7...  · web view2020-06-02 · 1. die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. die wedren...

10
Memo: Week 7 (25-29 Mei 2020) 25 Mei 2020 1. Uit 5 strofes. 2. Vier versreëls. 3. a. aflosren - wen b. hoop - inhardloop c. verby - kry d. wat - spat e. Penn - gewen 4. Klein-Pietie het geval. 5. Die woord “teen”. 6. Smit Penn hardloop voor. 7. Hy het gewen. 8. Want sy span het toe wel gewen al het hy geval. 26 Mei 2020 A. 1. Elle sê dat Divan ‘n doel aangeteken het. 2. Divan sê dat Alex die doel van agteraf begin het. 3. Alex sê dat hy baie lief is vir hokkie. 4. Elle sê dat sy ook sportief wil wees. B. 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4. Netbal word vandag deur die meisies gespeel. 5. ‘n Doel word deur die hokkiespeler geskiet. 6. ‘n Speletjie word deur die kinders gespeel. 1

Upload: others

Post on 09-Jun-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

Memo: Week 7 (25-29 Mei 2020)

25 Mei 2020

1. Uit 5 strofes.2. Vier versreëls.3.

a. aflosren - wenb. hoop - inhardloopc. verby - kryd. wat - spate. Penn - gewen

4. Klein-Pietie het geval.5. Die woord “teen”.6. Smit Penn hardloop voor.7. Hy het gewen.8. Want sy span het toe wel gewen al het hy geval.

26 Mei 2020

A.

1. Elle sê dat Divan ‘n doel aangeteken het.

2. Divan sê dat Alex die doel van agteraf begin het.

3. Alex sê dat hy baie lief is vir hokkie.

4. Elle sê dat sy ook sportief wil wees.

B.

1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop.

2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen.

3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek.

4. Netbal word vandag deur die meisies gespeel.

5. ‘n Doel word deur die hokkiespeler geskiet.

6. ‘n Speletjie word deur die kinders gespeel.

1

Page 2: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

C.

1. Nee, hy speel nie rugby nie.

2. Nee, hy skop nie die bal bo-oor die doelhok nie.

3. Nee, hy sal nooit ‘n bal mis skop nie.

4. Nee, ek het nog nooit vir Cool Joe ontmoet nie.

5. Nee, daar is nêrens ‘n meisie wat speel nie.

6. Nee, niemand dra ‘n pet nie.

7. Nee, daar is niks wat hom keer nie.

27 Mei 2020

1. Alex en Divan2. spoed en ritme3. Celeste en Elsje is op die netbalbaan.4. brille en boeke5. Netbal en hokkie.6. Nee, sy is nie goed in sport nie.

2

Page 3: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

1 Junie 2020 Tema 3.

Poësie aspekte

Voordat ons wegspring met gedigte, kom ons maak seker ons is vertroud met die nodige terme in poësie!

https://drive.google.com/file/d/1dGssFFEPOBEJwJu3wkdZQPM6ILLL2RiZ/view?usp=sharing

Titel: Dit is die naam van die gedig.

Digter: Dit is die persoon wat die gedig geskryf het.

Spreker: Dit is die persoon wat in die gedig praat.

Versreël: Dit is een reël of lyntjie in ‘n gedig.

Strofe: Dit is soos ‘n paragraaf in ‘n gedig.

Rym: Dit word bepaal deur na die laaste woord van elke versreël te kyk.

Rym gee ook ritme aan ‘n gedig.

Paarrym: (aabb)

Kruisrym: (abab)

Omarmde rym: (abba)

Halfrym:

Alliterasie (herhaling van konsonante - Sannie sê sy sal)

Assonansie (herhaling van vokale - Waar slaap Faan?)

Bestudeer die gedig en beantwoord die vrae wat volg.

3

Page 4: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

1.

Wat is die titel van die gedig?2. Hoeveel versreëls het die gedig?3. Uit hoeveel strofes bestaan die gedig?4. Wie is die skrywer in die gedig?5. Versreël 1 bevat ‘n voorbeeld van (alliterasie / assonansie).

4

Page 5: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

2 Junie 2020 Tema 3

Meervoude en verkleining

Klik op die skakel om meer oor meervoude (plural) te leer.

https://youtu.be/x-os_Rylw_A

5

Page 6: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

Klik op die skakel om meer oor verkleining (diminutive) te leer.

https://youtu.be/kKUQBt7aSfg

Gee die meervoud en verkleining van die volgende woorde.

1. sak2. hek3. pil4. vinger5. hoender6. eier7. plaas8. week9. blaar10. arm11. besem12. boom13. leeu14. deur15. koning

6

Page 7: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

3 Junie 2020 Tema 3.

Sinonieme en antonieme

Klik op die skakel om weer die verskil tussen sinonieme en antonieme te hoor.

https://youtu.be/qGZ5qU09Wy8?t=20

Kies die korrekte sinonieme.

1. Ek is blitsig, dus is ek (oulik / vinnig).2. Om vriendelik te wees beteken basies ek is (gaaf / onbeskof).3. Ek is intelligent, dus is ek (slim / stout).4. My beste vriend het vir my raad gevra en ek het hom (stories / advies) gegee.5. Die juffrou is boos, dus is sy (hartseer / kwaad).

Gee die korrekte antonieme.

1. In die somer is dit warm, maar in die winter is dit __________.2. Ek is beslis nie dom nie, ek is ___________.3. Ek gaan slaap laat, maar staan steeds __________ op in die oggende.4. My broer is nie vinnig nie, dus is hy ___________.5. Die bottel is nie leeg nie, dit is __________.

7

Page 8: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

4 Junie 2020 Tema 3.

Voornaamwoorde

Klik op die skakel as jy meer wil weet oor voornaamwoorde.

https://youtu.be/W4vh_RMKHQI

Vul die regte voornaamwoorde in.

1. Ek het ‘n foon. - Dit is _____ foon. - Die foon is ______.2. Pieter het ‘n kar. - Dit is _____ kar. - Die kar is _______.3. Naledi het ‘n bal. - Dit is _____ bal. - Die bal is _______.4. Jy het ‘n pen. - Dit is _____ pen. - Die pen is _______.5. Hulle het ‘n boot. - Dit is _____ boot. - Die boot is _______.6. Ons het ‘n huis. - Dit is _____ ons. - Die huis is ________.

Loer solank hier vir meer inligting en wenke oor ‘n dialoog.

https://youtu.be/8-qnTbzCWf0

8

Page 9: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

5 Junie 2020 Tema 3.

Skryf ‘n dialoog.

Verbeel jou jy kry die geleentheid om jou held te ontmoet.

Skryf ‘n dialoog van 60-80 woorde tussen jou en jou held.

Volg die skryfproses: beplan, eerste poging (redigeer), finale poging. Dus:

o Stap 1:

o Stap 2:

9

Slot: (1 sin)

Michelle is tevrede en stap weg met ‘n breë glimlag.

Inleiding: (1 sin)

Bv. Michlle(jou naam)sit rustig by haar gunsteling koffiewinkel toe (Mesi – jou held) verbystap.

Inhoud:

Waaroor gesels julle?

Hoe voel jy?

Onderwerp:

Page 10: 7...  · Web view2020-06-02 · 1. Die afloswedren word deur die atleet gehardloop. 2. Die wedren word deur die voorste atleet gewen. 3. Die wit lint word deur Frikkie gebreek. 4

o Stap 3:Skryf nou jou finale poging in pen en onthou jou aantal woorde.

10