› wp-content › uploads › ...  · web viewafrikaans eatnovember 2018. graad 4 vraestel 2 ....

22
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerders: Kwartaal 4 Formele assessering: Taak 2 November Eksamen Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 1

Upload: others

Post on 09-Jun-2020

11 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Leerders: Kwartaal 4

Formele assessering: Taak 2

November Eksamen

Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 1

Page 2: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Teks 1: Gedig - BegripstoetskomkomperEckhard Cloete

1

5

10

15

20

‘n rekenaar is ‘n vreemde ding dit sluk mense vir dae aaneen in die skerm maak snaakse patrone op hul bekommerde gesigte maak hulle rûe krommer en krommer totdat hulle oplaas heeltemal gehipnotiseer hulself afsluit en slegs nog met ‘n lui hand klik klik klik die klein skootrekenaar is die ergste my pa sê dis sy werk en dra dit saam na koffiewinkels, krieketwedstryde op ons eetkamertafel het dit ‘n ereplek hy sê volgende jaar kry ek ook een ek sê ek sou ‘n vlieër verkies tegnologie, my kind, sê hy dan en gebruik woorde soos vooruitgang en kommunikasie sonder om sy oë van die skerm af te neem. maar ek, ek hou dinge fyn dop wanneer niemand kyk nie gaan ek en my pa se werk bietjie kwaliteittyd saam bestee ek het gehoor laptops is mal oor swem

Bron: Piekfyn Afrikaans Leesboek graad 6

Woordverklarings

gehipnotiseer - betower

kwaliteittyd - tyd waarin mens iets doen wat belangrik is

onheilspellend

- iets wat slegte dinge voorspel

skerm - ‘n rekenaarskerm

skootrekenaar - ‘n rekenaar wat rondgedra kan word

tegnologie - rekenaars en selfone kan gebruik word om inligting te kry en

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Page 3: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

met mekaar te praat

vooruitgang - vordering maak

1. Wat is die titel van die gedig?

_________________________ (1)

2. Wie is die digter?

_________________________ (1)

3. Hoekom is die digter se pa so erg oor ’n rekenaar?

A. Hy speel speletjies op die rekenaar.

B. Hy doen sy werk met die rekenaar.

C. Hy kyk stories op die rekenaar.

D. Hy kyk foto’s op die rekenaar. (1)

4. Waarheen dra die digter se pa oral die skootrekenaar saam? (versreël 11)

___________________________ en __________________________

(2)

5. Wat sou die digter bo ‘n rekenaar verkies? (versreël 14)

________________________________ (1)

6. Hoe voel ’n mens wanneer jy bekommerd is? (gelukkig / hartseer / kwaad /

onrustig)

(1)

7. Wat is die Engels woord vir skootrekenaar?

________________________________ (1)

8. Wat beteken die woord kommunikasie in versreël 15?

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 3

Page 4: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

A. Om op ‘n rekenaar te werk.

B. Om vordering te maak.

C. Om kontak met ander te hê.

D. Om tegnologie te gebruik. (1)

9. Waarom kyk die digter se pa die heeltyd na die rekenaarskerm? (versreël

17)

A. Hy konsentreer op sy werk.

B. Hy is bang die rekenaar word gesteel.

C. Hy kan nie mooi sien nie.

D. Hy drink koffie in die koffiewinkel. (1)

10. Wat wil die digter met sy pa se rekenaar doen? Waarom dink jy wil hy dit

doen?

Hy wil dit ________________________________________________

Hy _____________________________________________________

________________________________________________________

(1)

(1)

[12]

Taalstukture- en konvensies1. Skryf die volgende sin oor en gebruik die regte lees- en skryftekens.

’n rekenaar is ’n vreemde ding

_______________________________________________________ (2)

2. Versreël 2 sê dat ’n rekenaar mense vir dae aaneen insluk. Gebruik die

digter dit letterlik of figuurlik? Gee ’n rede vir jou antwoord.

Letterlik / figuurlik, want ________________________________________

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 4

Page 5: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

___________________________________________________________

(1)

3. Skryf die sin in die direkte rede.

My pa sê dat tegnologie belangrik is.

My pa sê____________________________________________________ (3)

[6]

Teks 2: Plakkaat - Begripstoets

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 5

Page 6: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

1. Wat word adverteer?

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 6

Page 7: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

_________________________________ (1)

2. Hoeveel verskillende kontaknommers verskyn in die advertensie?

___________________________ (1)

3. Noem twee dinge wat mense op die dag kan doen.

__________________________ en _________________________ (2)

4. Wat is ’n entrepreneur?

A. Iemand wat sy eie besigheid het.

B. Iemand wat skool hou.

C. Iemand wat vir iemand anders werk.

D. Iemand nie werk het nie. (1)

5. Hoeveel moet jy vir ’n entrepreneur stalletjie betaal? ______________ (1)

6. Dink jy dit ’n goeie geleentheid vir ’n gesig sal wees om by te woon?

Gee ’n rede vir jou antwoord.

Ja, / nee, want ____________________________________________

________________________________________________________ (1)

7. Het die aanbieders van die dag ’n goeie dag van die week gekies om

die geleentheid aan te bied? Gee ’n rede vir jou antwoord.

Ja / nee, want ____________________________________________

________________________________________________________ (1)

8. Sal dit ’n goeie idee vir ’n entrepreneur wees om ’n waterglybaan

stalletjie te hê? Gee ’n rede vir jou antwoord.

________________________________________________________ (1)

[9]

Teks 3: Prentjie - Begripstoets

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 7

Page 8: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Bron:Piekfyn Afrikaans graad 6

1. Waarom het die seun teen die paal uitgeklim?

_________________________________________________________ (1)

2. Kyk na die seun se gesig. Hoe dink jy voel hy? (vrolik / hartseer / bang /

kwaad)(1)

3. Wat moes die seun gedoen het toe hy by die hek kom?

_________________________________________________________ (1)

4. Hoe dink jy gaan hy hulp kry?

_________________________________________________________ (1)

[4]

Taalstukture en -konvensies

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 8

Page 9: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

1. Skryf die sin in die verlede tyd.

Die hond byt die seun.

_________________________________________________________ (2)

2. Skryf die sin in die ontkennende vorm.

Die hond byt die seun.

_________________________________________________________ (2)

3. Gebruik die voegwoord tussen hakies om die twee sinne met mekaar te

verbind.

Die seun klim teen die paal op. Die hond wil hom byt. (omdat) (2)

4. Skryf ’n lidwoord wat in die prentjie voorkom neer.

____________________________ (1)

5. Gee die figuurlike betekenis van die volgende prentjies:

5.1

_____________________________________________________ (1)

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 9

Page 10: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

5.2

_____________________________________________________(1)

[9]

Teks 1: Teks 2: Teks 3: Totaal:

18 9 13 40

Skryf: Kreatief en transaksioneel

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 10

Page 11: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Jy het Saterdag saam met jou familie dorp toe gegaan. Vertel alles wat jy gesien

het. Laat die prent en die kopkaart jou help.

Jou storie moet 150 woorde wees.

Jy moet vier paragrawe skryf.

‘n Besoek aan die dieretuin

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 11

Page 12: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 12

Paragraaf 1: Inleiding Waaroor gaan jou storie?

Paragraaf 2: Gebeure Waarmee het julle dorp toe

gery? Wat het julle alles gesien? Waar het julle dit gesien?

Paragraaf 3: Gebeure Wat het julle alles gedoen? Wat het julle alles gekoop?

Paragraaf 4: Slot Hoe voel jy oor die dag?

Page 13: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Beplanning

Paragraaf 1: Paragraaf 2:

Paragraaf 3: Paragraaf 4:

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 13

Page 14: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 14

‘n Dag in die dorp

Page 15: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 15

Rubriek vir die nasien van ‘n storie

PrestasievlakkeK

riter

ia

Die skryfproses

4 3 2 1

Gegewe raamwerk korrek gebruik

Gegewe raamwerk gebruik.

Poging aangewend om gegewe raamwerk te gebruik.

Gegewe raamwerk nie gevolg.

Inhoud

7 - 8 5 - 6 3 - 4 1 - 2

Uitstekende storie. Logiese ordening van idees baie goed volgehou.

Goeie storie. Logiese ordening van idees volgehou.

Storie is verstaanbaar. Logiese ordening van idees redelik volgehou.

Storie onversaanbaar Swak/geen ontwikkeling van idees nie.

Spelling en leestekengebruik

4 3 – 2 1

Korrekte spelling en leestekengebruik

Enkele spel- en leestekenfoute.

Uiters swak spelling en leestekengebruik.

Taalgebruik, woordeskat

4 3 – 2 1

Uitstekende taalgebruik. Min foute in taalgebruik.

Voldoende woordeskat en weinige Algemene taalfoute.

Beperkte tot uiters swak woordeskat. Baie taalfoute.

[20]

Page 16: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

PlakkaatOntwerp ’n plakkaat om die volgende spreekwoord letterlik uit te beeld:

Ek het ’n appeltjie met jou te skil.

Gee aandag aan die volgende:

Formaat: Hoe gaan jy kleure gebruik? Watter lettertipes en -groottes gaan jy gebruik om aandag te trek?

Inhoud: Beeld jou prentjie die spreekwoord goed uit? Bly by die onderwerp.

Taalgebruik: Let op sinsbou, spelling en leestekens. Verstaan jy hoe om iets letterlik uit te beeld?

My plakkaat

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 16

Page 17: › wp-content › uploads › ...  · Web viewAfrikaans EATNovember 2018. Graad 4 Vraestel 2 . Afrikaans 1AT Graad 6: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 2

Afrikaans EAT Graad 5: Kwartaal 4 Formele Assessering – Taak 2 17

Assesseringsrubriek vir die nasien van ‘n plakkaat

4 3 2 1

Formaat .Baie kleurvol met interessante en kraetiewe prente. Skrifgrootte effektief gebruik en die spreekwoord is duidelik leesbaar.

Kleurvol met netjiese prente. Skrifgrootte goed gebruik en die spreekwoord is duidelik leesbaar.

Voldoende kleur met prente. Skrifgrootte is aanvaarbaar en spreekwoord is leesbaar.

Geen kleur is gebruik nie. Prente lyk vaal. Skrif is te klein / onleesbaar.

Inhoud Plakkaat beeld spreekwoord uitstekend uit. Inhoud van plakkaat pas uitstekend by onderwerp.

Plakkaat beeld spreekwoord goed uit. Inhoud van plakkaat pas goed by onderwerp.

Plakkaat beeld spreekwoord uit. Inhoud van plakkaat pas by onderwerp.

Plakkaat beeld nie die spreekwoord uit nie. Inhoud van plakkaat pas nie by onderwerp nie.

Taalgebruik Goeie taalgebruik, geen spelfoute en voldoende woordeskat. Verstaan volkome hoe om die spreekwoord letterlik uit te beeld.

Verskeie taal- en spelfoute en onvoldoende woordeskat. Verstaan hoe om die spreekwoord letterlik uit te beeld.

[10]