18:00 aanddiens 09:30 oggenddiens...2017/01/22  · te doen: faks ‘n volledige cv na 051 553 0083...

6
Jaargang 6 #02 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 22 Januarie 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Kind en pa en ma en oupa en ouma - luister en vertel van die Here 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema : As ons dan in Christus versadig is... Psalm 100-1:1,2,3,4 Lied 547:1,2,3 Lied 341:1,2,3(Kleuterbegeleiding) Deut.5:5b-21 en 6:4-9 Sing: Ps.34-1:6 Skriflesing: Ps.78:1-8 Teks: Ps.78:3,4 (Geen preekbegeleiding) Sb.1-1:1,2 Sb.16-1:1,2,3 SB 1-2:1-3 Lied 169:1-3 Ps 45-2: 1, 3. Ps 119-2: 18-19 Skriflesing: Kolossense 2:20; 3:1-17 Teks: Kolossense 3:1 Ps 25-1: 2, 4. Lied 308:1-4 SB 7-2: 1, 2. SB 13-1 Gee leiding aan ‘n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. Spreuke 22:6

Upload: others

Post on 02-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 18:00 Aanddiens 09:30 Oggenddiens...2017/01/22  · TE DOEN: Faks ‘n volledige CV na 051 553 0083 of e-pos: kantoor1.pkk@gmail.com. Advertensies Verblyf vir senior studente, of jong

Jaargang 6 #02 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 22 Januarie 2017

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Kind en pa en ma en oupa en ouma - luister en vertel van die Here

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: As ons dan in Christus versadig is...

Psalm 100-1:1,2,3,4Lied 547:1,2,3

Lied 341:1,2,3(Kleuterbegeleiding)Deut.5:5b-21 en 6:4-9

Sing: Ps.34-1:6Skriflesing: Ps.78:1-8

Teks: Ps.78:3,4(Geen preekbegeleiding)

Sb.1-1:1,2 Sb.16-1:1,2,3

SB 1-2:1-3Lied 169:1-3Ps 45-2: 1, 3.

Ps 119-2: 18-19Skriflesing: Kolossense 2:20; 3:1-17

Teks: Kolossense 3:1Ps 25-1: 2, 4.Lied 308:1-4SB 7-2: 1, 2.

SB 13-1

Gee leiding aan ‘n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie. Spreuke 22:6

Page 2: 18:00 Aanddiens 09:30 Oggenddiens...2017/01/22  · TE DOEN: Faks ‘n volledige CV na 051 553 0083 of e-pos: kantoor1.pkk@gmail.com. Advertensies Verblyf vir senior studente, of jong

2

11:30 International Service

• Ons dink steeds aan oom Tjaart van der Walt is in die hospitaal is. • Geluk aan Piet en Gretchen van Wyk met die geboorte van hul kleinseun gedurende die vakansie. Ons is saam met julle dankbaar vir klein Pieter. • Gedurende die vakansie is twee verbonds-kinders gebore: Geluk aan Eddie en Fransa Vorster met die ge-boorte van VidaGeluk aan Ro-An en Miquet van Tonder met die geboorte van Benroux

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: ................................................................. Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Gaan hier natoe en volg die stappe of vul dié vormpie in . . .

aan en

volg die stappe

Rev Willem SteynScripture Reading: Jeremiah 29:7Focus Verse: Jeremiah 29:7Theme: Seek for the peace of the city that God has brought you to.

Verjaarsdae die weekVandag, 22 JanuarieNatie Klopper 0833506300Daan van den Berg 0825001694 Maandag, 23 JanuariePeet Duvenhage 0787822346Jeanette Malan 0832904564Emma Rost 0828758295

Dinsdag, 24 JanuarieChristene Venter 0836300201

Woensdag, 25 JanuarieAndrè Hattingh 0833778581Karen Kruger 0721244247 Donderdag, 26 JanuarieMichael vd Berg 0794931105Braam de Villiers 0825642642Tonette du Preez 0824171020Judie Coetzee 0826194620Christene Postma 0182909820

Vrydag, 27 JanuarieHenrico Heystek 0733355850Janike Kotze 0723022553Cornelia Wessels 0824690066

Saterdag, 28 JanuarieMarlida de Oliveira 0722048010Eric Malan 0765877223Elri Schoeman 0716860194

9

2

80

80

60

4

Neem gerus ‘n OnderOnsie by die deure. Dit is ons gemeenteboekie met lidmaatinligting.

Page 3: 18:00 Aanddiens 09:30 Oggenddiens...2017/01/22  · TE DOEN: Faks ‘n volledige CV na 051 553 0083 of e-pos: kantoor1.pkk@gmail.com. Advertensies Verblyf vir senior studente, of jong

3

Verjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

Liefdegawes15 Januarie

Oggend: TS Biblioteek

Aand: Meelewingsfonds

22 JanuarieOggend: TS Kas

Aand: Meelewingsfonds

22 JanuarieOggend: Emeritaatsfonds

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Baie dankie vir die donasies wat reeds begin inkom het vir die Martie Geertsema Mediese Hulpfonds. Klein en groot maak alles ‘n verskil tot lewenskwaliteit.

Martie Geertsema Mediese Hulpfonds

MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening 9293321096

Vir meer inligting kan die kerkkantoor (018 297 4843) of die voorsitter van die diakonie,

Elsa Els (082 460 0939) gekontak word.

Meds4Martie www.meds4martie.co.za www.meds4martie.co.za

Verjaarsdae die week

Ons kerk bied op Sondae die geleent-heid om die Evangelie te verkondig aan volwassenes, kinders en selfs aan kleu-ters, op die vlak wat hulle dit verstaan. Die kleuterbegeleiding vind tydens die erediens in ‘n aparte lokaal plaas. Daar word met hulle lessies behandel om ‘n sekere tema/ boodskap oor te dra. Die kleuters geniet dit, en hierdeur neem hulle ook aan die eredienste deel. Die lessies is vooraf uitgewerk en baie deeglik uiteengesit. Dit is beskikbaar vir enige iemand wat graag saam met die kinders daardeur wil werk. Ons het egter hulp nodig met die aan-bied hiervan. Dit is elke jaar moeilik om mense te kry wat hulself vir die hele jaar kan verbind. Ons vra daarom u hulp vir ten minste een Sondag in die jaar. Die lesse en aktiwiteitshulpmiddele is reeds uitgewerk en gedupliseer, dus is die voorbereiding minimaal. Daar is hierdie Sondag ‘n skietlys in die kleuter-begeleidinglokaal (agter die ou moed-erskamer). Kom skryf asb jou naam op, al is dit net vir een Sondag in die jaar. Kontak gerus vir Marida van Eeden vir verdere inligting: 060 977 1124

Kleuterbegeleiding

Welkom hier!Wihan Nienaber (GK Rooihuiskraal)Li-Xanthè Heynecke (GK Rustenburg-Wes)Johannes Markgraaff (GK Potch Oos)Anna-Mart Viljoen (GK Bellville-Oos) Petra Maritz (GK Potch Oos)Hendri Coetsee (GK Stellenbosch)

Baie dankie!

22 Januarie KG 4 & WYK 4 Janien Linde en Alida Schutte

29 JanuarieKG5 en Wyk 5 Lizelle le Roux en Kobie Blom

Teeskinkbeurte

Page 4: 18:00 Aanddiens 09:30 Oggenddiens...2017/01/22  · TE DOEN: Faks ‘n volledige CV na 051 553 0083 of e-pos: kantoor1.pkk@gmail.com. Advertensies Verblyf vir senior studente, of jong

4

VAKATURES PPK REDDERSBURG: UITVOERENDE HOOF en HOOF: VER-SORGINGSDIENSTE Egpaar. President Kruger Kinderhuis Reddersburg is ‘n kinderhuis wat residensiële versorging en behandeling aan kinders verskaf deur te voorsien in fi siese, maatskaplike, emosionele en psigologiese be-hoeftes en funksioneer onder toesig van die Gereformeerde Kerke van SA. Meelewende lidmate van Gereformeerde Kerke word ge-nooi om aansoek te doen. NAVRAE: Mnr Izak Fourie. SLUITINGSDATUM: 15 Februarie 2017. DIENSAANVAARDING: 1 Julie 2017. VOORDELE: Ruim behuising op kinderhuisterrein en Ge-subsideerde Pensioenskema. OM AANSOEK TE DOEN: Faks ‘n volledige CV na 051 553 0083 of e-pos: [email protected].

AdvertensiesVerblyf vir senior studente, of jong

getroudes op Hoewe naby universiteit; 1 km vanaf Veritas/Patria. Doodstil en baie rustig. Ruim een- en twee-kamer huisies te huur. Internet beskikbaar. Vanaf R3000 onge-meubileerd, R3500 met meubels. Water en elek trisiteit ingesluit. Wasmasjien, tru-osmose water en skoonmaakdiens ingesluit. Onderdak parkering. Kontak A Hattingh 083 377 8581 of [email protected].

Huis te huur in Die Heilige Akker. 3 slaapka-mers, 2 badkamers, veilig en nuut opgeknap. R10 000,00 per maand. Skakel Salome, 081 049 5899.

Knap, betroubare diens! Skoonmaak van huise, woonstelle, kamers, veral by verhui-sing. Klein herstelwerk en volledige verf werk. Geregistreerde maatskappy. Doen navraag by André oor kwaliteit van werk: 073 736 7947. Wendy Barents vir kwotasies: 078 442 0753.

Ruim slaapkamer met badkamer en kitchenette in Oewersig area beskikbaar vanaf einde Januarie. Gratis WiFi. R 3200 pm (Krag uitgesluit) kontak Retha van Wyk 083 967 1511

Eerstejaars wat tydens die R & O vervoer benodig vanaf die koshuise of bevestiging van KH om dienste by te woon kontak asb vir Ds Willem (0828543587)

Baie netjiese woonstel te huur naby NWU kampus- gemeubileerd: R 2700 pm; ongemeubileerd: R 2300 pm Kontak: 072-204-8010

‘n Lidmaat van ons Internasionale Ge-meente- Cleophas Zindova soek werk, hy is bereid om enige werk te doen hy het al oa tuinwerk, paving, en verkope gedoen. Vlot engelssprekend (0847159622/0848457170)

Simon Paul (0791977493) wat ook die Internasionale diens bywoon is dringend opsoek na ‘n werkspos, sy CV is beskibaar by die kerkkantoor. Hy is ‘n passievolle skrywer en het jare se ervaring as ver koopsman.

Page 5: 18:00 Aanddiens 09:30 Oggenddiens...2017/01/22  · TE DOEN: Faks ‘n volledige CV na 051 553 0083 of e-pos: kantoor1.pkk@gmail.com. Advertensies Verblyf vir senior studente, of jong

5

Gesinsbediening’n Hernude fokus op gesinne in ons gemeenteAs deel van die gemeente en kerkraad se besinning in 2016 oor gemeentebediening, is ook weer gedink oor hoe gesinne in die gemeente effektief bedien, toegerus en opgebou kan word. Gesinne vorm immers die boustene van die gemeente, en trouens die samelewing waarin ons almal woon en werk. En natuurlik is ons almal lede van die huisgesin van God! Die huisgesin is die belangrikste plek waar geloofsopvoeding en –groei vir ons kinders moet plaasvind (Deut 6) – daartoe het die ouers hulle immers met die doopbelofte verbind. Natuurlik moet die gemeente ouers en kinders hierin ondersteun en toerus, en as gemeente doen ons dit reeds met katkisasie en eredienste. Tog kan meer gefokusde gesinsbediening ’n groot bydrae lewer om werklik reg aan gesinne in ons gemeente te laat geskied, sonder om enige ander lidmaat uit te sluit. Met “gesin” bedoel ons tradisioneel-saamgestelde gesin-ne, maar ook eietydse vorme van gesinne soos enkelouergesinne, hersaamgestelde gesinne en uitgebreide familiegroepe. In 2017 fokus ons DV op vier aspekte van gesinsbediening wat deur die loop van die jaar duidelik sal word:• Vier gesinsdienste waarvan die eerste DV vanoggend plaasvind. Die erediens is steeds bedoel vir ál die lidmate van die gemeente, maar die fokus is op ouers en kinders, en daarom word dit ietwat anders ingerig.• Die inskakeling van alle gesinne met skoolgaande kinders in kleingroepe sodat meer effektiewe meelewing met mekaar en toerusting kan plaasvind.• Die reël van aktiwiteite vir gesinne in die gemeente wat toerusting maar ook saam-kuier en saamspeel sal insluit, bv. ’n gesinskamp.• Geleentheid vir diens deur gesinne (ouers en kinders) binne en buite die gemeente bv. in uitreikaksies. Bid asseblief vir hierdie nuwe bediening in ons gemeente, soos vir al die bedieninge, en veral vir ons gesinne!

Broeders en susters in die Here, Ek neem die vrymoedigheid om namens die deputate vir ekumeniese sake die verslegtende toestand van ons medegelowiges in Suid-Soedan onder u aandag te bring. Die burgeroorlog daar stuur op � groter wordende ramp af wat derduisende mense haweloos en sonder kos laat. Ons vra vir u ernstige voorbidding en ondersteuning! Diegene wat graag � bydrae wil maak, kan my kontak vir die rekeningbesonderhede van die rekening by die Admin Buro. Malan van Rhyn

Page 6: 18:00 Aanddiens 09:30 Oggenddiens...2017/01/22  · TE DOEN: Faks ‘n volledige CV na 051 553 0083 of e-pos: kantoor1.pkk@gmail.com. Advertensies Verblyf vir senior studente, of jong

6

Kerkkantoor 018-297-4843e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zawww.facebook.com/gkpotchbult/

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Ons gemeente se bankbesonderhede

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Kosters: Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Dirina Cilliers: 082-326-6207Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Skakel gerus met Thea by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.