23 september blitsig - durbanville gemeente september... · 2018-09-20 · 09:00 klassieke diens...
TRANSCRIPT
09:00 Klassieke Diens
Ds. Rian Verster
in die kerkgebou
Ons staan vandag stil by
Psalm 73
Praying our doubt
LANGNAWEEK
23 September 2018
VANDAG
Hierdie naweek het ons die voorreg om weer
bewus te word van die ryke verskeidenheid van
ons erfenis. Dit waarmee ons ten diepste kan
identifiseer, nl ons kultuur, taal en geskiedenis.
Kom ons vier dit, maar kom ons respekteer ook
die verskeidenheid van kulturele erfenisse wat
Suid-Afrika so uniek maak!
Ons het 'n pragtige land. Geniet dit wat God uit
sy Hand vir ons geskenk het en pas dit op. Laat
ons ook terugdink aan 'n tydperk toe oud-
president Mandela ons geleer het om hande te
vat en mekaar se diversiteit te koester.
Geniet die dag!
ERFENISDAG MAANDAG 24 SEPTEMBER 2018
DAGBOEKWat gebeur hierdie week?
Ons herinner lidmate wat ’n beswaar het teen die uithaal van die Ficusbome voor die kerkgebou dat alle besware ons moet bereik teen
Dinsdag, 25 September 2018
Rig besware aan:Die Bestuurder: Steundienste
Jackie Pretorius [email protected]
OF u kan dit per hand by die kerkkantoor kom aflewer.
NEEM NET KENNIS:Die bome gaan vervang word met watervriendelike inheemse bome.
VOLGENDE SONDAG
30 September 09:00 Klassieke Diens
Ds. André Agenbag in die kerkgebouMa. 24 SeptemberErfenisdag
Di. 25 September08:00 Stilword (Gebed)
Wo. 26 September11:00 & 18:30 Lering18:00 -19:00 Koor
Do. 27 September08:00 Nagmaal en Gebed 08:45 Senior Klub: Bus vertrek
Vr. 28 September06:00 - 06:45 Mannebediening Skole sluit
So. 07 Oktober Lentetee
Di. 09 Oktober Skole heropen
Sa. 13 OktoberKerkraad Beplanningsoggend
BOME OP EILAND VOOR KERKGEBOU
Durbanville / Bergsig
SENIOR KLUBOns uitstappie na Klub Mykonos is op
DONDERDAG 27 September 2018.
Die bus vertrek om 08:45
vanaf Bergsig Gemeente.
SKOOLVAKANSIE
VOORBIDDINGOns bid vir lidmate wat siek is of besig is met behandeling.
Attie BarnardMatthys Mostert
Susanna Barry is oorlede en ons bid vir troos vir haar
familie en vriende.
Ons wil graag vir elkeen wat in nood verkeer, bid of julle besoek.
Laat weet asb. vir Christa by ons kerkkantoor.
SPESIALE DEURKOLLEKTE
Die Hugenote Kollege is 'n privaat opleidings-
instansie wat studente vanuit die Christelike
geloof en waardestelsel oplei om maatskap-
like- en kerklike dienswerk te kan beoefen.
Tans bied die Kollege sertifikaatkursusse in
Maatskaplike Hulpwerk, Gemeenskapsont-
wikkeling, Vroeë Kind Ontwikkeling, Kinder-
en Jeugsorg asook Teologie en Bediening
aan. Die Kollege bied ook kort kursusse aan
vir gemeentes en lidmate wat hulle kan help
om hulle dienswerk in die Koninkryk van God
nog beter te kan doen.
Uitvoerende Hoof 021-873-1181 |
[email protected] | www.hugenote.com
Ons deuroffers gaan vandag aan
BADISAOns studente hou hul
gemeenskapsprojek op die 27ste September en is op soek
na 30 hotdogs vir die geleentheid.
Ons sal dit baie waardeer indien iemand moontlik bereid sal wees
om ons daarmee te kan help.Kontak gerus die kerkkantoor.
BEDANKING VIR SKENKING AAN HUIS ARISTEA
Ons wil u graag namens ons inwoners hartlik bedank vir die
wonderlike bydrae van
R 3325.00.Die bydrae wat u gemeente oor die jare tot Aristea gelewer het,
word werklik waardeer.
HUGENOTE KOLLEGEWaar Christenwees grondvat in opleiding
Offergawes en spesiale bydraes kan ook d.m.v. SNAPSCAN gegee word. As u ʼn
slimfoon het, is dit baie maklik. Laai net die SNAPSCAN App af en volg die instruksies.
Durbanville Gemeente BankbesonderhedeABSA, Durbanville-tak,
Rekeningnommer: 141 058 0019Naam: NG Gemeente Durbanville
Verwysing bv. Pienaar/MDO
BESONDERHEDETel: 021 975 6370
E-pos: [email protected]
Webblad: www.durbanvillegemeente.co.za
Facebook: Durbanville Gemeente
Instagram: @durbanvillegemeente
Twitter: @Dgemeente
KERKKANTOOR