25 august 2017 - shsbakgat.co.za 25... · stephan lacock en francois rossouw – 2de plek shs is...

17
Gedagte vir die week/thought for the week 25 AUGUST 2017

Upload: others

Post on 16-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

Gedagte vir die week/thought for the week

25 AUGUST 2017

Page 2: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

INTERHOËRLANDLOOP

23 AUGUSTUS 2017

Beste Landloop-skooltrofee 2017

1. Hoërskool Standerton 135 punte

2. Hoërskool Ligbron 127 punte

3. Hoërskool Secunda 114 punte

INDIVIDUELE PRESTASIES LANDLOOP

INTERHOËR TE ERMELO

UITSLAE: (Plekke behaal onder eerste 10 atlete)

JNR MEISIES Karin Ferreira 4de Malodie Botha 6de JNR SEUNS Thokozane Tshabalala 4de Kyle van der Colff 6de SNR MEISIES Marlize Pretorius 3de Stacey Lea 10de SNR SEUNS Nhlaka Tshabalala 3de Njabulo Madonsela 6de Kananelo Sangweni 4de LEKWASPAN Die volgende leerling is ook gekies vir die span: Monique vd Weshuizen 0/14

SPANKOMPETISIES:

INTERHOËR UITSLAE TE

HOËRSKOOL ERMELO

23 Augustus 2017 12 Skole teenwoordig A-Spanne Jnr Meisies (59 atlete) 1. Hoërskool Ermelo 2. Hoërskool Standerton 3. Hoërskool Ligbron Jnr Seuns (60 atlete) 1. Hoërskool Ermelo 2. Hoërskool Ligbron 3. Hoërskool Standerton Snr. Meisies (56 atlete) 1. Hoërskool Secunda 2. Hoërskool Standerton 3. Hoërskool Piet Retief Snr. Seuns (78 atlete) 1. Hoërskool Standerton 2. Hoërskool Secunda 3. Hoërskool Ligbron B-Spanne Wenners ontvang sertifikate Hoërskool Standerton Senior Meisies

LANDLOOP: LIGAWENNERS 2017

12 Skole

Jnr Meisies 1. Hoërskool Ermelo 2. Hoërskool Standerton 3. Hoërskool Ligbron Jnr Seuns 1. Hoërskool Volksrust 2. Hoërskool Ligbron 3. Hoërskool Standerton Snr Meisies 1. Hoërskool Standerton 2. Hoërskool Ligbron 3. Hoërskool Piet Retief Snr Seuns 1. Hoërskool Standerton 2. Hoërskool Secunda 3. Hoërskool Volksrust.

SPORT

KRIEKET 0/14 TEEN CURRO SECUNDA

21 Augustus 2017

SHS wen met 9 paaltjies. Kolwer Bouler Johan vd Sandt 29 lopies Johan vd Sandt 17 lopies 2 paaltjies JP Munro 32 lopies Divesh Daya 17 lopies 2 paaltjies

Page 3: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

LEERLINGRAAD LÊ NIE NET PLAVEISEL VOOR DIE SKOOL NIE,

MAAR OOK IN ONS HARTE…

Die 2016 / 2017 leerlingraad het hul merk gemaak, nie net in die SHS-gemeenskap se harte nie, maar ook op ons terrein. Deur die jaar het hulle talle suksesvolle projekte gereël en fondse ingesamel om te help vir onder andere behoeftige kinders in ons skool soos die omgee-blikkieprojek. Van die fondse is teruggeploeg in die skool en is plaveisel, blompotte en bankies voor die hoofgebou aangebring. Die leerlingraad se hoofdoel is om ‘n “walk down memory lane” daar te stel. Die leerlingraad van 2016 / 2017 het diep spore in ons harte getrap.

Ons sal julle ewig dankbaar wees. Ons salueer julle!

Page 4: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

Interhoër Musiekfees

Die SHS Koor het gisteraand aan die 10de jaarlikse Interhoër Koorfees by Hoërskool Ermelo deelgeneem. This tradition was started by Hoërskool Standerton 10 years ago to encourage singing on an Interschool level and on a friendly basis. Die koor het skitterend gesing en SHS se naam hoog gehou. Die aand is met 'n massakoor afgesluit. EINDE VAN 'N ERA Mev Mimi De Villiers het gisteraand vir die laaste keer die SHS Koor tydens 'n plaaslike Interskolebyeenkoms gedirigeer nadat sy vir 20 jaar lank die dirigent van die koor was.

Die Sing in Harmonie TV koorkompetisie vind steeds plaas op 23/9.

KULTUUR/CULTURE

WETENSKAP EXPO UITSLAE

19 AUGUSTUS 2017

Brons Asma Desai Anlumé Mentz Miskha Jina Legné Gouws Ameer Mahomed Silwer Rika Bezuidenhout Diné Degenaar Divyesh Daya Goud Lourens vd Merwe Michian Adendorff – Aangewys as die Beste Gr10-12 leerling en Beste Energie Projek. Michian Adendorff gaan deur na die Nasionale Expo.

Michian Adendorff

Page 5: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

INTERHOËR REDENAARS UITSLAE – 2017

8 skole neem deel:

Philip Cronje (jnr) – 2de plek

Stephan Lacock (snr) – 2de plek

Juniorspan

Philip Cronje en Riekie Wolmarans – 3de plek

Seniorspan

Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek

SHS is algeheel 2de!!!

Nuus uit die personeelkamer

REDENAARS

Standerton High School would like to congratulate one of our very own teachers Miss Valentia Bouwer,

who has been selected to be part of the top 12 finalists for the Miss Regal International South Africa

2017.

Miss Regal International South Africa has the opportunity to be an ambassador by representing the

POWA Organisation (People Opposing Woman Abuse) and she also has the opportunity to represent

our country on the international stage.

We wish her all the best.

Page 6: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

MATRIEKAFSKEID 2017

Page 7: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would
Page 8: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would
Page 9: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would
Page 10: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would
Page 11: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

SKOOLFONDS 2017

KOSHUIS 2017

FINANSIES/FINANCE

Page 12: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

KWARTAAL 3 / TERM 3 2017

Page 13: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

KWARTAAL 3 / TERM 3 2017

Page 14: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

HOËRSKOOL STANDERTON

KWARTAAL 3 2017 / TERM 3 2017

TOETSROOSTER TEST TIME TABLE

DATUM

DATE

Graad 8

Grade 8

Graad 9

Grade 9

Graad 10

Grade 10

Graad 11

Grade 11

Maandag

07/08 AFR HT/EAT K&K / A&C LT/AT & GS/HS LW / LS

Tuesday

08/08

SW / SS (Geo) AFR HT/EAT AFR HT/EAT ENG HL/FAL

Donderdag

10/08 Wisk / Math Teg / Tech BS AT/LT & HS/GS

Wednesday

16/08 ENG HL/FAL ENG HL/FAL LW / LS

LEERLINGRAADKAMP

PREFECT CAMP

Maandag

21/08 K&K / A&C BS ENG HL/FAL Re / Acc

Tuesday

29/08 AFR HT/EAT NW / NS Geo FW / PS

Donderdag

31/08 ENG HL/FAL

SW(Gesk) SS(Hist)

Wisk / Math

WG / ML

Wisk / Math

WG / ML

Tuesday

05/09 Rek / Acc Wisk / Math

Graad 10 Kamp

Grade 10 Camp

AFR HT/EAT

Donderdag

07/09 NW / NS SW / SS (Geo) IGO

Tuesday

12/09 Wisk / Math ENG HL & FAL Re / Acc

Ek / Ec

7:00-8:30 DS

Donderdag

14/09 BS Wisk / Math

FW / PS

Geo

Monday

18/09

SW (Gesk)

SS (Hist) AFR HT/EAT

Ek / Ec & IGO

7:00-8:30 DS CAT & IT

Dinsdag

26/09 Teg / Tech Re / Acc

Wisk / Math

WG / ML BS

Woensdag

27/09

NW Projek

NS Project

NW Projek

NS Project CAT&IT

Wisk / Math

WG / ML

Page 15: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

HOËRSKOOL STANDERTON

REKORDEKSAMEN 2017 Eksamenreëlings

Eksamenlokale Daar sal `n sitplekplan in die koshuisportaal wees. Kyk daarop om te sien waar jy sit in die

eksamenlokaal.

Kontroleer jou inligting op die lys. Bring foute onder die aandag van Mnr Boshoff. Dit is belangrik vir die eindeksamen!

Slegs jou eksamenbenodigdhede – penne en wat benodig word vir die vak – mag ingeneem word in die lokaal. Geen pennesakkies of houers word toegelaat nie.

Geen selfone word in die lokaal toegelaat nie. Geen programmeerbare sakrekenaars of polshorlosies word in die lokaal toegelaat nie.

Sakrekenaars mag nie in `n omhulsel wees nie. Geen sakrekenaars sal voorsien word deur die skool nie. Geen sakrekenaar sal in `n lokaal geleen word aan mekaar nie.

Geen leerling word toegelaat om die lokaal te verlaat voor die einde van `n sessie nie. Alle vakke word in die studiesaal en Katolieke kerksaal geskryf. Met IGO word geen tekenbordsakke in die eksamenlokaal toegelaat.

Algemene reëlings Dinsdag 29 Augustus Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid toets. Tree aan en skryf in voogklasse.

Gaan huis toe daarna.

Vanaf Woensdag 30 Augustus tree jy nie aan nie maar gaan direk na die eksamenlokaal. Alle skoolreëls bly van toepassing. Leerlinge wat nie skooldrag en persoonlike netheid

eerbiedig nie, kan gevra word om hom of haar netjies te kry en dan in die oorblywende tyd die eksamen te voltooi. Geen ekstra tyd sal toegelaat word nie.

MAAK SEKER VAN JOU EKSAMENROOSTER – WANNEER SKRYF JY WAT EN DIE TYD! Kontroleer mekaar om betyds te wees vir `n vraestel! Slegs mediese of doodsertifikate van naverwante familielede sal aanvaarbaar wees vir afwesigheid. Wanneer jy laat of afwesig gaan wees vir `n vraestel, of `n ander probleem het, skakel die

skoolkantoor en laat weet asb. 017-7122333

As jy laat kom, verbeur jy die voorreg om deel te wees van die groep leerlinge met wie die vraestel deurgegaan word. Jy sal eers nadat die sessie begin het, toegelaat word tot die lokaal.

Slegs leerlinge met bestuurslisensies mag die skoolgrond betree. Hul parkeer hul voertuie by die krieketnette of ou tennisbane-parkeerarea. Geen voertuie word toegelaat in die pad tussen die skool en die koshuis of elders op die terrein nie. Geen parkering op personeelparkering.

Eet ontbyt en peuselhappies! Nie net soetigheid nie! Drink water!!! Skryf en verlaat die skool. Nie ronddrentel op stoepe nie.

Tydsreëlings

1ste Sessies 2de Sessie

07:30 Sit in lokaal, begin vraestelle uitgee 11:30 Sit in lokaal, begin vraestelle uitgee

07:40 Vraestelle word deurgegaan en jy kry 10 minute leestyd

11:40 Vraestelle word deurgegaan en jy kry leestyd

08:00 Sessie begin 12:00 Sessie begin

DAAR IS GEEN PLAASVERVANGER VIR HARDE

WERK NIE!

Page 16: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would

HOËRSKOOL STANDERTON

TRIAL EXAM 2017 EXAM PROCEDURES

Exam venue Consult the seating plan at the hostel entrance to locate where you will be seated in the exam

locale. Check your information on the list. Notify Mr Boshoff of any errors. It is essential for the end-

of-the-year exams!

Only necessary writing utensils as per subject will be allowed into the locale. No stationery bags are allowed.

No cell phones are allowed in the locale. No programmable calculators, wrist watches or calculator covers are allowed in the exam locale.

The school does not provide calculators! No calculators will be exchanged by learners in exam locale.

Pupils are not allowed to leave the locale before the end of an exam session. All the subjects will be written in the Study hall and Catholic Church hall. When writing EGD, no drawing-board bags are allowed in the exam locale.

General arrangements Tuesday 29 August: Mathematics and Mathematical Literacy test. Attend assembly and write in

register class. Go home afterwards. From Wednesday 30 August you do not attend assembly but go directly to the exam locale. All school rules remain applicable. Rules regarding school uniform etc. apply for the duration of the

exam. Pupils who do not comply with these rules will be asked to make themselves presentable and then complete the exams in the remaining time. No extra time will be allowed.

ENSURE THAT YOU ARE FULLY INFORMED ABOUT WHEN AND WHERE YOU WRITE YOUR EXAMS, AS WELL AS WHAT SUBJECT.

Check with a friend to ensure you are correctly informed regarding the dates and times of exams to be written.

Only official sick notes or death certificates of closely related family members will be accepted if you were absent.

If any problem arises regarding being on time for an exam, contact the school office at 017-7122333

If you are late you will only be allowed into the exam room after the group has started and you won’t be part of the group that received time to go through the exam paper and reading time.

Only learners with a driver’s licenses are allowed on the school premises. Park vehicles at the

cricket nets or old tennis court area. No vehicles will be allowed between the school and the hostel

or elsewhere on the grounds. No parking in staff parking area.

Eat breakfast and snacks during the morning! Do not eat too much sweets. Drink water!!

Write and leave the school. Do not hang around on the school grounds.

Time arrangement 1st Session 2nd Session

07:30 Be seated and receive questionnaires 11:30 Be seated and receive questionnaires

07:40 Question papers are checked and 10 minutes reading time is allowed

11:40 Question papers are checked and 10 minutes reading time is allowed

08:00 Session starts 12:00 Session starts

THERE IS NO SUBSTITUTE FOR HARD WORK

Page 17: 25 AUGUST 2017 - shsbakgat.co.za 25... · Stephan Lacock en Francois Rossouw – 2de plek SHS is algeheel 2de!!! Nuus uit die personeelkamer REDENAARS Standerton High School would