31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)

7
BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Jak 1:12-17

Upload: ernest-potgieter

Post on 08-Aug-2015

46 views

Category:

Spiritual


13 download

TRANSCRIPT

Page 1: 31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)

BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN

Jak 1:12-17

Page 2: 31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)

Raak ontslae van die slangeiers

Sonde begin met ’n gedagte

’n Slangnes in jou gedagtesMat 5:28 Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat na ‘n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het. Job 31:1 Job het gese: “Ek het ‘n vaste besluit geneem om nooit na ‘n meisie te kyk om haar te begeer nie. DB)Gen 13:12 Abram het bly woon in die land Kanaän, en Lot het gaan woon in die stede van die Jordaanstreek en sy tente tot by Sodom opgeslaan.

Page 3: 31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)

Gen 19:1 En die twee engele het in die aand in Sodom aangekom, terwyl Lot in die poort van Sodom sit;

Jou lewe sal altyd neig na die dominante beelde in jou gedagtes

Waarna kyk ons?

God sien wat ons in die donker doen

Mat 6:22-23 Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees. Maar as jou oog verkeerd is, sal jou hele liggaam donker wees. As dan die lig in jou donkerheid is, hoe groot is die donkerheid nie!

Page 4: 31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)

Die slangeier van ongeloof

Luk 4:3 Toe sê die duiwel vir Hom: As U die Seun van God is, .......Luk 4:4 Maar Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is geskrywe: ...

’n Vraagteken is bloot is gebuigde uitroepteken.

Glo die Woord en hou vas aan jou geloof

Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

Page 5: 31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)

Kraak ’n paar eiers

2 Kor 10:3-5 Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus,

Page 6: 31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)

The world is unprincipled. It’s dog-eat-dog out there! The world doesn’t fight fair. But we don’t live or fight our

battles that way—never have and never will. The tools of our trade aren’t for marketing or manipulation, but they are for demolishing that entire massively corrupt culture.

We use our powerful God-tools for smashing warped philosophies, tearing down barriers erected against the

truth of God, fitting every loose thought and emotion and impulse into the structure of life shaped by Christ. Our tools are ready at hand for clearing the ground of every

obstruction and building lives of obedience into maturity.

Page 7: 31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)