2. wees ʼn beeldkerk.co.za/.../uploads/2017/01/20170129-wees-n-beeld.pdf2017/01/29  · god, eis...

2
Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens. 2. Wees ʼn Beeld “Jy mag nie vir jou 'n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde is nie. Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die Here jou God, eis onverdeelde trou aan My.” Eksodus 20:4-5 Johannes 9:1-38 God se doel van die begin af was om iemand as beeld en verteenwoordiger op aarde te hê. God het iemand gesoek, nie iets nie. Jou verkeerde beeld van God in jou gedagtes, lei tot verkeerde aanbidding en dit beïnvloed ander mense rondom jou. Jesus kom as ewebeeld – nie net ʼn weerspieëling nie, maar ʼn ewebeeld van God. o Hy kom stel ten toon wie God werklik is in vlees. God wil hê dat ons Hom reg aanbid deur Jesus sodat ons nuut en lewendig kan word. God kies om mense se gebruik as sy verteenwoordigers op aarde, maar Hyself leef binne hulle. Notas:_______________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ Jy is welkom om na die diens na een van die glas gebedskamers te gaan voor in die kerk indien jy saam met iemand wil bid of wil hê iemand moet vir jou bid.

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2. Wees ʼn Beeldkerk.co.za/.../uploads/2017/01/20170129-Wees-n-Beeld.pdf2017/01/29  · God, eis onverdeelde trou aan My.” Eksodus 20:4-5 Johannes 9:1-38 God se doel van die begin

Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts

van Homself aan jou gaan kom wys!

Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry

met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele in en gooi dit in die hout

posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens.

2. Wees ʼn Beeld

“Jy mag nie vir jou 'n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde is nie. Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die Here jou

God, eis onverdeelde trou aan My.” Eksodus 20:4-5

Johannes 9:1-38

God se doel van die begin af was om iemand as beeld en verteenwoordiger op aarde te hê.

God het iemand gesoek, nie iets nie.

Jou verkeerde beeld van God in jou gedagtes, lei tot verkeerde aanbidding en dit beïnvloed ander mense rondom jou.

Jesus kom as ewebeeld – nie net ʼn weerspieëling nie, maar ʼn ewebeeld van God. o Hy kom stel ten toon wie God werklik is in vlees.

God wil hê dat ons Hom reg aanbid deur Jesus sodat ons nuut en lewendig kan word.

God kies om mense se gebruik as sy verteenwoordigers op aarde, maar Hyself leef binne hulle. Notas:___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________

Jy is welkom om na die diens na een van die glas gebedskamers te gaan voor in die kerk indien jy saam met iemand wil bid of wil hê iemand moet vir jou bid.

Page 2: 2. Wees ʼn Beeldkerk.co.za/.../uploads/2017/01/20170129-Wees-n-Beeld.pdf2017/01/29  · God, eis onverdeelde trou aan My.” Eksodus 20:4-5 Johannes 9:1-38 God se doel van die begin

Jy is welkom om na die diens nog inligting te kry in die Klein Kerkie buite

by die koffie en Tee -– Kyk uit vir iConnect! Hulle sal jou kan help

om in te skakel in die kerk en al jou vrae beantwoord!

News Flash

SAAMBID

Ons bid Sondae aande saam voor die diens om 18h00 in die gebedskamer links voor in die kerk. Kom tree saam in vir wat God wil doen in die diens en in hierdie reeks.

MANNE-AAND

Manne aand is Maandag 6 Februarie om 18h00 by die kerk vir alle mans. Franco Smit kom sy getuienis met ons deel.

VOORBIDDING Kom bid saam met ons elke Donderdag om 18h00 in die Jabes-huis skuins agter die kerk.

T.i.C T.i.C (Tieners in Christus) is die tienerbediening van ons kerk en daar is ʼn byeenkoms vir alle

hoërskool tieners elke Vrydagaand om 17h30-19h30 in die Jeugsentrum. Vir meer info kontak gerus vir Willie by [email protected] of 0823095342.

KLEINGROEP-LEIERS Indien jy graag ʼn kleingroep/selgroep/omgeegroep wil begin of net meer opleiding wil hê is jy

welkom om ons opleiding vir nuwe groepleiers by te woon op Donderdag 9 Februarie om 18h00-20h00. Petrie Spies bied die opleiding aan en jy kan hom kontak om jou naam op te

gee of vir meer info by [email protected] MATERIAAL VIR KLEINGROEPE

Ons verskaf notas saam met die huidige reeks in die kerk wat julle in ʼn kleingroep kan deurwerk. Laai dit gerus af van ons website: www.kerk.co.za/kleingroepe of kry dit by die

inligtingstoonbanke agter in die kerk.

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za