaadjie wees waarin die items geplaas kan word. Die Herwinningsspan sal aan diens wees om u te help.

TOTAL EVERSDAL MOTORS

Wen ‘n tenk vol brandstof deur vol te maak by Eversdal Motors

Vir elke liter brandstof verkoop gee ons

6c vir die skool aan die einde van die jaar.

Skryf u naam en kontakbesonderhede op u strokie en plaas dit in die boks.

STERKTE!!

7

8

Gaan na die onderstaande adres op u selfoon en kies ‘n

skool. U sal so toegang hê tot al die inhoud wat op

daardie stadium in die Skoolkommunikeerder verskyn.

http://schoolcommunicator.mobi

9

Skool sluitingstye - 2018

Gr. 1 en Gr. 2 Maandae tot Donderdae : 13:15

Vrydae : 13:00 Gr. 3 Maandae, Woensdae en Donderdae : 14:15

Dinsdae : 13:15

Vrydae : 13:00 Gr. 4 – 7 Maandae tot Donderdae : 14:15

Vrydae : 13:45

HERWINNING : DONDERDAGOGGENDE

07:00 – 08:30

Ons ontvang papier, plastiek, glas en leë inkhouers vir ons herwinningsprojek. ASSEBLIEF: Ons sal dit baie waardeer as u u glas- en plastiekitems sal uitspoel. Daar sal houers op die sypaadjie wees waarin die items geplaas kan word. Die Herwinningsspan sal aan diens wees om u te help.

DEURBRAAK GEBEDSGROEP

Die Deurbraak Gebedsgroep is ‘n groepie ouers wat elke Donderdag ontmoet om vir die

personeel en leerlinge van ons skool te bid. U is welkom om by ons in die

Personeelkamer op Donderdae van 08:00 – 09:00 aan te sluit.

Ons het ook ‘n spesiale boksie by ontvangs waarin u gebedsversoeke kan plaas.

Plaas asseblief enige versoek, groot of klein in die boksie.

Vir enige navrae, kontak Sarah-Jane by 072 760 2411

10

Die Oktober-publikasie van die Adscene

kan op die ‘School Communicator’

besigtig word.

Laerskool Gene Louw het hierdie maand van R8 222.29

MySchool ontvang teenoor die vorige bedrag van R9 010.42

October

Uitgawe 7/2017

[email protected]

KLEREBANKTYE

Die sal weer op Donderdag 12 April heropen

(17:00 – 18:00).

11

PROTECT YOUR EYESIGHT

Fat for good vision

Protecting your eyes starts with the food on your plate.

Studies have shown that nutrients such as omega-3 fatty

acids, lutein, zinc and vitamins C & E may help ward off age-

related vision problems such as macular degeneration and

cataracts. Regularly eating these foods van help lead to good

eye health:

- Green, leafy vegetables such as spinach, kale and collards

- Salmon, tuna and other oily fish

- Eggs, nuts, beans and other non-meat protein sources

- Oranges and other citrus fruits or juices

- Eating a well-balanced diet also helps you maintain a

healthy weight, which makes you less likely to obesity-

related diseases such as type 2 diabetes. Diabetes is the

leading cause of blindness in adults.

Wear Sunglasses

The right kind of sunglasses will help protect your eyes

from the sun’s ultraviolet (UV) rays. Too much UV

exposure makes you more likely to get cataracts and

macular degeneration. Choose sunglasses that block

99% - 100% of both UVA and UVB rays. Wraparound

lenses help protect your eyes from die side. Polarized

lenses reduce glare when driving. If you wear contact

lenses, some offer UV protection. It’s still a good idea to

wear sunglasses for more protection.

12

13

Oortrek van boeke

Ons benodig vyf ouers om op 17 Maart vanaf 08:00 te help om nuwe biblioteekboeke met plastiek oor te trek. Kontak asseblief die skool by 021 976 8144 indien u beskikbaar is om te help. By voorbaat dankie

Baie dankie aan ons ouers wat getrou hul Makrokaart gebruik

wanneer hulle by Cape Gate se Makro aankope doen. Ons het die pragtige bedrag van

R28 000 ontvang vir aankope gedurende die laaste ses maande van 2016.

Indien u weet van vriende, familie of besighede wat by Makro koop,

sal dit waardeer word indien hul hul kaart aan Gene Louw as begunstigde kan koppel.

14

15

Die ‘Breakthrough’-gebedsgroep bedank al die ouers wat bereid is om ‘n

sopbydrae vir Attie van Wyk Primêr te maak. Indien ons nog nie met u

kontak gemaak het nie, skakel asseblief die koördineerder direk by

[email protected] of 082 924 9169

‘Care Bear’ knitting project (2016) (Community Project)

Dear Meisies Oms and Grannies and anyone who can knit !

To show we care, we are knitting teddy bears for little children in hospitals and in

shelters. Please help us by knitting bears !

Two patterns are supplied but you are welcome to use any pattern of your

choice.

Completed bears (labelled with knitter’s name and their child’s grade and

section) can be sent to the 5e2 class daily, until end of September.

Kind regards, Benita Faiers, Gr 5E Knitting Co-ordinator

Basic ‘care bear’ knitting pattern ! (small bear – for beginners)

You will need :

a ball of double knitting wool

size 4mm or 4 ½ knitting needles

Stellenberg Kwikspar loods ‘n donasieprogram waar Laerskool Gene Louw kwartaallikse donasies kan ontvang deurdat kliënte hul Stellenberg Kwikspar-aankoopstrokies in die spesiale posbusse in die winkel kan gooi. Indien Laerskool Gene Louw se aankoopstrokies 10% van die totaal van ál die posbusse is, sal ons 10% van die donasie-begroting ontvang. Moedig asseblief ouers, kollegas, familie, vriende, kennisse, ens. aan om hul aankoopstrokies in Laerskool Gene Louw se posbus te gooi.

16

stuffing for the bear (not cotton wool)

buttons for the eyes

black or pink wool for the nose / ribbon for the neck

The teddy can be knitted all in one colour or you can change colours to give him

a jumper and / or pants.

The whole bear is knitted in garter stitch and in one piece, folded in half and

sewn up.

Legs : Cast on 10 stitches. Knit 20 rows (garter stitch).

Break wool off and make another leg in the same way.

Body : Knit across both legs (20 stitches) and knit 20

meisies Ore rows.

Arms : Cast on and knit 10 stitches at the beginning of

the next 2 rows. Knit 10 rows. Cast off 10 stitches at the

beginning of the next 2 rows.

Head : Knit 50 rows.

Arms : Cast on and knit 10 stitches at the beginning of the

next 2 rows. Knit 10 rows. Cast off 10 stitches at the beginning

of the next 2 rows.

Body : Knit 20 rows.

Legs : Knit 10 stitches. Put the other 10 on safety pin. Knit 20

rows. Cast off. Pick up the remaining 10 stitches and knit 20

rows for the second leg. Cast off.

Make up the teddy and stuff tightly and full. Sew on a smiley face and button

eyes. Stitch across the corners of the head to make the ears.

Basic ‘care bear’ knitting

pattern ! (large – for ‘comfortable’ knitters)

You will need :

a ball of double knitting wool

size 4mm or 4 ½ knitting needles

stuffing for the bear (not cotton wool)

buttons for the eyes

black or pink wool for the nose

ribbon for the neck

The teddy can be knitted all in one colour or

you can change colours to give him a jumper

and / or pants.

The whole bear is knitted in garter stitch and in

one piece, folded in half and sewn up.

Legs : Cast on 15 stitches. Knit 30 rows (garter stitch). Break wool off and make

another leg in the same way.

Body : Knit across both legs (30 stitches) and knit 30 meisies Ore rows.

17

Arms : Cast on and knit 15 stitches at the beginning of the next 2 rows. Knit 26

rows. Cast off 15 stitches at the beginning of the next 2

rows.

Head : Knit 80 rows.

Arms : Cast on and knit 15 stitches at the beginning of

the next 2 rows. Knit 26 rows. Cast off 15 stitches at the

beginning of the next 2 rows.

Body : Knit 30 rows.

Legs : Knit 15 stitches. Put the other 15 on safety pin.

Knit 30 rows. Cast off. Pick up the remaining 15 stitches

and knit 30 rows for the second leg. Cast off.

Make up the teddy and stuff tightly and full. Sew on a

smiley face and button eyes. Stitch across the corners of

the head to make the ears. Tie a ribbon around his neck

(to give him a neck!).

MySchool- en Makrokaart

Doen aansoek vir u MySchool-ondersteunerskaarte en dra by tot ons

skool se fondse sonder dat dit u ‘n sent kos. Deur u MySchool en

Makrokaarte te toon wanneer u by een van die talle vennote

inkopies doen, word ‘n gedeelte van wat u spandeer aan die skool

oorbetaal. Besigtig gerus die webtuistes en www.makro.co.za

Hoe kan u ‘n verskil maak?

Vra die klasopvoeder vir ‘n inskrywingsvorm, voltooi en stuur terug of u

kan ook op die onderskeie webtuistes aansoek doen. Sodra u die

kaart ontvang het, kan u dit gebruik. Geen inligting ten opsigte van u

spandering sal aan die skool beskikbaar gemaak word nie.

Baie dankie vir u getroue ondersteuning.

18

KLEREBANK

Die Klerebank heropen weer op Donderdag 7 April vanaf

17:00 – 18:00.

Baie dankie aan ons ouers wat getrou hul Makro kaart gebruik wanneer hulle by Cape Gate se Makro aankope doen. Ons het die pragtige

bedrag van R27 632,63 ontvang vir aankope gedurende die laaste ses maande van

2014.

Indien u weet van vriende, familie of besighede wat by Makro koop, sal dit waardeer word indien hul hul kaart aan Gene Louw as begunstigde

kan koppel.

NOOD BY BUURSKOLE Sommige van ons buurskole se nood is groot. Hulle is dringend op soek na skool- en sportklere. Baie van hul kinders kom van plakkerskampe. Indien u kan help, maak nie saak in watter toestand die klere is nie, dit sal help. Stuur dit asseblief skool toe en ons sal dit aan hul besorg. By voorbaat dankie.

19

SNOEPIE

Die volgende produkte is beskikbaar by die snoepie:

WRAPS (op bestelling/versoek)

Hot dog

Spek-en-eierbroodjie/-rolletjie

Hoender mayonnaise “toastie”

Geroosterde Toebroodjies

Gesondheidsbroodjie (op versoek)

Koeldrank (blikkies)

Vrugtesap

Water

JC's

Ystee

Roomys (‘lollies’)

Skyfies (Simba / Willards)

Sjokolade "brownies"

Los lekkers

Powerade (energie drankie)

Flyers

Gegeurde melkies

“Doughnuts”

Slush Puppies (ys-koeldrank)

“Slap Tjips”

“Tjip Rolls”

Draai-roomys / ‘Softserve Cone’

Yogi Sip

“Hot Chocolate”

Slaai

“Chicken pops”

... en baie meer!

@ R35.00

@ R12.00

@ R22.00

@ R22.00

@ R13.00

@ R22.00

@ R13.00

vanaf R9.00

@ R10.00

@ R3.00

@ R15.00

@ R5.00

vanaf R2.00

@ R7.00

vanaf 50c

@ R15.00

@ R5.00

@ R14.00

@ R9.00

@ R12.00

@ R20.00

@ R13.00

@ R10.00

@ R12.00

@ R20.00

@ R35.00

@ R20.00

Pryse onderhewig aan verandering. ONTHOU!

NB! Ons is Maandae tot Vrydae oop na skool en tydens sportoefeninge en –

wedstryde en kultuuroefeninge. Asook op Saterdae tydens sportbyeenkomste en

kultuuroefeninge.

NB! Vir enige verdere inligting of as u 'n probleem het, kontak asseblief vir

Michelle Neethling by: 076 288 1920

20

0861 227388

Preferred Security Service Provider,

protecting Gene Louw Primary School

TOP CARPETS

THE PROFESSIONAL FLOORING GROUP

DIE PROFESSIONELE VLOERGROEP

The Professional Flooring Group

Tel: 021 981 7040/1

Thank you to our sponsors who support

us financially.

Baie dankie aan die borge wat ons finansieel

ondersteun.