26 julie tot 2 augustus 2020 29 julie -jakkie van wyk. · 28 julie -sam en adriana krige, giep en...

1
Program vir die week. 1. 26 Julie – Oggenddiens (Gesinsdiens) om 09:00 op die gemeente webwerf en Facebook Tema: Onvoltooid verg nog aandag Webwerf: www.albertonsuid.com FaceBook: NGAlbertonSuid Lief en Leed Dennis Leibach Ambrenschir Wienecke(Sr) Alwyn Pretorius Kobus de la Rey Brendon de la Rey Chantel de la Rey Marna Saayman Willie Pieterse Wilkie Wilkinson Huweliksherdenkings: Baie geluk! Mag julle nog baie gelukkige jare saam geniet. 27 Julie - Sean en Madelaine du Preez. 28 Julie - Sam en Adriana Krige, Giep en Elna van Eck. 31 Julie - Danze en Ciska Pretorius. (Indien u naam dalk nie op die lys is nie, jammer! Laat weet asseblief die kerkkantoor) 26 Julie tot 2 Augustus 2020 U word genooi om enige van die leraars te kontak as u ondersteuning, hulp of sommer net ‘n stukkie aanmoediging nodig het. Bel, SMS of WhatsApp Ds. Natalia 082 675 7558 of Ds. Johan 083 463 0525 2. 2 Augustus – Oggenddiens om 09:00 op die gemeente webwerf en Facebook Ons het ‘n Padkafee ! Vrydag 31 Julie vanaf 17h00 tot 19h00 Koste R20 per “boepensbroodjie”(Maalvleis/hoender mayo/Melktert Jaffels) Bestellings sluit 30 Julie 17h00. Bestel aanlyn by winkel.albertonsuid.com of bel die kerkkantoor 011 869 9700 tussen 08h30 tot 13h30(Maandae tot Vrydae) of whatsApp/bel 060 450 2742) . Dankoffers: Winter kan eenvoudige ‘n plesier bring soos om by ‘n kaggelvuur te kan sit. Winter bring egter ook uitdagings vir mense wat nie die voorreg van warmte in winter te kan ervaar nie. As gemeente wil ons graag ‘n verskil maak in ons gemeenskap. Lukas 12:33,34 “.. Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.” Vergaderings 1. Sentrale Kerkraadsvergadering 27 Julie om 19h00. Administrasie Die kerkkantoor is Maandag tot Vrydag oop vanaf 08:30 tot 13:30. Kontak Amanda gerus by [email protected] Ons dink spesiaal aan tannie Christine Coetzer met die afsterwe van haar eggenoot Oom Pieter Coetzer. NG Alberton-Suid Absa, Tjek Rekening Tak Kode: 631142/632005 Rek nr.: 210580026 https://tinyurl.com/hartskat Verjaarsdae: Baie geluk aan u elkeen, mag die nuwe lewensjaar vol seëninge wees. 26 Julie - Willie Adlem, Petro Barnard, Jeanni Bezuidenhout, Keino Hoffman, Danze Pretorius, Chanelle Smith. 28 Julie - Erna Serfontein. 29 Julie - Jakkie van Wyk. 30 Julie - Chantel Pienaar, Sampie Swanepoel. 31 Julie - Lourens Scheepers, Pierre Wessels. 01 Augustus - Johanna Burmeister, Marnus Wessels. (Indien u naam dalk nie op die lys is nie, jammer! Laat weet asseblief die kerkkantoor) Onvoltooid verg nog aandag

Upload: others

Post on 06-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 26 Julie tot 2 Augustus 2020 29 Julie -Jakkie van Wyk. · 28 Julie -Sam en Adriana Krige, Giep en Elna van Eck. 31 Julie -Danze en Ciska Pretorius. (Indien u naam dalk nie op die

Program vir die week.

1. 26 Julie – Oggenddiens (Gesinsdiens) om 09:00 op die gemeente webwerf en Facebook

Tema: Onvoltooid verg nog aandag

Webwerf: www.albertonsuid.comFaceBook: NGAlbertonSuid

Lief en Leed• Dennis Leibach• Ambrenschir

Wienecke(Sr)

• Alwyn Pretorius• Kobus de la Rey• Brendon de la Rey• Chantel de la Rey• Marna Saayman

• Willie Pieterse• Wilkie Wilkinson

Huweliksherdenkings: Baie geluk! Mag julle nog baie gelukkige jare saam geniet.27 Julie - Sean en Madelaine du Preez.28 Julie - Sam en Adriana Krige, Giep en Elna van Eck.31 Julie - Danze en Ciska Pretorius.(Indien u naam dalk nie op die lys is nie, jammer! Laat weet asseblief die kerkkantoor)

26 Julie tot 2 Augustus 2020

U word genooi om enige van die leraars te kontak as u ondersteuning, hulp of sommer net ‘n stukkie aanmoediging nodig het. Bel, SMS of WhatsApp Ds. Natalia 082 675 7558 of Ds. Johan 083 463 0525

2. 2 Augustus – Oggenddiens om 09:00 op die gemeente webwerf en Facebook

Ons het ‘n Padkafee !Vrydag 31 Julie vanaf 17h00 tot 19h00Koste R20 per “boepensbroodjie”(Maalvleis/hoender mayo/Melktert Jaffels)Bestellings sluit 30 Julie 17h00. Bestel aanlyn by winkel.albertonsuid.com of bel die kerkkantoor 011 869 9700 tussen 08h30 tot 13h30(Maandae tot Vrydae)of whatsApp/bel 060 450 2742). Dankoffers:

Winter kan eenvoudige ‘n plesier bring soos om by ‘n kaggelvuur te kan sit. Winter bring egter ook uitdagings vir mense wat nie die voorreg van warmte in winter te kan ervaar nie. As gemeente wil ons graag ‘n verskil maak in ons gemeenskap.Lukas 12:33,34 “.. Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”

Vergaderings1. Sentrale Kerkraadsvergadering 27 Julie om 19h00.

AdministrasieDie kerkkantoor is Maandag tot Vrydag oop vanaf 08:30 tot 13:30. Kontak Amanda gerus by [email protected]

Ons dink spesiaal aan tannie Christine Coetzer met die afsterwe van haar eggenoot Oom Pieter Coetzer.

NG Alberton-SuidAbsa, Tjek RekeningTak Kode: 631142/632005Rek nr.: 210580026https://tinyurl.com/hartskat

Verjaarsdae: Baie geluk aan u elkeen, mag die nuwe lewensjaar vol seëninge wees.26 Julie - Willie Adlem, Petro Barnard, Jeanni Bezuidenhout, Keino Hoffman, Danze Pretorius, Chanelle Smith.28 Julie - Erna Serfontein.29 Julie - Jakkie van Wyk.30 Julie - Chantel Pienaar, Sampie Swanepoel.31 Julie - Lourens Scheepers, Pierre Wessels.01 Augustus - Johanna Burmeister, Marnus Wessels.(Indien u naam dalk nie op die lys is nie, jammer! Laat weet asseblief die kerkkantoor)

Onvoltooid verg nog aandag