› homework › gr5 › gr... · web viewwys na elk van die volgende op die foto.die see die...
TRANSCRIPT
(1)
Laerskool Bosveld Primary
SW: Geografie Gr 5 Werkopdrag 3: 27 Mei 2020
Lees die onderstaande bladsye deur en beantwoord vrae. Jy kan ook in jou Handbook kyk Bl. 24 – 27.
(2)
(3)
(4)
Vrae:1. Wat beteken die volgende woorde: 1. Fisiese kenmerke 2. Plato 3. Kus 4. Kusvlakte 5. Platorand2. Kyk noukeurig na die foto op bl. 1 en die vrae.
1. Wys na elk van die volgende op die foto. Die see Die rivier Die kuslyn Grond waarop geboer word
2. Op watter manier kan mense die water van die rivier gebruik. Noem drie.3. Doen Aktiwiteit 2.