23 april 2014

12
23 April 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

Upload: temira

Post on 11-Jan-2016

56 views

Category:

Documents


14 download

DESCRIPTION

23 April 2014. Raak stil saam met NG Bergsig. Efesiërs 4:4-6 4 Julle hart behoort oor te loop van blydskap omdat julle aan die Here behoort. Ek sê weer julle moet baie bly wees. Moenie vergeet om almal mooi te behandel nie. Die Here kom mos binnekort terug. Lectio. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

PowerPoint Presentation

23 April 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

Efesirs 4:4-6 4 Julle hart behoort oor te loop van blydskap omdat julle aan die Here behoort. Ek s weer julle moet baie bly wees. Moenie vergeet om almal mooi te behandel nie. Die Here kom mos binnekort terug.

LectioLuister na God se WoordPaasfees maak ons bewus van ons nuwe lewen Lewe in verhouding met God vir ewig Moenie oor dinge sit en tob of bekommer nie.Gaan praat met God daaroor.Bespreek dit met Hom.Vertel Hom hoe jy daaroor voel.S dan vir Hom dankie dat jy met Hom daaroor kan praat en dat Hy die beste weet.Jy sal dan verlig en tevrede voel. (Boodskap)LectioLuister na God se Woord

Hoe dink jy oor jou lewe na Paasfees?* Is jy seker van die nuwe lewe in Jesus wat God vir jou gegee het?* Het jy vrede in Hom dat Hy in beheer is van jou toekoms? *Deel jou lewe met Hom.OratioS vir God wat jy hoorIntersessie

* Bid dat ons as gelowiges getuies sal wees van God wat in beheer is, in di moedelose tyd waarin ons, ons bevind.* Bid vir komende verkiesings, plaas ons land en al sy mense in God se hand.*Bid vir ons gemeente, elkeen van ons, dat ons oop ore, harte, hande en monde, sal h om mense in nood te help.Bid spesifiek virGebedsversoeke

Bid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, wat volg.

Indien jy hulle ken maak asb. met hulle kontak.

Bid ook vir ander mense waarvan jy weetGebedslysAnsie Pretorius (071 219 1546)Belinda Blom (072 993 0148)Ben Weitz Chris Horn (082 822 1073)Christa Lourens se kleindogter (Illane) (082 877 8072)Corrie & Johannes (083 319 1166)Desmond Brown (084 485 7629)Ds. Jan van Breda (079 264 3767)Esme Kock (082 804 7471)Gusta Joubert (014 596 7402)

Hannes Kilian (084 751 7043)Hannetjie Raubenheimer (082 464 0159)Jan Venter (078 618 1824)Jan Scheepers (082 879 6270)Janes Beukes (ma Lizette) (082 953 2678)Jerry de Villiers (071 382 1613)Lien Brittz (014 592 5616)Matthy Nel (082 616 2205)Miemie Strydom (072 592 4006)Philip Prinsloo (073 461 9724 Ma Susan)

Simon Vets (082 450 0343)Skalk Louw (083 455 7159)Susan Vermaak (072 6363355)Susie du Preez (082 972 8997)Roelf Dekker (071 602 4223)Willie Roos (072 481 6826)Willie Bothma (083 407 0183)Neels Minnaar (014 597 8012)Sakkie Schoombee (082 576 9769)

HospitaalJohannesburgChristo Viljoen (083 415 3655)Eugene MaraisBerty Visser (082 442 3912)PretoriaEdu Steyn (082 940 3620)Tannie Gwen (Franci - 084 367 4533)Provinsiale hospitaalTanya SteynKempton ParkTannie Annie van Elst (083 948 6720)

DoxaDie Here is ons Wonderbare Raadsman,die Here is ons Magtige God,die Here is ons Ewige Vader,die Here is onsVredevorsEer God vir Wie Hy is!Jesaja 9:5Amen!The Spring: AllegroLondon Symphony OrchestraThe Four Seasons, track 1Classical191566.8