23 junie 2020 - lscp.co.za · 23 junie 2020 ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons...

20
23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat -Paradys terug te verwelkom. Dit is met groot opgewondenheid dat ons hierdie skrywe aan u rig om die laaste paar onsekerhede te laat sneu- wel. 1. Oriënteringsgeleentheid: As die wiele rol soos die Rooimasjien beplan, ver- welkom ons Graad R-Sentrum ons maats op Vrydag, 3 Julie 2020 terug vir n oriënterings- gesprek. So gaan ons Rooikatjies rustige harte hê en uitsien na die slim-slim- speel en leer saam met hulle juffrou waar die bietjie anders, maar steeds dieselfde is: 1.1. Week A-groepering vergader dan by die skool in hulle eie klassies (soos aangedui) vanaf 08:00-09:30, waarna hul die terrein moet verlaat sodat ons dan die Week B- groepering van 10:00-11:30 kan akkom- modeer. Die moniterings-vorm word die vorige dag (Donderdag 2 Julie 2020) elektro- nies voltooi en ingedien. 1.2. Toegang tot die terrein: Die Graad R- Sentrum maak van hulle eie ingang in January Masilela-rylaan gebruik. 2. Toegang tot die terrein is soggens van 07:30- 08:00 (tensy ander tye vir die orientering-sessie gekommunikeer is). Die Graad R-Sentrum se hekke maak soos gewoonlik om 06:40 oop. GRAAD R-SENTRUM SE ROOIKATJIES KEER TERUG SKOOL TOE! Indien leerlinge voor 07:00 by die skool opdaag, maak hulle ook van die Graad R- Sentrum se ingang in January Masilela- rylaan gebruik. Daar sal n personeellid dan die leerlinge ontvang en na die Graad R-Sentrum se wagarea begelei waar hul onder toesig gaan wag totdat hul dan om 07:30 na hul onderskeie klaskamers ver- gesel word. 3. Terugkeerdatums: Elke graad word elektronies alfabeties in twee groepe verdeel. n Groepering sal dan vir een volle week by die skool wees en dan vir n volle week tuis, terwyl die an- der groep by die skool onderrig word en dan ruil hulle om. Dus volg ons n twee- weeklikse-onderrigmodel omdat slegs 50% van die skool op n slag op die terrein mag wees. 3.1. Week A se groepering sal dan amptelik op 13 Julie 2020 terugkeer. 3.2. Week B se groepering sal dan op 6 Julie 2020 terugkeer vir hulle eerste week van skool.

Upload: others

Post on 28-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

23 Junie 2020

Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke

om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig

en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

-Paradys terug te verwelkom. Dit is met groot

opgewondenheid dat ons hierdie skrywe aan u

rig om die laaste paar onsekerhede te laat sneu-

wel.

1. Oriënteringsgeleentheid:

As die wiele rol soos die Rooimasjien beplan, ver-

welkom ons Graad R-Sentrum ons maats op

Vrydag, 3 Julie 2020 terug vir ‘n oriënterings-

gesprek. So gaan ons Rooikatjies rustige harte hê

en uitsien na die slim-slim- speel en leer saam met

hulle juffrou waar die bietjie anders, maar steeds

dieselfde is:

1.1. Week A-groepering vergader dan by die

skool in hulle eie klassies (soos aangedui)

vanaf 08:00-09:30, waarna hul die terrein

moet verlaat sodat ons dan die Week B-

groepering van 10:00-11:30 kan akkom-

modeer. Die moniterings-vorm word die

vorige dag (Donderdag 2 Julie 2020) elektro-

nies voltooi en ingedien.

1.2. Toegang tot die terrein: Die Graad R-Sentrum maak van hulle eie ingang in January Masilela-rylaan gebruik.

2. Toegang tot die terrein is soggens van 07:30-

08:00 (tensy ander tye vir die orientering-sessie

gekommunikeer is). Die Graad R-Sentrum se

hekke maak soos gewoonlik om 06:40 oop.

GRAAD R-SENTRUM SE ROOIKATJIES

KEER TERUG SKOOL TOE!

Indien leerlinge voor 07:00 by die skool

opdaag, maak hulle ook van die Graad R-

Sentrum se ingang in January Masilela-

rylaan gebruik. Daar sal ‘n personeellid

dan die leerlinge ontvang en na die Graad

R-Sentrum se wagarea begelei waar hul

onder toesig gaan wag totdat hul dan om

07:30 na hul onderskeie klaskamers ver-

gesel word.

3. Terugkeerdatums:

Elke graad word elektronies alfabeties in

twee groepe verdeel. ‘n Groepering sal

dan vir een volle week by die skool wees

en dan vir ‘n volle week tuis, terwyl die an-

der groep by die skool onderrig word en

dan ruil hulle om. Dus volg ons ‘n twee-

weeklikse-onderrigmodel omdat slegs

50% van die skool op ‘n slag op die terrein

mag wees.

3.1. Week A se groepering sal dan amptelik

op 13 Julie 2020 terugkeer.

3.2. Week B se groepering sal dan op 6 Julie

2020 terugkeer vir hulle eerste week van

skool.

Page 2: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

4. Hoe maak ek nou? • Eie kosblik en waterbottel moet elke dag saam

kom skool toe. Juffrou sal met oriënteringsdag

vir jou ‘n spesiale sakkie hiervoor gee.

• SNOEPIE: Daar sal geen snoepie by die Graad

R-Sentrum wees nie.

• EK VERJAAR: Verjaarsdagmaatjies mag steeds

gewone klere aantrek, maar ongelukkig mag

geen bederfies van buite af saam kom skool toe

nie. Verjaarsdagpakkies kan by die skool se

snoepie bestel word ([email protected]). Die

Kafeteria sal die pakkie veilig by die klas aflaai.

• EIE SANITEERDER: Elke leerling moet sy eie

klein botteltjie saniteerder in sy tas hou wat ge-

bruik kan word soos benodig. Elke lokaal het

saniteerder vir in- en uitbeweeg by lokale.

• EIE SNESIES : Elke kind moet asseblief elke dag

hul eie snesies by hulle hê.

• MASKERS: Die skool verskaf ‘n masker aan elke

CP-Rooikat. Eie maskers kan ook gedra word.

Ons sal dit waardeer as dit redelik neutraal is en

nie té uitspattig nie. Eenvormigheid gee tog

maar vir ons die gevoel van “EK HOORT SAAM!”

Goeie raad is om u Graad R-Sentrum-Rooikat die

laaste paar dae by die huis bietjie masker-fiks te

maak.

• NAAMKAARTJIE: Elke Graad RR en Graad R

gaan tydens die oriënteringsgesprek ‘n

naamkaartjie ontvang wat elke dag skool toe

gedra moet word. Dan kan ons die Graad R-

Sentrum se Rooikatjies op die naam uitken en

help, waar nodig.

• VERDAAG: Graad R-Sentrum-

leerlinge gaan elke dag om 12:00

verdaag. Om samedromming by hek-

ke te voorkom is dit noodsaaklik dat

leerlinge teen 12:00 afgehaal word

voordat die ander grade se leerlinge

verdaag. Daar sal ‘n wagklas tot 13:00

wees vir die Graad R-Sentrum-

leerlinge wat moet wag vir ouer

boeties en sussies. Onthou asseblief

die R-Sentrum is nie ‘n deurloop nie

en moet die Graad R-Sentrum se

kinders nog steeds by hulle eie ingang

afgehaal word.

• POSITIEWE COVID-19 AANMEL-

DINGS: Indien enige lid van die

huisgesin met ‘n positiewe Covid-19

uitslag gemoeid is, is dit noodsaaklik

dat u onmiddellik met mnr. Johan

Hansen, [email protected]

kontak maak sodat die skool dadelik

met voorsorgmaatreëls kan begin.

• CP-NASKOOL: Die Naskoolsentrum

is oop vir alle ingeskrewe CP-naskool

leerlinge, u kan met me. Riana Ehlers

kommunikeer.

Page 3: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

By die huis:

Eet asseblief ‘n lekker ontbyt - ons kan nie meer pap by die skool eet nie.

Mamma moet asseblief voorlopig jou temperatuur

neem – indien dit reeds hoog is (38◦ grade of hoër)

moet jy by die huis bly.

Neem asseblief kennis dat hierdie temperatuur-

lesing nie vir die siftingsvrae gebruik kan word nie – die temperatuur wat by die skool geneem word,

word hiervoor gebruik.

NB!!!!Onthou jou masker.

Wat gebeur as Mamma/Pappa my

aflaai?

Masker op! Terwyl jy by die skool is, moet jy ten alle

tye ‘n masker dra. (Begin reeds hierdie week ‘n paar

werkies elke dag met jou masker aan doen.) Hou ‘n

veilige afstand - kyk mooi na die merkers op die

grond.

Mamma/Pappa gaan jou by die hek moet groet.

Mamma/Pappa gaan nie saam met jou klas toe mag stap nie.

Elke dag voor jy by die skool mag ingaan, gaan die

juffrouens jou temperatuur meet, jou handjies gaan gesaniteer word en Mamma/Pappa gaan ‘n paar

vragies moet beantwoord.

Daar gaan juffrouens op die Gr. R-terrein wees wat

saam met jou klas toe sal loop as jy dalk ‘n bietjie

skrikkerig is om alleen te loop.

Juffrou sal jou by die klas ontvang.

Al wil Juffrou jou so graag ‘n drukkie gee, mag sy nie

nou nie - ons groet mekaar met die elmboog (oefen

dit saam Pappa/Mamma).

Jy mag ook nie jou maats druk nie - groet jou maats

met die elmboog.

Daar gaan geen vryspel in die oggende plaasvind

nie, maar daar sal wel ander aktiwiteite wees wat jou gaan besig hou.

Wanneer jy die klas binnekom, gaan jy dadelik op

jou stoel sit en Juffrou sal vir jou vertel watter Ak-tiwiteit jy kan doen. Daar sal elke oggend ‘n ander

aktiwiteit wees totdat al die maats by die skool is.

Net die helfte van die klas gaan elke dag teen-

woordig wees - berei ons kinders voor dat hulle

maatjie dalk nie in hulle groep gaan wees nie.

Klaslyste sal gestuur word, sodat ouers weet op

watter dag hulle kind by die skool moet wees. Kyk

asseblief uit hiervoor.

Wat gebeur in die klas?

• Ek moet altyd my masker dra.

• Ek mag nie te naby my maat staan of sit nie -

Ons mag glad nie drukkies gee nie - slegs elmboog- of enkel groet.

• Ek mag niks by ‘n maat/Juffrou leen nie. Ek

leen ook nie my goed vir enige iemand nie.

• Juffrou gaan gereeld my hande en omgewing

met saniteermiddel spuit. Ek mag ook my eie

saniteermiddel spuit. Ons gaan lekker saam

leer en ons skoolwerk doen.

Ek moenie aan my masker of gesiggie raak nie.

(oefen solank by die huis). Daar gaan altyd ‘n deur of

venster oop wees vir vars lug.

Ons nuwe NORMAAL

Juffrou Liezel en juffrou Simonè is hard aan die werk in die kuber!

Page 4: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Badkamerroetine

Saniteer jou hande voor en na jy in die badkamer

was.

Vat aan so min as moontlik voorwerpe om jou.

Ons speel nie in die badkamer nie.

Kyk mooi na die merkers by die badkamer sodat jy

nie te naby aan jou maat staan nie.

Wat gebeur aan die einde van die dag?

Die naskoolkinders sal in die klas gehaal word, die

ander kinders verdaag ordelik saam hulle juffrou na

die Graad R-Sentrum se sementblad waar hulle vir Mamma of Pappa wag.

Hou jou afstand.

Hou jou masker aan.

Wat gebeur as ek by die skool siek word:

Sê asseblief vir Juffrou as jy nie lekker voel nie.

Tannie Roelien sal dadelik vir Mamma of Pappa bel.

Tannie Peggy of tannie Deliwe gaan saam met jou

stap om vir Mamma of Pappa te wag.

Mamma of Pappa kry jou by die Graad R-Sentrum se

hek.

Algemeen:

Onthou om te onthou

Kuberskool se toekoms is:

• Net kernkonsepte gaan na 6 Julie 2020 op die

Kuberskool beskikbaar gestel word.

• Kuberskool bly ‘n permanente heronderrig –

bron in die Kuber tot beskikking van elke Rooi-

kat en sy ouers en kan soveel kere nodig weer

herbesoek word.

Aanlynregistrasie vir die Graad 1’s van

2021

2020 se uitdaging is ons nuwe Normaal, maar elke

dag skep ons ‘n nuwe norm wat groei tot 2021 se

“hoe ons die wat gaan doen”. Daarom moet ons

ouers van die huidige Graad R’e, wat 2021 se graad

1’s gaan wees onthou:

Aanlyn inskrywings open 25 Junie 2020 en sluit 25

Julie 2020.

Hou u e-pos dop vir ‘n skakel na die Departement

van Onderwys se webwerf en kry solank gereed:

• Biologiese ouers se gesertifiseerde ID-

dokumente

• Gesertifiseerde afskrif van u kind se ge-

boortesertifikaat.

• Afskrif van u kind se kliniekkaart

• Bewys van woon of werkadres.

Dit is vir ons baie belangrik dat elke Graad R-

Sentrum-leerling veilig en vrolik voel. Saam

sien ons uit na die nuwe Normaal en na die te-

rugkeer van elke Graad R en RR- Rooikat.

Die Kuber kry juffrou Lize en

juffrou Izelle nie onder nie.

Page 5: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat
Page 6: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat
Page 7: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat
Page 8: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Stoppit! CP is op-

pit!

Page 9: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat
Page 10: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/1 GROEP AKLASKAMER: R1MEV ESMé MüLLER

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1541 Badenhorst Y Yandré 2955 M2 R1518 De Leeuw R Ruben 3129 M3 R1670 De Waal G Gian 3090 M4 R1629 Hugo L Lia 3673 V5 R1674 Jordaan C Chandré 3546 V6 R1469 Jordaan RG Ruben 3346 M7 R1617 Kruger EK Esti 3318 V8 R1504 Lonte M Milan 3548 V9 R1600 Louw K Kara 3131 V

10 R1704 Louw M Milan 3336 V11 R1544 Nel TL Taja-Lia 3060 V12 R1694 Pieterse A Ava 3717 V13 R1703 Pullen HS Hendrik 3164 M

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/1 GROEP BKLASKAMER: R1MEV ESMé MüLLER

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G14 R1671 Pieterse EP Estian 3703 M15 R1522 Potgieter M Mika 3566 V16 R1562 Pretorius F Franco 3114 M17 R1741 Roos A Amelie 3755 V18 R1740 Roos L Leilah 3755 V19 R1739 Roos S Sias 3755 M20 R1677 Thiart AD Alexander 3376 M21 R1689 Van Biljon M Marko 3332 M22 R1549 Van der Merwe P Pétra 3008 V23 R1502 Van Huyssteen R Ruben 3547 M24 R1679 Van Niekerk R Ruben 3706 M

Page 11: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/2 WEEK AKLASKAMER: R25ME SIMONé DU PREEZ

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1601 Bester LC Lucas 3342 M2 R1640 Castelyn MJ MJ 3684 M3 R1783 Chapman C Chloé 3795 V4 R1767 Cronjé L Lienke 3784 V5 R1692 Drotsche RT Retief 3715 M6 R1695 Engelbrecht J Jonathan 3718 M7 R1378 Engelbrecht Z Zoey 2579 V8 R1676 Fouché M Milan 3343 V9 R1742 Holtzhausen R Rule 3757 V

10 R1558 Loubser Y Yente 3134 V11 R1455 Meyer L Liané 3329 V12 R1631 More H Hailey 3675 V

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/2 WEEK BKLASKAMER: R25ME SIMONé DU PREEZ

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G13 R1787 Odendaal B Björn 3453 M14 R1473 Pistorius D Doané 3517 V15 R1737 Raath E Emma 3753 V16 R1546 Schoeman JJ Jaco 2975 M17 R1540 Smith BM Blake 3590 V18 R1580 Sutherland M Milika 3639 V19 R1738 Trollip WS Steph 3123 M20 R1721 Van Biljon J Jano 3098 M21 R1627 Van der Walt RPJ Reuben 3671 M22 R1764 Van Niekerk R Reuben 3403 M23 R1632 Visser M Mieke 3676 V24 R1778 Williams SJ SJ 3792 M

Page 12: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/3 WEEK AKLASKAMER: R26ME ANSUNé STEENEKAMP

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1784 Basson T Tabitha 3797 V2 R1641 Boshoff LC LC 3685 M3 R1812 Conradie FI Fredrich 3835 M4 R1686 De Beer L Lize 3710 V5 R1745 Du Plessis JP Jeanré 3761 M6 R1769 Esterhuizen R Regard 3327 M7 R1520 Fernandez A Lexi 3562 V8 R1748 Forster TT Thiardt 3763 M9 R1642 Fosker L Lené 3686 V

10 R1618 Hills C Carli 3663 V11 R1571 Human N Nialene 3610 V12 R1696 Jaume L Liam 3719 M

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/3 WEEK BKLASKAMER: R26ME ANSUNé STEENEKAMP

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G13 R1762 Joubert JW JW 3779 M14 R1697 Kotzé Z Zeë 3720 V15 R1610 Louw R Ruben 3656 M16 R1630 Moller V Victorine 3674 V17 R1579 Msibi S Sinotsile 3638 V18 R1606 Peters FM Frankie 2339 M19 R1684 Pienaar CM Corlia 3709 V20 R1614 Rivera BA Barto 3499 M21 R1527 Scheepers M Moné 3572 V22 R1548 Van Zyl LE Liam 3593 M23 R1603 Vermaak SA Stefan 1893 M24 R1733 Willemse L Liya 3750 V

Page 13: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/4 WEEK AKLASKAMER: R34MEV MARLISE VILJOEN

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1680 Bennett A Alexander 3456 M2 R1590 Botha Z Zule 3282 V3 R1699 Bredenkamp M Miané 3722 V4 R1793 Cronjé JM Júvandri 3814 V5 R1701 de Kock K Kalia 3724 V6 R1511 Geyer JR Ju-han 3553 M7 R1552 Horn AG Alrich 3596 M8 R1458 Janse van RensburgHC Christo 2582 M9 R1678 Meyer R Ruben 3705 M

11 R1705 Reyneke K Kara 3726 V12 R1723 Ross A Annemarie 3181 V

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/4 WEEK BKLASKAMER: R34MEV MARLISE VILJOEN

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G12 R1709 Reyneke A Ava 2961 V13 R1556 Spalletta R Ruger 3600 M14 R1714 Theron X Xavier 3730 M15 R1731 Van Biljon I Isak 2465 M16 R1746 Van der Merwe T Tahlia 3559 V17 R1726 Van Heerden BT Bordeaux 3746 M18 R1605 Van Staden D Divan 3292 M19 14708 Van Wyk Z Zivahna 3813 V20 R1608 Venter X Xander 2980 M21 R1582 Viljoen C Carli 3345 V22 R1672 Viviers D Daniëlla 2780 V23 R1768 Weidemann BF Barend 3785 M

Page 14: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/5 WEEK AKLASKAMER: R28MEJ LIZE VAN ROOYEN

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1616 Bosch HE Edward 2754 M2 R1766 Coetzee J Jacus 3223 M3 R1612 Coetzee HJ Janlo 3658 M4 R1569 De Lange MA Marco 3002 M5 R1624 Du Plessis A Anke 3668 V6 R1604 Geel CJ CJ 3106 M7 R1611 Gouws D Danica 3168 V8 R1693 Grewar K Kaylee 3716 V9 R1803 Horn T Timé 3828 V

10 R1560 Hugo I Ilza 3302 V11 R1683 Key CR Christian 3708 M12 R1750 Lombard J Jónel 3765 V

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/5 WEEK BKLASKAMER: R28MEJ LIZE VAN ROOYEN

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G13 R1538 Marais Z Zander 3586 M14 R1752 Oosthuizen GF Gerhardus 3768 M15 R1698 Posthumus HH Heinrich 3721 M16 R1551 Strydom A Albert 3113 M17 R1638 Theron JGM Gysbert 3682 M18 R1613 Van der Walt L Leané 3659 V19 R1682 Van der Westhuize L Luwan 3707 M20 R1568 Van Heerden AG Ayla 3411 V21 R1702 Van Rensburg CE Christiaan 3725 M22 R1620 Van Rooyen IE Isabelle 3665 V23 R1609 Wessels L Leah 3655 V24 R1708 Winkler A Armand 3388 M

Page 15: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/6 WEEK AKLASKAMER: R119MEV IZELLE COWLEY

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1619 Barnard A Abigail 3664 V2 R1643 De Bruin J Joshua 3688 M3 R1754 De Villiers ZM Zoë 3771 V4 R1625 De Wet R Ryan 3669 M5 R1646 Drotsky M Melindi 3692 V6 R1554 Els CJ Christiaan 3598 M7 R1700 Enslin EM Lisa-Marie 3723 V8 R1761 Horn C Carmia 1207 V9 R1777 Jordaan M Maruzé 3791 V

10 R1744 Kersop R Ruvan 1480 M11 R1774 Laas SFT Star-Light 3788 V

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/6 WEEK BKLASKAMER: R119MEV IZELLE COWLEY

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G12 R1621 Lightfoot L Logan 1578 M13 R1599 Marais AE Annabelle 3139 V14 R1799 Moepya B Bohlale 3616 V15 R1706 Mouton EJ Ewan 3294 M16 R1687 Mulder W Wynand 3711 M17 R1639 Page L Liam 3683 M18 R1802 Smit J Jessika 3827 V19 R1718 Thomas J Jayden 3733 M20 R1719 Van der Merwe AJ Aiden 3305 M21 R1567 Vertue L Lané 3209 V22 R1759 Visagie L Landi 3776 V

Page 16: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/7 WEEK AKLASKAMER: R120MEV KLARIZE MARNEWICK

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1566 Baker I Isabella 3607 V2 R1543 Cilliers M Miané 3290 V3 R1763 De Beer S Stian 3217 M4 R1557 De Wit BD Ben 3322 M5 R1503 Du Plessis B Braam 3309 M6 R1797 Fourie AE Angeli 2773 V7 R1690 Janse van Vuuren M Michelé 3712 V8 R1681 Joubert A André 2993 M9 R1602 Kruger S Sue-Mari 3653 V

10 R1713 La Grange J Jessica 3729 V11 R1776 Senekal K Katelyn 3790 V

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/7 WEEK BKLASKAMER: R120MEV KLARIZE MARNEWICK

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G12 R1788 Smalman HB Herman 3743 M13 R1711 Smit JA Jeandré 3516 M14 R1570 Stroebel D Nicci 3609 V15 R1729 Sullivan MC Milan 3748 V16 R1730 Swanepoel L Leon 2171 M17 R1555 Swart Z Zak 3015 M18 R1773 Van Aswegen L Liezel 3787 V19 R1753 Van der Merwe MN Mika 3417 V20 R1592 Van Zyl A Anelda 3737 V21 R1810 Venter K Kyra 3831 V22 R1628 Vivier D Divan 3672 M

Page 17: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat
Page 18: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/8 WEEK AKLASKAMER: R31ME LIEZL WEYERS

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G1 R1755 Blignaut J Jeanri 3772 V2 R1583 Bornman DA Daniel 3344 M3 R1644 De Jager K Kailah 3689 V4 R1800 De Vaal M Mieke 3824 V5 R1535 Du Toit DJ Divan 3584 M6 R1539 Du Toit LE Landri 3588 V7 R1691 Erasmus JE Elardus 3714 M8 R1685 Key CJ Connor 3708 M9 R1559 Kotze S Sebastiaan 3601 M

10 R1716 Kruger LM Lukas 3099 M11 R1734 Malan FN Noah 3751 M12 R1615 Marais L Lianke 3662 V13 R1675 Minnaar J Jandré 2469 M

Laerskool ConstantiaparkGRAAD R/8 WEEK BKLASKAMER: R31ME LIEZL WEYERS

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM FAMILIEKODE G14 R1756 Meyer L Liam 3773 M15 R1715 Mynhardt V Vincent 3731 M16 R1732 Powell OC Owen 3749 M17 R1717 Schuster G Gustav 2708 M18 R1633 Smith A Ava 3678 V19 R1712 Steenkamp M Marné 3728 V20 R1537 Van Heerden MJ Marco 2855 M21 R1736 Van Wyk K Karla 2913 V22 R1598 Vos P Paul 3494 M23 R1749 Walters A Ayva 3764 V

Page 19: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD RR/1 WEEK AKLASKAMER: R29MEV MARIHETTE JOUBERT

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM G1 R1659 Botha CJ Chris M2 R1657 Burger SL Liam M3 R1775 Changuion A Abigail V4 R1760 Coetzee D Daniël M5 R1636 Du Plessis F Fioné V6 R1804 Du Toit AE Anja V7 R1648 Du Toit S Stephanus M8 R1588 Fourie T Thanel V9 R1725 Kruger M Mieke V

10 R1811 Laurens AB Ava V11 R1658 Lötter CM Clinton M12 R1647 Minnaar M Maya-Ané V

Laerskool ConstantiaparkGRAAD RR/1 WEEK BKLASKAMER: R29MEV MARIHETTE JOUBERT

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM G13 R1667 Nell C Cayden M14 R1747 Pieterse M Milanke V15 R1771 Potgieter CC Cronjé M16 R1770 Potgieter I Ilke V17 R1751 Roets B Björn M18 R1765 Steenkamp S Surin V19 R1635 Strydom DW Duncan M20 R1724 Van den Heever LA Lukas M21 R1813 van Dyk M Miané V22 R1653 Van Eeden N Nivé V23 R1727 Van Wyk S Sion M

Page 20: 23 Junie 2020 - lscp.co.za · 23 Junie 2020 Ons trippel opgewonde in die wegspringblokke om ons Graad R-Sentrum se Rooikatjies veilig en vrolik in ons CP-Graad R-Sentrum se Rooikat

Laerskool ConstantiaparkGRAAD RR/2 WEEK AKLASKAMER: R30ME AIMEE-JANE CHAPMAN

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM G1 R1743 Beeslaar LP Leham M2 R1654 Bezuidenhout O Olivia V3 R1710 De Villiers AF Alexander M4 R1662 Fullard MA Micah M5 R1664 Greyling SJ Janco M6 R1666 Grové KL Kailo M7 R1622 Hamers L Leah V8 R1798 Labuschagne EM Ethan M9 R1728 Leshaba A Aiden M

10 R1669 McDonald JHM John-Michael M11 R1649 Muller G Gihan M

Laerskool ConstantiaparkGRAAD RR/2 WEEK BKLASKAMER: R30ME AIMEE-JANE CHAPMAN

NR TOENR VAN VL NOEMNAAM G12 R1660 Lourens Z Ziané V13 R1758 Nauta N Nelize V14 R1655 Oosthuysen ML Milandi V15 R1650 Rademan CFA Christiaan M16 R1663 Scheepers M Mienke V17 R1801 Shiloh P Prins V18 R1651 Smith D Declan M19 R1661 Spalletta I Inge-Mé V20 R1722 Steenkamp JB Joshua M21 R1623 Strydom A Angelique V22 R1656 Strydom S Shiloh V23 R1772 Van Aswegen A Anja V