26 mei 2019 229182018201...die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou...

13
Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30: Ds. Steven Sass is die liturg en hy lees uit Johannes 20: 24-29. Tema: ...’n twyfelaar wat glo. DIE KERKKLOK van DEURKOLLEKTE SONDAG: Plaaslike Getuienis Volgende week: Arbeidsbediening 26 Mei 2019 229182018201 Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00: Dr. Chris Malan is die leraar. Hy lees uit Matteus 5. Tema Salig is dië wat nie opgeblase is nie. Kerksaal, Eerstelaan 38 om 09:00 Ds. Hannes van Wyk preek en lees uit Johannes 14: 15-31 Tema: Wat beteken dit om God lief te hê?

Upload: others

Post on 12-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

Kerk, Vierdelaan 67 om

09:30:

Ds. Steven Sass is die liturg en hy lees uit Johannes 20: 24-29.

Tema:

...’n twyfelaar wat glo.

DIE KERKKLOK van

DEURKOLLEKTE SONDAG: Plaaslike Getuienis

Volgende week: Arbeidsbediening

26 Mei 2019 229182018201

Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00:

Dr. Chris Malan is die leraar.

Hy lees uit Matteus 5.

Tema Salig is dië wat nie opgeblase

is nie.

Kerksaal, Eerstelaan 38 om 09:00

Ds. Hannes van Wyk preek en

lees uit Johannes 14: 15-31

Tema: Wat beteken dit om God lief te

hê?

Page 2: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

HEMELVAARTDIENSTE

Donderdag 30 Mei

Kleinmond: 09:00 en 18:30 Gelei deur dr. Chris Malan

Hangklip: 18:30

Gelei deur ds. Steven Sass

DIE WEEK SE PROGRAM

Sondag 18:00 Bybelskool in kerksaal Dinsdag 16:30 Gebedsgroep Woensdag 09:00 Normaalklas vir Vrouebybelstudie

Donderdag 16:00 Kooroefening 19:00 Kerkraadskakeling

Saterdag Kerkkantoor gesluit: Hemelvaart 09:00 Ontbyt in Hangklip

PALMIET WOEKER Op Vrydagaand 19 Julie hou Palmiet vanaf vyfuur ’n

heerlike kuier-geleentheid in die kerksaal. Verskillende soppe, brood en nagereg teen R50.

Kaartjies is by Palmiet se dienswerkers en die kerkkantoor beskikbaar.

Page 3: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

ONS GEE OM WAAR DAAR HARTSEER EN KOMMER IS...

Ons dink aan almal wat ons gebede baie nodig het.

Veral bid ons vir Marianne Oosthuizen: KP (0787342726), Annetjie Gouws: PM1 (0842837822), Marie Groenewald: KB3 0722205457), Jessie Hechter: BB1 (0823710877), Tilla Mouton: PM1 (0766890101), Charlotte Swart: KP, Ferdi Naude: Bb2 (0726393226), Tweenitha Coetzee: KB1 (3440) Amanda en Gerhard Booysen: Ba2 (0827821604). Ook vir:

Riti Turner van KB1 (0793862695)

Ida Mouton van HK1 Ami de Villiers van Bb3 (0847695301) (028 271 4068) Ons is so bly sy is weer tuis!

Page 4: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar. Mag die jaar wat voorlê ’n jaar van vreugde en vrede in die Kleinmond-gesin van ons Hemelse Vader wees.

30 Mei LETTA BONTHUYS (Sel: 0845815104 - Ba2) MAGNA DU RAAN (Sel: 0828761584 - Ba2) SANTIE HAMMAN (Sel: 0725939029 - KB2) TIENIE KOEKEMOER (Huis: 3130 - Sa2) RETHA LE ROUX (Tel huis: 0282713983 - Sb1) KLEINTJIE MULLER (Sel: 0820564529 - KB5) BRIAN VAN DER MERWE (Tel huis: 0282714603 - PM5)

26 Mei BERTUS BURGER (Sel: 0824169815 - Sa1)

ANJANETTE ENGELBRECHT (Sel: 0826562753 - PM5) ANNETTE J VAN RENSBURG (Sel: 0825119802 - Sa1) MICHELLE SINGLETON (Bb2 EDRICH VAN WYK (Bb2) PIETER WESSELS (Sel: 0824568019 - HK1)

29 Mei MARIANNA LE ROUX (Sel: 0725391005 - Sc4) HANNES NEL (Sel: 0721414162 - BB1) TANIA OLIVIER (Tel huis: 0282715938 - Sa3 JOHAN TALJAARD (Sel: 0829054659 - BB3) WILLEMIEN VAN ROOYEN (KB5)

27 Mei MARITA BARRY (Sel: 0842084168 - Sa2) AMELIA BURGER (Sel: 0729084371 PB2) SYLVIA COETZEE (Sel: 0832704588 - Sa4) WERNER COETZER (Sel: 0726059414 - KB1) CORNELIA COMPION (Tel huis: 0282715758 - Sb3) ANENE FOURIE (Sel: 0722423515 - KB2) PETRO FRITZ (Sel: 0839570217 - Sa3) GUSTA MARAIS (Sel: 0724389067 - KB5) ROELIEN VAN ALTENA (Sel: 0828546018 - Sa1)

28 Mei YVETTE O`CONNELL (Sel: 0828957948 - KB4) ANNINE SCHULTZ (PB1) WILLEM THERON (Sel: 0833686073 - KB2) JOHAN VISSER (Sel: 0847002314 - Sc1)

31 Mei ALICIA COETZEE (Sel: 0766733759 - KB5) TINA LOTZ (Sel: 0761522071 - BB1) JAAP PIENAAR (Sel: 0832943594 - KB5) CAITLIN STOFBERG (Sel: 0848051301 - Sa3) WILLEM WENTZEL (Tel huis: 0282714157 - KB3)

1 Junie MALINDA HUGO (Sel: 0792641038 - Ba2) ELSABE LE ROUX (Sel: 0837833098 - BB4)

Page 5: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

BAIE WELKOM AAN NUWE

INTREKKERS Die volgende persone se bewys van lidmaatskap is

ontvang:

Riana Stefanie Truter van Oos-Londen (BB1) Adri Roux Horn van Jeffreysbaai (KP)

Christoffel Johannes en Hanlie van der Westhuizen van Despatch-Dagbreek (KB2)

Ons hoop u is almal reeds ingeskakel en tuis in Kleinmond.

RAMADAAN: 6 Mei tot 4 Junie Ons bid spesifiek vir Moslems gedurende hierdie tyd. Daar sal elke Sondag inligting in die Kerkklok geplaas

word oor waarvoor voorbidding gedoen kan word. Daar is ook ’n daaglikse gebedsgids by die deure en

die kerkkantoor beskikbaar.

Die duiwel het ook ‘n wil wat hy wil laat geskied. Bid dat sy houvas op Moslems gebreek sal word. Bid ook vir

die groepie projekspanlede wat weekliks op ‘n Woensdagoggend uitreik na wie ookal hul pad kruis in

die Rembrandt Mall en elders. Bid vir vriendskappe wat sal hou en die hemel vir hulle sal oopmaak. Bid ook vir

Wessel en Lomé Cronjé in Durban wat die RCA gemeente daar bedien.

Page 6: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

WIT OLIFANTE VIR HANGKLIPBASAAR

EN HEERLIKE WILDSWORS Indien jy bruikbare huishoudelike artikels het wat nie

meer gebruik word nie, kan Wolfgang Steinbach gebel word (082 823 6821) Hy sal dit kom oplaai.

Daar is ook weer heerlike wildswors beskikbaar. 100%

vleis teen R100 per kilogram. Kleinmonders kan hul bestelling plaas en indien daar meer as 10kg bestel word, sal dit by die kerkkantoor afgelewer word. Bel Riekie Nel

by 084 704 4412.

Oorgenoeg vir almal!

Ons gemeente se snapscan-

kode

Page 7: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

GEBEDFOKUS Ons bid vir alle geestelike leiers (ons moderator, alle

predikante, pastore) van alle denominasies vir wysheid, onderskeiding en leiding van die Heilige

Gees Bid vir die gesinsbediening –elkeen wat daar betrokke is

. Mag elke ouer, jongmens en kind die belangrikheid van ‘n verhouding met die Here besef wat sal lei dat

lewens deur die Gees beheer word. Bid vir huwelike, gesinne, alle skole en onderwysers. Dankie vir reёn en ons bid vir gebiede waar dit nog so

droog is. Bid met geloof. Die vlerke van geloof dra ons ver en

hoog. O. Chambers

PINKSTERREEKS: So. 2 tot Vr. 7 Junie Wanneer ons Hemelvaart vier, weet ons Pinkster is om die

draai. Ons het die beleid dat een van ons gemeente se leraars nie

Pinkster aanbied nie sodat daar te alle tye ‘n leraar beskikbaar is vir gemeentesake. Hierdie jaar is dit dr. Chris Malan. Vroeg in die jaar is ds. Hendrik Saayman gevra om die reeks in Kleinmond aan te bied en ds. Steven Sass sal

dit in Hangklip aanbied. Noudat ds. Hendrik ’n verbintenis in Houtbaai het, staan dr. Chris daar vir hom in.

Kleinmond: ds. Hendrik Saayman om 09:00 + 18:30

Soggens drink ons tee en saans drink ons sop.

Hangklip: ds. Steven Sass om 18:30 Daar word ook lekker sop gedrink en gekuier.

Page 8: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

Verlede Sondag is die volgende dooplidmate tot ons gemeente toegevoeg.

Baie welkom julle!

Marnus Beyers

Adriaan Buckle

Richard Frowein

Page 9: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

Anneth Heidman

Blaise Martin

Lize Visser

Page 10: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

WÊRELD-BIDDAG Op Sondag 9 Junie om 15:00 is daar ’n

gebedsgeleentheid by Kleinmond Felloship se kerksaal. Almal is baie welkom om te kom

saambid.

VRIENDSKAPSFEES /

FRIENDSHIP FEAST 2019 Hopelik sal almal nog die heugelike gebeurtenis van verlede jaar onthou toe talle kerke en geloofsgemeenskappe in Kleinmond en Hangklip hande gevat het en ‘n Gemeenskaps-basaar aangebied het, onder die naam Feté Baruch – ‘n Fees van Seëninge.

Page 11: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

Die geleentheid was ‘n reusesukses – nie gemeet aan rand-en-sent nie, want alle produkte is gratis uitgedeel… die sukses het gelê in die fees van saam-kuier en die seën van saam-werk! Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan uitreik na enigiemand wat omgee, sorg en liefde verlang. Hierdie Fees van Seëninge was so ‘n groot seën vir almal dat daar groot eenstemmigheid was dat dit weer moet gebeur! En daarom is dit lekker om aan te kondig dat die volgende VRIENDSKAPSFEES – die nuwe naam van die gemeenskapsbasaar – gaan plaasvind op MAANDAG 17 JUNIE van 09:00 tot 12:00. Bring jou buurman of tuinhulp, die tannie in die aftree-oord of jou huishulp en kom geniet ‘n heerlike kuiertjie in die teetuin, of ‘n lekker warm kaneel-pannekoek, of ‘n verkwiklike middagete. Ons gaan weer lekker saamkuier in die groot tent terwyl ons smul aan vars gebak en teug aan ‘n lekker warm koppie tee, of buite sit by die piekniekbankies en weglê aan ‘n bo-baas boereworsrol met heerlike smoor. Hierdie jaar voeg ons ‘n Hot Dog stalletjie by vir die kinders! Intussen staan ons tou by die pannekoek en slap-chips om hierdie lekker bederwe te geniet. Vir die kinders is daar ook bederf en pret – twee springkastele, lekkergoedpakkies, gesiggie-verf, en tonne pret by die Tombola. Groot gunstelinge is die Boeke- en Wit Olifant-tafels – mense kon eenvoudig nie glo dat hulle items gratis kon neem nie. Wat ‘n fees van uitsoek, weer terugkom, verder soek, en dan iets kry wat pas en nuttig is. Hierdie jaar voeg ons ‘n Klere-Boetiek by!

Dus, hier is die UITNODIGING – jy kan op ‘n paar maniere betrokke raak en help brûe bou in ons gemeenskap, en welwillendheid uitdra aan almal wat liefde en omgee nodig het:

Page 12: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

1] Maak nou reeds ‘n afspraak in jou dagboek, en met IEMAND wat jy graag daardie oggend wil bederf met jou aandag en omgee, of die moeite wat jy maak om brug te bou met iemand uit een van ons talle gemeenskappe. 2] Jy kan jou hande en hulp aanbied, ‘n stalletjie help beman of be-vrou(!), help tafels en stoele aandra, help tent opslaan, help bak en brou! 3] Jy kan produkte of kontant skenk. Ons wil beslis EKO-VRIENDELIKE VERPAKKING gebruik, maar dit is dikwels duurder as ander verpakkingsmateriaal. By talle stalletjies het ons genoeg hande, maar ons kort borge vir die produkte. Enige en elke skenking is baie welkom – boeke, “wit olifante” (ornamente en gebruiksartikels soos bekers, borde, potte, glase), klere (alle ouderdomme, in ‘n goeie toestand asseblief!) Ons gemeente is betrokke by die volgende: PANNEKOEK: Ninnie du Toit (082 419 2938); LEKKERGOEDPAKKIES: Elaine Reitsma (072 207 9588); WIT OLIFANT: Jan Vorster (084 555 3322) & Bettie Jackson (083 602 6943); BOEKE: Gerhard Booysen (082 461 0250); KLERE BOETIEK: Hanna Louw (082 850 7139); TOMBOLA/ SPRINGKASTEEL/ GESIGGIE-VERF: Chris Malan (072 1987 279); KONTANT-SKENKINGS: Nienie Burger (028 271 3470 ABSA Tjekrekening N.G. Kerk Kleinmond 322 015 0320, Tak: 334 812. Bel gerus Chris Malan vir enige verdere navrae (072 1987 279.

KOM ONS VAT HANDE. KOM ONS REIK UIT NA MEKAAR IN ONS GEMEENSKAP.

KOM ONS MAAK ‘N VERSKIL. KOM ONS LAAT SY LIG SKYN!

Page 13: 26 Mei 2019 229182018201...Die oorspronklike bedoeling van hierdie inisiatief was 1] om brûe te bou tussen die onderskeie gemeenskappe, en 2] die geleentheid te skep waar ons kan

Leraars:

Ds. Steven Sass 072 352 8347

Dr. Chris Malan 072 198 7279

[email protected]

Kerkkantoor: 0282713470 [email protected]

Webwerf: www.ngkkleinmond.co.za

Facebook: NGK Kleinmond.

Om direk met die kerkraad te kommunikeer: [email protected] Gemeente se bankbesonderhede: ABSA Rekeningnaam: NG Kerk Kleinmond Takkode: 334-812 Rekeningnommer: 322-015-0320