20151212 beeld tegno-rubriek - google

2
@beeld_nuus | netwerk24.com | 12 Desember 2015 LEEFSTYL  33  J y ken daardie onvermydeli- ke gevoel as jy by die huis uitry op pad see toe en wonder of jy ooit weer jou TV, jou iPad en oorle Ouma se sideboard gaan sien. ’n ele rits elektroniese toe- stelle is deesdae beskikbaar wat kan help dat dit nie net !osie-en- sy-hond-en-sy-bakkie van die ge- wapende reaksiemag is wat tus- sen die diewe en jou eiendom staan nie. "en van di# toestelle, ’n draag- bare monitor van die $ew %ork- se maatskappy &anary '(anary.is), is pas bygewerk met ’n paar inte- ressante nuwe funksies, berig *i+mag.(om. "en daarvan is dat die apparaat jou kom-en-gaan-ge- woontes aanleer om onnodige alarms te probeer beperk. ie &anary is basies ’n alleen- staande eenheid wat ’n bietjie soos ’n luidsprekertjie lyk. it werk saam met ’n app wat jy op  jou slimfoon af laai en wat die toestel ten volle beheer. y prop die &anary iewers in  jou i/i-ne twerk by ’n kragpunt in. *een ander installering is no- dig nie. ie ingeboude video- kamera hou dan ’n elektroniese oog op jou goed sodat jy van enige plek na die videovoer kan kyk om te sien wat in jou huis aangaan. 0s die &anary se beweging- sensor iets optel terwyl jy weg is, kry jy ’n waarskuwingsboodskap saam met ’n ho1definisievideo van wat ook al die &anary se oog gevang het. y kan hom stel om outomaties die polisie of jou veiligheids maat- skappy te bel, of jy kan dit self doen sodra jy seker is daar’s moeilikheid, of jy kan die &anary se eie skril alarm laat skree. oe langer jy die &anary aan- hou gebruik, hoe slimmer word hy. 0s jy byvoorbeeld elke dag min of meer dieselfde tye die huis verlaat of tuiskom, kan die &anary self van modus verander om sy reaksie aan te pas by iets wat sy elektroniese aandag trek. ie &anary weet ook via ’n data- verbinding waar jou foon op eni- ge oomblik is. y kan outomaties ’n sekere modus in werking stel sodra jy met jou foon by die voordeur uit- stap. Of as jy troeteldiere van ’n sekere grootte het, sal die &anary aanleer hoe om hulle te onder- skei van indringers. ie toestel monitor ook luggehalte, tempera- tuur en humiditeit, wat onder meer beteken hy sal agterkom as iets naby hom rook of brand. ie &anary is tans nog net in 0merika en !anada beskikbaar, maar behoort hier ook te werk. ’n "enheid kos 2344 'sowat 56 777). "n nee, ek weet nie of enige van hulle al gesteel is nie. Die Canary kan ’n elektroniese oog op jou besittings hou. Foto: CANARY.IS Ontspan, die e-kanarie is op sy pos Willem Kempen @willemkempen INGEPROP MET WILLEM Tegnorubriek G oogle is wonderlik en skrikwekk end. "lke dag word ’n astronomiese hoeveelheid nuwe data op die internet gelaai. "n *oog- le moet daagliks die massiewe taak verrig om al die jongste in- ligting op die internet deur te werk en in ’n katalogus te sit so- dat mense soos ek en jy inlig- ting binne sekondes met ’n vin- nige soektog kan opspoor. *oogle het al so groot in ons samelewing geword dat die naam in 8779 in die O:ford- woordeboek as ’n werkwoord opgeneem is. ink gerus oor hoeveel keer iemand vir jou s; <google dit= wanneer jy onseker is oor iets. >aar met al die mag wat *oogle jou as verbruiker bied, is die meeste mense ongelukkig nog taamlik lomp wanneer hulle met ’n soektog op *oogle begin. !om ons kyk hoe ’n mens be- ter kan google. ie grootste wanpersepsie wat betref ’n *oogle-soektog, is dat ’n mens dink meer woorde is be- ter. it is nie die geval nie. anneer *oogle deur ’n nuwe artikel of webwerf gaan, soek hy vir sleutelwoorde om vas te stel waaroor die onderwerp gaan. Tik dus net die sleutelwoorde in van wat jy soek. 0s jy byvoor- beeld wil weet wanneer die ?pringbokke volgende jaar speel, google net@ <?pringboks rugby fi:tures 8739.= !yk gerus na di# kernfunk- sies wat jou *oogle-soektog meer doeltreffend sal maak@ Site-funksie ?oms wil jy net die resultate van een webwerf sien. it is waar die site-funksie inkom. 0s  jy byvoorbeeld net wil lees wat $etwerk8A oor die ?pringbokke of rugby in die algemeen ge- skryf het, tik in site@net- werk8A.(om ?pringbokk e of si- te@netwerk8A.( om rugby. y kan di# funksie vir enige webwerf gebruik. Bet daarop dat daar geen spasie tussen site@ en die webwerf se naam is nie. OR-funksie i# funksie doen twee soektogte in een. !om ons s; jy wil weet wanneer die ?pringbokke en $ieu-?eeland volgende jaar speel. *oogle@ <rugby fi:tures 8739 ?pringboks O5 $ew Cealand.= Aanhalingstekens 0s jy woorde in aanhalingste- kens sit, gaan *oogle vir daar- die spesifieke woord of reeks woorde direk nD mekaar soek. it is gerieflik wanneer jy inspi- rerende woorde gelees het en die bron wil opspoor of ’n liedjie gehoor het en die lirieke tussen aanhalingstekens intik. Die minus-funksie ?oms word dit waarna jy soek, so algemeen geassosieer met ’n ander woord, dat jy sukkel om iets op *oogle te kry net oor daardie spesifieke onderwerp. ’n *oeie voorbeeld hiervan is ?pringbok of ?pringbokke. an- neer jy dit google, kan jy die rugbyspan, die dorp of die dier Soek maklik met Google NICO GOUS @nico_gous kry. Om net oor die dier te lees, tik@ <?pringbokke -rugby -town= in die soekbalk in. it sal van oortollige resultate ontslae raak. Filetype ?oms soek jy nie opsoek na ’n artikel of teks op die internet nie, maar ’n dokument. Vorms is gewoonlik aanlyn in ’n P/- of ord-dokument-formaat be- skikbaar. ie filetype-funksie is spesifiek daarvoor gebou. 0s jy byvoorbeeld aansoekvorms vir ’n universiteit soek, tik in@ <uni- versity appli(ations filety- pe@pdf.= Hoe om soekresultate te sorteer ’n >ens wil soms jou soekresul- tate volgens sekere kriteria sien of sorteer. Om byvoorbeeld resultate vol- gens ’n sekere land se webwer- we of datum te sorteer, doen jou soektog. an soek vir die ?ear(h tools-hofie bo-aan die bladsy. it behoort heel regs in die ry te wees waar >aps, Emages, $ews, ens. staan. !lik daarop en jy sal die opsies van land en tyd sien. it is veral nuttig as jy byvoor- beeld net inligting van ?uid- 0frikaanse webwerwe wil sien. 0s jy met enige van hierdie funksies sukkel, gebruik *oogle 0dvan(ed ?ear(h 'google.(o.+aF advan(edGsear(h). it is ’n bladsy waar *oogle vir jou verskeie kriteria uiteen- sit en vrae vra oor wat jy soek. 0s jy di# manier van google ver- kies, sal dit nou langer neem as met die boonste funksies, maar  jy gaan so meer akkur ate resul- tate op *oogle kry. Daar is slim Google-kortpaaie wat jou vinnig sal bring by die inligting waarna jy soek. Foto: ISTOCK

Upload: nicogous

Post on 18-Feb-2018

218 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

7/23/2019 20151212 Beeld Tegno-rubriek - Google

http://slidepdf.com/reader/full/20151212-beeld-tegno-rubriek-google 1/1

@beeld_nuus | netwerk24.com | 12 Desember 2015

LEEFSTYL  33

 Jy ken daardie onvermydeli-

ke gevoel as jy by die huisuitry op pad see toe en

wonder of jy ooit weer jou

TV, jou iPad en oorle Ouma se

sideboard gaan sien.

’n ele rits elektroniese toe-

stelle is deesdae beskikbaar wat

kan help dat dit nie net !osie-en-

sy-hond-en-sy-bakkie van die ge-

wapende reaksiemag is wat tus-

sen die diewe en jou eiendom

staan nie.

"en van di# toestelle, ’n draag-

bare monitor van die $ew %ork-

se maatskappy &anary '(anary.is),

is pas bygewerk met ’n paar inte-

ressante nuwe funksies, berig

*i+mag.(om. "en daarvan is dat

die apparaat jou kom-en-gaan-ge-

woontes aanleer om onnodige

alarms te probeer beperk.

ie &anary is basies ’n alleen-

staande eenheid wat ’n bietjie

soos ’n luidsprekertjie lyk. it

werk saam met ’n app wat jy op

 jou slimfoon aflaai en wat die

toestel ten volle beheer.

y prop die &anary iewers in

 jou i/i-netwerk by ’n kragpunt

in. *een ander installering is no-

dig nie. ie ingeboude video-

kamera hou dan ’n elektroniese

oog op jou goed sodat jy van

enige plek na die videovoer kan

kyk om te sien wat in jou huis

aangaan.

0s die &anary se beweging-

sensor iets optel terwyl jy weg is,

kry jy ’n waarskuwingsboodskap

saam met ’n ho1definisievideo

van wat ook al die &anary se oog

gevang het.

y kan hom stel om outomaties

die polisie of jou veiligheidsmaat-

skappy te bel, of jy kan dit self

doen sodra jy seker is daar’s

moeilikheid, of jy kan die &anary

se eie skril alarm laat skree.

oe langer jy die &anary aan-

hou gebruik, hoe slimmer wordhy. 0s jy byvoorbeeld elke dag

min of meer dieselfde tye die

huis verlaat of tuiskom, kan die

&anary self van modus verander

om sy reaksie aan te pas by iets

wat sy elektroniese aandag trek.

ie &anary weet ook via ’n data-

verbinding waar jou foon op eni-

ge oomblik is.

y kan outomaties ’n sekere

modus in werking stel sodra jy

met jou foon by die voordeur uit-

stap. Of as jy troeteldiere van ’n

sekere grootte het, sal die &anary

aanleer hoe om hulle te onder-

skei van indringers. ie toestel

monitor ook luggehalte, tempera-

tuur en humiditeit, wat onder

meer beteken hy sal agterkom as

iets naby hom rook of brand.

ie &anary is tans nog net in

0merika en !anada beskikbaar,

maar behoort hier ook te werk.

’n "enheid kos 2344 'sowat

56 777).

"n nee, ek weet nie of enige

van hulle al gesteel is nie.

Die Canary kan ’n elektroniese

oog op jou besittings hou. Foto:CANARY.IS

Ontspan, die e-kanarie is op sy pos

Willem Kempen@willemkempen

INGEPROPMETWILLEM

Tegnorubriek

Google is wonderlik enskrikwekkend. "lke dagword ’n astronomiesehoeveelheid nuwe data

op die internet gelaai. "n *oog-le moet daagliks die massiewe

taak verrig om al die jongste in-ligting op die internet deur tewerk en in ’n katalogus te sit so-dat mense soos ek en jy inlig-ting binne sekondes met ’n vin-nige soektog kan opspoor.

*oogle het al so groot in onssamelewing geword dat dienaam in 8779 in die O:ford-woordeboek as ’n werkwoordopgeneem is. ink gerus oorhoeveel keer iemand vir jou s;<google dit= wanneer jy onsekeris oor iets.

>aar met al die mag wat*oogle jou as verbruiker bied,is die meeste mense ongelukkignog taamlik lomp wanneer hullemet ’n soektog op *oogle begin.

!om ons kyk hoe ’n mens be-ter kan google.

ie grootste wanpersepsie watbetref ’n *oogle-soektog, is dat’n mens dink meer woorde is be-ter. it is nie die geval nie.

anneer *oogle deur ’n nuweartikel of webwerf gaan, soek hy

vir sleutelwoorde om vas te stelwaaroor die onderwerp gaan.Tik dus net die sleutelwoorde invan wat jy soek. 0s jy byvoor-beeld wil weet wanneer die?pringbokke volgende jaarspeel, google net@ <?pringboksrugby fi:tures 8739.=

!yk gerus na di# kernfunk-sies wat jou *oogle-soektogmeer doeltreffend sal maak@

Site-funksie

?oms wil jy net die resultatevan een webwerf sien. it iswaar die site-funksie inkom. 0s

 jy byvoorbeeld net wil lees wat$etwerk8A oor die ?pringbokkeof rugby in die algemeen ge-

skryf het, tik in site@net-werk8A.(om ?pringbokke of si-te@netwerk8A.(om rugby. y kandi# funksie vir enige webwerfgebruik. Bet daarop dat daargeen spasie tussen site@ en diewebwerf se naam is nie.

OR-funksie

i# funksie doen twee soektogtein een. !om ons s; jy wil weet

wanneer die ?pringbokke en$ieu-?eeland volgende jaarspeel. *oogle@ <rugby fi:tures8739 ?pringboks O5 $ewCealand.=

Aanhalingstekens

0s jy woorde in aanhalingste-

kens sit, gaan *oogle vir daar-die spesifieke woord of reekswoorde direk nD mekaar soek.it is gerieflik wanneer jy inspi-rerende woorde gelees het endie bron wil opspoor of ’n liedjiegehoor het en die lirieke tussenaanhalingstekens intik.

Die minus-funksie

?oms word dit waarna jy soek,

so algemeen geassosieer met ’nander woord, dat jy sukkel omiets op *oogle te kry net oordaardie spesifieke onderwerp. ’n*oeie voorbeeld hiervan is?pringbok of ?pringbokke. an-neer jy dit google, kan jy dierugbyspan, die dorp of die dier

Soek maklik met Google

NICO GOUS

@nico_gous

kry. Om net oor die dier te lees,

tik@ <?pringbokke -rugby -town=in die soekbalk in. it sal vanoortollige resultate ontslae raak.

Filetype

?oms soek jy nie opsoek na ’nartikel of teks op die internetnie, maar ’n dokument. Vormsis gewoonlik aanlyn in ’n P/-of ord-dokument-formaat be-skikbaar. ie filetype-funksie isspesifiek daarvoor gebou. 0s jybyvoorbeeld aansoekvorms vir’n universiteit soek, tik in@ <uni-versity appli(ations filety-pe@pdf.=

Hoe om soekresultate te sorteer

’n >ens wil soms jou soekresul-tate volgens sekere kriteria sienof sorteer.Om byvoorbeeld resultate vol-

gens ’n sekere land se webwer-we of datum te sorteer, doen jousoektog. an soek vir die ?ear(htools-hofie bo-aan die bladsy. itbehoort heel regs in die ry tewees waar >aps, Emages, $ews,ens. staan. !lik daarop en jy saldie opsies van land en tyd sien.it is veral nuttig as jy byvoor-beeld net inligting van ?uid-0frikaanse webwerwe wil sien.

0s jy met enige van hierdiefunksies sukkel, gebruik *oogle0dvan(ed ?ear(h 'google.(o.+aFadvan(edGsear(h).

it is ’n bladsy waar *ooglevir jou verskeie kriteria uiteen-sit en vrae vra oor wat jy soek.0s jy di# manier van google ver-kies, sal dit nou langer neem asmet die boonste funksies, maar

 jy gaan so meer akkurate resul-tate op *oogle kry.

Daar is slim Google-kortpaaie wat jou vinnig sal bring by die inligting waarna jy soek. Foto: ISTOCK