17 januarie 2013 - hoërskool bellville...• wanneer ‘n leerder siek word tydens die dag, moet...

5
17 Januarie 2013 Geagte Ouer Baie welkom terug. Ons hoop en vertrou dat almal ‘n wonderlike feestyd saam met hul families beleef het. Mag 2013 net so ‘n suksesvolle jaar wees soos wat ons verlede jaar in ons 75ste bestaansjaar beleef het. Ons wil graag aan die begin van die jaar ‘n paar belangrike sake onder u aandag bring. MATRIEKUITSLAE MATRIEKUITSLAE MATRIEKUITSLAE MATRIEKUITSLAE Die Hoërskool Bellville is besonder trots op sy matrieks van 2012. Hieronder volg ‘n opsomming van hulle uitstekende uitslae. 29 leerders behaal gemiddelde A’s 318 leerders behaal vak A-gemiddeldes 353 leerders behaal vak B-gemiddeldes 80% behaal Universiteitstoelating Die volgende leerders behaal onderskeidings 8 A’s 8 A’s 8 A’s 8 A’s 7 A’s 7 A’s 7 A’s 7 A’s 6 A’s 6 A’s 6 A’s 6 A’s 5 A’s 5 A’s 5 A’s 5 A’s 4 A’s 4 A’s 4 A’s 4 A’s M Smit W Bergh AJD Bester BS Brand M Kruger A de Vries E Carstens A Engelbrecht N Marais JR Rossouw AA de Jongh CC Krige M Moller S Snyman M Heyns AC McDonald AA Rich PW Wiese F Neethling NJ Nel M Slabbert E Nelson H Raats WJ Steenkamp JP Roux SW van Noordwyk J Smit I Zylstra WA Toua Esmaré Carstens beste presteerder met 90%. Elma Nelson 100% vir Kuns. Anita Engelbrecht ontvang Ministriële- en WKOD-toekenning. In 33% van die 24 vakke wat ons aanbied by die Hoërskool Bellville is die gemiddeld vir die vak bo 70%. In 63% van die 24 vakke wat ons aanbied by die Hoërskool Bellville is die gemiddeld vir die vak bo 65%.

Upload: others

Post on 13-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 17 Januarie 2013 - Hoërskool Bellville...• Wanneer ‘n leerder siek word tydens die dag, moet hy/sy aanmeld by mnr. Britz. Laasgenoemde sal dan die leerder verlof gee om die ouer

17 Januarie 2013

Geagte Ouer

Baie welkom terug. Ons hoop en vertrou dat almal ‘n wonderlike feestyd saam met hul families

beleef het. Mag 2013 net so ‘n suksesvolle jaar wees soos wat ons verlede jaar in ons 75ste

bestaansjaar beleef het.

Ons wil graag aan die begin van die jaar ‘n paar belangrike sake onder u aandag bring.

MATRIEKUITSLAEMATRIEKUITSLAEMATRIEKUITSLAEMATRIEKUITSLAE

Die Hoërskool Bellville is besonder trots op sy matrieks van 2012. Hieronder volg ‘n

opsomming van hulle uitstekende uitslae.

29 leerders behaal gemiddelde A’s

318 leerders behaal vak A-gemiddeldes

353 leerders behaal vak B-gemiddeldes

80% behaal Universiteitstoelating

Die volgende leerders behaal onderskeidings

8 A’s8 A’s8 A’s8 A’s 7 A’s7 A’s7 A’s7 A’s 6 A’s6 A’s6 A’s6 A’s 5 A’s5 A’s5 A’s5 A’s 4 A’s4 A’s4 A’s4 A’s

M Smit W Bergh AJD Bester BS Brand M Kruger

A de Vries E Carstens A Engelbrecht N Marais

JR Rossouw AA de Jongh CC Krige M Moller

S Snyman M Heyns AC McDonald AA Rich

PW Wiese F Neethling NJ Nel M Slabbert

E Nelson H Raats WJ Steenkamp

JP Roux SW van Noordwyk

J Smit I Zylstra

WA Toua

Esmaré Carstens beste presteerder met 90%.

Elma Nelson 100% vir Kuns.

Anita Engelbrecht ontvang Ministriële- en WKOD-toekenning.

In 33% van die 24 vakke wat ons aanbied by die Hoërskool Bellville is die gemiddeld vir die

vak bo 70%.

In 63% van die 24 vakke wat ons aanbied by die Hoërskool Bellville is die gemiddeld vir die

vak bo 65%.

Page 2: 17 Januarie 2013 - Hoërskool Bellville...• Wanneer ‘n leerder siek word tydens die dag, moet hy/sy aanmeld by mnr. Britz. Laasgenoemde sal dan die leerder verlof gee om die ouer

Die volgende leerders is onder die Top 10Die volgende leerders is onder die Top 10Die volgende leerders is onder die Top 10Die volgende leerders is onder die Top 10 in hul vakke in die in hul vakke in die in hul vakke in die in hul vakke in die WKODWKODWKODWKOD

VerbruikerstudieVerbruikerstudieVerbruikerstudieVerbruikerstudie NoNoNoNo Visuele KunsVisuele KunsVisuele KunsVisuele Kuns NoNoNoNo RekeningkundeRekeningkundeRekeningkundeRekeningkunde NoNoNoNo BesigheidstudiesBesigheidstudiesBesigheidstudiesBesigheidstudies NoNoNoNo

Elma Nelson 2 Elma Nelson 1 Petrie Wiese 5 Anita Engelbrecht 3

Esmaré Carstens 3 Esmaré Carstens 8 Arno Toua 10 Nadia Marais 4

Esmaré Carstens 10

LewensoriënteringLewensoriënteringLewensoriënteringLewensoriëntering NoNoNoNo ToerismeToerismeToerismeToerisme NoNoNoNo IGOIGOIGOIGO NoNoNoNo

Esmaré Carstens 8 Andrea Bremert 10 André de Jongh 10

Anita Engelbrecht 9

Andrew McDonald 10

SKOOLTYESKOOLTYESKOOLTYESKOOLTYE

• Ons herinner almal net weer dat die skool vir die duur van die MTBS-tyd om 14:3014:3014:3014:30 sluit

(16 Januarie tot 6 Februarie 2013).

• Let asseblief daarop dat die eerste klok om 07:4007:4007:4007:40 lui wat ‘n aanduiding is dat die

leerders na die klasse moet beweeg. As die klok om 07:4507:4507:4507:45 lui, moet die leerders reeds

in hul klasse wees.

AFWESIGHEDEAFWESIGHEDEAFWESIGHEDEAFWESIGHEDE

• Ons doen ‘n beroep op ouers om afwesighede te beperk. Ons sal graag wil sien dat

afsprake (medies/persoonlik, ens.) na skool gemaak word. Te veel onderrigtyd gaan

verlore as gevolg van afwesighede.

• Wanneer ‘n leerder siek word tydens die dag, moet hy/sy aanmeld by mnr. Britz.

Laasgenoemde sal dan die leerder verlof gee om die ouer te skakel of dit self doen.

Geen leerder kan ‘n ouer skakel sonder die nodige verlof nie. Ons versoek is egter dat

‘n leerder nie sommer vir enige rede sal uitteken nie.

VAKVERANDERINGSVAKVERANDERINGSVAKVERANDERINGSVAKVERANDERINGS

Alle vakveranderings wat plaasvind moet deur mev. Amanda de Villiers goedgekeur word.

Geen verandering sal gemaak word sonder haar goedkeuring nie.

KLEURESPORTKLEURESPORTKLEURESPORTKLEURESPORT

U word hartlik uitgenooi na die kleuresportbyeenkoms te Hoërskool Bellville Atletiekveld op

Vrydag, 18 Januarie 2013 (07:00 tot 14:30)Vrydag, 18 Januarie 2013 (07:00 tot 14:30)Vrydag, 18 Januarie 2013 (07:00 tot 14:30)Vrydag, 18 Januarie 2013 (07:00 tot 14:30).

Page 3: 17 Januarie 2013 - Hoërskool Bellville...• Wanneer ‘n leerder siek word tydens die dag, moet hy/sy aanmeld by mnr. Britz. Laasgenoemde sal dan die leerder verlof gee om die ouer

INLIGTINGSAANDINLIGTINGSAANDINLIGTINGSAANDINLIGTINGSAAND

Ons herinner alle ouers aan die volgende inligtingsaande:

Donderdag, 31 JanuarieDonderdag, 31 JanuarieDonderdag, 31 JanuarieDonderdag, 31 Januarie 2013201320132013 - Graad 9 (18:00 – 19:00)

Graad 11 en 12 (19:00 – 20:00)

Dit is van die uiterste belang dat alle ouers hierdie vergadering bywoon ter wille van u kind

en die skool. Daar gaan gesprekke met ouers gevoer word oor die pad vorentoe. U insette

is van uiterste belang. Algemene inligting oor u kind se akademie sal ook deurgegee word.

HANDBOEKEHANDBOEKEHANDBOEKEHANDBOEKE

Besonderhede in verband met die nuwe handboeksisteem is reeds verlede jaar aan ouers

en leerders deurgegee asook datums vir die afhaal van boeke. Dit is van die uiterste belang

dat alle leerders reeds handboeke moet hê om hierdie jaar hul potensiaal te kan bereik.

Die struktuur wat gevolg word, word weereens kortliks opgesom:

• In November 2012 het leerders handboeke by die skool ingehandig en krediet is aan die

leerder toegeken.

• Die bedrag betaalbaar vir alle handboeke en werkboeke vir 2013 (met die uitsondering

van IGO- en musiekboeke, waarin leerders moet skryf) beloop R680 en moet by die

finansiële kantoor betaal word.

• IGO en Musiekboeke moet afsonderlik by die finansiële kantoor betaal word en boeke

moet by die boekekamer afgehaal word. Die kwitansie moet ook getoon word.

• Die kwitansie word by die lokaal waar die boeke uitgehandig word op die dag soos

aangedui getoon en die handboeke wat voorsien is van ‘n strepieskode word op die

leerder se naam uitgeskandeer.

• Leerders moet hierdie boeke met deursigtige plastiek netjies oortrek en die boeke in

dieselfde toestand aan die einde van die jaar aan die skool terugbesorg.

• Skryfbehoeftes wat deur u bestel is (R40 – R60) sal ook aan leerders uitgedeel word.

Indien albei bedrae op dieselfde kwitansie verskyn, moet u asb. eerste die

skryfbehoeftes by die klankkamer langs die saal gaan afhaal. Handboeke word in die E-

gang uitgedeel.

Let asb. daarop dat boeke (ook die wat deur die WKOD verskaf word) gereeld deur die

skool aangevul moet word as gevolg van slytasie en verwering aangesien boeke vir baie

jare gebruik moet word en klasgroottes wissel.

Indien almal saamwerk, glo ons dat ons beweeg na ‘n sisteem waar die verkryging van

handboeke vlot en vining verloop en die kostes kan verminder indien boeke goed

opgepas word.

Page 4: 17 Januarie 2013 - Hoërskool Bellville...• Wanneer ‘n leerder siek word tydens die dag, moet hy/sy aanmeld by mnr. Britz. Laasgenoemde sal dan die leerder verlof gee om die ouer

• Leerders wat nie op die gegewe datum boeke afgehaal het nie, kan op die volgende

dae boeke by me. Human in die E-gang kom afhaal:

Gr. 12: Woensdag 16 Januarie en Donderdag 17 Januarie 15:00 – 17:00.

Gr. 10: Dinsdag, 22 Januarie 15:00 – 17:00

Boekkontroles sal volgende week plaasvind. Slegs boeke wat nog nie van die Boekkontroles sal volgende week plaasvind. Slegs boeke wat nog nie van die Boekkontroles sal volgende week plaasvind. Slegs boeke wat nog nie van die Boekkontroles sal volgende week plaasvind. Slegs boeke wat nog nie van die

verspreiders ontvang is nieverspreiders ontvang is nieverspreiders ontvang is nieverspreiders ontvang is nie,,,, sal op ‘n later stadium uitgedeel word.sal op ‘n later stadium uitgedeel word.sal op ‘n later stadium uitgedeel word.sal op ‘n later stadium uitgedeel word.

FINANSIEFINANSIEFINANSIEFINANSIESSSS

Hiermee herinner ons alle ouers dat indien u die volle bedrag skoolfonds voor 31 Januarie

2013 betaal, u kwalifiseer vir R700 afslag (R11 583.00 – R700.00 = R10 883.00)

KOMMUNIKEERDERKOMMUNIKEERDERKOMMUNIKEERDERKOMMUNIKEERDER

Ons wil graag hê dat all ouers die kommunikeerder sal aflaai en gebruik. Ons doen veral ‘n

beroep op die nuwe Graad 8-ouers.

1. Om die kommunikeerder via die internet af te laai, gaan na die volgende adres:

http://www.school-communicator.com/download.php?schoolid=266

Page 5: 17 Januarie 2013 - Hoërskool Bellville...• Wanneer ‘n leerder siek word tydens die dag, moet hy/sy aanmeld by mnr. Britz. Laasgenoemde sal dan die leerder verlof gee om die ouer

2. Maak seker die skool wat u kies is die Hoërskool Bellville.

3. Na gelang van u bedryfstelsel (operating system), kliek óf Mac óf Windows.

Hiervandaan sal u die program kan installeer.

4. Nog ‘n uitstekende funksie van die kommunikeerder is dat u dit op u selfoon ook kan

installeer. Op hierdie manier sal u te alle tye bewus wees van belangrike gebeurtenisse

betreffende u kind en die skool.

Vriendelike Bellville-groete.

Deon du Plessis

SKOOLHOOF