5 6 gedenkmuur dankie - ng monumentpark · 19/01 belydeniskamp sondag 21/01 09:00 nuwejaarsfees...

2
5 Hierdie is ʼn manier van herinnering waarvan u kan gebruik maak. Kontak gerus die kerkkantoor. Die koste per nis is R3 000 waarbinne drie persone se as geplaas kan word. Gravering is addisioneel en die besonderhede van die persoon wat dit normaalweg doen is by die kerkkantoor beskikbaar. Ons insameling verloop baie goed. Daar is nog lidmate wat aangedui het dat hulle nog sal wil bydra. Gebruik gerus die koeverte by die deure daarvoor of doen ʼn internetoorbetaling met verwysing Tiendemaand asseblief. Die bankbesonderhede is as volg: NG Gemeente Monumentpark ABSA Tjekrekening 1500 580131 Takkode 632005 Ons het sover R312 430 van die begrote R230 000 ingevorder. BAIE dankie vir u bydraes tot dusver. 6 Tee en koffie in die vakansie MonCare se personeel gaan oor die Kerstyd vir ons teeskink en sommer hulle tuisgebakte koekies verkoop. Ondersteun hulle gerus. Dankie vir die inisiatief en regstaan Anél en Deacon. Multi-media span met die tegnologie: Elna, Pieter-Lou en Hendrik Ons maak die spens vol vir die Kerstyd en kan die Gemeente met ‘n paar items help. Ons wil Kersfeeskoekies bak om te verkoop, daarom die margarine, koekmeel ens. Langlewe melk Droë vrugte Toiletpapier Tissues Tandepasta Koffie Soppoeier Koekmeel Suiker Margarien DANKIE AAN JULLE WAT HELP. Ons spaar baie geld. 3 Desember 2017 SORGSPENS DANKIE EREDIENS & DOOP 09:00 Prof. Jurie le Roux Ons verwelkom die doopouers, groot- ouers, familie en vriende van Conner Zietsman, seuntjie van Seb en Amanda. WELKOM NUWE INTREKKERS Baie welkom by ons. Agter in die kerk is daar nuwe lidmaatvorms wat julle solank kan neem en invul. Ons kom spoedig terug na julle wanneer ons dit ontvang het. Epos dit na: [email protected] of besorg dit by die kerkkantoor. 012 460 5109 Ma – Vrydae 8 – 1nm. GESKENKPAKKIES- Harmoniehof Julle kan nog tot Sondag 17 Desember vir ons bring. Baie dankie aan almal tot sover! GEDENKMUUR TIENDEMAAND DANKOFFER

Upload: others

Post on 24-Jun-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 5 6 GEDENKMUUR DANKIE - NG Monumentpark · 19/01 Belydeniskamp Sondag 21/01 09:00 Nuwejaarsfees & Nagmaal 09:00 Kleuterkerk registrsie 10:00 Kategese registrasie Maandag 22/01 09:00

5

Hierdie is ʼn manier van herinnering waarvan

u kan gebruik maak. Kontak gerus die

kerkkantoor.

Die koste per nis is R3 000 waarbinne drie

persone se as geplaas kan word. Gravering

is addisioneel en die besonderhede van die

persoon wat dit normaalweg doen is by die

kerkkantoor beskikbaar.

Ons insameling verloop baie goed. Daar is

nog lidmate wat aangedui het dat hulle

nog sal wil bydra. Gebruik gerus die

koeverte by die deure daarvoor of doen ʼn

internetoorbetaling met verwysing

Tiendemaand asseblief.

Die bankbesonderhede is as volg:

NG Gemeente Monumentpark

ABSA Tjekrekening 1500 580131

Takkode 632005

Ons het sover R312 430 van die begrote

R230 000 ingevorder.

BAIE dankie vir u bydraes tot dusver.

6

Tee en koffie in die vakansie

MonCare se personeel gaan oor die Kerstyd vir

ons teeskink en sommer hulle tuisgebakte

koekies verkoop. Ondersteun hulle gerus.

Dankie vir die inisiatief en regstaan Anél en

Deacon.

Multi-media span met die tegnologie:

Elna, Pieter-Lou en Hendrik

Ons maak die spens vol vir die Kerstyd en kan die Gemeente met ‘n paar items help.

Ons wil Kersfeeskoekies bak om te verkoop, daarom die margarine, koekmeel ens.

Langlewe melk Droë vrugte Toiletpapier Tissues Tandepasta Koffie Soppoeier Koekmeel Suiker Margarien DANKIE AAN JULLE WAT HELP. Ons spaar baie geld.

5 Februarie 2017

Erediens en doop 09:00

Prediker Ds. Lizl-Louise Schoeman

Jeug

Kleuterkerk 09:00 in Jeugsaal

Graad 1 – 6 09:00 Familie erediens

Graad 7 – 11 09:00 Tienerdiens in

Familiesaal

Diensraadvergaderings

Diensverhoudings en Finansies

Sorg later in die week

Nuwe Intrekkers

Ontmoet vir ds. Lizl-Louisena die diens

en kry die nodige vorms en inligting na

die diens by die inligtingstafel in die

sirkel.

3 Desember 2017

SORGSPENS

DANKIE

EREDIENS & DOOP 09:00 Prof. Jurie le Roux

Ons verwelkom die doopouers, groot-

ouers, familie en vriende van Conner

Zietsman, seuntjie van Seb en Amanda.

WELKOM NUWE INTREKKERS Baie welkom by ons. Agter in die kerk is daar nuwe lidmaatvorms wat julle solank kan neem en invul. Ons kom spoedig terug na julle wanneer ons dit ontvang het. Epos dit na: [email protected] of besorg dit by die kerkkantoor. 012 460 5109 Ma – Vrydae 8 – 1nm.

GESKENKPAKKIES- Harmoniehof Julle kan nog tot Sondag 17 Desember vir ons bring. Baie dankie aan almal tot sover!

GEDENKMUUR

TIENDEMAAND DANKOFFER

Page 2: 5 6 GEDENKMUUR DANKIE - NG Monumentpark · 19/01 Belydeniskamp Sondag 21/01 09:00 Nuwejaarsfees & Nagmaal 09:00 Kleuterkerk registrsie 10:00 Kategese registrasie Maandag 22/01 09:00

Dawie en Alta Smit Kim Nienaber Mariska en Cilliers Brink Ons vertou julle gaan baie gelukkig en tuis voel

hier in ons familie.

2

04/12 Marie Mellet

06/12 Marié du Preez

07/12 Barbara Pienaar

07/12 Ria Rossouw

07/12 Hennie Roux

08/12 Johan Kotzé

08/12 Budge Roos

08/12 Steyn v/d Walt

09/12 Herma Huysamen

09/12 Loffie Burger

‘n Mooi en geseënde jaar vir julle elkeen. VERLOF VAN LERAARS en personeel

Ds Wynand is aan diens van 1 Desember tot 13 Desember. Ds Lizl is van 14 Desember tot 27 Desember aan diens. 083 282 8440 Ds Wynand is van 27 Desember tot 14 Januarie aan diens. 079 695 3508 Ds Willie is van 12 Desember die hele vakansie aan diens. 084 585 0224 Marike (terreinbeampte is deurgaans beskikbaar) 071 411 3290 Richard speel 17, 24, 25 en 31 Desember. Nelmarie en Marietjie, Rabecca en David is met verlof van 15 Desember tot 8 Januarie 2018. Vir enige begrafnisse of besoeke in hierdie tyd kontak asb. die leraar aan diens.

3

Trudi Joubert is steeds in die hospitaal. Familie en vriende van Prof. Anton Lubbe. Sy gedenkdiens was Saterdag om 10:00. Woensdag 06/12 Skole sluit Vrydag 15/12 10:00 Kerkkantoor sluit Maandag 25/12 08:00 Kersdiens Sondag 31/12 09:00 Erediens ***************************************** Maandag 08/01 08:00 Kerkkantoor open Woensdag 17/01 Skole Open Woensdag 17/01 09:00 Bybelstudie begin Vrydag 19/01 Belydeniskamp Sondag 21/01 09:00 Nuwejaarsfees & Nagmaal 09:00 Kleuterkerk registrsie 10:00 Kategese registrasie Maandag 22/01 09:00 Leierskring Woensdag 24/01 09:00 Bybelstudie Vrydag 26/01 Gr 1 Verwelkoming L/Skool Monumentpark Sondag 28/01 09:00 Kategete voorstelling aan die gemeente 09:00 Kleuterkerk 10:00 Gr 7 – 11 Kategese Jeugpiekniek 10:00 Diensraad Eiendomme Maandag 29/01 09:00 Leierskring Woensdag 31/01 09:00 Bybelstudie

4

Sien jy kans om ‘n beurt te neem om tee skink op Sondae gedurende 2018?

Kom gee gerus jou naam en besonderhede op die naamlys buite by die tafel na die diens.

Gebruik gerus snapscan vir bydraes en

dankoffers

Laai eers die “App” op die selfoon af vanaf

http://www.snapscan.co.za/user.html

VAKANSIE & JANUARIE 2018 KALENDER

VOORBIDDING

SENIOR VERJAARSDAE

SNAPSCAN

TEESKINK SONDAE 2018

2018

VERLOF VAN LERAARS EN PERSONEEL