29 april 2020 dag 2...laerskool mikro kopiereg © sê die dae van die week op. sing die liedjie as...

11
Laerskool Mikro Kopiereg © 29 April 2020 Dag 2

Upload: others

Post on 05-Mar-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

29 April 2020 Dag 2

Page 2: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou.

1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. Donderdag 5. Vrydag 6. Saterdag 7. Sondag

Page 3: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Mooi so! Nou dat jy dit opgesê het, hoeveel dae is daar in 1 week?

Ja maats! Daar is 7 dae in ‘n week. Daar is…

Woe

nsda

g

Page 4: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

• Watter dag is dit vandag? • Watter dag was dit gister? • Watter dag sal dit môre wees? 1. Maandag

2. Dinsdag 3. Woensdag 4. Donderdag 5. Vrydag 6. Saterdag 7. Sondag

Gister was

Môre is dit

Vandag is dit

Page 5: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Maatjie, kan jy nog die maande van die jaar onthou? Kom ons sê dit op of sing die liedjie.

1. Januarie 2. Februarie 3. Maart 4. April 5. Mei 6. Junie

7. Julie 8. Augustus 9. September 10. Oktober 11. November 12. Desember

Page 6: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Geld van Suid-Afrika Note

Munte Ons het gister geleer dat ons note (papiergeld) en munte kry.

Kan jy nog onthou? Watter dier is op die groen R 10 noot? Watter kleur is die R 50 noot met die leeu op? Watter noot is bruin met ‘n olifant op? Watter dier is op die blou R 100 noot?

Page 7: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Vandag kyk ons na munte.

Maatjie, net soos op die note, is daar ook diere of plante op die munte. Kan jy dit sien?

Is al die munte ewe groot?

Wat is dieselfde van al die munte? Dink mooi! As jy sukkel, gee juffrou vir jou ‘n leidraad – kyk na die vorm.

Mooi so! Hoeveel verskillende Suid-Afrikaanse munte is daar?

Page 8: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Kan jy sien dat die munte nie almal dieselfde lyk of dieselfde kleur is nie? Munte is silwer of brons. Kom ons deel dit in 2 groepe.

Silwer Brons

Hoeveel silwer munte is daar? Hoeveel brons munte is daar?

**Ons sê dit is ewe veel.**

Page 9: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Silwer munte

Die silwer munte blink. Ons noem dit, soos die note, rand. Ons skryf dit so – R 1, R 2, R 5. Die hoofletter r beteken rand en dit staan altyd voor die getal.

Brons munte

Die brons munte blink nie eintlik nie. Ons noem dit sent. Ons skryf dit so – 10c, 20c, 50c. Die c teken beteken sent en dit staan altyd agter die getal.

Rand is meer as sent.

Page 10: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Silwer munte

R 1

R 5

R 2

Die R 1 het ‘n springbok op.

Die R 2 het ‘n koedoe op.

Die R 5 het ‘n blouwildebees op.

Page 11: 29 April 2020 Dag 2...Laerskool Mikro Kopiereg © Sê die dae van die week op. Sing die liedjie as jy dit nog kan onthou. 1. Maandag 2. Dinsdag 3. Woensdag 4. DonderdagLaerskool Mikro

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Brons munte

10c

20c

50c

Die 10c het ‘n aronskelk op.

Die 20c het ‘n Koningsprotea op.

Die 50c het ‘n strelitzia op.