40 dae reeks - tema 3: net jesus teks 1 kor 2: 1-5 · • johan raath ontvang behandeling • wilna...

4
Haarlemstraat 15, Worcester. 6850. Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866 Faks 023 342 2040 / 086 580 7993 E-pos : [email protected] Web: http://www.audenberggemeente.co.za Facebook - Audenberg NGK Baie welkom by vanoggend se erediens 12de Sondag in Koninkrykstyd 27 Augustus 2017 DEUROFFERS 20 Augustus ~ Eljada Nasorg R2 039.40 Vandag: Plaaslike Nood Jan Nel ontvang behandeling Tonie Greeff sterk aan na operasie Johan Raath ontvang behandeling Wilna Koch sterk aan na operasie Ringsitting 3 - 5 September Augustus 28 - Bestuurspan 18:30 31 - Ouerskapkursus 18:00 40 Dae Reeks - Tema 3: Net Jesus Teks 1 Kor 2: 1-5 Ons lees vandag uit 1 Kor 2:1-5. Paulus vertel dat hy met die gemeente in Korinthe slegs oor Christus wil praat . Dit staan teenoor die Jode en Grieke wat ander gronde vir redding wou hê as Jesus Christus. Die Hervorming het herontdek dat Jesus die enigste Verlosser is. Ons bely dit ook, maar weerspieël ons denke, houdings en keuses dit? “WEGBREEK” GEMEENTE KAMP 27 tot 29 Oktober ~ Montagu Karavaan Park Daar is nog enkele huisies beskikbaar en heelwat tent en karavaan staanplek. Bespreek asb so gou moontlik by die kerkkantoor. RIEKERT BOTHA gesels oor: HOE OM N VOLWASSE KARAKTER TE KWEEK 31 Aug NG Kerksaal Goudini 18:30 R100pp (Ete ingesluit) Kontak Joan 084 502 1364

Upload: others

Post on 14-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 40 Dae Reeks - Tema 3: Net Jesus Teks 1 Kor 2: 1-5 · • Johan Raath ontvang behandeling • Wilna Koch sterk aan na operasie • Ringsitting 3 - 5 September Augustus 28 -Bestuurspan

Haarlemstraat 15, Worcester. 6850.

Tel. 023 342 1776 Sel. 071 699 4866

Faks 023 342 2040 / 086 580 7993

E-pos : [email protected]

Web: http://www.audenberggemeente.co.za

Facebook - Audenberg NGK

Baie welkom by vanoggend se erediens

12de Sondag in Koninkrykstyd 27 Augustus 2017

DEUROFFERS

20 Augustus ~ Eljada Nasorg R2 039.40

Vandag: Plaaslike Nood

• Jan Nel ontvang behandeling • Tonie Greeff sterk aan na operasie • Johan Raath ontvang behandeling • Wilna Koch sterk aan na operasie • Ringsitting 3 - 5 September

Augustus 28 - Bestuurspan 18:30 31 - Ouerskapkursus 18:00

40 Dae Reeks - Tema 3: Net Jesus

Teks 1 Kor 2: 1-5

Ons lees vandag uit 1 Kor 2:1-5. Paulus vertel dat

hy met die gemeente in Korinthe slegs oor Christus

wil praat . Dit staan teenoor die Jode en Grieke

wat ander gronde vir redding wou hê as Jesus

Christus. Die Hervorming het herontdek dat Jesus

die enigste Verlosser is. Ons bely dit ook, maar

weerspieël ons denke, houdings en keuses dit?

“WEGBREEK”

GEMEENTE KAMP

27 tot 29 Oktober ~

Montagu Karavaan Park

Daar is nog enkele huisies

beskikbaar en heelwat tent en

karavaan

staanplek.

Bespreek asb so

gou moontlik by

die kerkkantoor.

RIEKERT BOTHA gesels oor:

HOE OM ‘N VOLWASSE KARAKTER TE KWEEK

31 Aug NG Kerksaal Goudini 18:30

R100pp (Ete ingesluit)

Kontak Joan 084 502 1364

Page 2: 40 Dae Reeks - Tema 3: Net Jesus Teks 1 Kor 2: 1-5 · • Johan Raath ontvang behandeling • Wilna Koch sterk aan na operasie • Ringsitting 3 - 5 September Augustus 28 -Bestuurspan

Webwerf: www.audenberggemeente.co.za

Gaan like ons facebook bladsye ~

Audenberg NGK en Audenberg Jeug

Ons visie: Familie van God

Gehoorsaam - Sorg-saam - Dien saam

De la Bat Koshuise

Ons benodig asseblief

dringend:

Weggooi skeermesse vir die seuns

Sanitêre doekies vir die meisies

Bring asseblief ook leë pringles

chips houers (met dekseltjies) na

die kerkkantoor of kontak vir

Dalene by 082 663 3712

Het jy grootdruk leesboeke wat jy nie meer gebruik nie?

Skenk dit dan asseblief aan Huis Brevis vir hul biblioteek!

Elke bydrae sal opreg waardeer word!

Pillehouerprojek ten bate van die Bybelgenootskap van SA

Hierdie projek maak dit vir mense maklik om ‘n Bybel te

borg.

Om een Bybel te borg kos R50. Die

botteltjie neem R90 se muntstuk-

ke, dus amper twee Bybels met een pillehouertjie!

Houertjies by die kerkkantoor beskikbaar.

Vol houertjies kan na die kerkkantoor teruggebring word

sodat geld aan die Bybelgenootskap van SA oorbetaal kan word.

Kom ons kyk hoeveel pillehouertjies ons kan volmaak!

Huis Andries Hamman Vrydag, 1 September

Vanaf 10:00 - 16:00

Oop vir almal!

Wegneemetes beskikbaar

Kontak Christa of Liezel

023 347 1558

Vóór 28 Augustus

Bring jou familie & vriende en kuier

heerlik saam!

Page 3: 40 Dae Reeks - Tema 3: Net Jesus Teks 1 Kor 2: 1-5 · • Johan Raath ontvang behandeling • Wilna Koch sterk aan na operasie • Ringsitting 3 - 5 September Augustus 28 -Bestuurspan

Oom Karoolus

EN Lente

JEUGWEEK

4-6 September 15:30

NG Kerk Worcester-Vallei

Koffiekroeg

Sondag 27 Augustus 18:30 - 20:00

Almal 13 jaar en ouer is welkom!!

Jeug - Jaffle & Pannekoek verkope

Vrydag 1 Sept vanaf 18:30

Fondse ten bate van Kersspel

Alle bestellings by kerkkantoor teen Woensdag.

Ondersteun ons asseblief!

SKRYFBEHOEFTES VIR

ONS SONDAGSKOOL

KLASSE

Die sondagskool klasse

se skryfbehoeftes moet

dringend aangevul word.

Koki’s, inkleurpotlode,

uitdraaikryte ens.

Mense wat ‘n bydrae wil

maak kan dit by die

kerkkantoor

afgee. Baie dankie!!!

Kreatiwiteits Werkswinkels

30 September Worc-Oos Gemeente

Chalk Paint Potstand

Geverfde Rolkoek

Decoupage Coasters

Tunisiese Hekelwerk vatlap

Granny Square Crochet basket

Resin Hanger

Ken jou kamera

Wat maak ‘n foto goed?

Mosaïek

Rubberstempel DIY

Monoprint op lap

Kaartjies - Iris voutegniek

Plastic Icing

Pewter & mixed media

Muurbehangsel met teksture & stencils

Scrapbooking mini album

Prettige voetverf

Almal van hoërskool ouderdom tot seniors is

welkom om in te skryf!

Kontak jou kerkkantoor vir meer inligting

en inskrywingsvorms.

Page 4: 40 Dae Reeks - Tema 3: Net Jesus Teks 1 Kor 2: 1-5 · • Johan Raath ontvang behandeling • Wilna Koch sterk aan na operasie • Ringsitting 3 - 5 September Augustus 28 -Bestuurspan

Verjaarsdae ~

Baie geluk aan almal wat hierdie week

hul verjaarsdag vier!

Van Noemnaam Verjaar Kortadres Landlyn Selfoon

Le Grange Lené 08/27 Populierlaan 16

Hendriksz Elzaan 08/28 Olivierstraat 05 023 342 5475 079 265 2956

Badenhorst Jacolien 08/29 Van De Graafstraat 21 083 764 4727

Du Toit Sanet 08/29 Otto Du Plessisstraat 25 072 562 6906 072 562 6906

Geldenhuys Fanie 08/29 Retiefstraat 12 023 342 0273 082 787 9203

Mong Marietjie 08/29 Leerdamstraat 09 023 342 5189 073 258 1341

De Villiers Leon 08/30 Nassaustraat 06 023 347 4808 082 661 7147

Marais Daantjie 08/30 Hendrik Boomstraat 32 023 342 8515 072 334 2700

Nel Lizette 08/30 Sutherlandstraat 52 082 594 8858

Van Eeden Jaco 08/30 Quelleriestraat 51 023 342 5578 072 247 4699

Verwey Marisca 08/30 Van Goensstraat 27 023 342 7719 083 273 0267

Auret Hohan 08/31 Meerhoffstraat 08 023 342 1863

Erasmus Rina 08/31 Drommedarissingel 25 023 342 4751

Grobbelaar John 08/31 Classic Close 11 083 566 5777 084 550 8538

Scholtz Anna 08/31 Shalom Ouetehuis 023 34 24 976 073 464 6064

Swanepoel Francois 08/31 Tullekenstraat 4 073 357 1710

Bester Jan 09/01 Janzenstraat 29

Dippenaar Nina 09/01 Kolie Nelsonstraat 16 023 347 7178

Fouché Marietjie 09/01 De Waalstraat 31 023 342 8272 082 820 0439

Naude Rian 09/01 Mastersway 12 023 347 4448

Strydom Eben 09/01 Quelleriestraat 55 023 342 1093

Higgs Rian 09/02 Janszenstraat 33 082 927 6311

Loots Jacques 09/02 Mastersway 1 023 347 6541