3.doc · web viewposgeld - moet by die onderstaande pryse bygereken word. audio kassette - r25.00...

11
BOEKE DEUR: Ds. W.H Smith Aanpassing in die Huwelik - Dit help paartjies om by mekaar aan te pas ........................................................... ............................................... R 75.00 + Posgeld Agter die Voorhangsel - Daar is mense wat Israel weer onder die wet wil plaas en nie die genade van Yahweh in Yahshua verstaan nie. Hierdie boekie sal u help om Geregtiheid en regverdigmaking beter te verstaan ......................... R75.00 + Posgeld Bevryding en Oorwinning – As gelowige kan u in oorwinning oor Satan en sy magte leef. Hoe funksioneer hy en hoe suksesvol weerstaan ?...................R75.00 + Posgeld Die Abramitiese verbond – Handel oor die verbond met Sy volk....R20.00 + Posgeld The covenant made with Abraham – Tells you more about the covenant made with His chosen people…........................................................ ................R20.00 + Postage Die Helper – ’n Klein Sakboekie met al die riglyne wat u benodig met Skrifverwysings

Upload: others

Post on 07-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 3.doc · Web viewPOSGELD - Moet by die onderstaande pryse bygereken word. AUDIO KASSETTE - R25.00 ER KASSET (Tensy anders vermeld) CD’S R35.00 ALE PREKE BESKIKBAAR) DVD’s - R42.00

BOEKE

DEUR: Ds. W.H Smith

Aanpassing in die Huwelik - Dit help paartjies om by mekaar aan te pas .......................................................................................................... R 75.00 + Posgeld

Agter die Voorhangsel - Daar is mense wat Israel weer onder die wet wil plaas en nie die genade van Yahweh in Yahshua verstaan nie. Hierdie boekie sal u help om Geregtiheid en regverdigmaking beter te verstaan ......................... R75.00 + Posgeld

Bevryding en Oorwinning – As gelowige kan u in oorwinning oor Satan en sy magte

leef. Hoe funksioneer hy en hoe suksesvol weerstaan ?...................R75.00 + Posgeld

Die Abramitiese verbond – Handel oor die verbond met Sy volk....R20.00 + Posgeld

The covenant made with Abraham – Tells you more about the covenant made with His chosen people…........................................................................R20.00 + Postage

Die Helper – ’n Klein Sakboekie met al die riglyne wat u benodig met Skrifverwysings oor die Israelwaarheid.......................................................................R20.00 + Posgeld Die Naam bo elke naam – Die boek is `n aangrypende eksposisie van die krag gesag Wat in die Naam van Yahshua geplaas is, en die gelowige se reg om Sy Naam te ge- bruik…………… …………………………………….............................. R75.00 + Posgeld

. Die Tabernakel - Ontdek ons Verlosser en Sy wonderlike Verlossingswerk in die

Samestelling van die Tabernakel......................................................R145.00+ Posgeld

Die Wyn van Babilon – Die Kerk, Satan se grootste instrument en suksesverhaal tot op hede! Beskryf ook Kerk verraad! ............................................... R165.00 + Posgeld

The Wine of Babilon – Since the third century YaHshuah’s True Church has been infiltrated slowly but surely and in this way has been alienated from sincerity towards Messiah. In this book you will learn where this ongoing process had started and how operates ................................................................................ R165.00 + Postage

Dinamika van Geloof – Sonder geloof is dit onmoontlik om Elohim te behaag. Leer hoe om ‘n lewe van geloof te leef..............................................R75.00 + Postage

Page 2: 3.doc · Web viewPOSGELD - Moet by die onderstaande pryse bygereken word. AUDIO KASSETTE - R25.00 ER KASSET (Tensy anders vermeld) CD’S R35.00 ALE PREKE BESKIKBAAR) DVD’s - R42.00

The Dynamics of Faith – Without faith it is impossible to please Elohim- Learn how to live by faith .....................................................................................R75.00 + Postage

Dinamika van die Heilige Gees - Hierdie boek is my beskeie poging om vir ons mense meer kennis oor die Heilige Gees te gee, om die geweldige onkunde wat oor Hom bestaan hok te slaan, want sonder kennis gaan ons verlore en beroof ons, ons-

self van baie seën. (Ds. W.H. Smith)..............................................R180.00+Posgeld

Eerste Beginsels - Jong gelowiges moet die “melk” van die Woord kry. Leer wat is Bekering; wedergeboorte; hoe om Bybelstudie te doen en te bid, hoe om versoeking te

hanteer; moet ek aan ‘n Gemeente behoort; God se finansiële plan en baie meer. Hierdie boek sal u help om ‘n stewige geestelike fondament in u lewe te lê en om ander jong gelowiges te help............................................................. Posgeld + R80.00

Effektiewe Gebed - Baie gelowiges wil graag bid maar hulle weet nie hoe nie. Wat is Die beginsels vir effektiewe gebed? Verskillende soorte gebede ......Posgeld + R75.00

Lafenis – Versamelde Gedigte – Deur Ds. W.H. Smith ....................R40.00 + Posgeld

Lewende Hoop Bedieninge se Formulierboek – Handleiding en hulpmiddel vir Leraar se Gemeente Voorgangers.................................................. R100.00 + Posgeld

Motiverende Gawes en Temperamente – Elke mens is uniek met unieke gawes. Kan ek myself beter verstaan? …....................................................R140.00 + Posgeld

Steekdorings – Boekie in traktaatjie vorm gebaseer op CWS 3 – Finominal lering ........................................................................................................ R10.00 + Posgeld

Suksesvolle, geesgedrewe leierskap en gemeentelewe – lering oor Elohim se glorieryke doel met die gemeente, Sy dinamiese plan vir konstruksie daarvan en Sy geweldige besorgdheid oor die aktiewe betrokkenheid van elk lid daarvan in die bedieninge waarvoor Hy hulle geroep het .......................................R100.00 + Posgeld

Vreemde Entiteite - is al vir eeue lank besig om die aarde binne te val, maar dit is asof die Intensiteit daarvan aan die toeneem is. Vreemde Entiteite – Die mensdom en

veral ‘n Spesifieke volk is onder ‘n aanval uit die buitenste ruim. Die ongevalle en verliese is. Groot. Wat dit so moeilik maak is dat die vyand onsigbaar is, daarom is dit so Moeilik om hom doeltreffend te bestry…………………………….. R115.00+Posgeld

Waar begin ons? – Beginnerspakket saam met kasset no 207 of C.D. Die spreekwoordelike neutedop om die leser wat nog onbekend is met Isreal, te prikkel tot verdere studie.....................................................................................R45.00 + Posgeld

Wat is die Naam van Almagtige? - God het gesê dat Sy volk weer Sy Naam sal ontdek. Leer wat is God se Naam en hoedat ons vir jare bedrieg was...................... R55.00 + Posgeld

2

Page 3: 3.doc · Web viewPOSGELD - Moet by die onderstaande pryse bygereken word. AUDIO KASSETTE - R25.00 ER KASSET (Tensy anders vermeld) CD’S R35.00 ALE PREKE BESKIKBAAR) DVD’s - R42.00

Watter Sabbat ? – Sabbat is ‘n Ewige Instelling en Gedenkdag. Die Skrif sê aan ons “die Sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie” Markus 2:27. -

Hierdie boeke sal die antwoorde op die groot vraag beantwoord..... R30.00 + Posgeld

DEUR ANDER SKRYWERS:

Genesis vir kinders – Die Boek Genesis, geskryf en opgestel deur Sanèt Nelson ...........................................................................................................R80.00 + Posgeld

Genesis vir kinders- Werksboek met werkstukke,blokkies raaisels en inkleurprente Deur Sanét Nelson ..........................................................................R50.00 + Posgeld

Eksodus vir kinders – Die Boek Eksodus, geskryf en opgestel deur

Sanèt ............................................................................................................R80.00 + Posgeld

Eksodus vir kinders- Werksboek met werkstukke, blokkies raaisels en inkleur prente

deur Sanét.........................................................................................R50.00 + Posgeld

Levitikus/ Numeri vir kinders – Die Boeke Levitikus/ Numeri, geskryf en opgestel

deur Sanét Nelson..............................................................................R50.00 + Posgeld. Levitikus/ Numeri vir kinders- Werksboek met werkstukke, blokkies raaisels en

Prente deur Sanét Nelson..................................................................R50.00 + Posgeld

The Great south African Land Scandal – Dr. Phillip du Toit- Attorney Dr. Phillip du Toit practices in Pretoria. South Africa. He completed his doctorate on Labour Law in

South Africa with emphasis on the Agricultural Sector at Pacific Western University in Calafonia, USA, and lectures at thr University of South Africa, Pretoria, on Industrail and Commercail law. Dr. Du Toit is the founder of various organizations involved in the agricultural sectoe, with particular emphasis on employer’s rights, and medical insurance cover for the industry. He himself is a farmer and comes from farming stock His legal practice specialises, inter alia, in all aspects of land claims, land reform and labour matter. Because of his long standing connectionswith and observations of agriculture in South Africa, he is extremely concerned at the effect the South African goverment’s vir Finansied – Boodskappe van Ds. W.H. Smith Getran- skripeer deur Willem J Goosen land reform programme is having on food in South Africa, and on the commercial agricultural sector in general.........R150.00 + Postage

Engele met ’n Sending – Charles en Frances Hunter- Engele het ’n opdrag – Elohim verlig waarhede uit Sy Woord op ongeëwenaarde wyses voor die koms van Yahshua. Openbarings vind plaas- Gaan op ’n wonderlike reis saam met die

3

Page 4: 3.doc · Web viewPOSGELD - Moet by die onderstaande pryse bygereken word. AUDIO KASSETTE - R25.00 ER KASSET (Tensy anders vermeld) CD’S R35.00 ALE PREKE BESKIKBAAR) DVD’s - R42.00

Engele............................................................................................... R60.00 + Posgeld

Tema Verwysings van die Bybel- Hannelie du Plessis- is ’n studie hulpmiddel/

handleiding wat nie net gemik is op predikante, leraars, en studente nie. Almal wat van tyd tot tyd ’n gedeelte in die Bybel soek wat handel oor ’n spesifieke tema, sal baat vind by hierdie boek. Dit is ’n samestelling van al die tema- opskrifte in die Bybel,

alfabeties en kronologies gerangskik vir maklike verwysing .............R40.00 + Posgeld

Die Bybel se plan - ’n goeie samestelling van Finansies en hoe dit geestelik

werk....................................................................................................R55.00 + Posgeld

Rigters onder die Suiderkruis – Rigters onder die Suiderkruis is ‘n wetenskaplik

saamgestelde Skriftuurlike vertolking van die geskiedenis van die ware Israelvolk.Spesiale verwysing na die Boervolk, wat die Skriftuurlike dogter van Sion en dogter van Jerusalem verteenwoordig, word hierin gemaak.......................R120.00 + Posgeld

BDK Die Druiwekuur – Johanna Brandt................................. .. R50.00 + Posgeld BBE Die verborge boek van Eden – Deel 1 of 2..................... R50.00 + posgeld

BBE Esdras – Deel 1-2 .............................................................. R50.00+ posgeld BAP Afrika- Paradys – Francois Richter................................... R50.00 + posgeld

BKW Dominee Kan dit waar wees ? – Ben Smit........................R50.00 + posgeld BDS Dominee Wat se jy daar ? – Ben Smit............................ ..R50.00 + Posgeld

BAS09 Kerk of volk – P.J.J. van Rensburg ...................................R30.00 + posgeld BUITV Die Uitverkiesing – Charlotte S. Terblanche.....................R30.00 + posgeld

BH01 Boek Van Henog – Vaandel uitgewers............................. R170.00+posgeldBVO001 Die Boek Van Die Opregte .............................................. R170.00+posgeld

BDJJB Die Boek van die Jubilieë...............................................R100.00 + posgeld

BGEK Gekneldeland –F.A Venter ............................................. R150.00+ posgeld BGELOF Belofteland –F.A. Venter ............................................. R150.00+ posgeldBBEDOE Bedoeldeland – F.A. Venter ....................................... R150.00+posgeldBOFFER Offerland – F.A. Venter ............................................... R150.00+ posgeldBSBVG Boodskapper van God – Siener van Rensburg...............R200-00 + posgeld

BDSNVR Die Siener – Niklaas van Rensburg...............................R345.00 + posgeld BSWKO Wie Sien Ons En Wie Ken Ons......................................R60.00 +posgeld BHVOV Herkoms Van Ons Blanke Voorvaders .....................R100.00 + posgeld BKB Kerkenberg Tot Bloedrivier........................................ .R180.00+ posgeld G001 Groot Trek 175 Afrikaanse Dagboek........................... R100.00 + posgeld

PLAKKAARTE

Groot Stem Van Suid-Afrika ............................................................R30.00 + posgeld

4

Page 5: 3.doc · Web viewPOSGELD - Moet by die onderstaande pryse bygereken word. AUDIO KASSETTE - R25.00 ER KASSET (Tensy anders vermeld) CD’S R35.00 ALE PREKE BESKIKBAAR) DVD’s - R42.00

Klein Stem Van Suid-Afrika .............................................................R20.00 + posgeld Groot Gelofte ....................................................................................R30.00 + posgeld Klein Gelofte .....................................................................................R20.00 + posgeld

Gedenkuitgawe Van Die Huisgenoot Die Groot Trek ....................R30.00 + posgeld KAKE001 Kakebeenwa ...................................................................R170.00+posgeld

BYBELS

BBY01

BB01 1953 Naslaan uitgawe met Deutero-Kanonieke Boeke... R120.00 + posgeldBBY02 1953 Naslaan Bybel...........................................................R60.00 + posgeldBBY04 Holy Bible – 1611 King James...........................................R60.00 + posgeld

BBY06 Bybel – Med. Bruin leer.....................................................R360.00+posgeld BBY08 1933/53 Grootdruk Bruin\Tan.............................................R230.00+posgeld

BBY11 Die Skrif – Bybel met Verbond Name.................................R400.00+posgeld Duimdrukke opsioneel........................................................R50.00

BBY12 Klein Skrif – Bybel met Verbond Name..............................R380.00+posgeld Duimdrukke opsioneel........................................................R50.00

ANDER

CDBLAD – Bladmusiek 2010 op CD Beskikbaar (Nuut) ............. R100.00 + posgeld KAL Lewende Hoop Kalenders 2012 ....................................................................Gratis

5

Page 6: 3.doc · Web viewPOSGELD - Moet by die onderstaande pryse bygereken word. AUDIO KASSETTE - R25.00 ER KASSET (Tensy anders vermeld) CD’S R35.00 ALE PREKE BESKIKBAAR) DVD’s - R42.00

PRYSE

POSGELD - Moet by die onderstaande pryse bygereken word

AUDIO KASSETTE - R25.00 ER KASSET (Tensy anders vermeld)CD’S R35.00 ALE PREKE BESKIKBAAR)

DVD’s - R42.00 (

BOEKE Sien gespesifiseerde pryse elders AFSLAG / KORTING: 10% vir ‘n bestelling van meer as 10 boeke, maar nie op aan gekoopte leesstof.

Noem dit gerus met u bestelling.

PLAAS U BESTELLING TELEFONIES (KANTOOR URE ASB.) OF SKRYF AAN: POSBUS 7077, KROONPARK, KROONSTAD 9502

LAAT ASB TEN MINSTE TWEE WEKE TOE VIR AFLEWERING DANKIE

6