3 april 2016 berei jou hart voor!
TRANSCRIPT
BEREI JOU HART
VOOR!1 Pet. 4:12-19
Die verrassingselement
Pearl Harbour
Ons geestelike oorlog
Wees op jul hoedeMarkus 13:9
Maar wees julle vir julleself op die hoede, want hulle sal julle oorlewer aan regbanke, en in sinagoges sal julle geslaan
word en voor goewerneurs en konings gebring word om My
ontwil, vir hulle tot ‘n getuienis.
1.Wees op jou hoede = blepo = behold, beware, look (on, to), perceive, regard, see, sight, take heed
Markus 13:5 En Jesus antwoord hulle en begin te sê: Pas op dat niemand julle mislei
nie.
Markus 13:23 Maar julle moet op jul hoede wees.
Kyk, Ek het alles vir julle vooruit gesê.
Markus 13:33 Pas op, waak en bid, want
julle weet nie wanneer die tyd daar is nie.
1 Kronieke 12:32 en van die seuns van Issaskar, met kundige insig wat die tye betref, om te weet wat Israel
moes doen; .....
2.WaakMarkus 13:33
Pas op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die
tyd daar is nie
Waak = agroopneho = to be sleepless, that is, keep awake: - watch.
3.Wees wakker
Markus 13:35 Waak dan, want julle weet
nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand
of middernag of met die haangekraai of vroeg in die
môre nie;
Waak = graygoryoo = to keep awake, that is, watch (literally or figuratively): - be vigilant, wake, (be) watch
Matteus 25:3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem
nie.
Rigters 16:19 En sy het hom op haar skoot
aan die slaap gemaak en ‘n man geroep en die sewe
haarvlegsels van sy hoof afgeskeer.
Markus 13:37 En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir
almal: Waak!
4.Let op!Markus 13:14
En wanneer julle die gruwel van die verwoesting,
waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien
staan waar dit nie behoort nie—laat hom wat lees, oplet
—
Oplet = noyeho = to exercise the mind (observe), that is, (figuratively) to comprehend, heed: - consider, perceive, think, understand.
Lukas 10:3 Gaan dan; kyk, Ek stuur julle soos lammers onder wolwe.
’n Reis met hindernisse
Voorbereid vs onvoorbereid
The difference between a
persecuted believer and an non-
persecuted one is that one fear God
and pray, the other loves God and sleep.
Only one is ready!