2018 - thaba - benodigdhedethabakamp.co.za/wp-content/uploads/2018/03/inpaklys.pdf3hq ri srworrg hq...

6
GELOOF RESPEK INTEGRITEIT TROTS [email protected] http://www.thabakamp.co.za https://www.facebook.com/ThabaKamp 6 Maart 2017 Beste Thabaniet INPAKLYSTE VIR THABA KAMP 2018 Eerstens baie dankie dat jy ingeskryf het vir Thaba 2018! Ons sien daarna uit om jou by jou boshuis te verwelkom op 2/3 April 2018! Eerstens ‘n BAIE BELANGRIKE saak: ONS GEE NIE MEER GEKLEURDE PETTE UIT BY AANKOMS NIE. Die gekamoefleerde fidelpet word ons kamppet, met ‘n kleur band om die kursus aan te dui (kyk foto). BRING JOU FIDELPET OF JOU EIE VELDKLEUR HOED OF PET OF KOOP ‘N FIDELPET (Onthou Gr 8 en Gr 11 kry ‘n fidelpet) Slegs GR 8 (Veldontdekkers en Jagters) EN GR 11 (Padvinders) ONTVANG WEL ‘N FIDELPET. Brandwagte, Veldwagters en Padvinders ontvang ook ongeborduurde WERKSPETTE KYK ASSEBLIEF OP DIE LAASTE BLADSY VIR TWEE BAIE BELANGRIKE KENNISGEWINGS

Upload: doannguyet

Post on 24-Jun-2018

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2018 - Thaba - Benodigdhedethabakamp.co.za/wp-content/uploads/2018/03/INPAKLYS.pdf3HQ RI SRWORRG HQ Q QRWDERHNLH ZDW LQ MRX VDN SDV 6DNJHOG YLU GLH VQRHSLH )OLWV RI NRSOLJ PHW EDWWHU\H

GELOOF

RESPEK

INTEGRITEIT

TROTS

[email protected] http://www.thabakamp.co.za https://www.facebook.com/ThabaKamp

6 Maart 2017 Beste Thabaniet INPAKLYSTE VIR THABA KAMP 2018 Eerstens baie dankie dat jy ingeskryf het vir Thaba 2018! Ons sien daarna uit om jou by jou boshuis te verwelkom op 2/3 April 2018! Eerstens ‘n BAIE BELANGRIKE saak:

ONS GEE NIE MEER GEKLEURDE PETTE UIT BY AANKOMS NIE.

Die gekamoefleerde fidelpet word ons kamppet, met ‘n

kleur band om die kursus aan te dui (kyk foto).

BRING JOU FIDELPET

OF JOU EIE VELDKLEUR

HOED OF PET OF

KOOP ‘N FIDELPET (Onthou Gr 8 en Gr 11 kry ‘n

fidelpet)

Slegs GR 8 (Veldontdekkers en

Jagters) EN

GR 11 (Padvinders) ONTVANG WEL ‘N FIDELPET. Brandwagte, Veldwagters en

Padvinders ontvang ook ongeborduurde WERKSPETTE

KYK ASSEBLIEF OP DIE LAASTE BLADSY VIR TWEE BAIE BELANGRIKE KENNISGEWINGS

Page 2: 2018 - Thaba - Benodigdhedethabakamp.co.za/wp-content/uploads/2018/03/INPAKLYS.pdf3HQ RI SRWORRG HQ Q QRWDERHNLH ZDW LQ MRX VDN SDV 6DNJHOG YLU GLH VQRHSLH )OLWV RI NRSOLJ PHW EDWWHU\H

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 2 VAN 6

Offisiere, onthou om die volgende ook saam te bring:

Hier volg die inpaklyste: ALGEMEEN:

KAMOEFLEER FIDELPET OF EIE HOED OF PET (VERKIESLIK VELDKLEURE) Bybel Voortrekker gholfhemp (Aktiewe drag) Ou klere vir die week Reënjas of poncho Stewige veldskoene Gumboots (as jy wil) Toiletware ’n Sak waarin jy jou klere en toiletware kan pak as jy stort (as jy wil) Sonblok (faktor 30 of hoër) Insekweermiddel (teen bosluise, muskiete, ens) ’n Beker (papierborde en plastiek eetgerei word verskaf) Jou persoonlike medisyne Slaapsak en kussing – nie beddegoed nie. ’n Stappersmatras om op te slaap (as jy wil) – nie ’n kampbed of ”strecher” nie Knipmes of ”multitool” Pen of potlood en ’n notaboekie wat in jou sak pas Sakgeld vir die snoepie Flits of koplig met batterye Waterbottel (minimum van 1 liter) wat jy saam met jou kan dra Badkamermatjie (met rubber laag) om op te sit – nie ’n kampstoel nie Werkshandskoene (as jy wil)

VELDONTDEKKERS:

Klein rugsak (dagsak) Waterdigte grondseil, verkieslik 2 x 2m 5m dun katoen tou ’n Billy kan (1kg koffieblik met ’n draadhingsel) ’n Leë 2 liter koeldrankbottel (bv. Coke Cola, Fanta, ens.)

Page 3: 2018 - Thaba - Benodigdhedethabakamp.co.za/wp-content/uploads/2018/03/INPAKLYS.pdf3HQ RI SRWORRG HQ Q QRWDERHNLH ZDW LQ MRX VDN SDV 6DNJHOG YLU GLH VQRHSLH )OLWV RI NRSOLJ PHW EDWWHU\H

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 3 VAN 6

Ordentlike toe stapskoene Vir enige navrae insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Petra Bester by 082 392 1856 JAGTERS:

Klein rugsak (dagsak) Langbroek en toe skoene vir die veld

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Hendrik de Klerk by 084 569 0719 BITTEREINDERS:

’n Ou kussingsloop ’n Sterk lyfband met ’n gespe Waterdigte grondseil, verkieslik 2 x 2m 5m tou Knipmes – nie ’n ”multitool” nie Leë koffieblik (verkieslik 1.5kg) Twee leë koeldrankblikkies van dieselfde grootte Ou kombers wat gesny kan word (2 x 2m) Leë 2 liter roomysbak Ordentlike toe stapskoene

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Cornel Kidson by 076 401 8401 NOODWERKERS

Koplig Waterbottel (ten minste 2 liter) Dagrugsak Grondseil, verkieslik 2 x 2m Slaapsak 5m Tou Ordentlike toe stapskoene Werkshandskoene (noodsaaklik)

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Jaco van der Walt by 072 312 7722 BRANDWAGTE:

Geen addisionele behoeftes buiten die ALGEMENE LYS

Page 4: 2018 - Thaba - Benodigdhedethabakamp.co.za/wp-content/uploads/2018/03/INPAKLYS.pdf3HQ RI SRWORRG HQ Q QRWDERHNLH ZDW LQ MRX VDN SDV 6DNJHOG YLU GLH VQRHSLH )OLWV RI NRSOLJ PHW EDWWHU\H

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 4 VAN 6

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus Gerhard Schultz by 083 445 7226 VELDWAGTERS

Koplig Waterbottel (ten minste 2 liter) Dagrugsak Grondseil, verkieslik 2 x 2m Slaapsak 5m Tou Ordentlike toe stapskoene Werkshandskoene (noodsaaklik)

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Nelia Wagner by 084 880 3355 PADVINDERS:

Bring jou eie tent (nie kleiner as 2 man nie – onthou dat Verkenners van verskillende geslagte nie ‘n

tent sal kan deel nie) Nota: Die kursusleier sal vir jou ’n kursusbrief stuur wat ‘n volledige lys van kursusbenodigdhede sal bevat. Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Wim Wagner by 082 990 3296 RIGTERSGROEP:

Bring jou eie tent (nie kleiner as 2 man nie – onthou dat Verkenners van verskillende geslagte nie ‘n

tent sal kan deel nie) Nota: Die kursusleier van Rigtersgroep sal vir jou ’n kursusbrief stuur wat al die lys van kursus benodigdhede sal bevat. Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Elzanda Haasbroek by 084 630 2954 RAAKVATTERS:

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Elsa Schnetler by 082 707 2010 OFFISIERE VAN KAMPSTEUN EN KAMPBESTUUR:

Geen addisionele behoeftes buiten die ALGEMENE LYS

Page 5: 2018 - Thaba - Benodigdhedethabakamp.co.za/wp-content/uploads/2018/03/INPAKLYS.pdf3HQ RI SRWORRG HQ Q QRWDERHNLH ZDW LQ MRX VDN SDV 6DNJHOG YLU GLH VQRHSLH )OLWV RI NRSOLJ PHW EDWWHU\H

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 5 VAN 6

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak gerus vir Willie Wagner by 082 921 3822 of Jacques Botha by 084 505 5733 KOMBUIS PERSONEEL:

2 vol voorskote

Vir enige navrae, insake die kombuis of benodigdhede, kontak gerus vir Carina de Klerk by 083 567 1702

BELANGRIKE KENNISGEWINGS DIE PAD NA THABA 1. GPS koördinate van die hek is: 25° 31’ 22.47” Suid; 27° 40’ 25,61” Oos.

2. Besigtig die terrein by: https://goo.gl/maps/I1Mej

3. Aanwysings na die terrein is soos volg: Ry via die Hartbeespoortdam op die R511 na Brits. Ry deur die dorp, sonder om af te draai, met die Thabazimbipad. Volg die Thabazimbipad (steeds R511) Noord vir ± 11 km. Draai links by die BETHANIE afrit (borde wys BETHANIE SAPS, ”Walk with Lions”, Ukutula Lodge Lion Park). Volg die pad (sonder om weer af te draai) vir ± 8 km (laaste 3 km is openbare grondpad). Draai links by Thaba naambord, 100m na die hoogspanningsdrade oor die pad.

SERTIFIKATE EN SO KENTEKENS 1. Elke Thabaniet ontvang ‘n sertifikaat van bywoning. 2. Volwassenes se sertifikate sal per e-pos aan hulle gestuur word.

3. Verkenners se sertifikate en SOs sal slegs aan volwasse kommandoverteenwoordigers oorhandig word. Indien daar geen volwasse kommandoverteenwoordiger beskikbaar is nie, kan ‘n kommando ‘n verkenner aanwys en die kampleier daarvan in kennis stel.

4. Alle sertifikate wat nie volgens bogenoemde reëlings hanteer kan word nie, sal by die gebiedskantoor ingehandig word.

Page 6: 2018 - Thaba - Benodigdhedethabakamp.co.za/wp-content/uploads/2018/03/INPAKLYS.pdf3HQ RI SRWORRG HQ Q QRWDERHNLH ZDW LQ MRX VDN SDV 6DNJHOG YLU GLH VQRHSLH )OLWV RI NRSOLJ PHW EDWWHU\H

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 6 VAN 6

BENODIG JY ‘N DAGSAK OF ANDER VELDTOERUSTING TEEN BILLIKE PRYSE GAAN SOEK GERUS OP FACEBOOK NA

Sê DAT JY VAN THABA AF KOM!