20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag

6
WAT MEER IS NOG NODIG? LUK 24:13-32

Upload: ernest-potgieter

Post on 30-Jul-2015

94 views

Category:

Spiritual


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: 20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag

WAT MEER IS NOG NODIG?

LUK 24:13-32

Page 2: 20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag

Gesprek oor Jesus se opstanding

Hulle is duidelik ontsteld oor wat gebeur het

Die 2 manne probeer tussen hulle sake uitklaar

Jesus verskyn op die toneel

Nog steeds sien hulle nie

Wat meer is nog nodig?

Page 3: 20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag

Maklik om die manne se gebrek aan begrip te bevraagteken

Wat as ons vanoggend met hulle kon praat….?

Wat as hulle ook ons ‘n paar vrae kon vra?- Wat van alles wat in die skrif staan?- Wat van persoonlike waarneming?- Wat van persoonlike ervaring?

Wat meer is nog nodig?

Page 4: 20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag

Gaan kyk na die geskiedenis van die mensdom

Die omvang van die krag wat Jesus laat opstaan het

Hierdie krag is ook beskikbaar vir jou

Rom 8:11 En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.

Wat meer is nodig?

Page 5: 20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag

Wil jy nie jou vertroue in hierdie God stel nie?

Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.

Wat meer is nodig?

Page 6: 20 april 2014 wat is nog nodig opstandingsondag