2 seisoene

17
Seisoe Seisoe ne ne

Upload: vickey-de-jager

Post on 21-Feb-2017

12 views

Category:

Education


0 download

TRANSCRIPT

SeisoeSeisoenene

Winter- Noord : Somer / Suid

Desember

Lente / Noord : Herfs / Suid

Maart

Somer / Noord : Winter / Suid

Junie

Herfs / Noord : Lente : Suid

September

5 Faktore veroorsaak seisoene

• Inklinasie• Aarde se rotasie• Paralellisme van die aarde se as om sy

wentelbaan• Die wentelbaan is ’n ellips• Die aarde is sfeervormig

1. Inklinasie• ‘n Deel van die jaar is die Suidelike halfrond na die

son gekantel• Die son is hoër in die lug• Die son se strale tref die aarde meer direk• Daar is meer dagligure• Die oppervlak word langer verwarm• By die Suidpool gaan die son nooit onder nie• Dit is somer in die suidelike halfrond

In die winter gebeur die teenoorgestelde

Winter hier

Somer hier

Somer hier

Winter hier

Herfs hier

Lente hier

Lente hier

Herfs hier

Die Noordelike halfrond:

Die Suidelike halfrond:

2. Rotasie• Die rotasie van die aarde om sy eie as veroorsaak dag

en nag• Saam met die inklinasie (hoek van die as met die

wentelbaan) veroorsaak dit dat in sekere seisoene die dae langer is en in ander korter

• Meer dagligure veroorsaak hoer temperature• Plekke na aan die ewenaar het min

temperatuurverskille

In die winter gebeur die teenoorgestelde

Langer dae = hoer temperature

Hoe nader aan die ewenaar hoe minder verskil tussen dag en nag

3. Paralellisme• Op teenoorgestelde plekke in die wentelbaan is die

aarde altyd ewe ver van die son af• Daarom is dit altyd op dieselfde tyd, somer, winter,

lente en herfs

Winter

Herfs

Somer

Lente

Kyk na die grootte van die skadu

4. Wentelbaan is ’n ellips• Die aarde se wentelbaan om die son is ’n ellips

• Daarom is sekere plekke met tye nader aan die son en met ander tye verder

Noord – SomerSuid - Winter

Noord – WinterSuid - Somer

Noord – HerfsSuid - Lente

Noord – LenteSuid - Herfs

5. Die aarde is ’n sfeer• Net een kant word op ’n slag verlig en dus verhit• In die somer is die skadukant kleiner en in die winter

is dit groter

Hoe langer die nag hoe laer die temperatuur

Einde

More daylight hours, more direct sunlight

Northern Hemisphere Summer

Image at http://www.lpi.usra.edu/education/skytellers/seasons/about.shtml

More daylight hours, more direct sunlight

Northern Hemisphere Summer

Image at http://www.lpi.usra.edu/education/skytellers/seasons/about.shtml