27 augustus 2017albertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-09-01 ·...

4
1 | Bladsy Sondag 27 Augustus 2017 Vreugdevol Vry! Tema 3: JESUS DIE NR. 1! Teks: “Hy is die hoof van die liggaam, van die kerk. Hy is die oorsprong daarvan, Hy is die Eerste, die Een wat uit die dood opgestaan het, sodat Hy die eerste plek in die heelal inneem.” (Kol 1:18) Prediker vandag: Ds. Willem Strauss VERGADERINGS: Sentrale Kerkraadsvergadering 28 Augustus om 19h00 in die Raadsaal. Volwasse Belydende lidmaat Christo Kunneke lê vandag volwasse Belydenis van Geloof af. Baie geluk aan hom. Bybelstudie oor Kolossense vanaf 23 Augustus Die Bybelstudie begin Woensdagaand vanaf 19h00 in die Raadsaal. Kostes vir die boekie is R65.00. LERAARS Leier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 8630 [email protected] Ds. Willem Strauss – 082 779 4389 [email protected] Bedieningsassistent – Rentia Human 082 454 8033 [email protected] Gebeurtenisse vir die Week: Datum Tyd Gebeurtenis 31 Augustus Donderdag 10:00 10:00 Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes, Ds. Phillip Coetzee 01 September Vrydag 18:30 Lente Dak-teater 3 September Sondag 08:00 08:45- 09:00 09:00 09:00 09:00 10:15 10:15 12:00 Gebedsgroep “Lofkuiens in die Moederskamer” Erediens - Ds. Willem Strauss Loftjokkers Lofland ICON Teeskink – Dirk en Anina Klut Sotho Erediens LEEF GEESVERVULD! 23 April – 25 Junie Bankbesonderhede ABSA 631142 210580026 Saakgelastigde: Amanda Human 011 869 9700 [email protected] Bedryfshoof: Frikkie Schroeder 082 557 1953 [email protected] Musiekdirekteur – Rudolf Geldenhuis 071 675 1706 [email protected] … alleen Christus!

Upload: phungmien

Post on 28-Jun-2018

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 27 AUGUSTUS 2017albertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-09-01 · Hierdie reeks word deur die gereformeerde kerke ... Ronél Coetzee, Cecilia Kriel, Chrystal

1 | Bladsy

Sondag 27 Augustus 2017

Vreugdevol Vry!

Tema 3: JESUS DIE NR. 1!

Teks: “Hy is die hoof van die liggaam, van die kerk. Hy is die oorsprong

daarvan, Hy is die Eerste, die Een wat uit die dood opgestaan het, sodat Hy die eerste plek in die heelal inneem.”

(Kol 1:18)

Prediker vandag: Ds. Willem Strauss

VERGADERINGS:

Sentrale Kerkraadsvergadering 28 Augustus om 19h00 in die Raadsaal.

Volwasse Belydende lidmaat Christo Kunneke lê vandag volwasse Belydenis van Geloof af. Baie geluk aan hom.

Bybelstudie oor Kolossense vanaf 23 Augustus Die Bybelstudie begin Woensdagaand vanaf 19h00 in die Raadsaal. Kostes vir die boekie is R65.00.

LERAARS Leier: Ds. Corneil du Plessis – 082 772 8630 [email protected] Ds. Willem Strauss – 082 779 4389 [email protected] Bedieningsassistent – Rentia Human 082 454 8033 [email protected]

Gebeurtenisse vir die Week:

Datum

Tyd

Gebeurtenis

31 Augustus Donderdag

10:00 10:00

Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes, Ds. Phillip Coetzee

01 September Vrydag

18:30 Lente Dak-teater

3 September Sondag

08:00 08:45- 09:00 09:00 09:00 09:00 10:15 10:15 12:00

Gebedsgroep “Lofkuiens in die Moederskamer” Erediens - Ds. Willem Strauss Loftjokkers Lofland ICON Teeskink – Dirk en Anina Klut Sotho Erediens

LEEF GEESVERVULD!

23 April – 25 Junie

Bankbesonderhede ABSA – 631142 – 210580026

Saakgelastigde: Amanda Human 011 869 9700 [email protected] Bedryfshoof: Frikkie Schroeder 082 557 1953 [email protected] Musiekdirekteur – Rudolf Geldenhuis 071 675 1706 [email protected]

… alleen Christus!

Page 2: 27 AUGUSTUS 2017albertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-09-01 · Hierdie reeks word deur die gereformeerde kerke ... Ronél Coetzee, Cecilia Kriel, Chrystal

2 | Bladsy

Reeks vir hierdie kwartaal:

Vreugdevol Vry

Hierdie reeks word deur die gereformeerde kerke in Suid Afrika gevolg om die 500 jarige viering van ons Gereformeerde Erfenis te herdenk en behandel die pilare van ons geformeerdheid. Die reeks bestaan uit preke, werkboeke vir kleingroepe en –leiers. Daar is ook ‘n DVD en werksmateriaal vir kleiner kinders en tieners.

Gholfdag - 12 September Reading Gholfklub

(Ten bate van NGKAS se gemeenskapsaksies.)

Kontak Theresa Louwrens by 011 724 5689 of [email protected] om jou 4-bal te reël of om as borg op te tree. Kom ons ondersteun vir broer Brian Blignaut en sy span om van hierdie dag ‘n groot sukses te maak. Sover bekend is hierdie die grootste Gholfdag op die jaarkalender van Alberton.

27 Augustus 2017

Icon bied aan: Lente DAK-teater!

Kom vier die koms van lente saam met ons. Ons beloof weer 'n voortreflike driegang maaltyd met vermaak uit die boonste rakke. Wanneer: 01 September 2017 Tyd: 18h30 Kostes: Kom kuier saam en besluit self wat die aand vir jou werd was. Besprekings daarom BAIE BELANGRIK. Kontak Rentia per sms by 082 454 8033 of epos [email protected] Ons voorsien vrugtepons, tee en koffie. Bring gerus ander drinkgoed en glase. Daar sal tydens die aand geleentheid wees vir donasies tot ons Weesgerus fonds. Basaar Ons gaan 10 Februarie 2018 Basaar hou! Almal wat wil deelneem en wat idees en voorstelle het word genooi om vir Christo Otto na die diens in die Dak by die toonbank te ontmoet.

“DIE SEUN IS DIE BEELD VAN GOD, VAN GOD WAT SELF NIE GESIEN KAN WORD NIE. DIE SEUN IS DIE EERSTE, VERHEWE BO DIE

HELE SKEPPING.”

(KOL 1:15)

Page 3: 27 AUGUSTUS 2017albertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-09-01 · Hierdie reeks word deur die gereformeerde kerke ... Ronél Coetzee, Cecilia Kriel, Chrystal

3 | Bladsy

27 Augustus 2017

Lief & Leed

Susan van Zyl 011 869 1787, Chris Botha 083 633 3188, Brenda Symons 079 984 4011, Susan Vorster, Carin Mijne 072 202 7588. Gerrit Swanepoel is baie skielik oorlede na ’n operasie. Ons dink aan sy eggenoot Antoinette en sy familie in hierdie hartseer tyd. Hannetjie Herbst – was vir ‘’n voetoperasie en het daarna longontsteking opgedoen. Ons is dankbaar om te sê dat sy reeds tuis aansterk. Carin Mijne – Dit gaan nou baie sleg met Carin Mijne maar sy is by die huis. Dink aan Robbie en die gesin.

“GOD HET BESLUIT OM MET SY VOLLE WESE IN HOM

TE WOON EN OM DEUR HOM ALLES

MET HOMSELF TE VERSOEN.” (KOL 1:19-20)

Verjaarsdae 27 Augustus Sondag

Adele Adlem, Piet Boshoff, Tanya Calitz, André de Klerk, Heleen Maritz, Dione Steenkamp, Altus Swart.

28 Augustus Maandag

Lisha Botha, Gert Grobbelaar, Morné Lourens, Christo Odendaal, Willem Swanepoel, Lilane Ungerer, Maryna van der Merwe, Janco van Wyk.

29 Augustus Dinsdag

Liezl Britz, Megan Jacobs, Linda Niemann, Stian Pienaar, Monique Pretorius, Chelaine Prinsloo, Deidre van Ryneveld.

30 Augustus Woensdag

Cecil Coleman, Adri Els, Geranda Fairman, Arno Fourie, Adri Oosthuizen.

31 Augustus Donderdag

Carina Delport, Johan Human, Lynette Killian, Hettie Lourens, Mickey Rossouw, Koot van Greunen, Kobie van Staden.

01September Vrydag

CP Barnard, Mariana Diederiks, Cas Labuschagne, André Louw, Louzelle Radyn, Julia Snyman, Koos van der Merwe.

2 September Saterdag

Henk Blankestijn, Ronél Coetzee, Cecilia Kriel, Chrystal Swanevelder, Donie Venter.

Page 4: 27 AUGUSTUS 2017albertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles... · 2017-09-01 · Hierdie reeks word deur die gereformeerde kerke ... Ronél Coetzee, Cecilia Kriel, Chrystal

4 | Bladsy

27 Augustus 2017

Loftjokkers Loftokkers benodig dringend asb nog hulp. Kontak asb vir Ciska Bezuidenhout by 082 774 4939 indien jy sou kans sien om uit help. Vrywilligers om te dien op die kerk se Diensverhoudings Kommissie(DVK) Ons wil graag die Diensverhoudings Kommissie(DVK) uitbrei en benodig drie vrywillligers wat kennis het van arbeidsverhoudinge/personeel aangeleenthede om ons by te staan. Skakel asb vir Niko Louw 082 443 8386 ([email protected]) as jy graag wil betrokke raak. Gemeente-uitreik (Kamp 6-8 Oktober) Gemeentelede word uitgenooi om die naweek van 6-8 Oktober saam met die ICON uitreikspan te kom deurbring te Weesgerus Vakansie-oord. Ons gaan hulle ondersteun en deelneem aan hulle program met die vakansiegangers. Kontak asb. vir Christo Otto by 082 903 8445 om jou chalet of kampeerplek te bespreek. N G Kerk Klipriviersberg

Onthou asb. om die pak-‘n-sak kospakkies voor die 10de van elke maand by die kerkkantoor af te gee. Ons help hulle om 30 hulpbehoewende gesinne in die gemeente te ondersteun. ’n Inhoudslysie is by die deure of by die kerkkantoor of op die webwerf beskikbaar. Elke bydrae word opreg waardeer!

NG KERK ALBERTON SUID - PHANTOMSTRAAT 38 RACEVIEW ALBERTON – 011 869 9700