8 woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf€¦ · palingenesia •net 2x in bybel (mat...

13
10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

Upload: others

Post on 30-Jan-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 10 Woorde wat ons

    ewige redding en verlossing beskryf

  • 10 x Griekse woorde • Biologie – palingenesia (wedergeboorte)

    • Militêre – soteria (redding)

    • Regspraak – dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking)

    • Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop)

    • Gesinslewe – huiothesias (aanneming)

    • Tabernakel – hilasterion (plaasvervangende versoening)

    • Diplomatieke – katalassō (versoening van 2 partye)

    • Astronomie - photizō (verligting)

    • Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) • Natuur - Metamorphōsis (Transfomasie)

  • Inleiding

    “Jesus het my van my sondes verlos”

    • Waarheid, maar té eenvoudig

    • Verskeie begrippe

    • Rykdom van God se genade is onbeskryflik

    • Taal van die Heilige Gees

  • Palingenesia • Net 2x in Bybel (Mat 19:28; Titus 3:5)

    • Destyds gebruik vir verjaarsdae!

    • Genesis/genesia = gebore word, geboorte gee

    • Palin = weer/again

    • Joh 3:3 - Weergebore word (Bespreek)

  • Johannes 3:3 - Bible Hub

  • Johannes 3:3

    • Gennethé anothen = gebore word van bo af • + van vooraf gebore word

    • Nuut gebore

    • Herbore/weergebore

    • Aoristus – Eenmalig, verlede tyd

    • Passief - gebore WORD!

    • Konteks: Nikodemus?

  • Wedergeboorte

    • “Born again christians”

    • Teken van menslike onmag

    • Teken van God se genade-mag

    • Soewereine werk van die Heilige Gees - Joh 3:8

    • Gebore uit water én Gees - Joh 3:5,6

  • Wedergeboorte in die OT

    • Psalm 51:12,13

    • Jeremia 31:33

    • Eseg 11:19

    • Eseg 36:26

    • HBKatg Sondag 3

  • Noodsaak

    • Sonde: Dood Gen 2:17

    • Romeine 5:12 Dood nie oor ‘n sonde,

    maar oor Adam se sonde!

    Rom 3:10evv

    Rom 6:23

    • “Die Laaste Adam - 1 Kor 15:45

  • Plek in die Heilsorde

    • Nie bekering

    • Soewereine daad van God

    Geen meewerking (RKK, Islam, Jode, ens)

    • Uitverkiesing (Rom 8:29,30)

    • Roeping – wedergeboorte – geloof

    • Betekenis: Menslike onvermoë/ God genadig

  • Gevolge vd wedergeboorte

    • Noag – 8 mense * getal van wedergeboorte » Lev 12:3 – Besnydenis agtste dag

    » Joh 20:26 Thomas

    • 2 Kor 5:17 ‘n nuwe skepsel (ktisis) • skepping (ktiseos)

    • Hoe lyk die nuwe mens?

    Beeld van God

    Kol 3:9,10 (9-17)

  • Wedergeboorte en Evangelisering

    • Aanname dat mense sonder wedergeboorte dood is

    • Hart vir dooie/verlore sondaars!

    • Besef : jý/ónsself kan nie iemand lewend maak nie • Joh 6: 44 en 6:63

    • Slegs mense wat SELF lewe kan oor die LEWE getuig!

    • Die Heilige Gees werk deur die Woord (Sola Scriptura)

    » Romeine 10:14-15

  • Toets vd Wedergeboorte

    • Hoe weet ek?

    • Hoe weet ek van jou?