24 feb - 2 mrt 2019 bergsig buetin · terte, koeksusters, ens. ... vrydagaand in jou yskas)....

8
Bergsig Buetin 24 Feb - 2 Mrt 2019 God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, met mekaar, met onsself en met die wêreld. Dit is ons gemeente se roeping om hierdie 4 verhoudings volgens God se wil uit te leef. Ons verhouding met deur eredienste God Erediens 10:00 Informeel 08:30 Kruisdiens 18:00 Stephanus Louw - Teks: Luk 13:1 9 Tema: Verband tussen swaarkry, sonde en bekeering Deurkollekte: Spesiale Kollekte Gemeente Sendingfonds Ds. Charl du Plessis Teks: Hand. 27:21-24 en 28:16-20, 28 Tema: Van hier tot daar – Hernuwing van GGO's Ds. Charl du Plessis HERNUWING VAN GGO's SO. 24 FEB GGO GGO GGO Vandag het ons as gemeente geleentheid om ons Geloofsgeloe offers te hernu – of om vir die eerste keer 'n GGO te maak. Dit is 'n geloofsaak tussen jou en die Here en niemand gaan jou daarvoor vra nie. Uit die beloes gemaak , stel die Getuienisbediening 'n begrong op (ons sendingbegrong vir 2019 in die geloof dat die Here sal voorsien), waaruit ons sendelinge en uitreikprojekte befonds word. Ons bid en vertrou die Here vanjaar vir beloes van méér as R750 000. Ja, dit vra van ons 'n bereidheid om offers te bring – maar die geestelike avontuur is om so 'n geloofspad saam met die Here te loop en te beleef hoe Hy voorsien. Kom ons vertrou Hom vanjaar weer daarvoor. Baie welkom aan Francois en Nadia wat vandag saam met ons aanbid. Francois is beskikbaar om tot Donderdag middag (28 Feb) by kleingroepe op te tree. Kontak gerus die kerkkantoor om afsprake te reël. Francois & Nadia Hattingh besoek Bergsig (Sending Mosambiek) Ons verhouding met die deur diens en getuienis wêreld Deurkollekte: Spesiale Kollekte Gemeente Sendingfonds Teks: Hand. 27:21-24 en 28:16-20, 28 Tema: Van hier tot daar – Hernuwing van GGO's #bergsigjeug 08:30 (3-6jr) & (Gr 1-7) #kleuterkerk #kinderkerk 09:30 (Gr 8-10) & #ignite #belydenisgroep

Upload: others

Post on 28-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

Bergsig Bu�etinBergsig Bu�etin24 Feb - 2 Mrt 2019

God verander lewens. Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, met mekaar, met onsself en met die wêreld. Dit is ons gemeente se roeping om hierdie 4 verhoudings volgens God se wil uit te leef.

Ons verhouding met deur eredienste God

Erediens 10:00Informeel 08:30 Kruisdiens 18:00Stephanus Louw

-Teks: Luk 13:1 9Tema: Verband tussen swaarkry,

sonde en bekeeringDeurkollekte: Spesiale Kollekte

Gemeente Sendingfonds

Ds. Charl du Plessis

Teks: Hand. 27:21-24 en 28:16-20, 28

Tema: Van hier tot daar – Hernuwing van GGO's

Ds. Charl du Plessis

HERNUWING VAN GGO's SO. 24 FEB

GGOGGOGGO

Vandag het ons as gemeente geleentheid om ons Geloofsgelo�e offers te hernu – of om vir die eerste keer 'n GGO te maak.

Dit is 'n geloofsaak tussen jou en die Here en niemand gaan jou daarvoor vra nie. Uit die belo�es gemaak , stel die Getuienisbediening 'n begro�ng op (ons sendingbegro�ng vir 2019 in die geloof dat die Here sal voorsien),

waaruit ons sendelinge en uitreikprojekte befonds word. Ons bid en vertrou die Here vanjaar vir belo�es van méér as R750 000. Ja, dit vra

van ons 'n bereidheid om offers te bring – maar die geestelike avontuur is om so 'n geloofspad saam met die Here te loop en te beleef

hoe Hy voorsien. Kom ons vertrou Hom vanjaar weer daarvoor.

Baie welkom aan Francois en Nadia wat vandag saam met ons aanbid. Francois is beskikbaar om tot Donderdag middag (28 Feb) by kleingroepe op te tree. Kontak gerus die kerkkantoor om afsprake te reël.

Francois & Nadia Hattingh besoek Bergsig (Sending Mosambiek)

Ons verhouding met die deur diens en getuieniswêreld

Deurkollekte: Spesiale Kollekte Gemeente Sendingfonds

Teks: Hand. 27:21-24 en 28:16-20, 28

Tema: Van hier tot daar – Hernuwing van GGO's

#bergsigjeug 08:30 (3-6jr) & (Gr 1-7)#kleuterkerk #kinderkerk 09:30 (Gr 8-10) & #ignite #belydenisgroep

Page 2: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

Hartlik geluk aan die

lidmate wat hierdie week verjaar:

Siekes in die gem�nte (a-z) Dra mekaar se laste en bid vir mekaar - Gal 6:28.

Alida Viljoen, Alta & Piet Oosthuizen, André en Anita Cornelissen, Annetjie Venter, Annie van Vuuren, Bettie van Dyk, Brian Starke, Cecile Engelbrecht, Danie Gouws, Dirk Immelman, Dirk Louw, Duggie Dumbleton, Gregory Gregg, Hannes Venter, Hennie & Dirkie Botha, Ina Vrolijk, Irene Brink, Johan Blaauw, Johan Compion, John Levey, Johan Venter, Lenie Gerber, Juliana Muller, Kobus Parsons, Lana Barnard, Letitia Beukes, Luckner Peda, Magdaleen Heydenrych, Maggie Neuhoff, Martiens Labuschagne, Marus Strauss, Miems Jacobs, Otto van Vuuren, Paul Stander, Philna Nelson, Rina Müller, Trudie Gerber.

Ons verhouding met deur versorging en kleingroepe mekaar

* Inkonteks: Soedan* Basaar* Alpha Kursus* Hernuwing van GGO’s * Droogte in die Klein- & Groot- Karoo

* Di 17:30 in Gebedskapel* Do 06:00 in Kerksaal* In die konsistorie 15 min voor die 1ste oggend

Erediens & ook die 18:00 Kruisdiens* SMS - gebedsgroep

Sake vir vo�bidding Kom bid saam

Sondag 24 Februarie Whitey Jordaan, Elsie Müller, Anja Olivier, Johan Oosthuizen, Almero van Niekerk, Adriaan van Zyl.

Maandag 25 Februarie Hannes Lessing, Pieter Nel.

Dinsdag 26 Februarie Joey Booysen, Colleen Groenewald, Christiaan Human, Megan Miles, Ruben Snyman.

Woensdag 27 Februarie Jurie Bezuidenhout, Wessels de Jager, Mignon Naudé.

Donderdag 28 Februarie Ona Ferreira, Linda Volschenk.

Vrydag 1 Maart Dewald Adendorff, Jacques Barnard, Wilmien Bester, Ronel de Jager.

Saterdag 2 Maart Lelanie Lodewyks, Connie Nel, Zanli Oosthuizen, Anina Taljaard, Sharolise van Beulen.

Seënwense aan die senior lidmaat 80 jaar

en ouer wat hul geboortedag herdenk:

Ons innige meegevoel met ...- Johan Westenraad wie se suster oorlede is, - die familie van Tertius le Roux, wie oorlede is.

Lief en L�d

Dinsdag 26 Februarie Egbert le Roux PLAASONTBYT - R 40

PANNEKOEK - R5 x 1 / R20 x 5

POEDING - R10

POTJIEKOS - R45

KERRIE & RYS - R30

SOSATIES - R25 Bees & Hoender

WORSBROODJIES - R20

SMOOTHIES - R15

Items afsonderlik gemerk:BOEKE vanaf R5, WIT

OLIFANTE, Gebak: Beskuit, Brood, Konfyt, Grootkoeke, Kleinkoekies & Koeksisters,

Groente & Vrugte, Handwerk, Vintage Bou�que, Plante, ens.

KOM LOER GERUS!!

PRYSLYSPRYSLYSFILTERKOFFIE - R15, TEE - R10

Sny KOEK - R15

Page 3: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

08:00Sat 2 Mrt

Ons benodig DRINGEND

H N A DE

Ons benodig donasies: KINDER PROGRAM

08:00-10:00Boeresport,

speletjies & gesigverf

10:00-10:30Boeresport &

Poppekas (in die kerk)10:30-11:15

DUNK ‘N DOMINEE11:15-13:00

Waterkaskenades!Dunk ‘n maatjie

Slip ‘n slide

Handgemaakte lekkergoed bv Cupcakes, fuge, ens.

Pakke lekkers, ysies, pakkies chips, koeldrank, stokkielekkers.

Boksvla, gebakte poedings Bakwerk: Beskuit, brood,

GROOT koeke, kleinkoekies, terte, koeksusters, ens.

Meubel- & dekor items (gee asb jou prys / reswaarde)

Witolifante - skoon, gebruikte items in ‘n werkende toestand

Maalvleis (Gr1 Lean /steak), wit rys, chutney

Potjiekos Handwerk, Konfyte Groente & vrugte Tombola items ”Boetiek” - 2de handseklere &

bykomstighede soos serpe, handsakke, juwele, skoene.

wat met die BASAAR kan help met verkope!!

Basaarkaartjies te koop by die kerkkantoor.

‘n Kaartmasjien is beskikbaar.

Page 4: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

Slegs5R8 /kg

”Boetiek ” - 2de handse / nuwe klere & bykomstighede soos serpe, handsakke, juwele, skoene.

R10R10NB: Kom jy sokkie? Onthou om jou Lasagne ete vooraf te bestel.

Boeresport SpeletjiesPoppekas Gesigverf

SpookasemPopcorn

Slip ‘n slideDunk ‘n maatjie

Dunk ‘n DomineeSpringkasteel - GRATIS

KiNdErPrEt !!KiNdErPrEt !!

EKiNd rP !rE !t

R5R5R5

Slegs 1 lam BESKIKBAAR

Skenk asb jou pragtige, netjiese klere, skoene, krale, handsakke, serpe &

ander bykomstighede, asook oulike kinderklere & handwerk items.

Het jy items in jou kas wat jy nie

meer dra nie?

VINTAGE BOUTIQUE

VINTAGE BOUTIQUE

Page 5: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

- Énige ouderdom kan inskryf - GRATIS. 3 foto’s per persoon.- Duidelike fotos van die 2 Mrt BASAAR

nodig teen 12:00 Di 5 Mrt (goeie resolusie asb).- Epos foto’s na [email protected] (ten minste 1MB groo�e) / bring op USB asb.- NB Jou foto’s word gebruik vir bemarking

MiKiTi foto-wedstryd

WENNERS WORD AANGEKONDIG OP SO 11 MRT

TYDENS DIE 08:30 INFORMELE DIENS

Jou inskrywing moet uitbeeld: Wat is vir jou lekker / wat sien jy raak & wat beleef jy by ons GROOT MiKiTi basaar?

Lekker GROOTpryse om te wen!!

Verskaf asb: jou naam & van, kontaknommer en ouderdom. (volwassenes- gee net so min of meer ‘n aanduiding van jou ouderdomsgroep ?!)

Lekker GROOTpryse om te wen!!

POEDING-TAFEL Ons benodig persone wat gebakte poeding kan voorberei assook kits poeding & jellie

kan aanmaak (plaas die items dus Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die

poedings asb Sat 2 Mrt om 07:30 na die kerkkombuis toe. Donasies van boksvla & ,

kitspoeding (choc/ toffie/caramel) word benodig asook leë roomysbakke.

Neem kennis van wat in die res van die wêreld aan die gebeur is. Twee uittreksels uit 'n sendeling wat in China werk (hy het al in ons Gemeente opgetree) se nuusbrief:# Thousands of house churches (which are considered illegal in China) have been closed. Reflecting the actions of Mao's Guards in the 1960s religious synbols such as crosses and Scriptures posters have been torn down and replaced by flags of China or portraits of President XI Jinping. The most high-profile church to be punished this way was the large Zion Church in Beijing. The head pastor of the Zion Church summed up the feeling of countless millions of Christians throughout China when he stated: “Yes, we are scarezd, but we have Jesus!”

# The most worrying aspect of the current crisis is the use of technology to identify and persecute Christians, including “predictive” artificial intelligence where computers process information and images from millions of cameras and then predict when they think a crime may take place, such as an illegal gathering of people for worship of Bible study. This is part of the Communist Party's long-term “social credit” system, which is already being rolled out and will be fully functioning by 2020. This system will rank each Chinese citizen according to their behaviour and connections, and privileges such as education, jobs, travel and even the ability to buy food can be curtailed by the atheist government. Already some house church leaders have found they are unable to buy plane, bus or train ticket anywhere because they are considered a threat.

Page 6: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

Sat

2 M

rt0

8:0

0Sa

t 2

Mrt

08:

00

Page 7: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

Navrae: Sanet Grobler 083 292 5033

06:30 Vrydag 1 Maart

NG Bergsig Gebedskapel

Wêreldbiddagvir Vroue

Kom bid saam en geniet ‘n koppie koffie vo� werk.

Wêreldbiddagvir Vroue

Kom bid saam en geniet ‘n koppie koffie vo� werk.

Bergsig Nuus RedaksieBergsig Nuus is ‘n nuusblad wat kwartaalliks verskyn. Dalk het jy skryf vaardighede en wil graag so ‘n projek hanteer as ‘n sameroeper / redakteur? Kontak Martie by die kerkkantoor asb.

12 sessies + Alpha SaterdagDinsdae 18:30 – 20:15. Etes ingesluit.

Gratis! Kinderbediening beskikbaar.Inskrywingsvorm & meer info by

deure en op ons webblad.

Indien jy nog wil inskakel is jy baie welkom. Tydens Alpha word daar 'n spesifieke Kinderbediening aangebied deur Child Evangelism Fellowship –

ons is bevoorreg om twee CEF werkers in ons omgewing te hê wat ons kinders in die tydgleuf wat hul ouers by Alpha betrokke is, te bedien.

Kontak ds Charl du Plessis of die kerkkantoor.

Tot

SPOORLOOS VERDWYN....Die ONTHAALBEDIENING is dringend op soek na 40 pare koekvurkies en teelepels wat uit die kombuis verdwyn het. Indien jy enige inligting oor die saak het, kontak asb die kerkkantoor.

Page 8: 24 Feb - 2 Mrt 2019 Bergsig Buetin · terte, koeksusters, ens. ... Vrydagaand in jou yskas). Bestanddele kan by die kerkkantoor afgehaal word. Bring die poedings asb Sat 2 Mrt om

Leraars:Ds. Charl du Plessis: 044 871 1379, 083 286 3291 Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292 Ds. Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899

Bank besonderhede: NGK George-Bergsig , BANK: ABSA. TAK: 632 005. REK: 890 580 009. VERWYSING: Van & waarvoor . Epos die bewys asb na [email protected]. Dankofferkoeverte by kerkdeure en die kerkkantoor.

Kerkkanto�: Ma - Vry 08:00 -13:00 TEL: 044 871 1338 EPOS: [email protected]* *FACEBOOK: NG George-Bergsig WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za FAKS: 044 871 4969* *

Dagboek Ma 25 Feb Kerkraadsvergadering 17:30

Di 26 Feb Alpha 2 18:30

Vr 1 Mrt Wêreldbiddag vir vroue 06:30 in Gebedskapel

Vry 1 Mrt Kuier-saam ete & Sokkie 19:00

Sat 2 Mrt GROOT MiKiTi BASAAR 08:00

Ma 4 Mrt Finansies skuif na 18 Mrt

Di 5 Mrt Alpha 3 18:30

Ma 11 Mrt BEDIENING: Getuienis (Begroting) 17:30

Di 12 Mrt Alpha 4 18:30

Do 14 Mrt Tee vir Senior lidmate 09:30 (Spreker: Hettie Theron - 1ste

Tekens van Alzheimers)-So 17 31 Mrt Vakansietyd: Slegs 1 erediens 09:00, geen #bergsigjeug

Ma 18 Mrt Diensgroep: Finansies 17:30

Wil jy m�r uitvind o� ons Gem�nte en waar jy kan inskakel ?INLIGTINGSPAKKET & 2019 KALENDER is beskikbaar by al die deure. Neem gerus en lees meer oor ons Gemeente en aktiwiteite. Al die inligting is ook op ons WEBBLAD beskikbaar. Persone is in die saal, tussen die eredienste, beskikbaar om jou hartlik WELKOM te heet en jou tuis te laat voel. Indien jy wil inskakel by NG George-Bergsig-gemeente, kontak gerus die kerkkantoor / vul ‘n NUWE LIDMAAT vorm in, beskikbaar by die deure. Ons weeklikse BULLETIN is reeds Vrydae op ons web- en facebookblad asook Sondae by die kerkdeure beskikbaar.

In geval van LIEF & LEED (die aankoms van ‘n baba, siekte, trauma of dood indie gesin) of enige ander kwelling, tree gerus in verbinding met jou leraar of skakel die kerkkantoor. Om ‘n AFSPRAAK of HOSPITAALBESOEK te reël, skakel asb die leraars direk.PREEKOPNAMES is beskikbaar op die webblad / op CD - bestel by die kerkkantoor @R20.

Gemeente Admin en Algemene Inligting

Kom kuier saam!Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie tee of koffie saam te kuier tussen ons

oggend-eredienste & voor die Kruisdiens. Kom geniet ook ‘n voor heerlike pannekoek

5& ná die Informele Erediens (@R )