7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)

6
BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN Gen. 2:7

Upload: ernest-potgieter

Post on 08-Aug-2015

47 views

Category:

Spiritual


14 download

TRANSCRIPT

Page 1: 7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)

BREEK LOS UIT DIE WURGGREEP VAN SATAN

Gen. 2:7

Page 2: 7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)

Moenie versmoor nie!

Gen 2:7 En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.

2 Tim 3:16-17 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.

Joh 20:22 En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang die Heilige Gees.

Page 3: 7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)

Dit gaan alles oor verhouding

Heb 4:15 Want ons het nie ‘n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.

1. Intimiteit is net die begin

Drie sleutes tot intimiteit met God :2. Begeerte3. Dissipline4. Verheug

Page 4: 7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)

2. AfhanklikheidJoh 5:19 Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat Hy doen, dit doen die Seun ook net so.

3. GehoorsaamheidJoh 5:30 Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en my oordeel is regverdig, omdat Ek nie my wil soek nie, maar die wil van die Vader wat My gestuur het. Mat 16:24 Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg.

Page 5: 7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)

Fil 2:12-15 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing; want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae. Doen alles sonder murmurering en teëspraak, sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld,

Page 6: 7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)