4 mei 2014 waar is die wonderwerke

5

Upload: ernest-potgieter

Post on 18-Jul-2015

116 views

Category:

Spiritual


31 download

TRANSCRIPT

Page 1: 4 mei 2014 waar is die wonderwerke
Page 2: 4 mei 2014 waar is die wonderwerke

Het u al gewonder: “waar is die wonderwerke?”

Wat is ‘n wonderwerk?

Wonderwerk = bonatuurlike ding (HAT)

Daar is duisende wonderwerke elke dag om ons

Ander soort wonderwerke

Jesus se bediening was gekenmerk deur wonderwerke

Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan.

Page 3: 4 mei 2014 waar is die wonderwerke

Antwoorde is nie so eenvoedig nie

Konteks

Die wonderwerke het gebeur terwyl hulle besig was met Sy werk (gehoorsaam)

Luk 9:23 En Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wilkom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.

Moet ons almal nou sendelinge word?

Is die wonderwerke dan net vir ander?

Page 4: 4 mei 2014 waar is die wonderwerke

Persoonlike ondervinding

Hoekom is dit so?

Is wonderwerke dan net vir die gehoorsames?

Waar is die wonderwerke?

Kan ons vanaand God vertrou vir wonderwerke?

Luk 10:19 Omdat julle nou in My glo, is julle nou sterkeras al my vyande. (Die Boodskap)

Page 5: 4 mei 2014 waar is die wonderwerke