inhoudsopgawepreke.bybelmedia.org.za/wp-content/uploads/sites/19/2015/... · 2016. 9. 12. · leef...

30
2016

Upload: others

Post on 28-Jan-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 2016

  • inhoudsopgawe 3 Peuterfase

    6 Kleuter- en Junior fase

    11 Junior fase

    12 Middel- en Hoërskoolfase

    19 Belydenisfase

    21 Junior Sunday School

    23 VGK

    24 Ander kategeseprodukte

    Jeugfokus-produkte is die amptelike produkte wat deur die Kategese-taakspan van die NG Kerk ontwikkel en goedgekeur is.

    Vir inligting oor jeugfokus-produkte en -prosesse gaan na www.jeugfokus.co.za

  • BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016 3

    Kleuterpret (aanbiedersgids)Liana Lourens

    24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, en so meer. Liana Lourens van Akkerpret-

    faam het die teks só geskryf dat dit geskik sal wees vir kinders van ongeveer 0-5 jaar oud. Met stories, liedjies,

    vasleggingsaktiwiteite en duidelike riglyne oor hoe elke les saam met die Akkerpret-DVD’s gebruik kan word.

    Prys: R80,00

    Kleuterpret (werkboek)Liana Lourens24 lesse vir voorskoolse kinders vir gebruik by kategese, kleuterkerk, en so meer. Die werkboek bevat vele aktiwiteite vir die kleuters. Die karakters van die Akkerpret- DVD’s verskyn ook in die werkboek.

    Prys: R60,00

    AKKeRPRet in ByBelPARKReeks van ses DVD’s met 48 kleurvolle programme. Die poppekarakters vestig Bybelse waardes by kinders.1 God is liefde2 God is almagtig3 God is goed4 Jesus is lewe5 Jesus is wonderlik6 Jesus is koning

    Prys: R100,00 elk

    Gemiddelde tydsduur van elke DVD: 107 minute

    SAAmSinGliedJieS uit AKKeRPRet in ByBelPARKCd 1 – God is liefde, almagtig en goed Bevat 27 liedjies.Prys: R80,00 Tydsuur: 45 minute

    Cd 2 – Jesus is lewe, wonderlik en koningBevat 24 liedjies.Prys: R80,00Tydsuur: 58 minute

    21

    1 2 3 4 5 6

    AKKeRPRet-PAKKette

    Akkerpret-pakket 1Bestaan uit DVD 1, 2 & 3 en jy

    kry CD 1 gratis saam. Prys: R220,00

    Akkerpret-pakket 2Bestaan uit DVD 4, 5 & 6 en jy

    kry CD 2 gratis saam. Prys: R220,00

    peuterfase

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 5 4 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    peuterfase

    Kleuterpretmy Bybelmense-inkleurboek

    Prys: R100.00My Bybelmense-inkleurboek is

    ’n prettige manier om kleuters en kinders aan 49 belangrike mense in die Bybel bekend

    te stel. Sonder dat hulle dit besef, leer ken hulle die name en identiteit van

    Bybelmense wat ’n belangrike rol in die Christelike geloof speel.

    Kinderpret Speelleer-aktiwiteitsboek oor

    die Ou testamentPrys: R90.00

    Hierdie speelleer-aktiwiteitsboek bevat 50 selfdoen-aktiwiteite oor belangrike

    tekste in die Ou Testament van die Bybel. Die aktiwiteite sluit in ontdek-die-verskille,

    inkleurprente, vind-die-paadjie en kleur-volgens-die-nommers-in.

    R19000

    SPAAR R8000

    PAkketPRyS:R190.00

    Kleuterpret Snap-kaartePrys: R80.00

    Kleuterpret Snap-kaarte is ’n prettige manier om

    deur spel vir kleuters en kinders aan

    49 belangrike mense in die Bybel bekend te spel. Speel-speel leer

    ken hulle die mense wat ’n belangrike rol in ons

    geloof speel.

    Boeke ook in Engels beskikbaar

    FunkidzMy People of the Bible Colouring Book 104 pagesPrice: R100.00

    FunkidzPlay and Learn Activity Book 56 pagesPrice: R90.00

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 5 4 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    peuterfase

    Jong kinders en aanbiddingSM Stewart en JW Berryman

    In Jong kinders en aanbidding word godsdiens- opvoeding en aanbidding geïntegreer. Die aktiwiteite sal kinders help om die geloofslewe op ’n dieper vlak

    te ervaar. Daar is 39 uitgewerkte lesse, ingedeel volgens elke seisoen in die kerkjaar. Al die hulpmiddels kan uit

    die boek gefotostateer word. Geskik vir kinders 3-7 jaar.

    Prys: R175,00

    leSSe wAt leef Kleuterlesse (4-6 jaar)

    Susan FourieDié lesse leef, want kinders leer deur spel, stories,

    ontdekking, ervaring, herhaling, ritme en rym. elke boek bevat ook visuele hulpmiddels, uitdeelstukke en

    wenke vir dinamiese lesaanbieding. 25 lesse in 5 temas: 1. Hoe is God? 2. God het alles gemaak 3. God wys dat

    Hy jou liefhet 4. God help almal wat Hom liefhet 5. God sorg vir sy kinders

    Prys: R150,00

    leSSe wAt leefVan Adam tot moses

    (22 lesse)Bybelverhale uit die Ou testament vir vier- tot agtjarigesDie hoofgebeure vanaf Genesis en eksodus word relevant

    in die kind se leefwêreld. Hersieningspeletjies en -rympies help kinders om

    name en gebeure te onthou.Pretaktiwiteite, rollespel en raaisels sorg vir afwisseling.

    Visuele hulpmiddels en werkblaaie is ingesluit.Prys: R150,00

    leSSe wAt leefVan Josua tot Jona (26 lesse)

    Bybelverhale uit die Ou testament vir vier- tot agtjarigesDie kind word begelei om te identifiseer met karakters

    soos Moses, Gideon, Simson, ens. Hulle leer op ’n prettige manier (rollespel, kompetisie, raaisels)

    om name en insidente te onthou – dit voel nie na “leer” nie.Variasie in elke program verseker elkeen se volgehoue aandag.

    Visuele hulpmiddels en werkblaaie is ingesluit.Prys: R150,00

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 7 6 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    kleuter- en junior faseLP3 (Jaar 4)

    leef soos Jesus Wil jy graag vir jesus beter leer ken? Wil jy luister na alles wat Hy jou wil leer? Wil jy al hoe meer soos jesus word?

    en wil jy elke dag al hoe meer soos Hy leef? Leef soos jesus sal jou help om dit reg te kry. jy sal in die Bybel ontdek hoe jesus geleef het. Dan kan jy sy voorbeeld elke dag volg. Die beste nuus is, jesus het belowe dat Hy by jou sal

    wees en jou sal help om soos Hy te leef.

    Senior werkboekGraad 4–6

    Taakspan KategeseDie vierde werkboek vir graad 4–6 in

    die LP3-reeks. Volkleurboek met interaktiewe aktiwiteite.

    Prys: R55,00

    lP3 Jaar Handleiding CdTaakspan Kategese

    CD met aanbiedersgids wat saam met die twee werkboeke gebruik word. Bevat volledige besonderhede van elke ontmoeting asook alle hulpmiddels.

    Prys: • 0-5 = R300,00 • 6 en meer = R370,00

    Junior werkboek Graad 1–3

    Taakspan Kategese Die vierde werkboek vir graad 1–3 in

    die LP3-reeks. Volkleurboek met interaktiewe aktiwiteite.

    Prys: R55,00

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 7 6 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    kleuter- en junior faseLP3 (Jaar 1)

    die coolste planOns hoef nie ’n plan te maak om die wêreld heel en nuut te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy het vir jesus gestuur om die probleem van ons sonde vir ons op te los. Nou nooi die Here ons om opgewonde te wees oor sy

    plan, om deel van sy plan te word en om dit te help waar maak.

    LP3 (Jaar 2)wys my die weg

    As jy nie weet waarheen jy wil gaan nie, kan jy baie maklik verdwaal. en dit is nie lekker om te verdwaal nie. jesus nooi jou om sy hand te neem en saam met Hom te stap. Hy sal vir jou die pad wys wat die beste is om op

    te stap. Wanneer jy saam met jesus stap, sal jy nooit verdwaal nie en altyd veilig wees.

    Junior werkboek Graad 1-3Prys: R50,00

    Senior werkboek Graad 4-6Prys: R50,00

    Cd met aanbiedersgids• 0-5 groepleiers in die gemeente

    Prys: R300,00

    • 6 en meer groepleiers in die gemeentePrys: R370,00

    Junior werkboek Graad 1-3Prys: R50,00

    Senior werkboek Graad 4-6Prys: R55,00

    Cd met aanbiedersgids• 0-5 groepleiers in die gemeente

    Prys: R300,00

    • 6 en meer groepleiers in die gemeentePrys: R370,00

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 9 8 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    kleuter- en junior fase LP3 (Jaar 3)

    ene ore! nuwe maniereHoe voel jy wanneer jy met iemand praat en hulle luister nie na jou nie? Dit is nie lekker nie, of hoe? Die Here praat ook met ons, en Hy is net so hartseer wanneer ons nie luister na wat Hy sê nie. In Ene ore! Nuwe maniere leer ons uit

    die Bybel en uit die voorbeeld van Bybelkarakters hoe om na die Here te luister en dan nuut te gaan leef.

    Junior werkboek Graad 1-3 Prys: R50,00

    Senior werkboekGraad 4-6 Prys: R50,00

    Cd met aanbiedersgids• 0-5 groepleiers in die gemeente

    Prys: R300,00

    • 6 en meer groepleiers in die gemeente Prys: R370,00

    werkboeke• Vrolike volkleur-ontwerp • Interaktiewe aktiwiteite

    • Word gebruik saam met huidige LP3-panele en -portrette

    Aanbiedersgids op Cd• Eenvoudige aanbieding

    • Een leiersgids vir graad 1-6 • Volledige opsomming van die hoofpunte

    en besonderhede van elke ontmoeting• Alle bykomende hulpmiddels

    • Integrasie met huidige LP3-inhoud en -komponente

    • Gemeentes mag aanbiedersgids vir groepleiers uitdruk

    muurpanele, prente en portrette is nodig om die ontmoetings te kan doen. Gemeentes wat reeds

    LP3 gebruik, koop slegs dié prente en portrette in die nodige grootte.

    Panele (verskeie groottes beskikbaar met ooreenstemmende portrette en prente)

    • A0 (841 x 1189mm) • A1 (594 x 841mm) • A3 (297 x 420mm) • A4 (210 x 297mm)

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 9 8 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    kleuter- en junior fasemy doenboek

    Graad 1-3• Interaktiewe werkboeke vir kinders.

    • Aktiwiteite lê die inhoud van die ontmoeting vas.• Ouers bly ingelig oor wat hulle kinders leer.

    • Elke boek word saam met die toepaslike Handboek vir die kategeet gebruik.

    Graad 1Die skepping, God het

    my gemaak, God vergewe my sonde,

    Abram, die verbond, Moses, die uittog,

    Daniël, die gelykenis van die saaier, die

    vermeerdering van brood en vissies.

    Prys: R50,00

    Handboek vir die kategeet Graad 1-3

    • Die leerplan vir graad 1-3 vorm saam ’n geheel. • Die kenmerke van kinders en hulle geestelike behoeftes in

    graad 1-3 word in die betrokke handboeke uiteengesit. • Elke ontmoeting se inhoud, struktuur en noodsaaklike

    hulpmiddels word breedvoerig uiteengesit.

    Graad 1Hierdie handboek stem ooreen met die Doenboek van graad 1.Prys: R100,00

    Graad 2Hierdie handboek stem ooreen met die Doenboek van graad 2.Prys: R100,00

    Graad 3Hierdie handboek stem ooreen met die Doenboek van graad 3.Prys: R100,00

    Graad 2Die skepping, Noag,

    Abraham, Moses, die Beloofde Land, Gideon, Hanna se gebed, elia se

    gebed, jesus, Paulus.Prys: R50,00

    Graad 3Die Here het my gemaak

    (Gen 1), Oppas vir die sonde (Gen 4),

    Wees gehoorsaam aan God (Deut 20),

    jong seun word held (1 Sam 17), jy kan in die wenspan speel (Neh 1), ek is ’n boodskapper vir

    jesus (Hand 8).Prys: R50,00

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 11 10 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    kleuter- en junior faselesse wat leef

    Susan FourieKinders leer Bybelbeginsels

    deur aktiwiteite soos speletjies, kompetisies, legkaarte, rollespel, ontdekking, ritme en rym. Hulle

    leer dus speel-speel.Die boeke (handboeke vir die aanbieder) bevat eenvoudige

    riglyne wat dit maklik maak om voor te berei en aan te bied. Visuele

    hulpmiddels is groot en duidelik.elke volume bestaan uit 20 lesse, wat in drie temareekse verdeel is.

    Graad 1: Die Woord; Geloof; Godsdiens

    Graad 2-3, reeks A: Geloof; Die koninkryk; God roep jou

    Graad 2-3, reeks B: Die Bybel; God het jou lief; God stuur jou

    Graad 4-6, reeks A:Geloof; Die teken; God roep jou

    Graad 4-6, reeks B:Die Bybel; Verlossing; Dink nuut

    Graad 4-6, reeks C: een liggaam; Leef voluit; Naby God

    Prys: R150,00 elk

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 11 10 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    junior fase

    my doenboek – Oranje RondteDie temas vir die jaar is: God se almag, God se

    sorgsaamheid vir sy kinders, Kinders se verhoudings met hulle maats, Ons en God se natuur, en

    Die kerklike jaar. Daar is ook ’n les oor die instelling van die nagmaal.

    Prys: R55,00

    Handboek vir die kategeetGraad 4-6

    Die leerinhoud van die kategese vir graad 4-6 strek oor drie jaar. elke handboek bevat waardevolle riglyne

    oor die verhoudings en groeifases van kinders in graad 4-6, asook leiding oor dissipline en

    die rol van die ouers.

    my doenboekGraad 4-6

    Hierdie reeks bestaan uit drie Doenboeke: die Oranje Rondte, die Groen Rondte en die Blou Rondte. Dit word in opeenvolgende jare in hierdie spesifieke volgorde met die kinders behandel.

    elke ontmoeting bevat illustrasies, interaktiewe vrae en aktiwiteite, asook dagstukke wat die kind in die week kan lees.

    Oranje RondteHierdie handboek word saam met My Doenboek – Oranje Rondte gebruik.Prys: R100,00

    Groen RondteHierdie handboek word saam met My Doenboek – Groen Rondte gebruik.Prys: R100,00

    Blou RondteHierdie handboek word saam met My Doenboek – Blou Rondte gebruik.Prys: R100,00

    my doenboek – Groen RondteDie temas vir die jaar is: God is groot en sorg,

    God bewaar in gevaar, Die ideale maat, Vir wie moet ons bid, God wil jou gawes gebruik, en Gebruik

    die kans om vir God te skyn. Daar is ook ’n les oor die viering van die nagmaal.

    Prys: R55,00

    my doenboek – Blou RondteDie temas vir die jaar is: God weet alles van my, Hy is Koning

    oor alles en almal, Verkeerde keuses maak seer, God verwelkom wegloop-kinders, God se kinders is goeie vriende, Dit is ons

    aarde, en Kom ons sê dankie. Daar is ook ’n les oor gereedheid vir nagmaal.

    Prys: R55,00

  • middel- en hoËrskoolfase

    12 BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016

    Real lewe take 3lewe met geloof wat real is

    Noem jy jouself ʼn dissipel van jesus? Weet jy wat dit werklik beteken om te sê jy is sy dissipel? Met hierdie belydenis sê jy jy volg vir jesus. jy is ernstig oor jesus. jy is ernstig oor jou geloof. jy drentel nie maar net agter jesus aan nie. jy doen

    nie die geloof-ding half nie. jy wil nie ʼn fake geloof hê nie. jy wil real lewe.Kom sluit weer hierdie jaar by ons aan en raak real in jou geloof. Gaan op reis saam met jesus en ontdek watter soort

    lewe Hy vir jou geskep het.

    Real lewe take 3 Huisgeloof-gespreksgidsTaakspan Kategese

    ’n Gespreksgids vir jongmense en hulle ouers om verder oor die onderwerpe in Real lewe

    te gesels.Prys: R30,00

    Real lewe take 3 Handleiding dVd

    Taakspan KategeseDie handleiding vir aanbieders,

    met alle nodige hulpmiddels ingesluit.Prys: R125,00

    Real lewe take 3 GespreksgidsTaakspan Kategese

    Die derde boek in die Real lewe-reeks wat spesiaal ontwikkel is vir geloofsvorming

    van senior jeuggroepe.Prys: R45,00

  • middel- en hoËrskoolfase

    BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016 13

    Real lewe take 2lewe met geloof wat real is

    Die gespreksgids vir jongmense bestaan uit 24 ontmoetings oor die fondament van ons geloof, kwessies en uitdagings vir jongmense,

    Bybelkennis en -begrip, en die kerkjaar. Prys: R45,00

    Die Huisgeloof-gespreksgids skep vir jongmense en hulle ouers die geleentheid om verder oor al die onderwerpe in Real lewe

    te gesels. Prys: R30,00

    Die dVd/Cd bevat die handleiding vir die aanbieders met al die nodige hulpmiddels.

    Prys: R125,00

    Real lewelewe met geloof wat real is

    Real lewe is spesiaal ontwikkel vir die geloofsvorming van senior

    jeuggroepe.

    Die gespreksgids vir jongmense en vir gesprekke by die huis bestaan

    uit 24 ontmoetings oor geloofsfondasies, kwessies en uitdagings vir jongmense,

    Bybelkennis en -begrip en die kerkjaar.

    Die dVd/Cd bevat die handleiding vir die aanbieders met alle nodige

    hulpmiddels.

    Prys van die Gespreksgids: R45,00Prys van die dVd/Cd: R125,00

  • middel- en hoËrskoolfase

    14 BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016

    Senior kategese – ’n reeks in ’n siklus van vier jaarHierdie reeks bestaan uit vier produkte. elke produk bestaan uit ’n gespreksgids en ’n DVD/CD. elke ontmoeting

    stimuleer gesprek en geloofsvorming in die interaksie tussen die groepleier en jongmense. Die DVD/CD bied ekstra inligting en hulpmiddels wat tydens die ontmoetings gebruik kan word.

    GPS vir my lewe (gespreksgids)GPS vir my lewe is ’n werkboek waarin jongmense hulle

    gedagtes kan neerskryf oor wat hulle alles vir hulle geestelike reis nodig het. In 24 ontmoetings probeer ons vir jongmense

    ’n paar rigtingwysers te gee om tydens hulle reis te gebruik. Die temas sluit in: sonde; verlossing; geloof; God (Vader, Seun,

    Heilige Gees), en God in my lewe. Prys: R45,00

    GPS vir my lewe (handleiding)Prys: R125,00

    faceboek – Vriende van God (gespreksgids)

    Ons elkeen het ’n profile, of dit nou is soos ons vriende ons elke dag sien, en of dit ons profile is wat ons op

    Facebook sit … Geloof is om te leef volgens die profile wat jy van God ontvang het. Hierdie 24 ontmoetings gaan

    oor karakters in die Bybel se profiles om jongmense te help om ook vriende van God te word.

    Prys: R45,00

    faceboek – Vriende van God (handleiding)Prys: R125,00

    die weg – die reis saam met God (gespreksgids)In Die Weg kyk ons na verskillende en uiteenlopende Bybel- karakters en hulle reise met God. Baie se reis het hulle op ompaaie, alternatiewe paaie, kruispaaie en oorgrenspaaie geneem. God was egter by elkeen tydens hulle reis. Hy maak elke lewensreis spesiaal.Prys: R45,00

    die weg – die reis saam met God (handleiding)Prys: R125,00

    JPeG – Prente van die lewe (gespreksgids)Hierdie ontmoetings help jongmense om hulle prent (jpeg) van God te voltooi met prente (belewenisse en ervarings) uit die Bybel, uit die geskiedenis en uit hulle eie lewe. Die Here wil deel wees van die jpeg van hulle lewe. Hy wil iewers in hulle prentjie wees, want Hy wil die lewe vir hulle die moeite werd maak.Prys: R45,00

    JPeG – Prente vir die lewe (handleiding)Prys: R125,00

    inHOud VAn HAndleidinGS:dVd/Cd met 24 volledige uitgewerkte ontmoetings, PowerPointaanbiedings en videosnitte wat by die ontmoetings gebruik kan word.

  • middel- en hoËrskoolfase

    BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016 15

    Bybeldagboeke vir graad 7, 8, 9 en 10die Bybeldagboeke bevat:

    • ’n Dagstuk vir elke dag van die week wat by die kategese-ontmoetings aansluit • 15 algemene ontmoetings • 6 ontmoetings wat by die kerkjaar aansluit • interaktiewe vrae en aktiwiteite.

    Bybeldagboek vir graad 10Hier is ek, Here

    In graad 10 probeer ons die jongmense help om ten opsigte van drie sake hulle identiteit as Christen te ontdek en uit te bou: aanbidding,

    omgee en getuienis.Hierdie Bybeldagboek het 22 gewone lesse.

    Daar is geen lesse wat by die kerklike jaar aansluit nie.Prys: R65,00

    Bybeldagboek vir graad 7Geloof vat vlam

    Hierdie Bybeldagboek is grootliks gebaseer op die eerste deel van die Heidelbergse Kategismus:

    die mens en sonde.Wat is nodig om te weet om gelukkig te leef?

    Watter erfenis het die Here vir ons? Spesiale les oor die nagmaal.

    Prys: R65,00

    Bybeldagboek vir graad 8Ja! vir Jesus

    Hierdie jaar handel die inhoud oor die Bybel en die belydenisskrifte.

    Die verlossing deur jesus Christus vorm die sentrale tema, met die fokus op die uitverkiesing,

    jesus (sy Name, sy koninkryk en wederkoms) en sy kerk (doop en nagmaal).

    Prys: R65,00

    Bybeldagboek vir graad 9dankie, dankie, Jesus

    Die temas van hierdie Bybeldagboek is gegrond op die derde deel van die Heidelbergse Kategismus,

    naamlik die mens en ons dankbaarheidslewe. Temas wat hierby aansluit, is Christus se vergifnis,

    die Tien Gebooie, volharding en gebed.Prys: R65,00

  • middel- en hoËrskoolfase

    16 BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016

    Handboek vir die kategeet, Graad 7

    Geloof vat vlamHierdie handboek word saam met

    Bybeldagboek vir graad 7 – Geloof vat vlam – gebruik.Prys: R100,00

    Handboek vir die kategeet, Graad 10

    Hier is ek, HereHierdie handboek word saam met

    Bybeldagboek vir graad 10 – Hier is ek, Here – gebruik.Prys: R100,00

    Handboeke vir die kategeet vir graad 7, 8, 9 en 10 Hierdie handboeke bied:

    • ’n volledige uiteensetting van die leerplan vir graad 7-10 • die unieke kenmerke van jongmense in elke graadgroep • riglyne vir groephantering.

    Handboek vir die kategeet Graad 8

    Ja! vir JesusHierdie handboek word saam met

    Bybeldagboek vir graad 8 – Ja! vir Jesus – gebruik.Prys: R100,00

    Handboek vir die kategeet, Graad 9

    dankie, dankie, Jesus!Hierdie handboek word saam met

    Bybeldagboek vir graad 9 – Dankie, dankie, Jesus! – gebruik.

    Prys: R100,00

  • middel- en hoËrskoolfase

    BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016 17

    fXit.chat Cds: PowerPoint-met-aksieelke CD bevat, benewens die PowerPoint programme, ook ’n leiersgids, gesprekstukke

    en ’n aangename motiveringsessie vir aanbieders. Die programme is ook geskik vir jeug- of gesinsdienste – met geringe aanpassings.

    leeReRVARinGS (metodiek van kontakkategese):

    • Die inleiding bevat humor, pret of interaktiewe sessies wat hulle onmiddellik stir.• Aktuele temas spreek die adolessent direk aan – in tienervriendelike taal.• Die Bybel gaan vir elkeen oop in vandag se taal en dit maak die tonge behoorlik los.• Treffende grafika en outo-animasie (elemente wat “beweeg”) met PowerPoint verseker

    aangename leerervarings. • Die leiersgids se riglyne is eenvoudig en kernagtig en maak die voorbereiding maklik.

    Kom in rat (25 programme)Sommige van die temas:

    • Ruk jou naam (Regte keuses)

    • Leef nuut (Geloof verander jou leefstyl)

    • Die prys (Fisiese dissipline word beloon)

    • Hou jou in (emosies kan getem word)

    • Watter pad (Watter godsdiens?)

    • Doodlooppad (Leuenpaaie)

    • Padkaart (Skrifhantering en -interpretasie)

    • Padsoekers (Soekers wat vind)

    • Alleenpad (Gestaltes van eensaamheid)

    • Saam op pad (Vriende vorm mekaar)

    Cope met mekaar (21 programme)Sommige van die temas:

    • Wat hoor jy (Kommunikasielyne)

    • Hoe diep twiet jy (Kommunikasievlakke)

    • Hoe maak jy in dié tyd ouers groot (Ouergedrag)

    • Hoe ver kan jy gaan (Ouergesag)

    • Alleen of eensaam (Behoefte aan ander)

    • Hulle kan jou maak of breek (Die regte vriende)

    • Staan@mekaar (Geestelike eenheid)

    • Swem of float (Groepsdruk)

    • ’n Pot is anders as ’n deksel (Geslagsgedrag)

    • Potte sonder deksels (enkellopendes)

    Kies of crack(21 programme)Sommige van die temas:

    • Vlieg jy of kruip jy (Selfevaluering)

    • Bloei om te groei (Self-ideaal)

    • Eina dit was my ego (Selfliefde)

    • Grootword is nie vir sissies nie (Selfontwikkeling)

    • Rebelusie (Opstandigheid)

    • Ek’s nie myself nie (Maskers)

    • In ’n blik gedruk (Gestaltes van stres)

    • Maak oop vir geluk (Funksionele stres)

    • Moenie vou nie (Stresdisfunksie)

    • Wenke Wat Werk (Streshantering)

    Prys: R180,00 elk

  • 18 BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016

    middel- en hoËrskoolfase

    iKonekt 2 (20 programme)Sommige van die temas:

    • Voel jy of glo jy (Geloofsekerheid)

    • Afstandbeheer (Geloofsvertroue)

    • Stink of blink (Geloof vra ’n prys)

    • Moeilike u-draai (Bekering)

    • God se agenda (Taal van geloof )

    • Die kameel in jou tent (Geloof as waarheid)

    • Password tot die lewe (egtheid van geloof )

    • Groeipyne (Tug as opvoeding)

    • Kou saam koi (Geloof word gedeel)

    iKonekt: ’n vars benadering tot kontakkategese! • Kleingroepbediening in kategese, selgroepe, skole of kampe.• Min voorbereiding is nodig en die handleiding bevat eenvoudige riglyne.• Omdat die uitdeelstukke (gespreksblaaie) op die CD is, word duplisering vergemaklik.• Gespreksblaaie kan later gebêre of geliasseer word. Dit vervang dan die handboek.• n Rollespel aan die begin met ’n happie humor prikkel belangstelling vir wat volg. • Dis uiters bekostigbaar (geen handboeke vir leerders).

    elke pakket bestaan uit ’n handboek en ’n CD: Die handboek het riglyne vir die hantering van die gesprekke asook wenke vir dinamiese tienerbediening. Die CD bevat 20 gesprekstukke asook

    ’n aangename motiveringsessie vir kategete (PowerPoint).

    iKonekt 3 (20 programme)Sommige van die temas:

    • Die eerste Xbox (Adam en eva)

    • Wanneer God huil (Kain en Abel)

    • Hoe dom? Sodom (Lot en gesin)

    • Kyk waar jy loop (Lot se vrou)

    • Van put na paleis (josef )

    • Van hero tot zero (Salomo)

    • Maksimum Beskerming (Daniël se vriende)

    • Ekskuus Meneer (Gideon)

    • Get connected (jona)

    Prys: R160,00 elk

    iKonekt 1 (20 programme)Sommige van die temas:

    • Kies om vry te wees (Vryheid in Christus)

    • Kies om te konekt (Vriendskappe)

    • Kies om te cope (Stres, depressie)

    • Kies om nie te verstani (Generasiegaping)

    • Kies die regte handboek (Waarde van die Bybel)

    • Kies ’n vriendelike vyand (Invloed van die bose)

    • Kies jou storie (Groepsdruk, verslawing)

    • Kies die regte @dres (Fokus, ambisies)

    • Kies jou settings (Waardestelsel)

  • belydenisfase

    BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016 19

    G8Verwoord en leef wat jy glo

    8 gesprekke voor belydenisafleggingDie gedagte agter die G8-program is om die basiese leer van die kerk eenvoudig

    saam te vat. Hierdie ontmoetings gee vir jou ’n handvatsel om geloof werklik te verstaan en dit prakties uit te leef.

    Belydenis van geloof vir mense van enige ouderdom

    Here, ek belowe’n Herinnering aan

    my belydenisafleggingVoltooi kursustoets en

    ontvang sertifikaat.Prys: R40,00

    Belydenis van geloof – gespreksgidsVerrassende veelkleurige fasette van geloof

    ’n Gids vir volwassenes wat belydenis van geloof wil aflê. Hierdie boek fokus op die kern van wat ons glo, en

    hoe ons dan leef op grond van wat ons glo. Die aanbieding is eenvoudig en toeganklik sodat elke volwassene wat hom of haar tot die Here wil verbind die verrassende veelkleurige

    fasette van ons geloof sal kan ontdek.Prys: R60,00

    Pakket sluit in:• ’n dVd met die handleiding vir

    aanbieder, videosnitte, hulpmiddels en ’n kampgids Prys: R125,00

    • ’n werkboek vir jongmense/volwassenes. Prys: R55,00

    1 Geloof2 Gebed3 Gebooie4 Genadetekens

    5 Godheid6 Gawes van die Gees7 Gemeenskap8 Groot opdrag (Afsluitingskamp)

  • belydenisfase

    20 BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016

    Geloof wat rêrig isBybeldagboek vir die katkisant in die belydenisgroep

    Hierdie werkboek bevat 38 lesse, ’n bylae oor die ander kerke, geloofsvorme en godsdienste, asook die Formuliere van

    eenheid. Dit sluit in Bybelstudieopdragte, besprekingsvrae, vraelyste en taakkaarte wat tydens die ontmoetings voltooi

    kan word, asook dagstukke wat die jongmense lei om verder oor die ontmoetings na te dink.

    Prys: R85,00

    Geloof wat rêrig isHandboek vir die kategeet van die belydenisgroep

    Die leerplan bestaan uit twee hoofkomponente: die geloofsbelydenis (die Twaalf Artikels)

    en die tien gebooie (die lewe, etiek). Die handboek bevat riglyne oor die kenmerke

    van jongmense in die belydenisgroep. elke ontmoeting is volledig uitgewerk.

    Prys: R130,00

    Gerat … om jongmense te begeleitoerusting vir kategete en jeugwerkers

    Dié handleiding help groepleiers om vier toerustingskursusse aan te bied. Die kursusse fokus op vier temas: verhoudings, vrae, groeipyne en issues. elk van die vier temas gaan saam met ’n DVD-snit as agtergrond vir of inleiding tot die betrokke

    tema. Tydens die kursus kyk die groep na hierdie DVD-snitte en bespreek dan die vrae wat in die handleiding is.elk van die vier temas word aangevul met sewe klanksnitte op ’n CD. Altesaam is daar dus 28 klanksnitte wat ’n praktiese

    benadering tot en goeie raad oor elke tema gee. elke pakket bevat 5 CD’s. Dit kan ook afsonderlik bestel word.

    Prys: R165,00

  • junior sunday school

    BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016 21

    teacher’s GuidesThe curriculum for grade 1-3 forms a unity. All three grade groups have the following lessons: creation, archfathers,

    Moses, the judges’ period, the kings’ period, the exile period, Jesus’ life and work, and the church. Every book outlines the basic structure of a group session or meeting. The characteristics of children and their spiritual needs in grade 1, 2 and 3

    are outlined in the teacher’s guide. The content and structure of each lesson and what resources are needed or to be used, are clearly outlined.

    my Activity Book – Grade 1Creation; God made me; God forgives my sin; Abraham, the covenant, Moses, the exodus, Daniel, parable of the seed, the multiplying of the bread and fishes.Price: R60,00

    my Activity Book – Grade 2Creation, Noah, Abraham, Moses, the Promised Land, Gideon, Hannah’s prayer, elijah’s prayer, jesus, Paul.Price: R60,00

    my Activity Book – Grade 3The Lord made me (Gen 1), Be aware of sin (Gen 4), Be obedient to God (Dt 20), Young boy becomes hero (1 Sam 17), You can be part of a winning team (Neh 1), I am a messenger for God (Acts 8).Price: R60,00

    teacher’s Guide – Grade 1This guide corresponds with Activity Book – Grade 1

    Price: R105,00

    teacher’s Guide – Grade 2This guide corresponds with Activity Book – Grade 2

    Price: R105,00

    teacher’s Guide – Grade 3This guide corresponds with Activity Book – Grade 3

    Price: R105,00

    my Activity Books Grades 1-3Interactive workbooks for children. every lesson is a summary

    for the parent(s) of what happened in the class. every lesson gives guidelines how parents can follow up on the lesson during the week. every book has 14 lessons from the Old and the New Testament, plus lessons corresponding with the special days in the Christian church year. each lesson

    has activities such as a picture to colour, word puzzles, missing words, cutting-out pieces, etcetera, to help children

    understand the content. In grade 1-3 the focus is on the Bible story. Use with corresponding teacher’s guide.

    look, listen and liveeach book contains 24 complete

    lessons for the Sunday School teacher.

    Book 1 Beginning with GodBook 2 Mighty men of GodBook 3 Victory through GodBook 4 Servants of GodBook 5 On trial for GodBook 6 jesus, Teacher and HealerBook 7 jesus, Lord and SaviourBook 8 Acts of the Holy Spirit

    Price: R50,00 each

    look, listen and live Picture Chart BooksEach flip chart book has 24 colour pictures firmly boundBook 1 Beginning with GodBook 2 Mighty men of GodBook 3 Victory through GodBook 4 Servants of GodBook 5 On trial for GodBook 6 jesus, Teacher and HealerBook 7 jesus, Lord and SaviourBook 8 Acts of the Holy Spirit

    Price: A3 – R95,00 each A5 – R25,00 each

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 23 22 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    junior sunday schoolCrossroad kids

    Susan Fourie• Visual aids and worksheets are included, as well as a teacher’s guide for dynamic children’s ministry • Children learn through play, discovery, stories, repetition, experience, rhythm and rhyme• Activities result in effective teaching and enjoyable learning • The lessons are short and easily presented to facilitate the preparation • Each book contains 20 to 25 lessons, within the main themes.

    Book 1 (Pre-school)Who is God? God made everything. God shows you that He loves you.

    Book 2 (Grade 1) God’s Word (7 lessons); Faith (8 lessons); Obedience (5 lessons)

    Book 3 (Grade 2-3)Faith (5 lessons); The kingdom (6 lessons); God is calling (8 lessons)

    Book 4 (Grade 4-6) Faith (5 lessons); The sign (6 lessons); Conform or transform (8 lessons)

    Price: R150,00 each

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 23 22 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    Vgk

    God se kinders (Jaar 2)Handboek vir die senior kategeseJaar 2 beklemtoon die leerstellings (wat ons moet glo) en die etiese aspekte (hoe ons moet leef ).

    Die fokus val op hoe jongmense die Bybel en die belydenis-skrifte in hulle lewe kan gebruik. Drie belangrike begrippe, naamlik sonde, verlossing en dankbaarheid, vorm die kern van die inhoud van hierdie boek.

    Daar is ook ’n afdeling oor probleme waarmee jongmense worstel, en ’n afdeling wat die jongmense help om ’n geloofs-beslissing te maak.

    Prys: R70,00

    Children of God(year 1)Handbook for the senior catechesisThe URCSA prescribes this book to their young people as preparation to confessing their faith and becoming members of the Church.

    Year 1 mainly follows the line of the history of our salvation. The main aim of this book is to help young people to come to know God, to love Him and to serve Him. The content focuses mainly on the Bible, but also on the history of the URCSA and the problems young people have to deal with today.

    Price: R65,00

    Children of God (year 2)Handbook for the senior catechesisYear 2 emphasises the doctrine (what we believe) and the ethical aspects (how we should live).

    The focus is on how young people should use the Bible and the articles of faith in their lives. Three important concepts – sin, salvation and gratitude – form the heart of the content. Also included is a section on the problems young people have to deal with today, and a section guiding the young people to make a confession of faith.

    Price: R65,00

    God se kinders (Jaar 1)Handboek vir die senior kategeseHierdie boek word deur die VGK voorgeskryf as voorbereiding vir jongmense wat belydenis van geloof wil aflê en lidmate van die kerk word.

    Jaar 1 volg hoofsaaklik ’n heilshistoriese lyn. Die hoofdoel van die boek is om die jongmense te begelei om God te ken, Hom lief te kry en te dien. Die inhoud fokus hoofsaaklik op die Bybel, asook op die geskiedenis van die VGK en die probleme waarmee jongmense vandag worstel.

    Prys: R70,00

  • ander kategeseprodukte

    24 BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016

    G e t R O u H e i d S e R t i f i K At eBeskikbaar in drie verskillende ontwerpe: • Kunstig • Modern • Klassiek

    Beskikbaar vanaf

    Januarie 2016

  • GetrouheidsertifikateA4-grootte getrouheidsertifikate geskik vir alle ouderdomsgroepe – graad 1 tot 10. Ses verskillende kleure per ontwerp.

    Beskikbaar in pakkies van 12 (twee van elke kleur)*Met amptelike NGK logo

    Sien webwerf vir prys

    ander kategeseprodukte

    BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016 25

    Getrouheidsertifikate vir katkisante (Graad 1– 3)

    OORSPROnKliKe GetROuHeid- SeRtifiKAte

    ViR KAtKiSAnte nOG BeSKiKBAAR

    Getrouheidsertifikate vir katkisante (Graad 4 – 6)

    Getrouheidsertifikate vir katkisante (Graad 7 – 10)

    Prys: R23,00 elk (pakkie van 10)

    Geloofsvorming herontwerpnadenke, uitgangspunte en ontdekkings van die Kategese-taakspan van die Sinode

    Hierdie boek bied ’n raamwerk waarsonder daar nie oor kategese en enige ander jeugbediening gedink kan word nie. Die taakspan gee hier 12 bakens vir geloofsvorming en die spesifieke implikasies wat dit vir kategese inhou. Hulle sluit ook praktiese voorstelle in oor hoe elk van hierdie bakens vir kleuters, laerskoolkinders, hoërskoolkinders en by huisgeloof gebruik kan word. Laastens gee hulle enkele riglyne oor die keuse van kategesemateriaal.

    Hierdie publikasie is ’n nuttige hulpmiddel in die opleiding van kategete, fasiliteerders en almal wat by jeugbediening betrokke is. 32 bladsye

    Prys: R130,00 (pakkie van 5 boeke)

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 27 26 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

    ander kategeseprodukte

    26 BYBEL-MEDIA jEugKATALOGUS 2015/2016

    welkom in die kategesePrys: R25,00

    (pakkie van 10)

    Herinneringskaart aan die doop (A4)

    Prys: R50,00(pakkie van 5)

    Bewys van voltooiing van belydeniskategese

    Prys: R85,00(pakkie van 10)

    Herinneringskaart aan belydenis-aflegging

    Prys: R60,00(pakkie van 10)

    eerste dag in die kategesePrys: R45,00

    (pakkie van 10)

    Kinderdankoffer-koevertePrys: R60,00

    (pakkie van 50)

    Bywoning as besoekerPrys: R15,00

    (pakkie van 10)

    doopseëlPrys: R50,00

    (pakkie van 5)

    evalueringskaarte(Senior kategese)

    Prys: R45,00(pakkie van 10)

    evalueringskaarte(Junior kategese)

    Prys: R45,00(pakkie van 10)

    Boekmerk (Ons Vader,

    Apostoliese Geloofsbelydenis,

    wet)Prys: R40,00

    (pakkie van 10)

  • BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017 27 26 BYBEL-MEDIA jeUGKATALOGUS 2016/2017

  • KontaKbesonderhedePlaas jou bestelling op een van die volgende maniere:e-pos [email protected] 0860 26 33 42 of 0860 BMEDIAFaks 021 873 0832Pos Bybel-Media Handel

    Privaatsak X5 Wellington 7654

    Koop direk by www.bybelmedia.org.za

    bybel-Media dePotsBesoek of skakel jou naaste depot en kry al Bybel-Media se jongste publikasies en produkte:stellenbosch Communitas (Kweekskool) 021 808 3624Pretoria-omgewing Shalom Boekwinkel by Lynnwoodrif 012 348 5603bloemfontein Shepherd (Fakulteit Teologie) 051 401 3803Port elizabeth Sinodale Kantoor (Bybelhuis) 041 365 3159namibië The Bible Shop +00 264 61 22 4878 (Katalogusprys plus 7%)

    bankbesonderhede vir inbetalingsBank ABSA Rekeningnaam Bybel-Media HandelRekeningnommer 405 433 6340 Takkode 632005E-pos jou betalingsbewys na [email protected] of faks dit na 021 873 0832. Gebruik jou van en rekeningnommer by die verwysing sodat ons kan weet wie betaal het.

    O n t m o e t d i e f a m i l i e

    V E N N O OT I N g E lO O f E N b E d I E N I N g

    let wel:• Stuur asseblief jaarlikse bestellings aan ons per e-pos of faks.

    • Alle pryse sluit BTW, verpakking en versending in.• Ons voorraadbestuur maak dit vir ons onmoontlik om voorraad terug te neem.

    • Pryse is onderhewig aan verandering.